Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » A true story ?
A true story ? [boodskap #38718] Di, 30 Januarie 2001 22:54 na volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Krisjan pulls into a service station in his battered bakkie, clad in
tattered khakis, velskoene, whiskers and ragged hat. He hands the attendant
the keys complete with a beautiful vierkleur flag.

Krisjan Goeie more. Maak vol met Super asseblief.

Attendant How much?

Krisjan Vol asseblief

Attendant I only speak English

Krisjan No problem. Good day to you Sir. I currently feel a
profound desire to replenish the propellant of my motorised vehicle.
Therefore, I cordially invite you to transfer, from your subterranean
reservoir, a sufficient quantity of combustible fluid of the highest octane
rating to fill the appropriate receptacle of the said means of perambulation
to the brim.

Attendant Hau?

Krisjan Do you have a problem Sir? I thought you said you spoke
English?

Attendant English! That is not English.

Krisjan My dear Sir, you are veritably attempting to insinuate that
you do not even recognise the language, which you allege to be your singular
means of communication.

Attendant Hau?

Krisjan Let me attempt to elucidate in the most elementary terms -
your paltry grasp of English vernacular is frittering away the time at my
disposal or as I would put it in a civilized intelligible language - Dit is
so fokken duidelik soos daglig dat jy FOKOL van Engels weet! So, kry you
slapgat in rat en maak hierdie kar se tank vol voordat ek hier uitklim en
jou bliksem want jy mors my donerse tyd!!!!! Verstaan jy nou???

Attendant Ja Baas. Vol Baas? Afrikaans is beter meneer!!

Krisjan Dankie
Re: A true story ? [boodskap #38719 is 'n antwoord op boodskap #38718] Wo, 31 Januarie 2001 00:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Dingus" fr...@iaza.co.za



Hierdie rassistiese vergryp aan 'n vervloee en kunsmatige
meerderwaardigheidskaros wat, na my mening, tog net 'n diepe eksistensiele
leegheid en tentatiewe identiteit verbloem, is holrug gery en oud.
Inderwaarheid reflekteer die pedantiese identifikasie in hierdie storie 'n
semiotiese reaksie-formasie wat die onnoselheid van die vierkleur in
hermeneutiese lig verhelder. Maar dan het ons tog nie so 'n diepe analise
nodig om tot dieselfde slotsom te kom nie - neem bloot frikkie en dingus as
voorbeeld.

maak tog nou my swart tenk vol, dingus, en gou.

leswin
Re: A true story ? [boodskap #38720 is 'n antwoord op boodskap #38719] Wo, 31 Januarie 2001 01:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

LeswinLaubscher wrote:

> Inderwaarheid reflekteer die pedantiese identifikasie in hierdie storie 'n
> semiotiese reaksie-formasie wat die onnoselheid van die vierkleur in
> hermeneutiese lig verhelder.

Ditsem, Leswin.

En dan kan mens nog maklik ook die volgende ironie
mis. Hierdie joggies spog met die ingewikkelde Engels
(wat hulle miskien of miskien nie onder die knie het),
maar jy kan baie seker wees dat hulle NIE gewone
Algemeen Beskaafde Afrikaans onder die knie het nie.
Hulle is, al sou hulle dit nie wil weet nie, eintlik
hanskakies. Hulle Engels is nader aan hulle harte as
hulle Afrikaans. Hulle kan beter in Engels spel as in
Afrikaans. Kyk maar elke keer. Hoe regser, hoe meer
die vierkleur wapper, hoe slegter die spelling, hoe meer
is die taal vol anglisismes. Dis uit hierdie oord dat die
grootste bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
kom: dis die vierkleurwapperende joggies wat Afrikaans
sy nekslag sal gee.

Gloudina

>
Re: A true story ? [boodskap #38723 is 'n antwoord op boodskap #38718] Wo, 31 Januarie 2001 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>> Dis uit hierdie oord dat die
> grootste bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
> kom: dis die vierkleurwapperende joggies wat Afrikaans
> sy nekslag sal gee.
>
> Gloudina
>

Of mense wat nie alhoewel hulle self afrikaans is nie hulle kinders
afrikaans leer nie *onskuldige glimlag*
Re: A true story ? [boodskap #38736 is 'n antwoord op boodskap #38718] Wo, 31 Januarie 2001 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Of mense wat nie alhoewel hulle self afrikaans is nie hulle kinders
> afrikaans leer nie *onskuldige glimlag*

Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
Kanadese burger. My tweede
offisiële taal is Frans.

Gloudina
Re: A true story ? [boodskap #38762 is 'n antwoord op boodskap #38718] Do, 01 Februarie 2001 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Of mense wat nie alhoewel hulle self afrikaans is nie hulle kinders
>> afrikaans leer nie *onskuldige glimlag*
>
> Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
> Kanadese burger. My tweede
> offisiële taal is Frans.
>
> Gloudina

Dus is jy nie 'n afrikaner nie? *nog 'n onskuldige glimlag*
Re: A true story ? [boodskap #38768 is 'n antwoord op boodskap #38718] Do, 01 Februarie 2001 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Dus is jy nie 'n afrikaner nie? *nog 'n onskuldige glimlag*

Ek is 'n etniese Afrikaner. Luister Lou, hierdie by in joucranium word nou
baie booooooooring. Die argument
dat ek geen reg het om te praat oor Afrikanerskap of
Afrikaans net omdat ek nou 'n burger van 'n ander staat
is, is absoluut leeg. As jy my wil aanval, soek geldige
argumente.

Gloudina
Re: A true story ? [boodskap #38773 is 'n antwoord op boodskap #38762] Do, 01 Februarie 2001 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
les...  is tans af-lyn  les...
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
NA wrote:
>
>
> @home.com wrote:
>> *
>>
>> Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
>> Kanadese burger. My tweede
>> offisiële taal is Frans.
>>
>> Gloudina
>
> Dus is jy nie 'n afrikaner nie? *nog 'n onskuldige glimlag*

Jy voer dus aan dat Afrikaans gelyk te stel is aan Afrikaner wees. En
skielik is daar 'n Wes en Noord -Kaap vol Bruin Afrikaners.
>

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Re: A true story ? [boodskap #38780 is 'n antwoord op boodskap #38773] Do, 01 Februarie 2001 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Feb 2001 13:38:51 GMT, les...@my-deja.com wrote:

> Jy voer dus aan dat Afrikaans gelyk te stel is aan Afrikaner wees. En
> skielik is daar 'n Wes en Noord -Kaap vol Bruin Afrikaners.

> Sent via Deja.com

Se gou vir my Leswin...ek sien jy is by die Duquesne University in PA.
In die filosofie departement? Wat studeer jy op die oomblik? Hoe
lank is jy al daar?
Kulturele Sielkunde [boodskap #38782 is 'n antwoord op boodskap #38780] Do, 01 Februarie 2001 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Feb 2001 10:20:10 -0800, Danielle wrote:

> Se gou vir my Leswin...ek sien jy is by die Duquesne University in PA.
> In die filosofie departement? Wat studeer jy op die oomblik? Hoe
> lank is jy al daar?

"Cultural Psychology" sien ek. Baie interessant. Is dit miskien
moontlik om 'n paar verwysings van jou publikasies hier te plaas. Ek
stel baie belang in jou navorsing.

Dankie
Re: A true story ? [boodskap #38783 is 'n antwoord op boodskap #38718] Do, 01 Februarie 2001 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die insig... Tog tragies? Nogtans gaan ek jou nie vra om na die
Frans- of Engelse-ng te skuif nie - want jy kan nie besluit dat jy nie
Afrikaans / Afrikaner is nie - dis jou lot, nie?
skryf in boodskap news:3A780F23.54C01D76@home.com...
lous wrote:

> Of mense wat nie alhoewel hulle self afrikaans is nie hulle kinders
> afrikaans leer nie *onskuldige glimlag*

Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
Kanadese burger. My tweede
offisiële taal is Frans.

Gloudina
Re: A true story ? [boodskap #38784 is 'n antwoord op boodskap #38783] Do, 01 Februarie 2001 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Feb 2001 21:18:11 +0200, "Jonas" wrote:

> Dankie vir die insig... Tog tragies? Nogtans gaan ek jou nie vra om na die
> Frans- of Engelse-ng te skuif nie - want jy kan nie besluit dat jy nie
> Afrikaans / Afrikaner is nie - dis jou lot, nie?
> skryf in boodskap news:3A780F23.54C01D76@home.com...
> lous wrote:
>
>> Of mense wat nie alhoewel hulle self afrikaans is nie hulle kinders
>> afrikaans leer nie *onskuldige glimlag*
>
> Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
> Kanadese burger. My tweede
> offisiële taal is Frans.

Jonas, eintlik is dit baie sedder as wat jy besef. Ek dink Sandra het
die spyker op die kop geslaat toe sy gese het dat ou Dina iewers
tussen God en Boedha haar sosio-dinges wattookal verloor het. Sien,
dit is bekend (en Leswin sal dit kan bevestig of verwerp), maar ek glo
dat dit redelik aanvaar word dat "kultuur", en "samelewing" faktore is
wat mens se denkpatrone en dus dialoog voerende kapasiteit beinvloed.
Die einste rede waarom hierdie ou siel almal wat hulleself as
"Afrikaner" voorstel op hierdie groep, so sielsdodend verveliglik
aanval, is omdat sy in geweldige verwarring verkeer. Deels weens
ouderdom, maar heel waarskynlik weens die feit dat sy geen
"vastigheid" het om na verwys as haar "eie" nie. Sy wou orals inpas,
maar kon nerens inpas nie.
Dit is moontlik dat die Kanadese haar nie maklik sou aanvaar nie. Sy
het heel waarskynlik ook nie te lekker ingepas by haar platvoerse
familie in die Kaap nie, want sy het heel waarskynlik nog altyd te
veel "airs" gehad. Amerika sal definitief nie "goed genoeg" vir haar
hoogheid wees nie, (en dit het sy duidelik gewys in haar tirades
teenoor my), alhoewel ek jou kan verseker dat sy al haar kinders na
Amerika toe gestuur het om te werk of verder te studeer. (Dis
natuurlik as die kinders nie uit hulle eie uit weggevlug het van haar
af, en veiliger voel in Amerika nie!)

P.S Leswin, is jy nie dalk een van Dina se kinders nie?
Re: A true story ? [boodskap #38786 is 'n antwoord op boodskap #38784] Do, 01 Februarie 2001 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gehoer dat n mens nie meer Afrikaans kan gebruik in SA ?
Hulle se die tall is verbooten!

Is dit waar ?

Danielle skryf in boodskap news:19ej7t8676og4ehq4bc7s85fc0k7ss5qer@4ax.com...
> On Thu, 1 Feb 2001 21:18:11 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Dankie vir die insig... Tog tragies? Nogtans gaan ek jou nie vra om na die
>> Frans- of Engelse-ng te skuif nie - want jy kan nie besluit dat jy nie
>> Afrikaans / Afrikaner is nie - dis jou lot, nie?
>> skryf in boodskap news:3A780F23.54C01D76@home.com...
>> lous wrote:
>>
>>> Of mense wat nie alhoewel hulle self afrikaans is nie hulle kinders
>>> afrikaans leer nie *onskuldige glimlag*
>>
>> Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
>> Kanadese burger. My tweede
>> offisiële taal is Frans.
>
> Jonas, eintlik is dit baie sedder as wat jy besef. Ek dink Sandra het
> die spyker op die kop geslaat toe sy gese het dat ou Dina iewers
> tussen God en Boedha haar sosio-dinges wattookal verloor het. Sien,
> dit is bekend (en Leswin sal dit kan bevestig of verwerp), maar ek glo
> dat dit redelik aanvaar word dat "kultuur", en "samelewing" faktore is
> wat mens se denkpatrone en dus dialoog voerende kapasiteit beinvloed.
> Die einste rede waarom hierdie ou siel almal wat hulleself as
> "Afrikaner" voorstel op hierdie groep, so sielsdodend verveliglik
> aanval, is omdat sy in geweldige verwarring verkeer. Deels weens
> ouderdom, maar heel waarskynlik weens die feit dat sy geen
> "vastigheid" het om na verwys as haar "eie" nie. Sy wou orals inpas,
> maar kon nerens inpas nie.
> Dit is moontlik dat die Kanadese haar nie maklik sou aanvaar nie. Sy
> het heel waarskynlik ook nie te lekker ingepas by haar platvoerse
> familie in die Kaap nie, want sy het heel waarskynlik nog altyd te
> veel "airs" gehad. Amerika sal definitief nie "goed genoeg" vir haar
> hoogheid wees nie, (en dit het sy duidelik gewys in haar tirades
> teenoor my), alhoewel ek jou kan verseker dat sy al haar kinders na
> Amerika toe gestuur het om te werk of verder te studeer. (Dis
> natuurlik as die kinders nie uit hulle eie uit weggevlug het van haar
> af, en veiliger voel in Amerika nie!)
>
> P.S Leswin, is jy nie dalk een van Dina se kinders nie?
>
[
Re: A true story ? [boodskap #38787 is 'n antwoord op boodskap #38786] Do, 01 Februarie 2001 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 2 Feb 2001 09:41:21 +1300, "Dingus" wrote:

>
> Ek het gehoer dat n mens nie meer Afrikaans kan gebruik in SA ?
> Hulle se die tall is verbooten!
>
> Is dit waar ?

Shhhh....olmol weet nog nie daarvan nie. Nie olmol hoer mos die dinge
op dieselde tyd nie.

Wanneer sien ons weer 'n disting?
Re: A true story ? [boodskap #38789 is 'n antwoord op boodskap #38718] Do, 01 Februarie 2001 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
huistaalis ?????????
Re: Kulturele Sielkunde [boodskap #38790 is 'n antwoord op boodskap #38782] Do, 01 Februarie 2001 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

>> Se gou vir my Leswin...ek sien jy is by die Duquesne University in PA.
>> In die filosofie departement? Wat studeer jy op die oomblik? Hoe
>> lank is jy al daar?
>

Wat laat jou dink dat hy daar studeer?
Kan hy nie miskien daar klasgee nie?

Gloudina
Re: Kulturele Sielkunde [boodskap #38791 is 'n antwoord op boodskap #38782] Do, 01 Februarie 2001 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Feb 2001 21:41:23 GMT, @home.com wrote:

>
>
> Danielle wrote:
>
>>> Se gou vir my Leswin...ek sien jy is by die Duquesne University in PA.
>>> In die filosofie departement? Wat studeer jy op die oomblik? Hoe
>>> lank is jy al daar?

>
> Wat laat jou dink dat hy daar studeer?
> Kan hy nie miskien daar klasgee nie?

Ek dink mens kan pille kry vir daardie kondisie van jou. Vra bietjie
vir jou dokter, volgende keer as jy hom sien, hoor!

Dan...probeer om ALTYD die *HELE* brief te lees voor jy op jy snob
waentjie spring, okay?

Die res van my brief wat jy so ewe uitsgesnip het:

"Cultural Psychology" sien ek. Baie interessant. Is dit miskien
moontlik om 'n paar verwysings van jou publikasies hier te plaas. Ek
stel baie belang in jou navorsing.
Re: Kulturele Sielkunde [boodskap #38792 is 'n antwoord op boodskap #38782] Do, 01 Februarie 2001 23:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Wat studeer jy op die oomblik?
>
> Dan...probeer om ALTYD die *HELE* brief te lees voor jy op jy snob
> waentjie spring, okay?
>
> Die res van my brief wat jy so ewe uitsgesnip het:
>
> "Cultural Psychology" sien ek. Baie interessant. Is dit miskien
> moontlik om 'n paar verwysings van jou publikasies hier te plaas. Ek
> stel baie belang in jou navorsing.
>

Mens kan natuurlik publikasies hê as jy nog 'n na-
graadse student is. Hoeveel ondervinding het jy in
akademia?
Ek hoop Leswin sal jou antwoord. Ek sou ook graag
wil hoor oor die onderwerp van "Cultural Psychology."
Dit kan lei toe 'n vrugbare bespreking hier op die
nuusgroep.

Gloudina
Re: A true story ? [boodskap #38795 is 'n antwoord op boodskap #38780] Vr, 02 Februarie 2001 00:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Danielle dani...@sg-1.com

> Se gou vir my Leswin...ek sien jy is by die Duquesne University in PA.
> In die filosofie departement? Wat studeer jy op die oomblik? Hoe
> lank is jy al daar?
>

Ek is bereid om hierop te antwoord per private e-pos. Indien okay met jou,
laat my weet.
Re: A true story ? [boodskap #38796 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> heel waarskynlik weens die feit dat sy geen
> "vastigheid" het om na verwys as haar "eie" nie.

Wel, ou Danielle, watter "vastigheid"het jy om na teverwys as jou "eie" ? Ek
het ten minste, behalwe vir my
aangenome land Kanada, waar ek so gelukkig is dat ek dit nie gou
sal verlaat nie, ook die wete dat ek heelhartig sal inpas in die
boesem van die nuwe Suid-Afrika waar die nageslagte van die
San en die Khoi en die Zulus en Shonas en Xhosas en die ander
nou in vryheid kan leef. Vandag toe ons 'n uitnodiging van die
SA High Commission ontvang vir iets wat hulle aanbied, kyk ek
weer so trots na die nuwe SA wapen, en my hart swel vir al die
simbole wat daarop uitgebeeld is : die sekretarisvoël, die knop-
kieries, die protea, die twee klein figuurtjies duidelik van die
eerste nasies, en daaronder: die woorde in 'n Khoi taal. DIT
IS SOOS DIT BEHOORT. Dis daardie SA wat my eie is,
net soos ook Kanada my eie geword het. Was is jou eie,
Danielle? Wit SA en 'n gefabriseerde idee van wat 'n
"Amerikaner" is (wat in die laaste analise heelwaarskynlik
min te doen het met die mense wat in Noordelike New York
staat lewe, of in Kentucky, of in Minnesota.)

Gloudina

>
Re: A true story ? [boodskap #38797 is 'n antwoord op boodskap #38784] Vr, 02 Februarie 2001 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Danielle dani...@sg-1.com en
> "Jonas"

re: Gloudina se Afrikanerskap

In 'n ander nuusdraad se Gloudina dat sy etnies Afrikaner is. Hierin le veel
meer insig en sensitiwiteit vir wat dit beteken om as Afrikaner te identifiseer
dan die spul wat Afrikaner met Afrikaans gelykstel, of met boer, of met fisiese
plek (in suid-afrika), of dergelike vereenvoudigings.

> P.S Leswin, is jy nie dalk een van Dina se kinders nie?

Ek snap nie. Verduidelik tog.
Re: A true story ? [boodskap #38798 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Sy
> het heel waarskynlik ook nie te lekker ingepas by haar platvoerse
> familie in die Kaap nie

Danielle, die enigste familie wat ek op die oomblik in dieKaap het, is 'n neef
wat Prokureur-Generaal van Kaapland
was, voordat hy as lid van die Goldstone kommissie aangestel
is. Ja, een van die drie. Kom ons kyk of jy hulle name kan onthou.
Hy is nou afgetree. Ek dink egter nie hy sal dit waardeer as jy
hom platvloers noem nie, alhoewel hy eintlik 'n baie nederige man
is.

Gloudina
Re: A true story ? [boodskap #38799 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 00:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Amerika sal definitief nie "goed genoeg" vir haar
> hoogheid wees nie, (en dit het sy duidelik gewys in haar tirades
> teenoor my)

Wat het jy met "Amerika" te doen? Vir jou informasie, ek is
'n groot liefhebber van die VSA en is baie bly dat ons net
langs die groot land met sy ryke kulturele verskeidenheid bly.
Jy verteenwoordig nie die VSA nie. Jy is 'n nuutjie wat hard
probeer om Amerikaners te out-American.

> alhoewel ek jou kan verseker dat sy al haar kinders na
> Amerika toe gestuur het om te werk of verder te studeer. (Dis
> natuurlik as die kinders nie uit hulle eie uit weggevlug het van haar
> af, en veiliger voel in Amerika nie!)

So, ek het al my kinders Amerika toe gestuur? Nee wat, ons hetgenoeg goeie
universiteite hier. Drie is na McGill, die vierde na
Waterloo ( waarheen Bill Gates kom as hy Kanada toe kom, nie
om te jag nie, maar om rekenaarsstudente te werf.) Hulle kon wel
na Amerikaanse universiteite gegaan het ( hulle prestasies was goed
genoeg, en hulle is aangeneem) maar dis darem te duur om as inter-
nasionale studente by plekke soos Cornell en Harvard en dies meer
te gaan studeer.
En vir jou informasie: twee van ons kinders bly in Ottawa, een in
Toronto (alhoewel hy meer in Silicon Valley en Taiwan is as by die
huis, en onlangs werwingspogings van Intel uit Texas moes weerstaan)
en een bly baie na aan Toronto.

Gloudina

>
Re: A true story ? [boodskap #38800 is 'n antwoord op boodskap #38795] Vr, 02 Februarie 2001 00:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On 02 Feb 2001 00:04:55 GMT, leswinl...@cs.com (LeswinLaubscher) wrote:

>> Danielle dani...@sg-1.com
>
>> Se gou vir my Leswin...ek sien jy is by die Duquesne University in PA.
>> In die filosofie departement? Wat studeer jy op die oomblik? Hoe
>> lank is jy al daar?

>
> Ek is bereid om hierop te antwoord per private e-pos. Indien okay met jou,
> laat my weet.

Ek verstaan. Geen probleem nie. :-)
Re: A true story ? [boodskap #38802 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 00:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Feb 2001 00:12:43 GMT, @home.com wrote:

> Danielle wrote:
>
>> Sy
>> het heel waarskynlik ook nie te lekker ingepas by haar platvoerse
>> familie in die Kaap nie
>
> Danielle, die enigste familie wat ek op die oomblik in dieKaap het, is 'n neef
> wat Prokureur-Generaal van Kaapland
> was, voordat hy as lid van die Goldstone kommissie aangestel

Ek sien. Die ander almal weggehol en sit nou in Kanada? Maar net
gister praat jy dan nog van jou ryk suster wat die mediese sisteem
daar in George so melk. Of is dit mevrou Prokureur-Generaal waarvan
jy gepraat het? Hmmm....hoe werk die storie nou weer - nee, dit kan
ook nie wees nie, want dan was die edelagbare PG jou swaer en nie jou
neef nie. Ai, verduidelik tog seblief man!
Oooo...ek sien, as jy van "die Kaap" praat, dan bedoel jy
metro-Kaapstad en onmiddelike omgewing? Nie Kaap as provinsie nie?

O ja, so van die Kaap gepraat - Samuel de Beer van studenterekords se
daar was nog nooit 'n Me Gloudina ******* wat daar (Maties) studeer
het nie. Hy was seker maar verkeerd. :-)

> is. Ja, een van die drie. Kom ons kyk of jy hulle name kan onthou.

Nee, vertel vir ons wie hierdie omies is of was, toe?

> Hy is nou afgetree. Ek dink egter nie hy sal dit waardeer as jy
> hom platvloers noem nie, alhoewel hy eintlik 'n baie nederige man
> is.

Hoekom nie? Wat is fout met "platvloers" wees? Is hy net so
"nederig" soos jy? Gooi hy ook so baie name rond om af te show soos
jy? Haai, het jy geweet dat ek Genghis Kahn was in 'n vorige lewe?
Die dokter se ek moet net gereeld my pilletjies drink....die stemme
sal wel weggaan. Onthou tog dat ek vir jou die naam van my dokter
gee....hy is baie goed.
Re: A true story ? [boodskap #38803 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 02:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, hy kan maar Texas toe kom wat, dis nogal nie n slegte
staat nie hoor, veral Austin is n baie diverse en aangename plek
om in te bly. En Intel? Ons het aandele in Intel en my arme man het nogal
heelwat wins gemaak, maar elke keer as die NYSE bewe, dan is hy
bevrees vir veral sy Intel aandele.

Pop

skryf in boodskap news:3A79FEC6.F924D091@home.com...
>> En vir jou informasie: twee van ons kinders bly in Ottawa, een in
> Toronto (alhoewel hy meer in Silicon Valley en Taiwan is as by die
> huis, en onlangs werwingspogings van Intel uit Texas moes weerstaan)
> en een bly baie na aan Toronto.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: A true story ? [boodskap #38805 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 03:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

poppie wrote:

> Gloudina, hy kan maar Texas toe kom wat, dis nogal nie n slegte
> staat nie hoor, veral Austin is n baie diverse en aangename plek
> om in te bly. En Intel? Ons het aandele in Intel en my arme man het nogal
> heelwat wins gemaak, maar elke keer as die NYSE bewe, dan is hy
> bevrees vir veral sy Intel aandele.
>

Wel, daar is net eenvoudig geweldige kompetisie vir
die rekenaarsouens. Toe sy (Kanadese) maatskappy
hoor dat hy miskien weggelok kan word, het die CEO
spesiaal van Kalifornieë opgevlieg en aangebied om
hom dieselfde salaris aan te bied as Intel, in Amerikaanse
dollars. Daarbenewens het hulle die baba verwag en ons familie
hier het baie hard op hom gedruk om hier in Ontario
aan te bly. So ons is baie bly hy het besluit om te bly. Maar
dit irriteer my darem erg dat hy omtrent elke maand vir 'n
week na Japan en Taiwan moet gaan. Eenkeer net toe daar
'n tifoon gewoed het.

Gloudina
Re: A true story ? [boodskap #38806 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 03:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Gloudina, ek is nie meer lus om met jou te baklei nie. Maar luister,
> jy moenie soveel "private" inligting oor jouself en jou familie hier
> op die publieke forums plaas nie

Ja, dit sal beslis 'n verligting wees om ontslae te raak vanjou ad hominem
aanvalle. Ek het jou vandag getoets, beide
wat die sterkte van die aanvalle, en die aantal van jou poste
aangaan. Wat die prekery aangaan, onthou jy praat met 'n
volwassene. Ek weet wat ek doen. 'n Mens moet lokvalle
lê om die swyne te vang. Dis eers dan dat mens die drek
kan ontmasker.

Gloudina
Re: A true story ? [boodskap #38808 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet - ek het al verskriklike afgryslike stories gehoor van rassisme
onder my mense (Afrikaners) - dinge wat jou laat wonder oor jou mense.
Wat wel ook verswyg word is die goeie dinge wat tussen mense / rasse van
hierdie land gebeur en gebur het.
Kortgeknip met oproep....
skryf in boodskap news:3A79FAEE.713F0219@home.com...
Danielle wrote:

> heel waarskynlik weens die feit dat sy geen
> "vastigheid" het om na verwys as haar "eie" nie.

Wel, ou Danielle, watter "vastigheid"het jy om na teverwys as jou "eie" ?
Ek
het ten minste, behalwe vir my
aangenome land Kanada, waar ek so gelukkig is dat ek dit nie gou
sal verlaat nie, ook die wete dat ek heelhartig sal inpas in die
boesem van die nuwe Suid-Afrika waar die nageslagte van die
San en die Khoi en die Zulus en Shonas en Xhosas en die ander
nou in vryheid kan leef. Vandag toe ons 'n uitnodiging van die
SA High Commission ontvang vir iets wat hulle aanbied, kyk ek
weer so trots na die nuwe SA wapen, en my hart swel vir al die
simbole wat daarop uitgebeeld is : die sekretarisvoël, die knop-
kieries, die protea, die twee klein figuurtjies duidelik van die
eerste nasies, en daaronder: die woorde in 'n Khoi taal. DIT
IS SOOS DIT BEHOORT. Dis daardie SA wat my eie is,
net soos ook Kanada my eie geword het. Was is jou eie,
Danielle? Wit SA en 'n gefabriseerde idee van wat 'n
"Amerikaner" is (wat in die laaste analise heelwaarskynlik
min te doen het met die mense wat in Noordelike New York
staat lewe, of in Kentucky, of in Minnesota.)

Gloudina

>
Re: A true story ? [boodskap #38810 is 'n antwoord op boodskap #38802] Vr, 02 Februarie 2001 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Baie snaaks

"Danielle" skryf in boodskap news:3h0k7t40u87d38kop9rnkt15keuadbk8gg@4ax.com...
> Die dokter se ek moet net gereeld my pilletjies drink....die stemme
> sal wel weggaan. Onthou tog dat ek vir jou die naam van my dokter
> gee....hy is baie goed.
Re: A true story ? [boodskap #38813 is 'n antwoord op boodskap #38773] Vr, 02 Februarie 2001 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
les...@my-deja.com wrote:
>
> In article ,
> NA wrote:
>>
>>
>> @home.com wrote:
>>>
> *
>>>
>>> Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
>>> Kanadese burger. My tweede
>>> offisiële taal is Frans.
>>>
>>> Gloudina
>>
>> Dus is jy nie 'n afrikaner nie? *nog 'n onskuldige glimlag*
>
> Jy voer dus aan dat Afrikaans gelyk te stel is aan Afrikaner wees. En
> skielik is daar 'n Wes en Noord -Kaap vol Bruin Afrikaners.
>>
>

Natuurlik! Hoe het jy dan gedink? Lanklaas by die huis gewees ne ou
Leswin. Verloor bietjie tred met dinge hier by die huis?

Wat natuurlik ook belangrik is, is dat jy 'n afrikaner genoem wil wees.
Dit is bra dom om iemand 'n afrikaner te noem as hy nie afrikaans praat
en/of nie 'n afrikaner genoem wil wees nie. Dit is vir my die
hoofkriteria - maar jy sal sekerlik van my verskil.
Re: A true story ? [boodskap #38817 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Duh! Etniese afrikaner ... nou wat is 'n etniese afrikaner? Is dit
dieslfde as 'n Afrikaner?

As iemand wat afrikaans hoogstens as 'n derde taal beskou en dit nie
eers belangrik genoeg geag het om dit aan jou kinders te leer nie ,
matig jy jou aan om ander mense aan te vat oor hoe hulle afrikaans
praat.

Verder het jy baie te sê oor SA - maar jy is 'n kanadese burger.

Jy het jou keuse gemaak - leef daarmee.

Jy kan my natuurlik altyd op jou kill-file plaas? *nog 'n onskuldige
glimlag*

@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Dus is jy nie 'n afrikaner nie? *nog 'n onskuldige glimlag*
>
> Ek is 'n etniese Afrikaner. Luister Lou, hierdie by in joucranium word nou
> baie booooooooring. Die argument
> dat ek geen reg het om te praat oor Afrikanerskap of
> Afrikaans net omdat ek nou 'n burger van 'n ander staat
> is, is absoluut leeg. As jy my wil aanval, soek geldige
> argumente.
>
> Gloudina

--
http://lous.zzn.com/

X-No-Archive: yes
Re: A true story ? [boodskap #38827 is 'n antwoord op boodskap #38813] Vr, 02 Februarie 2001 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
les...  is tans af-lyn  les...
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
NA wrote:
> les...@my-deja.com wrote:
>>

>>>> Jy voer dus aan dat Afrikaans gelyk te stel is aan Afrikaner
wees.
En
>> skielik is daar 'n Wes en Noord -Kaap vol Bruin Afrikaners.
>>>

> Natuurlik! Hoe het jy dan gedink? Lanklaas by die huis gewees ne ou
> Leswin. Verloor bietjie tred met dinge hier by die huis?

Ha Ha, ek sien uit na Frikkie se reaksie hierop. Jy sit die pot egter
mis m.b.t. die tipering van "Bruines" as Afrikaners. Indien enigiets,
is dit Afrikaanses - groot, groot verskil Lou. Maar dan skiet jy
jouself verder in die voet wanneer jy jou eie argument ontwikkel en se:

> Wat natuurlik ook belangrik is, is dat jy 'n afrikaner genoem wil
wees.

Wys my waar Afrikaanses as Afrikaners bekend wil staan. Dit blyk dus
dat JY die persoon is wat "Bruines" as Afrikaners identifiseer in die
patronizing, alleswetende en hooghartige manier waaraan ons so gewoond
is, sonder om ons (afrikaanses) self te vra hoe ons onsself
identifiseer.

> Dit is bra dom om iemand 'n afrikaner te noem as hy nie afrikaans praat
> en/of nie 'n afrikaner genoem wil wees nie. Dit is vir my die
> hoofkriteria - maar jy sal sekerlik van my verskil.

Ah, so dit is nie die ENIGSTE kriterium nie. Wat sou die ander wees,
Lou? (benewens dat 'n persoon afrikaner wil wees)

leswin

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Re: A true story ? [boodskap #38828 is 'n antwoord op boodskap #38817] Vr, 02 Februarie 2001 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
les...  is tans af-lyn  les...
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
NA wrote:
> Duh! Etniese afrikaner ... nou wat is 'n etniese afrikaner? Is dit
> dieslfde as 'n Afrikaner?
>

'n Vraag wat ek gereeld stel, maar nie een wat nou skielik Gloudina
se verantwoordelikheid word om te beantwoord nie. Anders gestel, wat
beteken dit om te identifiseer as Afrikaner. Wanneer jy hierdie
vraag beantwoord (en ek het my eie idees oor die antwoord, maar omdat
ek nie 'n Afrikaner is nie, wil ek nie voor-op-die-wa veronderstel nie,
en luister ek graag eers na Afrikaners self), is jy besig om jou
etnisiteit te omlyn. Indien mens jou argument volg, is 'n Afrikaner 'n
persoon wat: 1) Afrikaans besig 2) in Suid-Afrika woon. Sekerlik, Lou,
is 'n Afrikaner meer as dit, of hoe?

leswin

Sent via Deja.com
http://www.deja.com/
Re: A true story ? [boodskap #38831 is 'n antwoord op boodskap #38719] Vr, 02 Februarie 2001 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja en jy IS die DINGUS doos...

LeswinLaubscher skryf in boodskap news:20010130191735.20501.00000470@ng-fn1.news.cs.com...
>> Dingus" fr...@iaza.co.za
>
>
>
> Hierdie rassistiese vergryp aan 'n vervloee en kunsmatige
> meerderwaardigheidskaros wat, na my mening, tog net 'n diepe eksistensiele
> leegheid en tentatiewe identiteit verbloem, is holrug gery en oud.
> Inderwaarheid reflekteer die pedantiese identifikasie in hierdie storie 'n
> semiotiese reaksie-formasie wat die onnoselheid van die vierkleur in
> hermeneutiese lig verhelder. Maar dan het ons tog nie so 'n diepe analise
> nodig om tot dieselfde slotsom te kom nie - neem bloot frikkie en dingus as
> voorbeeld.
>
> maak tog nou my swart tenk vol, dingus, en gou.
>
> leswin
Re: A true story ? [boodskap #38832 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Meeste bly nog BASERS.... ook nie vir lank nie.
Aids en Cholera vorder BAIE en is baie goed vir die BOERVOLK:.

skryf in boodskap news:3A77718E.3507F172@home.com...
> LeswinLaubscher wrote:
>
>> Inderwaarheid reflekteer die pedantiese identifikasie in hierdie storie 'n
>> semiotiese reaksie-formasie wat die onnoselheid van die vierkleur in
>> hermeneutiese lig verhelder.
>
> Ditsem, Leswin.
>
> En dan kan mens nog maklik ook die volgende ironie
> mis. Hierdie joggies spog met die ingewikkelde Engels
> (wat hulle miskien of miskien nie onder die knie het),
> maar jy kan baie seker wees dat hulle NIE gewone
> Algemeen Beskaafde Afrikaans onder die knie het nie.
> Hulle is, al sou hulle dit nie wil weet nie, eintlik
> hanskakies. Hulle Engels is nader aan hulle harte as
> hulle Afrikaans. Hulle kan beter in Engels spel as in
> Afrikaans. Kyk maar elke keer. Hoe regser, hoe meer
> die vierkleur wapper, hoe slegter die spelling, hoe meer
> is die taal vol anglisismes. Dis uit hierdie oord dat die
> grootste bedreiging vir die voortbestaan van Afrikaans
> kom: dis die vierkleurwapperende joggies wat Afrikaans
> sy nekslag sal gee.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: A true story ? [boodskap #38833 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Nee M8, hardloop gou Poliste toe.

skryf in boodskap news:3A796310.6F1A1EFB@home.com...
> lous wrote:
>
>> Dus is jy nie 'n afrikaner nie? *nog 'n onskuldige glimlag*
>
> Ek is 'n etniese Afrikaner. Luister Lou, hierdie by in joucranium word nou
> baie booooooooring. Die argument
> dat ek geen reg het om te praat oor Afrikanerskap of
> Afrikaans net omdat ek nou 'n burger van 'n ander staat
> is, is absoluut leeg. As jy my wil aanval, soek geldige
> argumente.
>
> Gloudina
>
Re: A true story ? [boodskap #38835 is 'n antwoord op boodskap #38828] Vr, 02 Februarie 2001 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
As jy nie `n afrikaner is nie, wel jy kan maar een wees ook want `n
afrikaner is `elk geval `n beesras, hoekom spoel jy dan jou bek hier uit.
Lankal gedink jy is nie mens nie man.

Frikkie

skryf in boodskap news:95ekp1$36k$1@nnrp1.deja.com...
> In article ,
> NA wrote:
>> Duh! Etniese afrikaner ... nou wat is 'n etniese afrikaner? Is dit
>> dieslfde as 'n Afrikaner?
>>
>
> 'n Vraag wat ek gereeld stel, maar nie een wat nou skielik Gloudina
> se verantwoordelikheid word om te beantwoord nie. Anders gestel, wat
> beteken dit om te identifiseer as Afrikaner. Wanneer jy hierdie
> vraag beantwoord (en ek het my eie idees oor die antwoord, maar omdat
> ek nie 'n Afrikaner is nie, wil ek nie voor-op-die-wa veronderstel nie,
> en luister ek graag eers na Afrikaners self), is jy besig om jou
> etnisiteit te omlyn. Indien mens jou argument volg, is 'n Afrikaner 'n
> persoon wat: 1) Afrikaans besig 2) in Suid-Afrika woon. Sekerlik, Lou,
> is 'n Afrikaner meer as dit, of hoe?
>
> leswin
>
>
> Sent via Deja.com
> http://www.deja.com/
Re: Kulturele Sielkunde [boodskap #38836 is 'n antwoord op boodskap #38782] Vr, 02 Februarie 2001 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wie het met jou gepraat. Hou jou bek man daar is ander mense besig om te
gesels.

Frikkie

skryf in boodskap news:3A79D884.368FFEA7@home.com...
>
>
> Danielle wrote:
>
>>> Se gou vir my Leswin...ek sien jy is by die Duquesne University in PA.
>>> In die filosofie departement? Wat studeer jy op die oomblik? Hoe
>>> lank is jy al daar?
>>
>
> Wat laat jou dink dat hy daar studeer?
> Kan hy nie miskien daar klasgee nie?
>
> Gloudina
>
Re: A true story ? [boodskap #38837 is 'n antwoord op boodskap #38718] Vr, 02 Februarie 2001 18:16 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja DREK jy is al jare terug ontmasker.
Jy het niks getoets nie man, maar net toeval dat die briefie in ju guns
geval het.

Laat toets jou vir aids. Miskien is daar vir ons goeie nuus.

skryf in boodskap news:3A7A26A3.7C69A0B@home.com...
Danielle wrote:

> Gloudina, ek is nie meer lus om met jou te baklei nie. Maar luister,
> jy moenie soveel "private" inligting oor jouself en jou familie hier
> op die publieke forums plaas nie

Ja, dit sal beslis 'n verligting wees om ontslae te raak vanjou ad hominem
aanvalle. Ek het jou vandag getoets, beide
wat die sterkte van die aanvalle, en die aantal van jou poste
aangaan. Wat die prekery aangaan, onthou jy praat met 'n
volwassene. Ek weet wat ek doen. 'n Mens moet lokvalle
lê om die swyne te vang. Dis eers dan dat mens die drek
kan ontmasker.

Gloudina
Vorige onderwerp: Langenhoven se eerste werk
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Planetêre Minerale/Energie Verskaffing Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 18:18:21 MGT 2024