Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spinnekop vir Gustav
Spinnekop vir Gustav [boodskap #39483] Di, 20 Februarie 2001 17:25 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Gustav,

Jy het my gesê ek moet gaan kyk vir Spinnekop, vir af te laai.
Ek is al daen op soek vir hierdie groep, maar ek kan dit nie kry op Napster
nie.

Ek wil net gaan luister vir Spinnekop, wat sy vir musiek maak. Ek het die
pagina wat jy my sê gaan besoek, maar die sample is so kort ek kry nie 'n
indruk van die musiek nie.

Is dit nie moontlik vir jou om vir Spinnekop op Napster te sit????

Gr Rico
Re: Spinnekop vir Gustav [boodskap #39563 is 'n antwoord op boodskap #39483] Do, 22 Februarie 2001 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Rico skryf in boodskap news:96u9ae$gjk$1@news1.xs4all.nl...
> Hi Gustav,
>
> Jy het my gesê ek moet gaan kyk vir Spinnekop, vir af te laai.
> Ek is al daen op soek vir hierdie groep, maar ek kan dit nie kry op Napster
> nie.
>
Daar is niks van Spinnekop op Napster sover ek weet nie.

> Ek wil net gaan luister vir Spinnekop, wat sy vir musiek maak. Ek het die
> pagina wat jy my sê gaan besoek, maar die sample is so kort ek kry nie 'n
> indruk van die musiek nie.

Ek ken die ouens van Spinnekop en ek ken die eienaars van die afrimusik
label. In beide gevalle is hulle nog armer as ek - en ek is donners arm !
So dis vir my moreel onverdedigbaar om hul songs in totaliteit uit te set op
die web. Die idee is om mense 'n kans te gee om 'n akkurate indruk van die
band se sound te gee, waarop hulle dan kan besluit of hulle die musiek wil
koop. Elke song op Soet September het 'n sample mp3 wat tot na die
koor/refrein loop. Dit gee jou 'n volle prentjie van hoe die CD klink.
Meer kan ek ongelukkig nie doen nie. Die CD kan direk van www.afrimusik.com
bestel word, of by party CD-shops gekoop word.

>
> Is dit nie moontlik vir jou om vir Spinnekop op Napster te sit????

Sorry man, kannie doen nie !

Gustav
>
> Gr Rico
>
Re: Spinnekop vir Gustav [boodskap #39581 is 'n antwoord op boodskap #39563] Vr, 23 Februarie 2001 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gustav,
Waar's jy? As jy van Spinnekop se ouens ken, dan moet ons "naby" mekaar
wees
Ek ken ook 2: Graig, en Barry (Barry was 'n lid van die groep)
Thys oppie Bos

"Gustav Franzsen" skryf in boodskap news:982862696.511575@ftp.adept.co.za...
>
> Rico wrote in message
> news:96u9ae$gjk$1@news1.xs4all.nl...
>> Hi Gustav,
>>
>> Jy het my gesê ek moet gaan kyk vir Spinnekop, vir af te laai.
>> Ek is al daen op soek vir hierdie groep, maar ek kan dit nie kry op
> Napster
>> nie.
>>
> Daar is niks van Spinnekop op Napster sover ek weet nie.
>
>> Ek wil net gaan luister vir Spinnekop, wat sy vir musiek maak. Ek het die
>> pagina wat jy my sê gaan besoek, maar die sample is so kort ek kry nie 'n
>> indruk van die musiek nie.
>
> Ek ken die ouens van Spinnekop en ek ken die eienaars van die afrimusik
> label. In beide gevalle is hulle nog armer as ek - en ek is donners arm !
> So dis vir my moreel onverdedigbaar om hul songs in totaliteit uit te set op
> die web. Die idee is om mense 'n kans te gee om 'n akkurate indruk van die
> band se sound te gee, waarop hulle dan kan besluit of hulle die musiek wil
> koop. Elke song op Soet September het 'n sample mp3 wat tot na die
> koor/refrein loop. Dit gee jou 'n volle prentjie van hoe die CD klink.
> Meer kan ek ongelukkig nie doen nie. Die CD kan direk van www.afrimusik.com
> bestel word, of by party CD-shops gekoop word.
>
>>
>> Is dit nie moontlik vir jou om vir Spinnekop op Napster te sit????
>
> Sorry man, kannie doen nie !
>
> Gustav
>>
>> Gr Rico
>>
>
Re: Spinnekop vir Gustav [boodskap #39583 is 'n antwoord op boodskap #39581] Vr, 23 Februarie 2001 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Jy's reg ! Ek's hier innie Bos.... Werk in TegnoPark. Gustav

Thys de Wet skryf in boodskap news:9750bj$1vs5$1@news.adamastor.ac.za...
> Gustav,
> Waar's jy? As jy van Spinnekop se ouens ken, dan moet ons "naby" mekaar
> wees
> Ek ken ook 2: Graig, en Barry (Barry was 'n lid van die groep)
> Thys oppie Bos
> "Gustav Franzsen" wrote in message
> news:982862696.511575@ftp.adept.co.za...
>>
>> Rico wrote in message
>> news:96u9ae$gjk$1@news1.xs4all.nl...
>>> Hi Gustav,
>>>
>>> Jy het my gesê ek moet gaan kyk vir Spinnekop, vir af te laai.
>>> Ek is al daen op soek vir hierdie groep, maar ek kan dit nie kry op
>> Napster
>>> nie.
>>>
>> Daar is niks van Spinnekop op Napster sover ek weet nie.
>>
>>> Ek wil net gaan luister vir Spinnekop, wat sy vir musiek maak. Ek het
> die
>>> pagina wat jy my sê gaan besoek, maar die sample is so kort ek kry nie
> 'n
>>> indruk van die musiek nie.
>>
>> Ek ken die ouens van Spinnekop en ek ken die eienaars van die afrimusik
>> label. In beide gevalle is hulle nog armer as ek - en ek is donners arm !
>> So dis vir my moreel onverdedigbaar om hul songs in totaliteit uit te
set
> op
>> die web. Die idee is om mense 'n kans te gee om 'n akkurate indruk van
> die
>> band se sound te gee, waarop hulle dan kan besluit of hulle die musiek wil
>> koop. Elke song op Soet September het 'n sample mp3 wat tot na die
>> koor/refrein loop. Dit gee jou 'n volle prentjie van hoe die CD klink.
>> Meer kan ek ongelukkig nie doen nie. Die CD kan direk van
> www.afrimusik.com
>> bestel word, of by party CD-shops gekoop word.
>>
>>>
>>> Is dit nie moontlik vir jou om vir Spinnekop op Napster te sit????
>>
>> Sorry man, kannie doen nie !
>>
>> Gustav
>>>
>>> Gr Rico
>>>
>>
>
Re: Spinnekop vir Gustav [boodskap #39596 is 'n antwoord op boodskap #39583] Vr, 23 Februarie 2001 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Gustav Franzsen wrote:

> Jy's reg ! Ek's hier innie Bos.... Werk in TegnoPark. Gustav
>

En verduidelik vir iemand wat laas in 1981 in Stellenbosch
was nou mooi stadig waar "Tegnopark" is.

Gloudina
Re: Spinnekop vir Gustav [boodskap #39599 is 'n antwoord op boodskap #39483] Vr, 23 Februarie 2001 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
>
> En verduidelik vir iemand wat laas in 1981 in Stellenbosch
> was nou mooi stadig waar "Tegnopark" is.
>
> Gloudina
>
Jy sit die mooi blou berge (Helderberg ens.) op jou linkerhand, ry uit die
dorp uit Somerset Wes se kant toe, verby die gholfbaan op regterhand, bo-oor
die knoppie, en as jy afsak is Blaauwklippen op jou linkerhand en die
Tegnopark-ingang is op jou regterhand. As die sedoos waai sal jy die klankie
van die mushroom-plaas in jou neus kry (tensy jy in jou airconned Merc
verskans is !) net mooi by die afdraai-punt.

Dis 'n plek waar supposedly hi-tech besighede wat collaborate met die
Universiteit, kom huis opsit. Moerse nice views van die berge en wingerde
ens.

Gustav
Re: Spinnekop vir Gustav [boodskap #39601 is 'n antwoord op boodskap #39483] Vr, 23 Februarie 2001 15:04 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
> En verduidelik vir iemand wat laas in 1981 in Stellenbosch
> was nou mooi stadig waar "Tegnopark" is.
En dit is 'n teken dat jy jou koue Kanadese winter moet verlaat en hier in
die laatsomer van die stellenbosse soelte moet kom "opwarm"!

Gloudina,
Tegnopark is net aan die Strand se kant van die Stellenbosse golfbaan.
Onthou jy nog die Chicken Licken of was dit nou die Dairy Den wat daar op
die Strandpad was? Lankal nie meer daar nie! Nous daar 'n 7-Eleven!!
Tegnopark is in ongeveer '87 aangelê om te dien as skakel tussen industrie
en navorsing met die klem op die beskikbaarheid van deskundiges (by die US)
wat tegniese insette kan lewer aan gekoppelde bedrywe soos bv elektronika,
meganiese ingenieurs ens.

Lank lank gelede
was daar 'n tannie-student
op stellenbos
sy't geswot en geswot en geswot vir die vale
en in die klas geluister
na allerhande digters en skrywers
en 'n klomp anner slim mense
die dat sy nou nog so baie vrae vra
Maar laat maar kom
ons hier innie Bos gee nie om
Ten minste slaat
ons nie mekaar
so hard met woorde van wraak
wat sommiges hier
so dikwels uitbraak
gahg!

Thys aan die US kant van die Bos (IT-gebou)
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Ter wille van 'n belydenis
Volgende onderwerp: Re: Afrikaanse Rap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 05:04:21 MGT 2024