Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Afrikaner-hondename
Afrikaner-hondename [boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Elaine vertel dat hulle Duitse herdershond se naam 'Hitler' is.

Ek weet van 'n Afrikaner-gesin uit die vroeë sestigs wie hulle
hond 'Nkrumah' genoem het.

So 'n ruk terug het ons dit hier gehad oor 'n verhaal uit die
Anglo-Boere-oorlog, waar die hond van 'n Boere-gesin die naam
'Jameson' (van Jameson Raid-faam?) gehad het .

Ek wonder, is dit 'n gebruik wat meer algemeen voorkom by
Afrikaners, om hulle hond te noem na iemand (veral 'n politieke
figuur) wie hulle verpes? Kom dit net by Afikaners voor of ook
by ander mense? Weet iemand van nog sulke voorbeelde?

Swart Simon
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37322 is 'n antwoord op boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
En hou sy van halsbandjies????
Christo

Davie Davis wrote:

> On Tue, 28 Nov 2000 00:00:26 +0200, "Simon van der Schans"
> wrote:
>
>> Elaine vertel dat hulle Duitse herdershond se naam 'Hitler' is.
>>
>> Ek weet van 'n Afrikaner-gesin uit die vroeë sestigs wie hulle
>> hond 'Nkrumah' genoem het.
>>
>> So 'n ruk terug het ons dit hier gehad oor 'n verhaal uit die
>> Anglo-Boere-oorlog, waar die hond van 'n Boere-gesin die naam
>> 'Jameson' (van Jameson Raid-faam?) gehad het .
>>
>> Ek wonder, is dit 'n gebruik wat meer algemeen voorkom by
>> Afrikaners, om hulle hond te noem na iemand (veral 'n politieke
>> figuur) wie hulle verpes? Kom dit net by Afikaners voor of ook
>> by ander mense? Weet iemand van nog sulke voorbeelde?
>>
>> Swart Simon
>>
>
> Ek het 'n swart teef. Sy is 'n opregte pavement spacial.
> Ek het haar na niemand vernoem nie.
> Sy is doodgewoon net 'Winnie'.
>
> DD
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37323 is 'n antwoord op boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sue, ek gaan jou laaste vraag eerste antwoord.
Met "liefde" bedoel ek meer in die romantiese sin omdat jy gesê het "die man was
baie lief vir Winnie" en omdat hulle daagliks op tv, tydskrifte, ens sien hoe
daar romantiese "liefde gewys" word, doen hulle dit ook nou.
Trou was 'n manier om iets te bereik en het selde iets met liefde (romantiek) te
doen gehad.
Een voorbeeld. 'n Man vat 'n vrou om kinders te kry, verkieslik dogters sodat hy
"Lobola" vir hulle kan kry as hulle hubaar is. Dis wat van hom 'n gegoede
(gesiene) persoon kon maak en dis steeds so in die meeste gevalle.
Ek weet nie of daar ooit in die afsienbare tyd nie meer 'n "hulle" en "ons" sal
wees nie
Of jy nou wil glo of nie en ek het dit 'n tyd gelede al op hierdie nuusgroep
gesê. Apartheid word steeds oral deur die wêreld toegepas.Dit het 'n polemiek
veroorsaak maar my standpunt het baie steun gekry. (seker voor jy "gejoin" het)
*smile*
Wat jou vraag oor "dieselfde doel" betref, daaroor kan ons dik stukke gesels.
Jammer ek kan jou nie E-mail nie want ek glo ons kan baie interessante gesprekke
hê.
Groetnis
Christo

Sue wrote:

> Chr...@eskom.co.za says...
>
>> Sue, hulle is maar almal "lief" vir die "comrades" so dit sê nie juis veel
>> nie, hoor!
>
> Ek het 'n Suid Afrikaanse student in my klas wat vir my se dat ons
> Amerikaners is baie "naief". We take what people say at face value.
> Dit is miskien waar.
>
> Dink jy dat daar OOIT 'n tyd sal kom wat daar nie meer 'n "HULLE" en
> "ONS" sal wees nie?
> Hier in die Suide van Amerika, baklei party ouens nogsteeds teen die
> Yankees (in hulle koppe/gedagtes), en is hier selfs 'n "Confederate"
> politiese party, wat wil he dat die Suide moet weer wegbreek van die
> Noorde. Dan het ons die KKK, wat baie in gemeen blyk te he met julle
> regse Afrikaners?
>
> Dit is wat vir my ook so ironies is - die GOP (Republicans) beskou
> Lincoln as hulle ikoon, en GWB se dat hy wil bekend wees as "Lincoln's
> Party"....nou ja, dis wat Lincoln te se gehad het:
>
> "I am a firm believer in the people. If given the truth, they can be
> depended upon to meet any national crisis. The great point is to bring
> them the real facts, and beer."
>
> Ek dink hulle haal gewoonlik net die eerste gedeelte van daardie
> paragraaf aan. :-) Maar die BIER pas nogal by ou Dumbya se filosofie.
>
>> Die sg "struggle" het almal soort van bymekaar gebring. Alle mense is maar
>> "lief" vir mekaar as hulle, as groep of wat ookal, 'n gemeenskaplike vyand
>> beveg, dieselfde doel nastreef ens.
>
> Dit is waar. Waarom kan al die mense in SA dan nie dieselfde DOEL
> nastreef nie, of dink baie blanke SA'ners maar nog soos Lincoln van ouds,
> toe hy gese het:
>
> "I agree with Judge Douglas that he (Negroes) is not my equal in many
> respects, certainly not in color, and perhaps not in moral and
> intellectual endowment." - Abraham Lincoln
> en:
> "I have no purpose to introduce political and social equality between the
> white and black races. There is a physical difference between the two,
> which, in my judgment, will forever forbid their living together in
> perfect equality: and inasmuch as it becomes a necessity that there
> should be a difference, I, as well as Judge Douglas, am in favor of the
> race to which I belong having the supremacy." - Abraham Lincoln
>
>> My ondervinding is dat veral onder die swart nasies hier nie juis veel
>> waarde aan "liefde" soos ons dit ken, geheg word nie.
>
> Wat beteken "liefde" vir jou?
>
>> Daar is meesal ander
>> redes waarom hulle trou of saamleef. Dis maar die westerse invloed wat maak
>> dat hulle soms " liefde wys". Verstaan wat ek bedoel?
>
> Nie heeltemal nie, ek moet erken.
>
>
>> Deernis is die regte woord, Jou afrikaans is goed hoor! geen rede om skaam
>> daaroor te wees nie.
>
> Dankie Christo. Gelukkig kan jy my nie HOOR nie, ne? :-)
> Ek weet dat my Afrikaans is swak, maar dit is een van die redes waarom ek
> hier "vassit". :-)
> Ek hoop om vroeg volgende jaar weer bietjie te gaan kuier in SA, en wil
> dan darem 'n groter woordeskat he as wat ek tans besit. :-)
>
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37324 is 'n antwoord op boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
My ouma se hond se naam was Simon. En sy was met die helmet :) gebore.

Daar is 'n paar miljoen afrikaans sprekendes, jy weet van drie wat
hulle honde na politieke figure genoem het. Dan insinueer jy diit is 'n
trend? DUH!!

Simon van der Schans wrote:
>
> Elaine vertel dat hulle Duitse herdershond se naam 'Hitler' is.

> Ek wonder, is dit 'n gebruik wat meer algemeen voorkom by
> Afrikaners, om hulle hond te noem na iemand (veral 'n politieke
> figuur) wie hulle verpes? Kom dit net by Afikaners voor of ook
> by ander mense? Weet iemand van nog sulke voorbeelde?
>
> Swart Simon
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37325 is 'n antwoord op boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Nov 2000 15:55:30 GMT, Sue wrote:

> In article , Chr...@eskom.co.za says...
>> En hou sy van halsbandjies????
>
> Hehehehe....ag sies Christo!! Dit was PUIK!
>

>> Davie Davis wrote:


>>>
>>> Ek het 'n swart teef. Sy is 'n opregte pavement spacial.
>>> Ek het haar na niemand vernoem nie.
>>> Sy is doodgewoon net 'Winnie'.
>>>
>>> DD



Puik, soos Sue sê Christo, Puik!

DD
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37326 is 'n antwoord op boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Chr...@eskom.co.za wrote:

> Een voorbeeld. 'n Man vat 'n vrou om kinders te kry, verkieslik dogters sodat hy
> "Lobola" vir hulle kan kry as hulle hubaar is. Dis wat van hom 'n gegoede
> (gesiene) persoon kon maak en dis steeds so in die meeste gevalle.

Een van die dinge wat rassiste altyd aandui as 'n teken
van agterlikheid by die swart rasse, is hierdie sisteem
van lobola. Volkekundiges sien lobola egter as 'n
baie intelligente manier van sosiale versekering. Die
man betaal die lobola vir die vrou, en kry arbeids-
hulp. As die vrou nie goed uitwerk nie, gaan sy
terug en die pa moet die lobola aan die man
terugbetaal.
Buitendien sit so 'n sisteem waarde op die vrou.
Dogters is dus welkom. In plaas daarvan sit die Europese
gewoonte van "dowry" die las op die pa van die dogter
om sy dogter met aardse besittings aan die man op te
veil.

Gloudina
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37327 is 'n antwoord op boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sue, hulle is maar almal "lief" vir die "comrades" so dit sê nie juis veel
nie, hoor!
Die sg "struggle" het almal soort van bymekaar gebring. Alle mense is maar
"lief" vir mekaar as hulle, as groep of wat ookal, 'n gemeenskaplike vyand
beveg, dieselfde doel nastreef ens.
My ondervinding is dat veral onder die swart nasies hier nie juis veel
waarde aan "liefde" soos ons dit ken, geheg word nie. Daar is meesal ander
redes waarom hulle trou of saamleef. Dis maar die westerse invloed wat maak
dat hulle soms " liefde wys". Verstaan wat ek bedoel?
Christo.

Deernis is die regte woord, Jou afrikaans is goed hoor! geen rede om skaam
daaroor te wees nie.

Sue wrote:

> In article , Chr...@eskom.co.za says...
>> En hou sy van halsbandjies????
>
> Hehehehe....ag sies Christo!! Dit was PUIK!
>
> (Het gister vir Mandela op Operah gesien. Die man was baie lief vir
> Winnie, ne? Hy het na haar met teernis (deernis?) verwys as "comrade
> Winnie".) :-)
>
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37328 is 'n antwoord op boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Een hond Hitler noemen zou echt niet kunnen in Europa ;-))
Men zou gaan denken dat je Hitler ( dictator ) vereerd en een fascist
bent.

Dus hier geef je een hond een naam
a: Omdat je naam mooi vindt
b: Om de waardevolle betekenis van een naam ( ik ken iemand die de hond
klarinet noemde )
c: Uit verering van iemand..
d: De geaardheid van een hond. een gevechtshond noem je anders als
een jachthond...

Als voorbeeld.....mijn hond heet Boomer een schapendoes ( naar de
gelijknamige film )
Mij kat Higgens omdat hij zwart wit is en eruit ziet als een Butler maar
zich niet zo gedraagt
maar zelfs heel eigenwijs is ha ha
Mijn vogel Jari ( love bird) een naam van een hele goede voetballer bij
Ajax Amsterdam omdat mijn
dochtertje op dat moment fan was van Ajax....en Jari best een goed naam
is voor een vogel die het
best luistert naar een i op het einde van een woord.

Groetjes
Emmy

"Elaine" skryf in boodskap news:3a22e378.0@news1.mweb.co.za...
> Eindelik het ek nie my hond Hitler genoem omdat ek Hitler die diktator
> noodwendig verpes het nie. Ek het hom so genoem omdat hy 'n Duitse
> Herdershond is Duits = Hitler. As ek dink aan die Duitsers dink ek dadelik
> aan Hitler. My vorige Foksie se naam was Spudnick, en my nuwe enetjie se
> naam is Tammy. Moenie my vra waar ek aan die name kom nie, maar 'n hond
> kies gewoonlik self sy naam. Hitler het in elk geval oor die laaste twee
> jaar verander in Choppa. Dis nou wat my pa hom begin noem het, omdat my
> grootjie altyd gesê het ek en my ouer suster is sy "Choppas"
>
> Elaine
>
> Simon van der Schans wrote in message
> news:3a22d633.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine vertel dat hulle Duitse herdershond se naam 'Hitler' is.
>>
>> Ek weet van 'n Afrikaner-gesin uit die vroeë sestigs wie hulle
>> hond 'Nkrumah' genoem het.
>>
>> So 'n ruk terug het ons dit hier gehad oor 'n verhaal uit die
>> Anglo-Boere-oorlog, waar die hond van 'n Boere-gesin die naam
>> 'Jameson' (van Jameson Raid-faam?) gehad het .
>>
>> Ek wonder, is dit 'n gebruik wat meer algemeen voorkom by
>> Afrikaners, om hulle hond te noem na iemand (veral 'n politieke
>> figuur) wie hulle verpes? Kom dit net by Afikaners voor of ook
>> by ander mense? Weet iemand van nog sulke voorbeelde?
>>
>> Swart Simon
>>
>
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37329 is 'n antwoord op boodskap #37321] Di, 28 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 28 Nov 2000 00:00:26 +0200, "Simon van der Schans"
wrote:

> Elaine vertel dat hulle Duitse herdershond se naam 'Hitler' is.
>
> Ek weet van 'n Afrikaner-gesin uit die vroeë sestigs wie hulle
> hond 'Nkrumah' genoem het.
>
> So 'n ruk terug het ons dit hier gehad oor 'n verhaal uit die
> Anglo-Boere-oorlog, waar die hond van 'n Boere-gesin die naam
> 'Jameson' (van Jameson Raid-faam?) gehad het .
>
> Ek wonder, is dit 'n gebruik wat meer algemeen voorkom by
> Afrikaners, om hulle hond te noem na iemand (veral 'n politieke
> figuur) wie hulle verpes? Kom dit net by Afikaners voor of ook
> by ander mense? Weet iemand van nog sulke voorbeelde?
>
> Swart Simon
>
>

Ek het 'n swart teef. Sy is 'n opregte pavement spacial.
Ek het haar na niemand vernoem nie.
Sy is doodgewoon net 'Winnie'.

DD
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37377 is 'n antwoord op boodskap #37321] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Chr...@eskom.co.za wrote:

> Gloudina, weet jy wat. Jy is 'n pyn op 'n plek wat 'n mens nie graag van praat nie. Ek
> gee nie 'n duit om wat jou volkekunde en wie weet wat nog sê nie maar ek het saam met
> die swartes groot geword en ek weet presies waaroor Lobola eintlik gaan. En wie gee jou
> die reg om my 'n rassis te noem. Ek het gladnie jou mening gevra nie.
> Gaan soek moeilikheid met iemand anders OK???

En wie het JOU nou 'n rassis genoem?
Ek het alleen uit jou brief iets oor "lobola" aangehaal.

Gloudina
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37378 is 'n antwoord op boodskap #37321] Wo, 29 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, weet jy wat. Jy is 'n pyn op 'n plek wat 'n mens nie graag van praat nie. Ek
gee nie 'n duit om wat jou volkekunde en wie weet wat nog sê nie maar ek het saam met
die swartes groot geword en ek weet presies waaroor Lobola eintlik gaan. En wie gee jou
die reg om my 'n rassis te noem. Ek het gladnie jou mening gevra nie.
Gaan soek moeilikheid met iemand anders OK???
Christo

@home.com wrote:

> Chr...@eskom.co.za wrote:
>
>> Een voorbeeld. 'n Man vat 'n vrou om kinders te kry, verkieslik dogters sodat hy
>> "Lobola" vir hulle kan kry as hulle hubaar is. Dis wat van hom 'n gegoede
>> (gesiene) persoon kon maak en dis steeds so in die meeste gevalle.
>
> Een van die dinge wat rassiste altyd aandui as 'n teken
> van agterlikheid by die swart rasse, is hierdie sisteem
> van lobola. Volkekundiges sien lobola egter as 'n
> baie intelligente manier van sosiale versekering. Die
> man betaal die lobola vir die vrou, en kry arbeids-
> hulp. As die vrou nie goed uitwerk nie, gaan sy
> terug en die pa moet die lobola aan die man
> terugbetaal.
> Buitendien sit so 'n sisteem waarde op die vrou.
> Dogters is dus welkom. In plaas daarvan sit die Europese
> gewoonte van "dowry" die las op die pa van die dogter
> om sy dogter met aardse besittings aan die man op te
> veil.
>
> Gloudina
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37389 is 'n antwoord op boodskap #37321] Wo, 29 November 2000 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
@home.com wrote in message ...

Goeie wysheid daai Gloudina , veral die ekonomiese huidige en toekomstige
waarde.
Ek sien so baie mense wat trou en as die "R'e" opraak raak die liefde ook
op.
Baie vrouens verwag nog soos in toeke se dae dat die man volkome moet sorg.
In seker 90 % huishoudings onder jong getroudes is dit nie moontlik nie.

Krokkie

Ek het ook altyd vir my seuns gesê dat hulle in die
keuse van hulle lewensmaats die ekonomiese en sosiale
status van hulle toekomstige lewensmaat moet ondersoek,
selfs hulle genetiese agtergrond. Dit alles is baie belangriker
as om iemand te trou omdat jy nou vir 'n rukkie so vreeslik
"lief" vir hulle is.

Gloudina
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37439 is 'n antwoord op boodskap #37321] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Alzheimers is 'n lelike ding!!!!

@home.com wrote:
>
> Chr...@eskom.co.za wrote:
>
>> Gloudina, weet jy wat. Jy is 'n pyn op 'n plek wat 'n mens nie graag van praat nie. Ek
>> gee nie 'n duit om wat jou volkekunde en wie weet wat nog sê nie maar ek het saam met
>> die swartes groot geword en ek weet presies waaroor Lobola eintlik gaan. En wie gee jou
>> die reg om my 'n rassis te noem. Ek het gladnie jou mening gevra nie.
>> Gaan soek moeilikheid met iemand anders OK???
>
> En wie het JOU nou 'n rassis genoem?
> Ek het alleen uit jou brief iets oor "lobola" aangehaal.
>
> Gloudina
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37440 is 'n antwoord op boodskap #37321] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie glo daar's nog steeds mense wat nog steeds reageer op Glouds se
poste nie...

schreef in berichtnieuws
3A250541.61EAA157@eskom.co.za...
> Gloudina, weet jy wat. Jy is 'n pyn op 'n plek wat 'n mens nie graag van praat nie. Ek
> gee nie 'n duit om wat jou volkekunde en wie weet wat nog sê nie maar ek het saam met
> die swartes groot geword en ek weet presies waaroor Lobola eintlik gaan. En wie gee jou
> die reg om my 'n rassis te noem. Ek het gladnie jou mening gevra nie.
> Gaan soek moeilikheid met iemand anders OK???
> Christo
>
> @home.com wrote:
>
>> Chr...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Een voorbeeld. 'n Man vat 'n vrou om kinders te kry, verkieslik dogters sodat hy
>>> "Lobola" vir hulle kan kry as hulle hubaar is. Dis wat van hom 'n gegoede
>>> (gesiene) persoon kon maak en dis steeds so in die meeste gevalle.
>>
>> Een van die dinge wat rassiste altyd aandui as 'n teken
>> van agterlikheid by die swart rasse, is hierdie sisteem
>> van lobola. Volkekundiges sien lobola egter as 'n
>> baie intelligente manier van sosiale versekering. Die
>> man betaal die lobola vir die vrou, en kry arbeids-
>> hulp. As die vrou nie goed uitwerk nie, gaan sy
>> terug en die pa moet die lobola aan die man
>> terugbetaal.
>> Buitendien sit so 'n sisteem waarde op die vrou.
>> Dogters is dus welkom. In plaas daarvan sit die Europese
>> gewoonte van "dowry" die las op die pa van die dogter
>> om sy dogter met aardse besittings aan die man op te
>> veil.
>>
>> Gloudina
>
Re: Afrikaner-hondename [boodskap #37487 is 'n antwoord op boodskap #37389] Vr, 01 Desember 2000 00:00 Na vorige boodskap
DB  is tans af-lyn  DB
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
My ouers het toevallig 'n Staffordshire gekry net mooi daardie tyd toe die
nuwe Suid-Afrika aangebreek het.

Hy is pikswart en toe besluit ons om hom 'n polities korrekte naam te
gee.......

Sy naam is Cyril.........vernoem na Cyril Ramaphosa!
Vorige onderwerp: Nuutste Honde Nuus
Volgende onderwerp: Daar is vanjaar 31 haai-aanvalle wêreldwyd aangeteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:38:53 MGT 2024