Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina Baster-Brak.
Gloudina Baster-Brak. [boodskap #37134] Sa, 25 November 2000 00:55
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3A1EE76F.7434CF8E@home.com...
Blommetjie wrote:

> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>

.....(gaap) ....bla, bla,...uit 'n klomp
grootpraat en vuilpraat. Arme ding. Het
geen respek vir vroumense nie. Almal kry
al die prentjie van jou wat daar agter jou
rekenaar sit, omdat jy nêrens anders inpas
nie.

Butch-Gloudina
----------------------------------------------------------

Haai Butch ! - Noem jy jouself 'n Vroumens ?

Wonder hoe tik jy met daardie vuil hondepote ?
Jy beskadig net die keyboard met daai hondenaels.
Gaan vreet eerder maar verder aan jou been, nadat jy
jou bolle hondekak mooi opgelek het wat jy vandag op
jou baas se grasperk so onbeskaamd gelos het.

Gelukkig wil ek nie inpas by Vrot Hondeslym soos Jy nie.
Wêreldse keffertjies soos jy is dié tipes wat al-ewig wil inpas.
Sa ! Voertzek ! Jy gooi jou bosluise hier af !

Hier is Spesiaal vir jou lang (budhistiese) honde-ore (oë)
weer 'n lekker ...

"Tatta"

[Kom gerus terug vir Nog lekker 'vroulike grappies'].
----------------------------------------------------------
Vorige onderwerp: Re: MEL IS N LAFAARD
Volgende onderwerp: Gloudina Baster-Brak.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 20:08:58 MGT 2024