Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Amerikaanse Politiek
Re: Amerikaanse Politiek [boodskap #38007] Di, 26 Desember 2000 06:04 na volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
I want to see more discussion of US politics on this group. Bring it on.

"Danielle" skryf in boodskap news:sggc4tgfsv4rk54fk3onaaur3t9fcsfakk@4ax.com...
> Vir Johan en maatjies,
>
> As julle so graag oor Amerikaanse politiek wil gesels, dan sal ek van
> nou af al daardie boodskappe na die regte forum(s) kruispos, en sal
> met liefde daar met julle gesels/flame.
> O, dit is heeltemal in orde om dit te doen, en ek sal geen reels breek
> nie, en ek dink dit sal baie pret wees. So, doen dit seblief gou
> hoor!
>
> Ons sien mekaar hopelik binnekort dan in ALT.POLITICS.BUSH,
> ALT.POLITICS. DEMOCRAT, ALT.POLITICS.REPUBLICAN of waarokal ek dink
> dit sal die beste inpas. Ek sal selfs julle woorde vertaal in Engels,
> as julle nie maklik Engels kan praat nie.
>
> I am sure there are people lurking/reading that will gladly help with
> the translations, so that we can keep American politics out of this
> forum.
>
Amerikaanse Politiek, NOPE [boodskap #38008 is 'n antwoord op boodskap #38007] Di, 26 Desember 2000 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KaapseKind  is tans af-lyn  KaapseKind
Boodskappe: 82
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nasty Quaker

Dit lyk nogal of die Amerikaanse politiek opwindend kan wees so af en toe.
Meer bespreking daaroor kan dalk ons debatvlakke deur die dak lig!
Maar waarom sal ons juis hier daaroor praat? Tensy ons die beginsel van vrye
spraak wil ondersteun (en aan 'n paar Afrikaanssprekendes wil verduidelik).
*smile*

Ek steun egter liewer 'n Afrikaanse gesprek oor Suid-Afrika se dinge. Dis
hoekom ek soms hiereen kom.
Nie omdat ek eng is nie, maar omdat dit die verwagting is wat mens het van
'n nuusgroep met 'n frase soos "south-africa-afrikaans" daarin.
(Come to think of it: Moes dit nie alles in Afrikaans geskryf wees nie??)

Hoop julle hou ook almal bietjie vakansie.
Ek is weer op my skootrekenaartjie by my see-huisie.

Kaalvoet Kaapse Kind by 'n ander see.

"Nasty Quaker" skryf in boodskap news:GzW16.1816$hk7.485348@news.uswest.net...
> I want to see more discussion of US politics on this group. Bring it on.
>
> "Danielle" wrote in message
> news:sggc4tgfsv4rk54fk3onaaur3t9fcsfakk@4ax.com...
>> Vir Johan en maatjies,
>>
>> As julle so graag oor Amerikaanse politiek wil gesels, dan sal ek van
>> nou af al daardie boodskappe na die regte forum(s) kruispos, en sal
>> met liefde daar met julle gesels/flame.
>> O, dit is heeltemal in orde om dit te doen, en ek sal geen reels breek
>> nie, en ek dink dit sal baie pret wees. So, doen dit seblief gou
>> hoor!
>>
>> Ons sien mekaar hopelik binnekort dan in ALT.POLITICS.BUSH,
>> ALT.POLITICS. DEMOCRAT, ALT.POLITICS.REPUBLICAN of waarokal ek dink
>> dit sal die beste inpas. Ek sal selfs julle woorde vertaal in Engels,
>> as julle nie maklik Engels kan praat nie.
>>
>> I am sure there are people lurking/reading that will gladly help with
>> the translations, so that we can keep American politics out of this
>> forum.
>>
Re: Amerikaanse Politiek [boodskap #38009 is 'n antwoord op boodskap #38007] Di, 26 Desember 2000 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> I want to see more discussion of US politics on this group. Bring it on.
>

Ja, maar asseblief in Afrikaans.

Gloudina
Re: Amerikaanse Politiek, NOPE [boodskap #38011 is 'n antwoord op boodskap #38008] Di, 26 Desember 2000 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Almal goeie punte, KaapseKind en Gloudina. Ek skrywe nie gewoonlik op Engels
nie, maar wanneer dit vir my belangrik is om met Ingelse te kommunikeer,
doen ek dit met liefde.

Ek kom self ook hierheen om mooi dinge oor my Taal en Kultuur te lees, en ek
waardeer veral Gloudina en andere se gereelde gedigte-possies. Toevallig is
die oe van buitestaanders ook op elke woord, en daarom vind ek dit soms
belangrik om oor dinge soos VS politiek te gesels. Die feit dat, bv, daar
nou 'n Republikeinse VS regering aan bewind is, beteken vir my baie, omdat
veral aborsie, maar ook ander dinge wat die wereld sal beinvloed, moontlik
mag verander. Dit raak ons almal.

Beste groete en geseende Kersfees

"KaapseKind" skryf in boodskap news:92acn0$a4s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nasty Quaker
>
> Dit lyk nogal of die Amerikaanse politiek opwindend kan wees so af en toe.
> Meer bespreking daaroor kan dalk ons debatvlakke deur die dak lig!
> Maar waarom sal ons juis hier daaroor praat? Tensy ons die beginsel van vrye
> spraak wil ondersteun (en aan 'n paar Afrikaanssprekendes wil verduidelik).
> *smile*
>
> Ek steun egter liewer 'n Afrikaanse gesprek oor Suid-Afrika se dinge. Dis
> hoekom ek soms hiereen kom.
> Nie omdat ek eng is nie, maar omdat dit die verwagting is wat mens het van
> 'n nuusgroep met 'n frase soos "south-africa-afrikaans" daarin.
> (Come to think of it: Moes dit nie alles in Afrikaans geskryf wees nie??)
>
> Hoop julle hou ook almal bietjie vakansie.
> Ek is weer op my skootrekenaartjie by my see-huisie.
>
> Kaalvoet Kaapse Kind by 'n ander see.
>
> "Nasty Quaker" wrote in message
> news:GzW16.1816$hk7.485348@news.uswest.net...
>> I want to see more discussion of US politics on this group. Bring it on.
>>
>> "Danielle" wrote in message
>> news:sggc4tgfsv4rk54fk3onaaur3t9fcsfakk@4ax.com...
>>> Vir Johan en maatjies,
>>>
>>> As julle so graag oor Amerikaanse politiek wil gesels, dan sal ek van
>>> nou af al daardie boodskappe na die regte forum(s) kruispos, en sal
>>> met liefde daar met julle gesels/flame.
>>> O, dit is heeltemal in orde om dit te doen, en ek sal geen reels breek
>>> nie, en ek dink dit sal baie pret wees. So, doen dit seblief gou
>>> hoor!
>>>
>>> Ons sien mekaar hopelik binnekort dan in ALT.POLITICS.BUSH,
>>> ALT.POLITICS. DEMOCRAT, ALT.POLITICS.REPUBLICAN of waarokal ek dink
>>> dit sal die beste inpas. Ek sal selfs julle woorde vertaal in Engels,
>>> as julle nie maklik Engels kan praat nie.
>>>
>>> I am sure there are people lurking/reading that will gladly help with
>>> the translations, so that we can keep American politics out of this
>>> forum.
>>>
Re: Amerikaanse Politiek, NOPE [boodskap #38013 is 'n antwoord op boodskap #38011] Wo, 27 Desember 2000 03:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Nasty Quaker wrote:

> Die feit dat, bv, daar
> nou 'n Republikeinse VS regering aan bewind is, beteken vir my baie

Daar is, natuurlik, nog tot die einde van Januarie 'n
Demokraat in die Wit Huis. En ek dink nie die
regime van George Bush sal ooit as uit en uit
legitiem gesien word nie. Buitendien is daar amper
meer mense in sy kabinet op datum wat "pro-choice"
ïs as teen aborsie. So what are you going to do
about that?

Gloudina
Re: Amerikaanse Politiek [boodskap #38015 is 'n antwoord op boodskap #38008] Wo, 27 Desember 2000 13:51 Na vorige boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, die reen is net 'n bietjie erg!

"Bill Pruet" skryf in boodskap news:MPG.14b2a19c6ca1ac8a989686@news-east.newscene.com...
> Op 26 Dec 2000 het nasty...@usa.net gese:
>
>> I want to see more discussion of US politics on this group. Bring it on.
>
> Nasty, ek stem saam met Danielle dat dit rerig nie lekker is om oor
> Amerikaanse politiek te gesels in hierdie nuusgroep nie. Ek verstaan dat
> jy en Glaudina anders voel oor die saak, maar hoop dat julle ook sal kan
> insien dat hier wel baie ander gebruikers is (nuut en oud), wat dit sal
> verkies as die nuusgroep suiwer vir "afrikaanse kultuur en taal" gebruik
> word? (Insluitende natuurlik die Hollanders en Flaminge)
>
> Hier is 'n hele klomp van ons (Afrikaans sprekende Suid Afrikaners) wat
> in CA (California - NIE Canada nie) woon, en het onlangs eers gehoor van
> hierdie nuusgroep (danksy Danielle). Daar is nie juis 'n ander openbare
> nuusgroep waar ons lekker kan gesels in ons eie taal nie.
>
> Ek sien jy woon ook hier in die USA? Woon jy in Seattle? Dit is darem
> pragtig daar.
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: ID Slimkaart Inisiatief
Volgende onderwerp: Naam van digter?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 03:57:25 MGT 2024