Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Web cam in Jhb
Web cam in Jhb [boodskap #38950] Ma, 05 Februarie 2001 14:33 na volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Web-kamera in die Boekehuis, Afrikaanse boekwinkel/koffiehuis in
Aucklandpark, Johannesburg.
Gaan na www.beeld.com en kliek op regs op die link "web-kamera" .
Re: Web cam in Jhb [boodskap #38958 is 'n antwoord op boodskap #38950] Ma, 05 Februarie 2001 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi wrote:

> Web-kamera in die Boekehuis, Afrikaanse boekwinkel/koffiehuis in
> Aucklandpark, Johannesburg.
> Gaan na www.beeld.com en kliek op regs op die link "web-kamera" .

Nou hoekom gee jy nie vir ons 'n tyd wanneer jy daar in diehoek sal kan
kom staan nie, dan kyk ons vir jou. Dan kan jy
vir ons die vinger gee. (Moet dit net nie te vroeg in jou dag
maak nie. Ek is sewe uur agter julle , en ek staan sowaar nie
op om vir jou te sien nie. )

Gloudina
Re: Web cam in Jhb [boodskap #38988 is 'n antwoord op boodskap #38950] Wo, 07 Februarie 2001 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 06 Feb 2001 09:08:44 +0200, lous wrote:

> Nou net 'n briljante idee gehad - hoekom patch hulle nie van die kameras
> wat die JHB se CBD dophou in sodat die wereld kan help om die kriminele
> te vang nie :)

Great idee en mense het al daaraan gedink, maar ek vermoed die
tegnies/burokratiese hassles om dit reg te kry, gaan enige techie teen
die mure uitdryf.
Re: Web cam in Jhb [boodskap #38993 is 'n antwoord op boodskap #38950] Wo, 07 Februarie 2001 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, ek het al 'n foto van hom gesien. Hy was of siek toe hulle daai
foto geneem het of hy is maar vreklelik. Toemaar, ek dink darem sy ma en sy
vrou en kinders (die hond ook?) is lief vir hom, te spyte daarvan.

Dries, met 'n groot grin.

skryf in boodskap news:3A7ED03A.F357389E@home.com...
> Ferdi wrote:
>
>> Web-kamera in die Boekehuis, Afrikaanse boekwinkel/koffiehuis in
>> Aucklandpark, Johannesburg.
>> Gaan na www.beeld.com en kliek op regs op die link "web-kamera" .
>
> Nou hoekom gee jy nie vir ons 'n tyd wanneer jy daar in diehoek sal kan
> kom staan nie, dan kyk ons vir jou. Dan kan jy
> vir ons die vinger gee. (Moet dit net nie te vroeg in jou dag
> maak nie. Ek is sewe uur agter julle , en ek staan sowaar nie
> op om vir jou te sien nie. )
>
> Gloudina
>
Re: Web cam in Jhb [boodskap #39021 is 'n antwoord op boodskap #38993] Do, 08 Februarie 2001 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 7 Feb 2001 21:33:49 +0200, "Dries Venter"
wrote:

> Gloudina, ek het al 'n foto van hom gesien. Hy was of siek toe hulle daai
> foto geneem het of hy is maar vreklelik. Toemaar, ek dink darem sy ma en sy
> vrou en kinders (die hond ook?) is lief vir hom, te spyte daarvan.

My hond is crazy oor my.
Re: Web cam in Jhb [boodskap #39026 is 'n antwoord op boodskap #38950] Do, 08 Februarie 2001 11:27 Na vorige boodskap
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ferdie:
Web-kamera in die Boekehuis, Afrikaanse boekwinkel/koffiehuis in
Aucklandpark, Johannesburg.
Gaan na www.beeld.com en kliek op regs op die link "web-kamera" .

Leuce:
Of sommer direk na http://news24.co.za/beeld/webcam/, en hy refresh elke
minuut.
Vorige onderwerp: Gratis air miles
Volgende onderwerp: Langenhoven se eerste werk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 00:52:24 MGT 2024