Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sommer kak
Sommer kak [boodskap #38258] Do, 11 Januarie 2001 22:45 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet nie hoeveel van julle op die http://www.koeksuster.com site kom
nie. Vir dié wie nie daar gaan kyk nie, 'n beriggie van onse vriend,
phatti. Dog julle sou dit wou sien... (Miskien moet iemand 'n hint aan
gloudsie deurgee, ek en sy gesels mos nie eintlik nie).

> Ja, ek het daardie posting al gesien. Nogals mal.

Net ter inligting, dit gaan oor daai lang "Ek is jammer" post van
Frik(kie) nou die dag...

> Elk geval, die nuusgroep van oorsprong (soc.
> culture.south-africa.afrikaans) is sommer 'n kakhuis.

Almal met goeie stoelgang gaan een keer 'n dag kakhuis toe!!! (Party nóg
meer) Die feit dat jy F se post gesien het beaam dat jy ook soms "nood"
het!

> Ek probeer almal daar aspris uitfreak. Elk geval,

Probeer weer... Jy's net bo gloudsie in my killfile! ék die naaste wat
jy aan "bo Gloudina" sal kom, want ek glo nie eers sê is sê desprit nie!

> daars 'n antie daar, Gloudina Bauwer (@Home),
> wat sommer 'n regte ou bokballas is. Almal haat haar.

Nie almal nie, haar posts bly oppop agv al die mense wat tog met haar
gesels... "Bokballas"! Vir iemand wie sukkel om Afrikaans te praat is jy
nogals kreatief, hoor!

> Ek wens ek kon haar met my 9mm CZ75 skiet, maar
> ek moes die ding verkoop toe ek die pad gevat het.
> Dit het nogals my hart gebreek toe ek my kettie moes
> verkoop, ek wens ek het dit nooit gedoen nie.

Kyk wêreld, en sien ons mentaliteit! Jy't so pas reggekry om my uit te
freak!

Moenie moeite doen om te antwoord nie, ek lees jou nie!

Skunk
Re: Sommer bollie :) [boodskap #38260 is 'n antwoord op boodskap #38258] Vr, 12 Januarie 2001 05:57 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Skunk is duidelik 'n dogtertjie - ek onthou nog toe ek klein was het my
sussie ook altyd so gemaak - eers met 'n hele tirade vorendag gekom en
as jy wou antwoord het sy haar ore toegedruk - hoekom die moeite doen om
die thread te begin as jy in elk geval nie na die antwoord gaan luister
nie?

Skunk wrote:
>
>> Ek wens ek kon haar met my 9mm CZ75 skiet, maar
>> ek moes die ding verkoop toe ek die pad gevat het.
>> Dit het nogals my hart gebreek toe ek my kettie moes
>> verkoop, ek wens ek het dit nooit gedoen nie.
>
> Kyk wêreld, en sien ons mentaliteit! Jy't so pas reggekry om my uit te
> freak!
>
> Moenie moeite doen om te antwoord nie, ek lees jou nie!
>
> Skunk
Vorige onderwerp: Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons
Volgende onderwerp: Spitbraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:31:46 MGT 2024