Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » help met PC-Anywhere v9.2
help met PC-Anywhere v9.2 [boodskap #37675] Ma, 11 Desember 2000 06:54
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek hoop iemand kan my help. Ons wil remote printing op PC-Anywhere 9.2 doen,
hoe stel ek die remote printers op. Ons het 'n Novel V3.12 netwerk met 3
workstasies en 5 stasies met windows 98. Die mediese sagteware wat ons
gebruik is op die server en werk in DOS en Windows. Ons wil nou die demo
weergawe van die PcAnywhere evalueer, om dit nou later aan te koop. Alles
werk perfek en sodra ek oplog op die remote PC hardloop ek die endcapture
command en kyk dan dit al die printer ports local gestel, maar dit help.

Ek hoop iemand van julle het raad hiervoor.

DA
Vorige onderwerp: modemloos
Volgende onderwerp: Re: Vir ...................sommer almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:02:09 MGT 2024