Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD)
Re: Kritiek gevra, asb... (Veral vir DD) [boodskap #37460] Vr, 01 Desember 2000 00:00
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie. Hoe mooi dit is hang natuurlik alles af van die Bedryf se logo's
ens. Ek het ook nie die latest en greatest image pakkette nie, en my scanner
begin funny geluide maak. Ek waardeer jou kritiek en is beïndruk met jou
spoed!!!

Groete
Skunk

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a277c6f.13999389@news.intekom.co.za...
>
> Skunk, ek het net die eerste blad oopgemaak en die indrukke is GOED.
> Veral omdat dit baie vinnig laai. En dit is 'n mooi blad.
>
> Die meisies gaan vir 'n ontbyt. En ek moet eers die klerke sien voor
> hulle vir ete gaan. Praat nou nou met jou.
>
> DD
>
>
>
> On Fri, 1 Dec 2000 11:12:16 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> Davie, ek het 'n site gemaak waarna jy kan gaan kyk. Ook lekker eenvoudig,
>> soos ek daarvan hou.
>>
>> Graag nooi ek julle uit om bietjie kritiek te lewer. Ek het die site nog nie
>> met Netscape bekyk nie, miskien lyk hy walglik!!!
>>
>> Spelfoute het ek nie gecheck nie, (Nederlanders, help!!!)
>>
>> O ja, julle wil seker die URL hê!
>> http://home.planet.nl/~matth056/Topshape.htm
>>
>> De groente!
>> Skunk
>>
>
Vorige onderwerp: Goeie nuus!
Volgende onderwerp: Re: Kennis van die Bybel. - vir Stef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 12:00:57 MGT 2024