Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » modemloos
modemloos [boodskap #37667] So, 10 Desember 2000 20:20
Sandra Nortje  is tans af-lyn  Sandra Nortje
Boodskappe: 23
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Freddie
Dit was lekker om jou reaksie te sien. Dit was dom van my om dit in die
verkeerde lettersoort te plaas.
So leer mens. Die woord wat onleesbaar is, is brûe (hoop dis die keer
leesbaar)
Ek plaas een van die dae nog een van haar.
Groetnis
Sandra
Vorige onderwerp: Age of Empires 2
Volgende onderwerp: help met PC-Anywhere v9.2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:09:26 MGT 2024