Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ter wille van 'n belydenis
Ter wille van 'n belydenis [boodskap #39459] Ma, 19 Februarie 2001 20:56 na volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
1995 het ek in die Kalahari 'n stuk grond gekoop. Volgens beloftes sou
daar baie ondergrondse water wees.
Boor boor boor...1995 daarna 1996 en toe ek 1997 vir die derde keer
geen water raak boor nie maar slegs olie kry elke keer, het ek geboor
gevoel en verkoop. Want my mielies kan nie op olie groei nie.

Ek was nie eerlik genoeg om te sê dat ek nie water kon raak boor nie.

Was dit verkeerd van my om stil te bly daaroor?

DD
Re: Ter wille van 'n belydenis [boodskap #39469 is 'n antwoord op boodskap #39459] Di, 20 Februarie 2001 04:28 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja sure ne ?

"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:ag139tou6hs38bkp7kgl14onfrrdd189d4@4ax.com...
>
> 1995 het ek in die Kalahari 'n stuk grond gekoop. Volgens beloftes sou
> daar baie ondergrondse water wees.
> Boor boor boor...1995 daarna 1996 en toe ek 1997 vir die derde keer
> geen water raak boor nie maar slegs olie kry elke keer, het ek geboor
> gevoel en verkoop. Want my mielies kan nie op olie groei nie.
>
> Ek was nie eerlik genoeg om te sê dat ek nie water kon raak boor nie.
>
> Was dit verkeerd van my om stil te bly daaroor?
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Diskussie JK:-)
Volgende onderwerp: die grondige wet, my antie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:27:10 MGT 2024