Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Recap die gebeure 1
Recap die gebeure 1 [boodskap #36879] Di, 21 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier volg 'n recap op die gebeure van die NG vir persone wat lanklaas hier
ingeloer het en nie tyd het om 300 stukke pos deur te lees nie

Elaine en Mel mekaar aan die kort en krullerige haartjies beetgekry, en
altwee weier om te los. Wil julle nie maar die fight op direkte e-mail
voortsit nie want dit raak nou waragtig boring.

KaapseKind, Christo en Sue is nog steeds opsoek na die een ding wat
betekenis gee aan wat is 'n baster. Ek hoop net nie dit is iemand se van en
sy naam is Al nie.

Die hele NG het amper deelgeneem aan die gesprek oor Hoekom ons jongmense
loop. Miskien kan die Reisiger die IEC nader met 'n versoek dat die vraag op
die 5 de Desember by die verkiesing gevoeg word.

Blommetjie het vir Frikkie aangeneem as broer. Frikkie het jy nou 'n sussie
ryker geword of 'n broer ?

Die thread "Homosexualiteit en die Bybel" het die nuwe rekord ingeneem van
die onderwerp wat so lank aangaan dat die "subject" veld nie meer deur
Outlook gewys word nie. So julle klomp het mekaar lekker aan die gat gebyt

En laastens het Gloudina net weer vir ons vertel van watter gemors Dr Wouter
Basson in haar opinie is. VIVA Joe Mafereka VIVA !

Hou 'n ogie oop vir Recap op die gebeure 2 "comming soon to a NG near you"

** Sorry Gloudina vir die engels waaroor jy deesdae ook so galbraak maar ek
kon dit net nie weerstaan nie **
Re: Recap die gebeure 1 [boodskap #36880 is 'n antwoord op boodskap #36879] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ha ha ha!
Dankie Riaan.
Ek loer net so af en toe hier en baie soos Gloudina en Frikkie word beblok
deur my filters, so ek het jou opsomming baie geniet!!
Sal uitkyk vir die volgende een!

knormoer

Riaan wrote in message ...
> Hier volg 'n recap op die gebeure van die NG vir persone wat lanklaas hier
> ingeloer het en nie tyd het om 300 stukke pos deur te lees nie
>
>
>
> Elaine en Mel mekaar aan die kort en krullerige haartjies beetgekry, en
> altwee weier om te los. Wil julle nie maar die fight op direkte e-mail
> voortsit nie want dit raak nou waragtig boring.
>
> KaapseKind, Christo en Sue is nog steeds opsoek na die een ding wat
> betekenis gee aan wat is 'n baster. Ek hoop net nie dit is iemand se van en
> sy naam is Al nie.
>
> Die hele NG het amper deelgeneem aan die gesprek oor Hoekom ons jongmense
> loop. Miskien kan die Reisiger die IEC nader met 'n versoek dat die vraag op
> die 5 de Desember by die verkiesing gevoeg word.
>
> Blommetjie het vir Frikkie aangeneem as broer. Frikkie het jy nou 'n sussie
> ryker geword of 'n broer ?
>
> Die thread "Homosexualiteit en die Bybel" het die nuwe rekord ingeneem van
> die onderwerp wat so lank aangaan dat die "subject" veld nie meer deur
> Outlook gewys word nie. So julle klomp het mekaar lekker aan die gat gebyt
>
> En laastens het Gloudina net weer vir ons vertel van watter gemors Dr Wouter
> Basson in haar opinie is. VIVA Joe Mafereka VIVA !
>
>
> Hou 'n ogie oop vir Recap op die gebeure 2 "comming soon to a NG near you"
>
> ** Sorry Gloudina vir die engels waaroor jy deesdae ook so galbraak maar ek
> kon dit net nie weerstaan nie **
>
Re: Recap die gebeure 1 [boodskap #37009 is 'n antwoord op boodskap #36879] Wo, 22 November 2000 04:39 Na vorige boodskap
Jenny[1]  is tans af-lyn  Jenny[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tue, 21 Nov 2000 14:30:09 +0200:: "Riaan" skrywe:

> Hier volg 'n recap op die gebeure van die NG vir persone wat lanklaas hier
> ingeloer het en nie tyd het om 300 stukke pos deur te lees nie
>
>
>
> Elaine en Mel mekaar aan die kort en krullerige haartjies beetgekry, en
> altwee weier om te los. Wil julle nie maar die fight op direkte e-mail
> voortsit nie want dit raak nou waragtig boring.

mel is netso vuil soos gloudina wat woord en gedagte betref - ek
vermoed dieselfde persoon - snuffel bietjie daar in haar headers.
>
> KaapseKind, Christo en Sue is nog steeds opsoek na die een ding wat
> betekenis gee aan wat is 'n baster. Ek hoop net nie dit is iemand se van en
> sy naam is Al nie.
>
> Die thread "Homosexualiteit en die Bybel" het die nuwe rekord ingeneem van
> die onderwerp wat so lank aangaan dat die "subject" veld nie meer deur
> Outlook gewys word nie. So julle klomp het mekaar lekker aan die gat gebyt
>
Dink julle gloudina is dalk gay? baie ouens het mos al gevra of hy/sy
nie dalk 'n man is nie.
Vorige onderwerp: Riemvasmaak
Volgende onderwerp: Re: Groetnis Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 21:38:58 MGT 2024