Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38161] So, 07 Januarie 2001 22:22 na volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
So gepraat van Suid-Afrikaanse musieksmake.
Ek was in Desember vir twee weke in S.A. . . . Jhb, Pta en Kaapstad. Ek
het by n hele
paar Musica's geshop, en die verskeidenheid musiek wat verkoop word is maar
swak Baie
hip hop, rap en R & B, dan n klomp spul van Tom Jones, The Bee Gee's, Barry
Manilow
en al daardie aaklige geraas. Kan jy glo dat dit nou wyd en syd verkoop
word daar?
Praat van droogte! Dan natuurlik Charlotte Church, Enya, en Andreas
Botchelli
(sp?) ens, ons kon niks kry om te koop en saam te bring nie. My dogter het
n CD
gekoop van die Nude Springbok Girls (of so iets), maar dit is maar flou.

Ek dink mens word beinvloed deur die mense om jou se musiek. Ek hou nogal
van
baie van my kinders se musiek, bv. Moby, Travis, Wallflowers, Nirvana, Sade
en ja, selfs van Madonna se musiek, sy het n baie mooi stem. Ek luister
baie na
klassieke musiek, blues (Etta James), classic rock en ook Ierse musiek, baie
wyd,
maar kan nie Country musiek baie verdra nie, dit is te twangy, en die
lirieke is
darem so corny.

pop

:-)
> Hoe lyk die musiekwereld deesdae in SA? Is daar enige nuwe groepe wat
> goed is?
>
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38164 is 'n antwoord op boodskap #38161] Ma, 08 Januarie 2001 00:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf:

>> Dit is moontlik. Ek het 'n wye musieksmaak - nog altyd gehad. Geniet
> Jazz verskriklik baie, en as sulks probeer ek om elke jaar tydens New
> Orleans se Jazz fest, 'n draai daar te maak. Was jy al daar?
> Chicago se Blue's clubs is ook baie nice.

Ek is baie lief vir jazz, maar dit moet "live" jazz wees. En ja, ek was al
twee keer in New Orleans, en is lief vir die dorp en die musiek, veral die
blues/jazz mengsels
soos JJ Cale en ander soos hy.

> Watse Ierse musiek luister jy na? Dis nou iets wat ek nie het nie.
> Het so paar Celtic CD's, maar niks spesiefiek Iers nie.

Ek is mal oor die Dubliners, en sing uit volle bors saam met hulle, dis
gewoonlik
sulke patriosiese anti Engelse liede, maar dit kruip onder mens se vel in,
en is definiteif
n saamsing groep. Ook die
Corrs, die Cranberry's en dan natuurlik die Chieftains. Jy MOET die grys CD
van hulle beluister Danielle, hulle sing saam met o.a. Mick Jagger, Sting
(nog een van
my gunstelinge) en mej. rasperstem, Marianne Faithfull, Bonnie Rait en
ander. Dit gee mens koue rillings
hoe mooi dit is.

>> maar kan nie Country musiek baie verdra nie, dit is te twangy, en die
>> lirieke is darem so corny.
>
> Hehehehe, dis PRESIES soos ek gevoel het. Maar as jy in CA bly, dan
> is dit "in" ding deesdae mos om C&W dancing te doen by die groot
> klubs. Ons het almal ons Stetson's (myne is fake natuurlik!), en ons
> bootsies met tossels aan ens. Dit is BAIE pret! Jy moet dit rerig
> probeer! Ek kan nou al s quare dancing doen, en so paar ander
> dansies - maak ek moet baie dronk wees, voor ek probeer! :-)

Praat jy van line dancing? Hier by ons is ook sulke plekke, en die
gewildheid neem toe, dis goeie oefening glo :-)

>
> Jy moet rerig probeer. Dit is gesonde pret. En, probeer om nie te
> dink aan Loretta Lynn ens as Country en Western nie. :-) Garth Brooks
> is okay. Maar probeer bietjie na van die nuwer artists luister.
> Later meer - :-)

Ek het nou die dag die Dixie Chicks gesien op VH1, die een wat die
viool speel is goed, maar die blonde bimbo in die middel het so n tipiese
twangy stem, niks besonders nie.

pop
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38181 is 'n antwoord op boodskap #38161] Ma, 08 Januarie 2001 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
poppie skryf in boodskap news:93aq2c$jg2$1@slb6.atl.mindspring.net...

> Baie hip hop, rap en R & B, dan n klomp spul van Tom Jones, The Bee Gee's, Barry
> Manilow

Nie gedink jy sal teen die Bee Gee's gekant wees nie, ek geniet nogal hulle
musiek, maar ook net sommige van hulle goed. Tom Jones kan en Barry Manilow
kan ek ook nou glad nie hanteer nie. Daar is goeie hip hop en rap uit, jy
moet net weet waar om te kyk en te soek. Luister gerus maar eers na die
CD's voordat jy dit koop. En onthou dat die grootste gedeelte van ons
populasie uit swartes bestaan wat die tipe van musiek (hip hop, ens) geniet

> Praat van droogte! Dan natuurlik Charlotte Church, Enya, en Andreas
> Botchelli

Enya is goed tot op 'n punt, en dan raak sy ook maar vervelik.....Andrea
Botchelli geniet ek ook, ek het baie respek vir 'n blinde ou wat voor 'n
gehoor sal opstaan en sing. Charlotte Church kan ek natuurlik ook nie
handle nie.

> n CD
> gekoop van die Nude Springbok Girls (of so iets), maar dit is maar flou.

eeeeeegggggg.......dit kon ek ook vir jou gesê het, ek kan hulle nie hanteer
nie. Goeie Suid-Afrikaanse groepe is Coleske (baie ballads) en Just Ginger
is ook nie te vrot nie. Verder - as dit jou smaak is - kan ek Lady Smith
Black Mambasa (sp?) ook aanbeveel, hulle is juis weer vir 'n Grammy
genomineer

> Ek dink mens word beinvloed deur die mense om jou se musiek. Ek hou nogal
> van
> baie van my kinders se musiek, bv. Moby, Travis, Wallflowers, Nirvana, Sade
> en ja, selfs van Madonna se musiek, sy het n baie mooi stem. Ek luister
> baie na
> klassieke musiek, blues (Etta James), classic rock en ook Ierse musiek, baie
> wyd,
> maar kan nie Country musiek baie verdra nie, dit is te twangy, en die
> lirieke is
> darem so corny.

Stem saam, dat die mense om jou, jou beinvloed. Ongelukkig kan ek nou nie
se Moby is baie goed nie - hy raak net te vervelig na 'n ruk, en Sade se
geteem kan ek ook nie handle nie. Ierse musiek is orraait, maar blues en
Jazz (behalwe Dixie Land Jazz) gee my 'n kramp. Country is luisterbaar, en
ek geniet selfs sommige country.
Jy sien, dit gaan alles oor smaak. Vir jou lyk ons musiek maar effe "bland"
maar musica doen mark navorsing, en hulle weet waarin stel die meeste mense
belang.

Ek kan nou ongelukkig nie lysies maak van my gunstelik groepe nie - daar's
net te veel. Ek sal na enige ding luister met "decent" woorde en goeie
musiek. Rave irriteer my tot in die afgrond in, maar ek geniet groepe en
sangers soos Live, Guns 'n Roses, Bon Jovi, Babyface, Robbie Williams, ens.

Groete

Elaine
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38188 is 'n antwoord op boodskap #38164] Ma, 08 Januarie 2001 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Jan 2001 18:52:07 -0600, "poppie" wrote:

> Danielle skryf:
>
>>> Dit is moontlik. Ek het 'n wye musieksmaak - nog altyd gehad.
>
>
> En toe sê Poppie
>> Watse Ierse musiek luister jy na? Dis nou iets wat ek nie het nie.
>> Het so paar Celtic CD's, maar niks spesiefiek Iers nie.
>

> pop

Kom ek gooi 'n klip in die bos. Soos Danielle het ek 'n wye
musieksmaak. Wat ek wil luister hang beslis af van die bui waarin ek
is. En musiek kan nogal 'n bui verander. En dit beteken natuurlik nie
dat ek 'n buierige mens is nie.

Maar jy is lekker krities oor musiek Poppie. Stem nogal kompleet met
jou saam oor daai rasperstem!

Maar nou sê ek dat daar nie 'n stem is wat jy in dieselfde asem kan
noem as Kimera nie! Wat nou?

Wie van julle weet wie is Anna Maria Albergheti?

DD
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38189 is 'n antwoord op boodskap #38188] Ma, 08 Januarie 2001 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Wie van julle weet wie is Anna Maria Albergheti?
>
>

Davie Davis, die nuusgroep se inwonende filosoofen kunskritikus deesdae.
Weet nie wat die betekenis
van hoi poloi is nie. Vra dilletantiese vrae soos
"wie van julle weet wie is Anna Maria Albergheti"
(en spel die naam nog verkeerd ook.) Alleen 'n
laer middelklas insig in die wêreld sal so 'n vraag
aan die wereld in die algemeen vra. Asof hy verwag
dat hy een van die klein handjievol mense is wat
wel weet wie Anna Maria Alberghetti is. En wat,
liewe Johan, uit haar repertoire tickle your fancy?
Die populêre liedjies, of stukke uit operas?

Tant Hessie van Helsdingen.
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38191 is 'n antwoord op boodskap #38161] Di, 09 Januarie 2001 03:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 07 Jan 2001 18:12:19 -0500, Danielle wrote:

> Hehehehe, dis PRESIES soos ek gevoel het. Maar as jy in CA bly, dan
> is dit "in" ding deesdae mos om C&W dancing te doen by die groot
> klubs. Ons het almal ons Stetson's (myne is fake natuurlik!), en ons
> bootsies met tossels aan ens. Dit is BAIE pret! Jy moet dit rerig
> probeer! Ek kan nou al s quare dancing doen, en so paar ander
> dansies - maak ek moet baie dronk wees, voor ek probeer! :-)

Danielle, ons is bekommerd oor jou. Bill se ek moet onmiddellik vir
jou en ander wat hier lees, hierdie artikel pos.

Square Dancing Fool, on November 14, 2000
from the just-say-no-to-infectious-idiocy dept.

EAST PRAIRIE, MO -- A new study released today by a professor at
Mississippi County Community College proves a long-standing theory. It
revealed that an entire generation of East Prairie residents are in
danger of losing an average of 13 points off their I.Q.

The unlikely culprit?

Country line dancing.

"I always thought it was amazing enough that these people couldn't
read, write, or vote for living Senate candidates. But then, they
could memorize thirty-five complicated steps in a line dance without
any problems?" asks Dr. Harlan Enderle, who teaches biology at the
college. "How weird is that?"

"Now, I think I've got it all figured out. The more line dancing
people do, the more brain cells they lose."

Dr. Enderle gained some degree of local notoriety at Mississippi
County Community College in the mid 1990's with his unsuccessful
attempts to create a genetically altered beer that didn't cause
hangovers. Thirty of the test subjects, most from the tiny village of
Dorena, sued the college when they all needed liver transplants. Many
of those cases are still pending.

He insists that his new thesis is correct.

The new study was published in The Southern Journal of Obscure But
Surprisingly Well-Funded Research, and spells out this controversial
theory. In it, Dr. Enderle contends that participation in mindless,
repetitive dance routines in large groups produces a hypnotic state
that can stimulate a hidden part of the brain. This, in turn, brings
on an early form of Alzheimer's Disease.

"The group I studied was small," he admitted. "It was only twelve
folks from East Prairie. But the results were decisive: these people
were of average intelligence before they started line dancing. After
only a week of line dancing just two hours every night, they were so
incredibly stupid that they were unable to even tie their own shoes."

"Even worse," he added, "these people felt odd compulsions to vote
straight ticket Democrat. Many even began to drive farm tractors
fifteen miles per hour on state highways. That's pretty damning,
wouldn't you say?"

Local officials in East Prairie immediately issued health warnings to
all residents in an attempt to halt further line dancing and potential
infectious idiocy.

The Food and Drug Administration has, so far, refused to comment on
the potential problem of widespread line dancing in Mississippi
County.

This is in spite of eerily similar reports from public health
officials in Palm Beach County, Florida. They are said to be looking
into a widespread rash of line dancing that may have produced rampant
stupidity during the November 7th presidential voting.
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38192 is 'n antwoord op boodskap #38191] Di, 09 Januarie 2001 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Klipspringer wrote:

> Danielle, ons is bekommerd oor jou.

En nou raak hy 'n outoriteit oor dans ook.Wie het nou weer die meeste
stemme in
Minnesota gekry, Johan, Gore of Bush?
(Wie het nou weer die meeste stemme
gekry in die VSA, Johan? En wie het
heelwaarskynlik die meeste stemme ook
in Florida gekry, Johan?

Tant Hessie Alberghetti
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38194 is 'n antwoord op boodskap #38161] Di, 09 Januarie 2001 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Klipspringer  is tans af-lyn  Klipspringer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 09 Jan 2001 04:06:43 GMT, @home.com wrote:

> En nou raak hy 'n outoriteit oor dans ook.Wie het nou weer die meeste
> stemme in
> Minnesota gekry, Johan, Gore of Bush?
> (Wie het nou weer die meeste stemme
> gekry in die VSA, Johan? En wie het
> heelwaarskynlik die meeste stemme ook
> in Florida gekry, Johan?
>
> Tant Hessie Alberghetti

Tant Hessie, het jy dalk een van Danielle se plantjies gesteel?
Danielle, jy beter tel.
My naam is nie Johan nie. Ek glo Al Gore het die meeste stemme gekry.
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38206 is 'n antwoord op boodskap #38194] Di, 09 Januarie 2001 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Jan 2001 23:32:08 -0600, Klipspringer wrote:

>
> Tant Hessie, het jy dalk een van Danielle se plantjies gesteel?
> Danielle, jy beter tel.
> My naam is nie Johan nie. Ek glo Al Gore het die meeste stemme gekry.

Haaa haaahhaaa hhaaaa

Johan
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38208 is 'n antwoord op boodskap #38188] Di, 09 Januarie 2001 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Stem nie saam nie. Kimera is 'n oordryfde, opgeblase tegno-gekerm wat
spesiaal vir die massamark gekweek is. Veral as sy "probeer" om klassieke
goed te sing. 'nige van die erkende soprane sal haar ore aansit.

Dries

"Davie Davis" skryf in boodskap news:hsbk5tsk8kdcvvrnfoi4s3gedf8edvdg8n@4ax.com...
> On Sun, 7 Jan 2001 18:52:07 -0600, "poppie" wrote:
>
>> Danielle skryf:
>>
>>>> Dit is moontlik. Ek het 'n wye musieksmaak - nog altyd gehad.
>>
>>
>> En toe sê Poppie
>>> Watse Ierse musiek luister jy na? Dis nou iets wat ek nie het nie.
>>> Het so paar Celtic CD's, maar niks spesiefiek Iers nie.
>>
>
>> pop
>
>
> Kom ek gooi 'n klip in die bos. Soos Danielle het ek 'n wye
> musieksmaak. Wat ek wil luister hang beslis af van die bui waarin ek
> is. En musiek kan nogal 'n bui verander. En dit beteken natuurlik nie
> dat ek 'n buierige mens is nie.
>
> Maar jy is lekker krities oor musiek Poppie. Stem nogal kompleet met
> jou saam oor daai rasperstem!
>
> Maar nou sê ek dat daar nie 'n stem is wat jy in dieselfde asem kan
> noem as Kimera nie! Wat nou?
>
> Wie van julle weet wie is Anna Maria Albergheti?
>
> DD
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38209 is 'n antwoord op boodskap #38161] Di, 09 Januarie 2001 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Musica is natuurlik een van die CD-winkels met die swakste reeks CD's.
Mense wat weet gaan na Look'n'Listen of CD Warehouse (as jy in Jhb omgewing
is)

Look'n'Listen het byv aparte (afgeskorte) afdelings vir Dance/Club, Jazz en
Klassiek.

Terloops, siende dat jy onseker was oor die spelling: dis Andrea Bocelli.

Dries

"poppie" skryf in boodskap news:93aq2c$jg2$1@slb6.atl.mindspring.net...
> So gepraat van Suid-Afrikaanse musieksmake.
> Ek was in Desember vir twee weke in S.A. . . . Jhb, Pta en Kaapstad. Ek
> het by n hele
> paar Musica's geshop, en die verskeidenheid musiek wat verkoop word is maar
> swak Baie
> hip hop, rap en R & B, dan n klomp spul van Tom Jones, The Bee Gee's, Barry
> Manilow
> en al daardie aaklige geraas. Kan jy glo dat dit nou wyd en syd verkoop
> word daar?
> Praat van droogte! Dan natuurlik Charlotte Church, Enya, en Andreas
> Botchelli
> (sp?) ens, ons kon niks kry om te koop en saam te bring nie. My dogter het
> n CD
> gekoop van die Nude Springbok Girls (of so iets), maar dit is maar flou.
>
> Ek dink mens word beinvloed deur die mense om jou se musiek. Ek hou nogal
> van
> baie van my kinders se musiek, bv. Moby, Travis, Wallflowers, Nirvana, Sade
> en ja, selfs van Madonna se musiek, sy het n baie mooi stem. Ek luister
> baie na
> klassieke musiek, blues (Etta James), classic rock en ook Ierse musiek, baie
> wyd,
> maar kan nie Country musiek baie verdra nie, dit is te twangy, en die
> lirieke is
> darem so corny.
>
> pop
>
>
>
> :-)
>> Hoe lyk die musiekwereld deesdae in SA? Is daar enige nuwe groepe wat
>> goed is?
>>
>>
>>
>>
>>
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38212 is 'n antwoord op boodskap #38209] Wo, 10 Januarie 2001 03:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Dries: Ek was met vakansie in S.A., en het onthou van Musica toe ek
destyds (jare gelede)
daar gewoon het. Al ander plek wat ek by uitekom het, was Fourways Mall, en
hulle musiekwinkel
was maar klein. Ek wou spesifiek eie Suid-Afrikaanse musiek koop, iets wat
ons nie hier het nie.

Ek koop hier in Amerika my musiek by Amazon. (nadat ek eers na n paar snitte
online geluister het, m.i.
n baie goeie diens wat hulle aanbied), of ek koop by Barnes & Noble se
musiekafdeling my
klassieke musiek, ek luister juis nou na klassieke ghitaar.
pop

Dries Venter skryf in boodskap news:93fuje$bq2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Musica is natuurlik een van die CD-winkels met die swakste reeks CD's.
> Mense wat weet gaan na Look'n'Listen of CD Warehouse (as jy in Jhb omgewing
> is)
>
> Look'n'Listen het byv aparte (afgeskorte) afdelings vir Dance/Club, Jazz en
> Klassiek.
>
> Terloops, siende dat jy onseker was oor die spelling: dis Andrea Bocelli.
>
> Dries
> "poppie" wrote in message
> news:93aq2c$jg2$1@slb6.atl.mindspring.net...
>> So gepraat van Suid-Afrikaanse musieksmake.
>> Ek was in Desember vir twee weke in S.A. . . . Jhb, Pta en Kaapstad. Ek
>> het by n hele
>> paar Musica's geshop, en die verskeidenheid musiek wat verkoop word is
> maar
>> swak Baie
>> hip hop, rap en R & B, dan n klomp spul van Tom Jones, The Bee Gee's,
> Barry
>> Manilow
>> en al daardie aaklige geraas. Kan jy glo dat dit nou wyd en syd verkoop
>> word daar?
>> Praat van droogte! Dan natuurlik Charlotte Church, Enya, en Andreas
>> Botchelli
>> (sp?) ens, ons kon niks kry om te koop en saam te bring nie. My dogter
> het
>> n CD
>> gekoop van die Nude Springbok Girls (of so iets), maar dit is maar flou.
>>
>> Ek dink mens word beinvloed deur die mense om jou se musiek. Ek hou nogal
>> van
>> baie van my kinders se musiek, bv. Moby, Travis, Wallflowers, Nirvana,
> Sade
>> en ja, selfs van Madonna se musiek, sy het n baie mooi stem. Ek luister
>> baie na
>> klassieke musiek, blues (Etta James), classic rock en ook Ierse musiek,
> baie
>> wyd,
>> maar kan nie Country musiek baie verdra nie, dit is te twangy, en die
>> lirieke is
>> darem so corny.
>>
>> pop
>>
>>
>>
>> :-)
>>> Hoe lyk die musiekwereld deesdae in SA? Is daar enige nuwe groepe wat
>>> goed is?
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>>
>
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38213 is 'n antwoord op boodskap #38161] Wo, 10 Januarie 2001 03:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:7f8n5tkiu9mrsrgk3r5n8r1telkimjfhv8@4ax.com...
Ek hou nogal van Creed Danielle, en hou ook van rock. Ook van
U2, REM en Mike & the Mechanics (of dateer dit my nou as
n ou aantie? ) :-)

> Ek glo vir jou. Het jy al na Creed geluister? Ek weet dis dalk
> bietjie te "rockerig" vir jou smaak, maar gee dit 'n kans. Jy klink
> so oud nie...maar mens weet ook nooit.
>
>>>> maar kan nie Country musiek baie verdra nie, dit is te twangy, en die
>>>> lirieke is darem so corny.

Kom ons doen dit gerus. Atlanta is so twee uur van my, en ek gaan dikwels
naweke. Dan kan ons boerewors koop, lekker wyn drink en dan kan ons
chat. Ek sal jou ook wys waar die etniese mark is, dit is uitstekend
vir browsing. En as ons tyd het, kan ons n play gaan sien by die historiese
Fox teater, dit is ongelooflik mooi binne.

pop

> Ek het al gese, maar ek gaan dit nou anders stel. Ek glo dat jy net
> Country sal kan leer geniet as jy dit op die REGTE manier leer
> luister. Ek kom dalk Junie/Julie se kant Atlanta toe. Kom ons
> probeer 'n plan maak, en kom bymekaar? My vriende daar kry gereeld
> Kaapse rooiwyne, en ek hoor daar is so oulike Joodse slagter (Goldberg
> Deli's) wat die beste biltong en boerewors in die wereld maak. Na so
> paar bottels rooiwyn, gaan jy C&W baie geniet - glo my! :-))
>
>> Praat jy van line dancing? Hier by ons is ook sulke plekke, en die
>> gewildheid neem toe, dis goeie oefening glo :-)
>
> Ja, ek bedoel line dancing. Dit is uitstekende oefening! :-)
>
>> Ek het nou die dag die Dixie Chicks gesien op VH1, die een wat die
>> viool speel is goed, maar die blonde bimbo in die middel het so n tipiese
>> twangy stem, niks besonders nie.
>
> hhahahaha...probeer Shania Twain en Faith Hill. Ek dink hulle is
> bietjie makliker om na te luister.
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38214 is 'n antwoord op boodskap #38161] Wo, 10 Januarie 2001 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Vir die van julle wat nie Frank Du Vual ken nie doen jouself 'n guns en kry
sy musiek. Jy sal gou al sy CD's wil aanskaf.

Krokkie

"Danielle" skryf in boodskap news:7f8n5tkiu9mrsrgk3r5n8r1telkimjfhv8@4ax.com...
> On Sun, 7 Jan 2001 18:52:07 -0600, "poppie" wrote:
>
>> Ek is mal oor die Dubliners, en sing uit volle bors saam met hulle, dis
>> gewoonlik sulke patriosiese anti Engelse liede, maar dit kruip onder mens se vel in,
>> en is definiteif n saamsing groep.
>
> Dit kan 'n effense probleem vir my skep. My vriend wat ek die huis
> mee deel, glo dat ek maar ver agter in die lyn gestaan het toe die
> "musikale gene" uitgedeel was. Partykeer sing ek uit volle bors saam,
> en dan hoor ek net "ag heretjie tog Dani"...ek is nie so seker wat dit
> beteken nie, maar nou ja....
> Hey, enigiets anti-engels klink goed vir my! :-)
>
>> Ook die
>> Corrs, die Cranberry's en dan natuurlik die Chieftains. Jy MOET die grys CD
>> van hulle beluister Danielle, hulle sing saam met o.a. Mick Jagger, Sting
>> (nog een van my gunstelinge)
>
> Yep, ek hou ook van Sting, maar meer van sy ouer goed. Soos toe hy
> nog saam met Police was. Ek laai nou so paar songs van die Chieftains
> af, en sal luister. Ek sien daar is 'n album waar hulle Leonard Cohen
> songs sing - daarvan sal ek BESLIS hou, want ek is mal oor al Leonard
> Cohen se songs - hy is darem 'n goeie liedjieskrywer in my opinie.
>
>> en mej. rasperstem, Marianne Faithfull, Bonnie Rait en
>> ander. Dit gee mens koue rillings hoe mooi dit is.
>
> Ek glo vir jou. Het jy al na Creed geluister? Ek weet dis dalk
> bietjie te "rockerig" vir jou smaak, maar gee dit 'n kans. Jy klink
> so oud nie...maar mens weet ook nooit.
>
>>>> maar kan nie Country musiek baie verdra nie, dit is te twangy, en die
>>>> lirieke is darem so corny.
>
> Ek het al gese, maar ek gaan dit nou anders stel. Ek glo dat jy net
> Country sal kan leer geniet as jy dit op die REGTE manier leer
> luister. Ek kom dalk Junie/Julie se kant Atlanta toe. Kom ons
> probeer 'n plan maak, en kom bymekaar? My vriende daar kry gereeld
> Kaapse rooiwyne, en ek hoor daar is so oulike Joodse slagter (Goldberg
> Deli's) wat die beste biltong en boerewors in die wereld maak. Na so
> paar bottels rooiwyn, gaan jy C&W baie geniet - glo my! :-))
>
>> Praat jy van line dancing? Hier by ons is ook sulke plekke, en die
>> gewildheid neem toe, dis goeie oefening glo :-)
>
> Ja, ek bedoel line dancing. Dit is uitstekende oefening! :-)
>
>> Ek het nou die dag die Dixie Chicks gesien op VH1, die een wat die
>> viool speel is goed, maar die blonde bimbo in die middel het so n tipiese
>> twangy stem, niks besonders nie.
>
> hhahahaha...probeer Shania Twain en Faith Hill. Ek dink hulle is
> bietjie makliker om na te luister.
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38215 is 'n antwoord op boodskap #38161] Wo, 10 Januarie 2001 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Eerste teken van alzheimers - mens raak agterdogtig en wantrouig met 'n
vervolgings waansin - soos in die geval - almal is skielik Johan (wonder
of hy weet hoe groot indruk het hy op jou gemaak?). Miskien is jy besig
om square dancing in Canada in te voer of dalk net die ouderdom. Ugh,
nou net die prentjie gesien - Gloudina in 'n kappie besig met square
dancing ... 'Grêb your patna by da hênd ... ' ... :)

Cheers
Lou

PS: Onthou - net omdat jy paranoïes is, beteken dit nie dat ons almal op
die nuusgroep nie dalk regtig Johan is nie :)

@home.com wrote:
>
> Klipspringer wrote:
>
>> Danielle, ons is bekommerd oor jou.
>
> En nou raak hy 'n outoriteit oor dans ook.Wie het nou weer die meeste
> stemme in
> Minnesota gekry, Johan, Gore of Bush?
> (Wie het nou weer die meeste stemme
> gekry in die VSA, Johan? En wie het
> heelwaarskynlik die meeste stemme ook
> in Florida gekry, Johan?
>
> Tant Hessie Alberghetti
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38218 is 'n antwoord op boodskap #38181] Wo, 10 Januarie 2001 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine:

(knip)
> Enya is goed tot op 'n punt, en dan raak sy ook maar vervelik.....Andrea
> Botchelli geniet ek ook, ek het baie respek vir 'n blinde ou wat voor 'n
> gehoor sal opstaan en sing. Charlotte Church kan ek natuurlik ook nie
(knip)

Ek dink weer dis makliker as jy die gehoor nie kan sien nie!!! :-)
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38222 is 'n antwoord op boodskap #38161] Wo, 10 Januarie 2001 16:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Luister, ek is wel 'n "student", en een van daai stoopit mense
> wat seker altyd "student" sal bly, want ek geniet rondreis en dinge te
> veel om gevestig te wees. Maar ek is darem ook nie meer nat agter die
> ore nie. Ek weet al AMPER wat die "meaning of life" is? Weet jy
> waarna ek hier verwys?
>

O, nou is jy nie meer die arm "grad student" nie.
Droog agter die ore, né? Met blykbaar baie tyd
om te skryf op die rekenaar, net soos ons destydse
holografiese liefhebber van katte. Hoe hoog is die
sneeuwalle daar in jou kontrei, en hoe hou
Felina daarvan?

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As sy droog agter die ore is, dan maak sy dit
weer nat.
Re: Ek soek musiek - vir die jongeres onder ons [boodskap #38257 is 'n antwoord op boodskap #38161] Do, 11 Januarie 2001 22:12 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:5hvm5t0vqkk15ii7nf1efqcd46r0ar8bt0@4ax.com...
> On Tue, 9 Jan 2001 23:08:37 +0200, "Dries Venter"
> wrote:
>
>> Stem nie saam nie. Kimera is 'n oordryfde, opgeblase tegno-gekerm wat
>> spesiaal vir die massamark gekweek is. Veral as sy "probeer" om klassieke
>> goed te sing. 'nige van die erkende soprane sal haar ore aansit.
>
>
> HOOR HOOR!!!! Dis nou een ding wat ek nie kan verdra nie, en dit is
> wanneer die "meesters" se werke vir die massamark verander en bemark
> word.
> Anyway...

Toe David Gresham in 1984/5 "The Lost Opera" op Springbok Radio draai
het ek uitgehardloop. Ek het eers die "Seven Single" daarvan gaan koop.
Later het ek die "Maxi Single" gekoop. En nog later die
langspeelplaat!!! (Ek was toe nog op skool en kon nie sommer net 'n
plaat koop nie!)

Toe ek laasjaar Napster ontdek het ek vir maande gesoek voor ek dit kon
download. Ek was BAIE teleurgesteld. Dit het sy tyd gehad in die 80's,
maar nou's dit verby. Tog durf ek nie sê dat sy nie kan sing nie!!!

Die goeie daarvan was dat mens op 'n "maklik verteerbare" (okay, vir
sommiges) met die classics kon kennis maak. Selfde met "Hooked on
Classics". Vandag wil ek dié ook nie weer hoor nie, dankie. Maar in
hulle tyd was 'n ander saak...

Ek het eenkeer 'n weergawe van Kimera se "Onse Vader" gehoor. Ek het
gedink dis mooi. Ek dink nou nog dis mooi. Ek dink dis was "El Padre" of
so iets...

Skunk
Vorige onderwerp: Heerlike Versa
Volgende onderwerp: Sommer kak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:17:56 MGT 2024