Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kennis van die Bybel. - vir Stef
Re: Kennis van die Bybel. - vir Stef [boodskap #37491] Do, 30 November 2000 23:53 na volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sue skryf in boodskap news:MPG.14907f75d71c65ae9897d2@news...
>
> Stef, ek dink jy sal die volgende geniet wat 'n vriend van my, aan my
> geskryf het. Ek het sy toestemming gevra om sy geskrewe woorde hier te
> plaas onder my naam, maar dit is nie ek wat so slim en wys is nie. Hy het
> o.a 7 jaar teologie ge-studeer, so...:)

Kom ons kyk dan gou hoe 'slim' haar vriend hier is ... :-)

> " Ek is nou 40 jaar in die land en het nog net briewe en
> boeke van hierdie soort ouens gesien, maar nog nooit eers een ontmoet
> nie.
> Dus is hulle gelukkig maar dun gesaai!

Ja. -En die 'Meerderheid' gaan 'Hemel' toe. he he ;-)

> Mense wat hulleself met die dinge ophou is in elk geval onoortuigbaar
> onnosel.

Seker maar omdat Sue so 'Slim' is, veral wat die Bybel aanbetref. ;-)
he he he.

> Hier is twee teksverse wat ek graag aanhaal vir ouens wat Bybel verse so
> verkeerd en uit konteks aanhaal

Oooooo. ... Haal Sue vir ons weer verse aan ? * Matteus 27:5b Judas het ......... weggeloop en homself gaan ophang.[/color]

Nee, Sue (my engel) ;-) Selfmoord is Nie die Oplossing vir
slegte verloorders nie, hoor. :-)

> Lukas 10:37b Toe sê Jesus vir hom: "Gaan maak jy ook so."

Kom ons las net aan wat 'slim' Sue vergeet het oor Wié hier die
man se naaste was :

Vers 36 : "Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste
van hom wat onder die rowers geval het ?"

37. "En hy antwoord : Hy wat barmhartigheid aan hom
bewys het. Toe sê Jesus vir hom ..."

Onthou mense :

Volgens Sue en kie kan 'n Dolfyn dan ook 'n mens se
'naaste' wees , indien die Dolfyn wel 'n mens se lewe red.
Dit tel dan seker ook vir Honde en Perde.

Wat 'n oulike, liberale gedagte. :-)
Kom ons Buig gou die Bybel om hierby aan te pas. ;-)
Miskien mag ons dan eendag ook met Honde en Perde Trou. ;-)
Re: Kennis van die Bybel. - vir Stef [boodskap #37493 is 'n antwoord op boodskap #37491] Vr, 01 Desember 2000 00:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's die een wat gesê het diere het siele...nie ons nie. Volgens my het
enige ding (mens, dier, swarte, Ind�r, you name it) met 'n siel 'n kans om
in die hemel te kom, dis nou natuurlik te sê as jy uitverkies is. As jy nie
is nie, gaan jy anyway hel toe. Dis nou volgens die uitverkiesingsleer
waaraan meeste christene glo. So as jy 'n siel het, gaan jy na een van twee
plekke toe......Hemel of Hel, jou siel kan nie vergaan nie, en word ook nie
niks nie.

Elaine

Blommetjie wrote > Onthou mense :
>
> Volgens Sue en kie kan 'n Dolfyn dan ook 'n mens se
> 'naaste' wees , indien die Dolfyn wel 'n mens se lewe red.
> Dit tel dan seker ook vir Honde en Perde.
>
> Wat 'n oulike, liberale gedagte. :-)
> Kom ons Buig gou die Bybel om hierby aan te pas. ;-)
> Miskien mag ons dan eendag ook met Honde en Perde Trou. ;-)
>
Re: Kennis van die Bybel. - vir Stef [boodskap #37495 is 'n antwoord op boodskap #37493] Vr, 01 Desember 2000 00:30 Na vorige boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine skryf in boodskap news:3a26eb5e.0@news1.mweb.co.za...
> Jy's die een wat gesê het diere het siele...nie ons nie. Volgens my het
> enige ding (mens, dier, swarte, Indër, you name it) met 'n siel 'n kans om
> in die hemel te kom, dis nou natuurlik te sê as jy uitverkies is. As jy nie
> is nie, gaan jy anyway hel toe. Dis nou volgens die uitverkiesingsleer
> waaraan meeste christene glo. So as jy 'n siel het, gaan jy na een van twee
> plekke toe......Hemel of Hel, jou siel kan nie vergaan nie, en word ook nie
> niks nie.
... - Waar in die Bybel lees jy Dit ?
------------------------------------------------------------ ----

So, Elaine ... Gaan diere volgens jou dan ook Hemel of Hel toe ?
Kan hulle 'uitverkies' wees ?
Waar in die Bybel lees jy dit ?

------------------------------------------------------------ ----
> Blommetjie wrote > Onthou mense :
>>
>> Volgens Sue en kie kan 'n Dolfyn dan ook 'n mens se
>> 'naaste' wees , indien die Dolfyn wel 'n mens se lewe red.
>> Dit tel dan seker ook vir Honde en Perde.
>>
>> Wat 'n oulike, liberale gedagte. :-)
>> Kom ons Buig gou die Bybel om hierby aan te pas. ;-)
>> Miskien mag ons dan eendag ook met Honde en Perde Trou. ;-)
Vorige onderwerp: Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD)
Volgende onderwerp: "Halfmensbome, 'n Nama-legende" deur PETRA MULLER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 20:15:00 MGT 2024