Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina Baster-Brak.
Gloudina Baster-Brak. [boodskap #37136] Sa, 25 November 2000 01:17 na volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3A1EE76F.7434CF8E@home.com...
Blommetjie wrote:

> Ek pas net nie in daardie oorwegende 'dom-algemene'
> prentjie van Boepens, Bier ("Syp"), Braaivleis, Rugby,
> Krieket, Karre, "Tee-Vee"(M-Net), Hoere, Meide, Dobbel,
> "Kerklike-Socials" en Dom Byname soos "Pote" , "Faffa"
> "Manne" , "Vleis" , "Balie" , "Bielie" , ens. in nie.
>

.....(gaap) ....bla, bla,...uit 'n kjomp
gjootpjaat en vuilpjaat. Ajme ding. Het
gjeen jespek vir vjoumense nie. Almal kjy
al die pjentjie van jou wat daaar agtej jou
jekenaar sit, omdat jy nêjens andejs inpas
nie.

Butch-Gloudina
----------------------------------------------------------

Haai Butch ! - Noem jy jouself 'n Vroumens ?

Wonder hoe tik jy met daardie vuil hondepote ?
Jy beskadig net die keyboard met daai hondenaels.
Gaan vreet eerder maar verder aan jou been, nadat jy
jou bolle hondekak mooi opgelek het wat jy vandag op
jou baas se grasperk so onbeskaamd gelos het.

Gelukkig wil ek nie inpas by Vrot Hondeslym soos Jy nie.
Wêreldse keffertjies soos jy is dié tipes wat al-ewig wil inpas.
Sa ! Voertzek ! Jy gooi jou bosluise hier af !

Hier is Spesiaal vir jou lang (budhistiese) honde-ore (oë)
weer 'n lekker ...

"Tatta"

[Kom gerus terug vir Nog lekker 'vroulike grappies'].
----------------------------------------------------------
Re: Gloudina Baster-Brak. [boodskap #37137 is 'n antwoord op boodskap #37136] Sa, 25 November 2000 03:13 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Blommetjie wrote:

> .....(gaap) ....bla, bla,...uit 'n kjomp
> gjootpjaat en vuilpjaat. Ajme ding. Het
> gjeen jespek vir vjoumense nie. Almal kjy
> al die pjentjie van jou wat daaar agtej jou
> jekenaar sit, omdat jy nêjens andejs inpas
> nie.
>

Dis nou iemand wat homself as 'n uitverkore
Israeliet beskou, een van die min wat in die
"hemel" gaan inkom. Sies, watter slymerige
plek sal dit wees as jy daar opgeneem word,
ou pansy wat nooit so addolessensie ontgroei
het nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Gloudina Baster-Brak.
Volgende onderwerp: Re: Die PE Potgieters :-)))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:09:03 MGT 2024