Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ter wille van 'n belydenis
Ter wille van 'n belydenis [boodskap #39461] Ma, 19 Februarie 2001 21:22 na volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
995 het ek in die Kalahari 'n stuk grond gekoop. Volgens beloftes sou
daar baie ondergrondse water wees.
Boor boor boor...1995 daarna 1996 en toe ek 1997 vir die derde keer
geen water raak boor nie maar slegs olie kry elke keer, het ek geboor
gevoel en verkoop. Want my mielies kan nie op olie groei nie.

Ek was nie eerlik genoeg om te sê dat ek nie water kon raak boor nie.

Was dit verkeerd van my om stil te bly daaroor?

DD
Re: Ter wille van 'n belydenis [boodskap #39462 is 'n antwoord op boodskap #39461] Ma, 19 Februarie 2001 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wônner hoe't die (dubbele !) een gebeur.
Net een keer gepos

DD
Re: Ter wille van 'n tweede belydenis [boodskap #39594 is 'n antwoord op boodskap #39462] Vr, 23 Februarie 2001 12:32 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
het jy dit by klippies gekoop? ���

--
Vorige onderwerp: Re: www.blackpage.nano.pl
Volgende onderwerp: Spinnekop vir Gustav
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:31:22 MGT 2024