Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diskussie JK:-)
Diskussie JK:-) [boodskap #39273] Do, 15 Februarie 2001 09:26 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Arthur en ieder ander,

Jy het my gevra, of ek nog Afrikaanse musiek het afgelaai van Napster.
Ja ek het, solank dit nog kan, ek moet daagliks aflaai.
Daar is anders geen moontlikheid nie, om Afrikaanse cd te verkry.
Ek doen myn betellings vir my Afrikaanse boeke by Kalaharinet, maar daar is
nie toestemming nie om cd te verstuur.
Ek is dus baie lief vir Napster, maar ek is 'n suinige Kaaskop en gaan nie
betaal vir die Napster nie :-).

Ek is baie enthousiast oor Johannes Kerkorrel, hy het baie goei musiek
gemaak, ook met ons eien Stef Bos.

Sy teksten is nie slecht nie en veel is baie goed te verstaan vir my.
Boondien( ek skryf so als ek dink dit is :-)) is op hierdie net veel van sy
teksten te verkry.

Johannes Kerkorrel is ook 'n persoon, die diskussie uitlok, dus ons sal wag
op reakties.

Ek het reeds 2 cd's met Kerkorrel musiek gemaak en al veskeidene aan my
vriende gegee.

Johannes is glo ek nie seer gelief nie. Syn liedjies is se maar krities.

En nogmaals Arthur, ik bedoelde het niet lullig, maar kon op dat moment
niets in Afrikaans op papier krijgen, niet meer dan dat :-)))
Dus ek vra ook om verskoning.

Die woord verskoning is ook baie interessant.

As jy my se, jy moe my vra vir verskoning, dink ek tog aan iets anders.

Groet Rico

Ek geniet baie van die Somer die Son
en die dae soals heuning
warm en lou

:-)))))))))))))
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39274 is 'n antwoord op boodskap #39273] Do, 15 Februarie 2001 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Mooi so Rico!
Ek hou van jou manier (wyse) om die taal so lekker gemaklik te gebruik.
Soos die Namakwalanders sal sê: "Hy kom sit so lekker op die oor!", menende
dat dit heel goed klink.

Thys van die Kaap
en niet Antje van de Caab (vir diegene wat hou van 'suiwer'
bloed/voorgeslagte)

"Rico" skryf in boodskap news:96g7dq$90p$1@news1.xs4all.nl...
> Hi Arthur en ieder ander,
>
>
> Jy het my gevra, of ek nog Afrikaanse musiek het afgelaai van Napster.
> Ja ek het, solank dit nog kan, ek moet daagliks aflaai.
> Daar is anders geen moontlikheid nie, om Afrikaanse cd te verkry.
> Ek doen myn betellings vir my Afrikaanse boeke by Kalaharinet, maar daar is
> nie toestemming nie om cd te verstuur.
> Ek is dus baie lief vir Napster, maar ek is 'n suinige Kaaskop en gaan nie
> betaal vir die Napster nie :-).
>
> Ek is baie enthousiast oor Johannes Kerkorrel, hy het baie goei musiek
> gemaak, ook met ons eien Stef Bos.
>
> Sy teksten is nie slecht nie en veel is baie goed te verstaan vir my.
> Boondien( ek skryf so als ek dink dit is :-)) is op hierdie net veel van sy
> teksten te verkry.
>
> Johannes Kerkorrel is ook 'n persoon, die diskussie uitlok, dus ons sal wag
> op reakties.
>
> Ek het reeds 2 cd's met Kerkorrel musiek gemaak en al veskeidene aan my
> vriende gegee.
>
> Johannes is glo ek nie seer gelief nie. Syn liedjies is se maar krities.
>
> En nogmaals Arthur, ik bedoelde het niet lullig, maar kon op dat moment
> niets in Afrikaans op papier krijgen, niet meer dan dat :-)))
> Dus ek vra ook om verskoning.
>
> Die woord verskoning is ook baie interessant.
>
> As jy my se, jy moe my vra vir verskoning, dink ek tog aan iets anders.
>
> Groet Rico
>
> Ek geniet baie van die Somer die Son
> en die dae soals heuning
> warm en lou
>
> :-)))))))))))))
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39279 is 'n antwoord op boodskap #39273] Do, 15 Februarie 2001 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Krokkie" schreef...
> Kyk ook na www.CDM.co.za
>

Handig ...... "Lidmaatskap is ongelukkig net vir mense woonagtig in
Suid-Afrika en Namibië" :(

Groeten,
Arthur
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39280 is 'n antwoord op boodskap #39273] Do, 15 Februarie 2001 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai Rico, ek begryp wat jy bedoel met die gebruik van die woord
"verskoning". Ek het self nie direk gedink aan die Nederlandse betekenis
nie. En ek probeer al heeltemal nie om my daar 'n grafiese voorstelling van
te maak nie :)

Oor Napster, voorlopig is dit nog moontlik om mp3-tjies via hul servers uit
te wissel. Ek is nie ongerus oor die naderende einde van Napster nie. Daar
is baie alternatiewe soos Gnutella, OpenNap, AudioGnome, Audiogalaxy, ens.
Ek het reeds genoeg musiek afgelaai om 'n dag non-stop Afrikaans te
luister....

> Ek is dus baie lief vir Napster, maar ek is 'n suinige Kaaskop en gaan nie
> betaal vir die Napster nie :-)

Weet jy al hoeveel die contribusie gaan wees en of dit per download is of
per maand?

> Ek is baie enthousiast oor Johannes Kerkorrel, hy het baie goei musiek
> gemaak, ook met ons eien Stef Bos.

Ek het ook 10 nummers van hom, waarvan 2 met Stef Bos. Maar ek moet beken ek
het nog nie rerig geluister nie.

> Ek geniet baie van die Somer die Son
> en die dae soals heuning
> warm en lou

??? Is jy koorsig? Dis koud buite! Vanmorge het ek nog ys in die polder
gesien!

Groete,
Arthur
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39284 is 'n antwoord op boodskap #39274] Do, 15 Februarie 2001 23:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ha Thys

Ek het aangeneem jy het my 'n kompliment gegee??
Arthur het al gesê om Afrikaans te lees vir 'n nederlander is nie baie
moeilik nie, maar te skryf kos veel energie.

Ek is heeltemal happy, vandaag het die postman my 5 nuwe Afrikaanse boeke
afgelever, ek kan weer gaan lees en my Afrikaans verbeter :-))

sien jou Rico
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:96gckd$1mla$1@news.adamastor.ac.za...
> Mooi so Rico!
> Ek hou van jou manier (wyse) om die taal so lekker gemaklik te gebruik.
> Soos die Namakwalanders sal sê: "Hy kom sit so lekker op die oor!", menende
> dat dit heel goed klink.
>
> Thys van die Kaap
> en niet Antje van de Caab (vir diegene wat hou van 'suiwer'
> bloed/voorgeslagte)
>
> "Rico" wrote in message
> news:96g7dq$90p$1@news1.xs4all.nl...
>> Hi Arthur en ieder ander,
>>
>>
>> Jy het my gevra, of ek nog Afrikaanse musiek het afgelaai van Napster.
>> Ja ek het, solank dit nog kan, ek moet daagliks aflaai.
>> Daar is anders geen moontlikheid nie, om Afrikaanse cd te verkry.
>> Ek doen myn betellings vir my Afrikaanse boeke by Kalaharinet, maar daar is
>> nie toestemming nie om cd te verstuur.
>> Ek is dus baie lief vir Napster, maar ek is 'n suinige Kaaskop en gaan nie
>> betaal vir die Napster nie :-).
>>
>> Ek is baie enthousiast oor Johannes Kerkorrel, hy het baie goei musiek
>> gemaak, ook met ons eien Stef Bos.
>>
>> Sy teksten is nie slecht nie en veel is baie goed te verstaan vir my.
>> Boondien( ek skryf so als ek dink dit is :-)) is op hierdie net veel van sy
>> teksten te verkry.
>>
>> Johannes Kerkorrel is ook 'n persoon, die diskussie uitlok, dus ons sal wag
>> op reakties.
>>
>> Ek het reeds 2 cd's met Kerkorrel musiek gemaak en al veskeidene aan my
>> vriende gegee.
>>
>> Johannes is glo ek nie seer gelief nie. Syn liedjies is se maar krities.
>>
>> En nogmaals Arthur, ik bedoelde het niet lullig, maar kon op dat moment
>> niets in Afrikaans op papier krijgen, niet meer dan dat :-)))
>> Dus ek vra ook om verskoning.
>>
>> Die woord verskoning is ook baie interessant.
>>
>> As jy my se, jy moe my vra vir verskoning, dink ek tog aan iets anders.
>>
>> Groet Rico
>>
>> Ek geniet baie van die Somer die Son
>> en die dae soals heuning
>> warm en lou
>>
>> :-)))))))))))))
>>
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39285 is 'n antwoord op boodskap #39280] Vr, 16 Februarie 2001 00:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Arthur.

Ek het my voorgestel hoe dit moet wees as ek jou 'n skoon pampertjie aantrek
:-)))

Hoe is dat moontlik, jy het 2 nommers van Stef en Johannes, ek het slegs
1!!!!
Awuwa, als jij wil dansen.
Kan jy my die ander stuur met e-pos???

Jy vra veel van my, ek moet dink en dink, om in Afrikaans te skryf!!

Die Kalahari bestellings is vandaag afgelever, ek kan weer gaan lees en my
Afrikaans sal verbeter en verbeter, eens sal ek kan skryf soos 'n
Afrikaander :-).
Ek kan gaan lees die boeke van Andre P. Brink en Etienne van Heerden.
Kan jy my sê waarom ek dit doen gaan, ek kan die boeke hier ook koop in
Nederlandse vertalings :-)
Die boekhandel hier in Leiden verkoop ook Afrikaanse boeke en sy kan ook die
boeke vir my bestel.

Afrikaanse cd's is nie maklik nie, om te kry en soos jy al het gesê, die cd
club is nie vir ons nie.

Ek gaan nog veel Afrikaans aflaai van Napster, want al die ander die jy het
genoem, is nie so uitgebrei nie as Napster.

Maar net soos jy ek het genoeg Afrikaanse liedjies om te hoor en ek het nou
2 cd's met Johannes Kerkorrel en 1 met Steve Hofmeyr.

Miskien kan hier indie NG iemand my nog help om die tekste van Steve Hofmeyr
sy liedjies te kry.
Steve is nie so eenvoudig te verstaan as Johannes nie.

Nou het ek nog slegs 1 vra, nie vir Arthur nie :-)), wie stuur my nou my
brieffie terug en sê my alles wat nie Afrikaans is nie.
Ek leer daarvan.

Branders rol in by die see
Branders rol uit by die see

Arthur jy moe Johannes sy Somer liedjie maar eens gaan luister!!! :-)))))))

Sien jou Rico.

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:96h2ug$26fv$1@news.kabelfoon.nl...
> Haai Rico, ek begryp wat jy bedoel met die gebruik van die woord
> "verskoning". Ek het self nie direk gedink aan die Nederlandse betekenis
> nie. En ek probeer al heeltemal nie om my daar 'n grafiese voorstelling van
> te maak nie :)
>
> Oor Napster, voorlopig is dit nog moontlik om mp3-tjies via hul servers uit
> te wissel. Ek is nie ongerus oor die naderende einde van Napster nie. Daar
> is baie alternatiewe soos Gnutella, OpenNap, AudioGnome, Audiogalaxy, ens.
> Ek het reeds genoeg musiek afgelaai om 'n dag non-stop Afrikaans te
> luister....
>
>> Ek is dus baie lief vir Napster, maar ek is 'n suinige Kaaskop en gaan nie
>> betaal vir die Napster nie :-)
>
> Weet jy al hoeveel die contribusie gaan wees en of dit per download is of
> per maand?
>
>> Ek is baie enthousiast oor Johannes Kerkorrel, hy het baie goei musiek
>> gemaak, ook met ons eien Stef Bos.
>
> Ek het ook 10 nummers van hom, waarvan 2 met Stef Bos. Maar ek moet beken ek
> het nog nie rerig geluister nie.
>
>> Ek geniet baie van die Somer die Son
>> en die dae soals heuning
>> warm en lou
>
> ??? Is jy koorsig? Dis koud buite! Vanmorge het ek nog ys in die polder
> gesien!
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39286 is 'n antwoord op boodskap #39285] Vr, 16 Februarie 2001 03:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> eens sal ek kan skryf soos 'n
> Afrikaander :-).

Moenie "eens" hier gebruik nie. Gebruik"eendag." Eens word op ander maniere
in Afrikaans gebruik:
- ek het eens so gedink
- ek is dit eens met jou
- ek weet nie eens waar hy bly nie.
Mens gebruik ook nie die woord Afrikaander vir die mense
wat Afrikaners heet nie. Die woord Afrikaander word in
Afrikaans nog soms gebruik in die uitdrukking "Afrikaander
osse" maar selfs hier word dit meestal net "Afrikaner-osse"
geskryf.

> Ek kan gaan lees die boeke van Andre P. Brink en Etienne van Heerden.

In Afrikaans sit jy altyd die laaste deel van die werkwoord-stelselheel aan die
einde van die sin. Dus: Ek KAN die boeke van Brink en
van Heerden GAAN LEES.

> Kan jy my sê waarom ek dit doen gaan,

"Kan jy my sê waarom ek dit gaan doen."

> Afrikaanse cd's is nie maklik nie, om te kry en soos jy al het gesê

Afrikaanse cd's is nie maklik om te kry niesoos jy al gesê het

> want al die ander die jy het
> genoem, is nie so uitgebrei nie as Napster.

al die ander wat jy genoem het, is nie souitgebrei soos Napster nie.

>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39287 is 'n antwoord op boodskap #39279] Vr, 16 Februarie 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NewsIS  is tans af-lyn  NewsIS
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Gee vir my jou email dan stuur ek vir jou wat ek het.

Krokkie

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:96h1ar$24ge$1@news.kabelfoon.nl...
> "Krokkie" schreef...
>> Kyk ook na www.CDM.co.za
>>
>
> Handig ...... "Lidmaatskap is ongelukkig net vir mense woonagtig in
> Suid-Afrika en Namibië" :(
>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39295 is 'n antwoord op boodskap #39273] Vr, 16 Februarie 2001 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
baie Dankie Gloudina vir die Afrikaanse les.

Ek hoop jy gaan dit vaker doen. ( jy gaan doen idt vaker ????)

Groet Rico.

schreef in bericht news:3A8C9A5F.A487A22E@home.com...
Rico wrote:

> eens sal ek kan skryf soos 'n
> Afrikaander :-).

Moenie "eens" hier gebruik nie. Gebruik"eendag." Eens word op ander
maniere
in Afrikaans gebruik:
- ek het eens so gedink
- ek is dit eens met jou
- ek weet nie eens waar hy bly nie.
Mens gebruik ook nie die woord Afrikaander vir die mense
wat Afrikaners heet nie. Die woord Afrikaander word in
Afrikaans nog soms gebruik in die uitdrukking "Afrikaander
osse" maar selfs hier word dit meestal net "Afrikaner-osse"
geskryf.

> Ek kan gaan lees die boeke van Andre P. Brink en Etienne van Heerden.

In Afrikaans sit jy altyd die laaste deel van die werkwoord-stelselheel aan
die
einde van die sin. Dus: Ek KAN die boeke van Brink en
van Heerden GAAN LEES.

> Kan jy my sê waarom ek dit doen gaan,

"Kan jy my sê waarom ek dit gaan doen."

> Afrikaanse cd's is nie maklik nie, om te kry en soos jy al het gesê

Afrikaanse cd's is nie maklik om te kry niesoos jy al gesê het

> want al die ander die jy het
> genoem, is nie so uitgebrei nie as Napster.

al die ander wat jy genoem het, is nie souitgebrei soos Napster nie.

>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39297 is 'n antwoord op boodskap #39273] Vr, 16 Februarie 2001 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> baie Dankie Gloudina vir die Afrikaanse les.
>
> Ek hoop jy gaan dit vaker doen. ( jy gaan doen idt vaker ????)
>

OK, Rico. Maar moenie die woord "vaker" hier gebruik
nie. "Vaak" in Afrikaans word net gebruik vir "sleepy."
Ons gebruik gladnie die woord "vaak" soos julle in Nederlands
vir meer? meermale? nog? nie.

Gloudina
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39301 is 'n antwoord op boodskap #39273] Vr, 16 Februarie 2001 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef ...
> OK, Rico. Maar moenie die woord "vaker" hier gebruik
> nie. "Vaak" in Afrikaans word net gebruik vir "sleepy."
> Ons gebruik gladnie die woord "vaak" soos julle in Nederlands
> vir meer? meermale? nog? nie.

Ons gebruik "vaak" vir "dikwels". Ons ken julle "vaak" slegs as "Klaas
Vaak", die mannetjie wat sand in jou oge strooi terwyl jy slaap.

Groete,
Arthur
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39303 is 'n antwoord op boodskap #39301] Vr, 16 Februarie 2001 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Arthur

Jy sê oge maar ek dink dit moet wees oë
:-))

Ons kry hier les in Afrikaans.

Gloudina jy sê my ek moenie vaker sê nie, maar wat is hierdie alternatief???

Gr Rico
> Ons gebruik "vaak" vir "dikwels". Ons ken julle "vaak" slegs as "Klaas
> Vaak", die mannetjie wat sand in jou oge strooi terwyl jy slaap.
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39305 is 'n antwoord op boodskap #39273] Vr, 16 Februarie 2001 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Danielle.

Die Kerkorrel muziek is so Afrikaans en daar geniet ek baie van.
Ook is die stem van JK rustig en ek hoor dit graag.
Ook is dit vir my moontlik om die tekste te verstaan.
Afrikaans klink baie anders als Hollands.
Hy het ook nommers die lekker swing.
Favorite is

Hoe ek voel, dit is die liedjie wat ek as 1ste verstaan het.
Somer is ook baie goed.
en dan is daar nog, Halala Afrika, ek het dan die gevoel ek is in Afrika.
ek dink ek kan beter sê die liedjies die ek minder goed vind klink :-))))

Laurika het ek al gehoor, maar is nie heeltemal my genre nie.
Ek is wel op soek naar Spinnekop, Gustav op hierdie NG sê my dit is baie
goed. Ek het die nog nie op Napster gesien nie.

En Koos Kombuis is ook nie diegene waar ek lief vir is nie.

GR Arno
>
>> Johannes Kerkorrel is ook 'n persoon, die diskussie uitlok, dus ons sal wag
>> op reakties.
>
> Ralf Rabie (JK) kom van 'n baie regse en konserwatiewe Afrikaanse
> familie. Het joernalistiek by Potchefstroom geswat. Was getroud met
> die dogter van Prof Grobler (lid van Ossewa Brandwag en vele ander
> baie regse groepe). Het sy vrou en seun, Reuben, verlaat en sy eie
> ding gaan doen....
> Hy is maar net nog een van die vele rebelle wat Suid Afrika opgelewer
> het. :-))
> Wat is dit van Kerkorrel se musiek wat jy die meeste van hou?
> Het jy al na Laurika Rauch se musiek geluister?
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39306 is 'n antwoord op boodskap #39273] Vr, 16 Februarie 2001 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Ons gebruik "vaak" vir "dikwels". Ons ken julle "vaak" slegs as "Klaas
> Vaak", die mannetjie wat sand in jou oge strooi terwyl jy slaap.

So wat sê julle as julle vaak is en wil gaan slaap?Terloops, dis altyd
Klaas Vakie (of Klaasvaak as een
woord, maar laasgenoemde word nie baie gebruik nie.)
En hy gooi nie die sand in jou oë terwyl jy slaap nie,
maar voordat jy gaan slaap. Dis die sand wat jou
oë dan laat voel dat hulle moet toegaan.

Gloudina

>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39307 is 'n antwoord op boodskap #39273] Vr, 16 Februarie 2001 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rico wrote:

> Gloudina jy sê my ek moenie vaker sê nie, maar wat is hierdie alternatief???
>
>

Dit hang af wat jy onder "vaker" bedoel het. Het jy bedoeldat ek gereeld vir jou
moet korrigeer, of dat ek vir jou
in die toekoms moet reghelp?

Gloudina
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39309 is 'n antwoord op boodskap #39287] Vr, 16 Februarie 2001 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Krokie

jy kan hierdie berig tog beantwoord??
en dan kry ek wat jy vir my het :-))
Gr Rico

"Krokkie" skryf in boodskap news:3a8caf49$0$17225@hades.is.co.za...
> Gee vir my jou email dan stuur ek vir jou wat ek het.
>
> Krokkie
>
>
>
>
>
> "Arthur Hagen" wrote in message
> news:96h1ar$24ge$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Krokkie" schreef...
>>> Kyk ook na www.CDM.co.za
>>>
>>
>> Handig ...... "Lidmaatskap is ongelukkig net vir mense woonagtig in
>> Suid-Afrika en Namibië" :(
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39321 is 'n antwoord op boodskap #39273] Sa, 17 Februarie 2001 00:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakkals  is tans af-lyn  Jakkals
Boodskappe: 8
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Loer gerus in by oneworld.co.za. Diens is uitstekend en hulle lewer
wereldwyd af.

"Rico" skryf in boodskap news:96g7dq$90p$1@news1.xs4all.nl...
> Hi Arthur en ieder ander,
>
>
> Jy het my gevra, of ek nog Afrikaanse musiek het afgelaai van Napster.
> Ja ek het, solank dit nog kan, ek moet daagliks aflaai.
> Daar is anders geen moontlikheid nie, om Afrikaanse cd te verkry.
> Ek doen myn betellings vir my Afrikaanse boeke by Kalaharinet, maar daar is
> nie toestemming nie om cd te verstuur.
> Ek is dus baie lief vir Napster, maar ek is 'n suinige Kaaskop en gaan nie
> betaal vir die Napster nie :-).
>
> Ek is baie enthousiast oor Johannes Kerkorrel, hy het baie goei musiek
> gemaak, ook met ons eien Stef Bos.
>
> Sy teksten is nie slecht nie en veel is baie goed te verstaan vir my.
> Boondien( ek skryf so als ek dink dit is :-)) is op hierdie net veel van sy
> teksten te verkry.
>
> Johannes Kerkorrel is ook 'n persoon, die diskussie uitlok, dus ons sal wag
> op reakties.
>
> Ek het reeds 2 cd's met Kerkorrel musiek gemaak en al veskeidene aan my
> vriende gegee.
>
> Johannes is glo ek nie seer gelief nie. Syn liedjies is se maar krities.
>
> En nogmaals Arthur, ik bedoelde het niet lullig, maar kon op dat moment
> niets in Afrikaans op papier krijgen, niet meer dan dat :-)))
> Dus ek vra ook om verskoning.
>
> Die woord verskoning is ook baie interessant.
>
> As jy my se, jy moe my vra vir verskoning, dink ek tog aan iets anders.
>
> Groet Rico
>
> Ek geniet baie van die Somer die Son
> en die dae soals heuning
> warm en lou
>
> :-)))))))))))))
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39326 is 'n antwoord op boodskap #39303] Sa, 17 Februarie 2001 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" wrote
> Gloudina jy sê my ek moenie vaker sê nie, maar wat is hierdie
alternatief???

Gereeld
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39331 is 'n antwoord op boodskap #39273] Sa, 17 Februarie 2001 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons sê, ons is moe, of ons is doodop, of doodmoe.
Ons sê ook, ek het slaap.

Klaas Vaak, Vaak is hierdie achtenom.

Gr Rico
schreef in bericht news:3A8D785E.4B389EF9@home.com...
Arthur Hagen wrote:

> Ons gebruik "vaak" vir "dikwels". Ons ken julle "vaak" slegs as "Klaas
> Vaak", die mannetjie wat sand in jou oge strooi terwyl jy slaap.

So wat sê julle as julle vaak is en wil gaan slaap?Terloops, dis altyd
Klaas Vakie (of Klaasvaak as een
woord, maar laasgenoemde word nie baie gebruik nie.)
En hy gooi nie die sand in jou oë terwyl jy slaap nie,
maar voordat jy gaan slaap. Dis die sand wat jou
oë dan laat voel dat hulle moet toegaan.

Gloudina

>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39355 is 'n antwoord op boodskap #39273] Sa, 17 Februarie 2001 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
(oor Klaas Vakie)
> En hy gooi nie die sand in jou oë terwyl jy slaap nie,
> maar voordat jy gaan slaap. Dis die sand wat jou
> oë dan laat voel dat hulle moet toegaan.

Ek het dit nagesoek en kenlik is jy reg. Ek het altyd gedink hy doen dit
terwyl jy slaap en die sand is die geel goedjie (?) wat jy soggens uit jou
ooghoeke vryf :)

Groete,
Arthur
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39412 is 'n antwoord op boodskap #39355] Ma, 19 Februarie 2001 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NewsIS  is tans af-lyn  NewsIS
Boodskappe: 10
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Vir die geel goed se on vee or was die slaap uit jou oe

Krokkie

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:96mpq4$29vg$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
> (oor Klaas Vakie)
>> En hy gooi nie die sand in jou oë terwyl jy slaap nie,
>> maar voordat jy gaan slaap. Dis die sand wat jou
>> oë dan laat voel dat hulle moet toegaan.
>
> Ek het dit nagesoek en kenlik is jy reg. Ek het altyd gedink hy doen dit
> terwyl jy slaap en die sand is die geel goedjie (?) wat jy soggens uit jou
> ooghoeke vryf :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39444 is 'n antwoord op boodskap #39287] Ma, 19 Februarie 2001 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Krokkie" schreef...
>
> Gee vir my jou email dan stuur ek vir jou wat ek het.

Sorrie Krokkie, ek het jou plasing nie eerder raak gesien nie.

My Duitse eposadres werk, dit stuur email deur na my adres by my eie
provider. Ongelukkig staan my provider my nie toe om baie groot lêers te
ontvang nie. My briewebus is slegs 10 MB groot......

Groete,
Arthur

> "Arthur Hagen" ...
>> "Krokkie" schreef...
>>> Kyk ook na www.CDM.co.za
>>
>> Handig ...... "Lidmaatskap is ongelukkig net vir mense woonagtig in
>> Suid-Afrika en Namibië" :(
>>
Re: Diskussie JK:-) [boodskap #39468 is 'n antwoord op boodskap #39444] Di, 20 Februarie 2001 04:20 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ok sal more-aand vir jou 'n lys plus 'n paar songs stuur.

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:96roof$1brp$1@news.kabelfoon.nl...
> "Krokkie" schreef...
>>
>> Gee vir my jou email dan stuur ek vir jou wat ek het.
>
> Sorrie Krokkie, ek het jou plasing nie eerder raak gesien nie.
>
> My Duitse eposadres werk, dit stuur email deur na my adres by my eie
> provider. Ongelukkig staan my provider my nie toe om baie groot lêers te
> ontvang nie. My briewebus is slegs 10 MB groot......
>
> Groete,
> Arthur
>
>> "Arthur Hagen" ...
>>> "Krokkie" schreef...
>>>> Kyk ook na www.CDM.co.za
>>>
>>> Handig ...... "Lidmaatskap is ongelukkig net vir mense woonagtig in
>>> Suid-Afrika en Namibië" :(
>>>
>
Vorige onderwerp: blou
Volgende onderwerp: Ter wille van 'n belydenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:08:17 MGT 2024