Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spitbraai
Spitbraai [boodskap #38261] Vr, 12 Januarie 2001 09:23
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al baie 'n skaap op die spit gaar gemaak, maar ek wil volgende keer
'n speen varkie probeer. Ek weet egter nie watter marinade om te gebruik om
die vark voor die tyd mee in te spuit nie.

Ek wil nie graag iets probeer soos konfyt of blatjan nie want dit brand baie
vinnig vas en dan lyk die vark verkool van buite af maar is in werklikheid
nog rou binne.

As iemand hier dalk vir my 'n resep het of voorstelle sal ek dit opreg
waardeer.

Thanx

Riaan
Vorige onderwerp: Sommer kak
Volgende onderwerp: Vragie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 23:04:59 MGT 2024