Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geselskamer
Geselskamer [boodskap #37944] Do, 21 Desember 2000 13:20 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het in 'n "Geselskamer" van hierdie groep beland, by
http://pluto.beseen.com/chat/rooms/u/8164/ Dis die eerste keer dat ek
hoor ons groep het ook 'n geselskamer... Kom julle ooit daar? Daar was
niemand toe ek daar was nie... Indien enige van julle ooit soontoe gaan,
laat weet bietjie wanneer, dan kry ek julle daar!!!

Groente

Skunk
Re: Geselskamer [boodskap #37945 is 'n antwoord op boodskap #37944] Do, 21 Desember 2000 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Watter soort groente Skunk? Laat ek nou sien waffer groente
muishonde van hou . . . mmmm dalk vrot pampoene?

:-) !!

Skunk skryf in boodskap news:MPG.14ac22047929443e989681@azure.nl.gxn.net...
> Ek het in 'n "Geselskamer" van hierdie groep beland, by
>
> Groente
>
> Skunk
Re: Geselskamer [boodskap #37960 is 'n antwoord op boodskap #37944] Vr, 22 Desember 2000 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Ek probeer en probeer, maar NIKS. Nou wonder ek of daar rerig nog 'n
> "danielle" is? Klein wereld ne? :-)
>

Miskien moet jy die naam Felina probeer.
Re: Geselskamer [boodskap #37968 is 'n antwoord op boodskap #37944] Vr, 22 Desember 2000 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Klein wereld ne? :-)

>>> Miskien moet jy die naam Felina probeer.
>>
>> Ek dink jy is nou net naar met my, maar ek verstaan nie, so dis okay.
>> :-)
>
> Eintlik verstaan ek, maar daar is geen rede vir jou om so lelik te
> wees teenoor my nie. Tensy iets jou pla?
>

Nee, ek is maar van nature katterig, net soos Felina.Ek dag ook ek was op jou
kill file. Wou maar net toets.
Tant Hessie is nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
Re: Geselskamer [boodskap #37971 is 'n antwoord op boodskap #37944] Vr, 22 Desember 2000 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Magnificent Mel  is tans af-lyn  Magnificent Mel
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:um374t8hh0dig1qp8tmhicnv09quek09it@4ax.com...
> On Fri, 22 Dec 2000 15:32:19 GMT, @home.com wrote:
>> Nee, ek is maar van nature katterig, net soos Felina.
> Dis nie mooi nie. As tannie nou katterig wil sien, dan moet tannie na
> daai vieslike ATJ toe gaan. Ek het so rukkie daar gaan speel, net om
> te sien uit watter gat hierdie Richard Stevens aka Mel uitgekruip het.

You played and lost... and you got my surname wrong... try again... :-)

> Dis is nou 'n spul dom hyenas bymekaar.

Yep... and you didn't get it...

> (Ek het mos op 'n bosveldplaas grootgeword) Weet tannie hoe hyenas
> maak?

They act like your family?

> Nee, hoekom sal ek dan nou vir tannie op my killfile sit?
> Eintlik sit ek niemand ooit op enige killfile nie, want ek glo dat as
> ek iemand kwaad gemaak het, dan sal hulle (die persoon wat kwaad is
> vir my) mos die werk doen, of hoe?

The Heavens worship you.

>> Tant Hessie is nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
> Ek het nog nooit so gedink nie! :-)

Heh.

--
http://AdderleyStreet.co.za is where I keep my most succulent slaves.
FU if you don't click...
Re: Geselskamer [boodskap #37986 is 'n antwoord op boodskap #37945] So, 24 Desember 2000 17:32 Na vorige boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Groentnis, Pompie ;-)

"poppie" skryf in boodskap news:91t29b$ojb$1@slb0.atl.mindspring.net...
> Watter soort groente Skunk? Laat ek nou sien waffer groente
> muishonde van hou . . . mmmm dalk vrot pampoene?
>
> :-) !!
>
>
> Skunk wrote in message
> news:MPG.14ac22047929443e989681@azure.nl.gxn.net...
>> Ek het in 'n "Geselskamer" van hierdie groep beland, by
>>
>> Groente
>>
>> Skunk
>
Vorige onderwerp: "Sprokie" deur P.J. PHILANDER
Volgende onderwerp: Kerswense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:48:20 MGT 2024