Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Sprokie" deur P.J. PHILANDER
"Sprokie" deur P.J. PHILANDER [boodskap #37982] Sa, 23 Desember 2000 19:45
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

SPROKIE
PJ Philander

Sou sy deur die lug moes swewe
en sonder volgstroom of geskal
in bloureƫnsaad nuwe lewe
uit haar hand laat val

en sou dit dan daarbuite voel
hemel en aarde word aanmekaar gesweis
sal dit hierbinne heerlik koel
wees met haar rankplant om my huis
Vorige onderwerp: The African Socialist
Volgende onderwerp: Geselskamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 05:08:40 MGT 2024