Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Naam van digter?
Naam van digter? [boodskap #38026] Vr, 29 Desember 2000 17:02
djpe  is tans af-lyn  djpe
Boodskappe: 11
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wie kan asseblief vir my sê wie die dsigter van die volgende lyne is:

"Ek was op die vlaktes
waar mense moed verloor
Daar het ek in my siel gebewe
En bitter smart deurlewe
Maar nou's ek uit die vlaktes
en bo die skadu's oor.."

Antwoord net as jy weet, asseblief.
Vorige onderwerp: Re: Amerikaanse Politiek
Volgende onderwerp: "Jakkalstroue" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 20:44:13 MGT 2024