Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die PE Potgieters :-)))
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36843] Ma, 20 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het jou nogal as meer intelligent as dit gesien Sue! Of verstaan ek
verkeerd as dit blyk dat jy wat Gloudina sê vir Soetkoek opeet?

Verskoning by voorbaat as ek verkeerd verstaan het, wat onwaarskynlik
is volgens wat jy hier skryf.

DD

On Sun, 19 Nov 2000 23:50:25 GMT, Sue wrote:

> In article , @home.com says...
>
>> Wel, Sue, Johan Potgieter wat daar aan die suidelike periferie
>> van Minneapolis woon, het 'n lang geskiedenis van met byname
>> speel.
>
> Ek sien. :-) Siestog, hy moet seker bitter koud kry in die Winter. :-)))
>
>> van sy tong af laat rol om vir Robert McBride te beskryf, selfs
>> al blyk dit nou dat Robert McBride nie 'n "kaffer" was nie.
>
> Hehehe...ja, ek lees die dinge so, en smile maar net. .)
>
>> Sover ek kan onthou, is sy mense oorspronklik van Port
>> Elizabeth, net soos Frikkie Potgieter ook van PE is. Dis ook
>> 'n bekende feit dat die Port Elizabeth se Potgieters nogal baie
>> sogenaamde "gekleurde" bloed het. Miskien moet jy vir ou
>> Frikkie en vir Johan vastrap en hulle geneties ontleed!
>
> LOL! Nou "stir" jy big time Glaudina!! :-)))
> Ek sal my kollegas in Kaapstad bietjie kontak, en die nodige inligting
> probeer kry oor die Potgieters veral. Ek sal die uitslag sommer hier
> pos? Jammer ons kan nie so bietjie vars bloed in die hande kry nie...:-)
>
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36845 is 'n antwoord op boodskap #36843] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> Wat het jy teen die persoon met die nym van @home? En het jy geweet dat
> @home is eintlik maar net 'n netwerk, waaraan ek ook behoort? Anyway...
>

Wel, Sue, eersdaags gaan ons Excite@Home verlaat, of liewer
ons kabelmaatskappy Rodgers wat konnekteer met die Kaliforniese
Excite@Home . Ons is nou moeg vir internet en epos-
onderbrekings. Rodgers sê dis omdat hulle so vinnig uitbrei.
Ons gaan in die nabye toekoms terug na Bell Canada se
Sympatico, maar nou na hulle "high speed access" wat nie
met ons telefoon-ontvangs sal inmeng nie. Ek wonder, het
julle daar ook probleme met @home?

Gloudina
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36847 is 'n antwoord op boodskap #36843] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:3a1981ba.12282368@news.intekom.co.za...
> On Mon, 20 Nov 2000 19:06:45 GMT, Sue wrote:
>> Davie ou seun - probeer harder...er...never mind.
> Is ek dig as ek nié dié een verstaan nie Sue

Of course yer stupid - your a rockspider. Isn't it fucking obvious?

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Yusuf is still a virgin sand-niggar!
This is a South African community site. Anyone is welcome. :-)
This site is about meeting people, making friends, and having fun! :-)
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?
Own a piece of Cape Town - get a free Cape Town email address.

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36850 is 'n antwoord op boodskap #36843] Ma, 20 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is ek dig as ek nié dié een verstaan nie Sue

DD

On Mon, 20 Nov 2000 19:06:45 GMT, Sue wrote:

>
> Davie ou seun - probeer harder...er...never mind.
>
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36898 is 'n antwoord op boodskap #36843] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:3A1A813A.12EF702A@home.com...
> Sue wrote:
>> Dit is dan nou juis studies of die "Y" chromosoom, wat vir
>> ons 'n goeie aanduiding gegee het dat ons almal nasate is van die Khiosan
>> (boesmans in Suider afrika) :-)) In elkgeval...ek dink ek gaan jou aan
>> die slaap praat as ek aanhou...
> Nee, dis vreeslik interessant. Kan jy meer vertel oordie Khoisan-geen navorsing. Wat
> beteken dat dit dat
> "ons almal" Khoisan- gene het? Wat impliseer dit?
> Dat oervaders amper onmiddellik begin rondslaap het?

She's saying yer 'n fucking nigga, ya hear Glow-worm... now kla me on,
auntie poodle molester!

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Yusuf is still a virgin sand-niggar!
This is a South African community site. Anyone is welcome. :-)
This site is about meeting people, making friends, and having fun! :-)
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?
Own a piece of Cape Town - get a free Cape Town email address.

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36899 is 'n antwoord op boodskap #36843] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> Dit is dan nou juis studies of die "Y" chromosoom, wat vir
> ons 'n goeie aanduiding gegee het dat ons almal nasate is van die Khiosan
> (boesmans in Suider afrika) :-)) In elkgeval...ek dink ek gaan jou aan
> die slaap praat as ek aanhou...

Nee, dis vreeslik interessant. Kan jy meer vertel oordie Khoisan-geen navorsing. Wat
beteken dat dit dat
"ons almal" Khoisan- gene het? Wat impliseer dit?
Dat oervaders amper onmiddellik begin rondslaap het?

Gloudina
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36900 is 'n antwoord op boodskap #36843] Di, 21 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

> Sue wrote:
>
>> Dit is dan nou juis studies of die "Y" chromosoom, wat vir
>> ons 'n goeie aanduiding gegee het dat ons almal nasate is van die Khiosan
>> (boesmans in Suider afrika) :-)) In elkgeval...ek dink ek gaan jou aan
>> die slaap praat as ek aanhou...
>
> Nee, dis vreeslik interessant. Kan jy meer vertel oordie Khoisan-geen navorsing. Wat
> beteken dat dit dat
> "ons almal" Khoisan- gene het? Wat impliseer dit?
> Dat oervaders amper onmiddellik begin rondslaap het?
>
> Gloudina

Nadat ek so 'n bietjie nagedink het, het ek totdie volgende slotsom gekom: ek dink dis
die
oermoeders wat bietjie rondgeslaap het. Hulle
kinders sou dan deel word van die patriargale
lyn. As die voorvader rondslaap, word sy
spruit heelwaarskynlik deel van die Khoisan-
familie.

Gloudina
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36929 is 'n antwoord op boodskap #36843] Di, 21 November 2000 00:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> :-( Nou kom ek ook agter dat in die laaste paar weke kan ek slegs teen
> 'n totale bandwidth van 4MB/s dl. So, nou is ons downlinks ook gecap. :-(

Ja, my man was baie geirreteerd toe hy uitvind dat Rodgers onsepos-kapasiteit
beperk het tot 5MB, iets wat die telefoonkonneksies
nie doen nie. Dit het beteken dat hy nie groot song-files as epos
aan iemand kon stuur nie.

> Het Sympatico nie ook daardie nuwe radio tipe, wireless, HS access nie?
> BTW ek lees dat Rodgers vir Shaw gaan oorneem. Is Shaw net so pateties
> so Rodgers? Anyway, ja, ek kan baie kla oor die diens, maar in my geval
> is daar geen alternatief nie, so ek byt maar vas.
>

Ja, ons kry nou high speed Sympatico, ek weet nie of dit "wireless"gaan wees
nie. Ek dink dit gaan nog deur die telefoonlyne.
Nee, Shaw is glo meer onafhanklik van Excite@Home en dus meer
betroubaar. Ek het nie geweet dat Rodgers planne het om Shaw oor
te neem nie. Oorspronklik het hulle ongeveer Ontario onder hulself
verdeel.

Weet jy, ek het aanvanklik gedink jy is Pat/Poppie. Is ek verkeerd?
Ek is ook geinteresseerd in jou genetiese navorsing. Het eenkeer gehoor
dat Hollanders en dus ook sommige Afrikaners meer Rhesus-negatiewe
Tipe O bloed het as wat normaal is, en oorge-erfde hoër kolesterol as
die gemiddelde wereldbevolking.Is daar enige waarheid in?

Gloudina
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36931 is 'n antwoord op boodskap #36843] Di, 21 November 2000 03:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> Wat hy ook kan doen is om die files te verdeel in 'n klomp kleiner files
>

Ja, ek dink hy weet van dit alles, maar hy was sommer onprinciple vies vir die
mense wat hom so beperk. Mens gaan
op kabel en dink nou is dit maneskyn en rose en jy het die
hele wereld in die palm van jou hand, en dan vind jy uit jy
is amper slegter daaraan toe as tevore!

> Heeltemal so. Jy is goed ingelig ne? ;-)

Wel, ek is self O Rhesus negatief, en het moeilikheiddgehad toe dit by kinders
kry kom, want ek het net die
huidige oplossing van die probleem misgeloop. My suster
in SA het van die cholesterol-konneksie erens gelees.

> Suid Afrikaners het verskeie kardio-vaskulere siektes ge-erf van die
> Hollanders, o.a long QT, arteriosklerose, familiele hypercholesterolemia
> (FH), ens.

Nou hoekom het die Hollanders die slegte genesgehad? Byvoorbeeld, het die Franse
dit nie en die
Hollanders wel? Soos byvoorbeeld arteriosklerose.
Maak dit dus 'n verskil hoe baie gene jy nog van
Hugenote-oorsprong in jou are het, hoe minder jy
aan hierdie dinge sal ly?

Gloudina
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36962 is 'n antwoord op boodskap #36843] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee die man is nie in beheer van die vrou nie...in Genesis staan dit dat sy,
sy gelyke is, sy maat. Later in die bybel lees jy dat die vrou die man se
"onderdaan" is (dis na die sondeval) MAAR dat die man sy vrou moet liefhê
soos wat hy vir God lief is. Nogal 'n moeilike opdrag, want dit beteken dat
ons mans nie oor ons mag loop nie, ons nie hulle slawe mag maak nie, en ons
niks mag ontken nie, (behalwe nou losbandigheid en dwelmmisbruik en
diesulks). Daar staan ook dat die man die hoof en die vrou die nek is, maw
die een kan nie sonder die ander finksioneer nie. Maar ons mans verkies mos
om ewe gerieflike daai versies mis te lees en net die "wees onderdanig aan
my" versies raak te lees.
Verder voel ek dat Adam en Eva dalk die eerste "regte" mense was (miskien
die eerste Jode ek weet nie), maar nie die enigste mense nie. Dis tog
duidelik bewys, want Kain het getrou met vrouens van 'n ander nasie.

Elaine

Sue wrote
>
> Hmmm...ek dog hy sien "Eva" as die 2de mens, maar wel 1ste vrou? Maar
> dan het ek net vinnig gelees...
> Dit is mos belangrik vir "Christene" om patriagaal te dink. Die man MOET
> die 1ste mens wees, en in beheer van die vrou, wat onder hom is, wees.
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36965 is 'n antwoord op boodskap #36843] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sue skryf in boodskap news:MPG.148505f48f6a5a60989782@news...
> In article , @home.com says...
>
>> Lees hom weer. Eva en Adam het in 4004 voor Christus geleef.Die aarde het
>> miljoene jare al daarvoor bestaan, bevolk met
>> allerhande wesens.
>
> Ja, soos ek dit lees was hierdie wesens dan die "diere". En verder se
> blommetjie dat die "eve" wat uit Afrika kom 'n "dier" was, albeit regop
> lopende diere, of swart mense van vandag. Ek wonder nou of die Asiate en
> ander nasies (met ligter velle)ook onder hierdie "diere" ge-groepeer
> word? En wie of wat is hierdie *"suiwer ras"* van Adam se afstammelinge dan
> nou? Kan sekerlik nie enige *"Afrikaner"* wees nie, want geografies en
> geneties verskil die Suid Afrikaners nogal baie van die "Jode" wat Jesus
> se stamboom blyk te wees.

Die term "Dier" is nie noodwendig 'n negatiewe benaming
nie. - Neem maar die Dolfyn as 'n voorbeeld van hoë
intelligensie.

*Nee, hulle is die Blankes wat oor die hele aarde versprei is.*

Nee. Die term "Jood" is 'n wisselterm, en is daarom 'n té
omvattende beskrywing, omdat dit baie rasse en basters
insluit.

Jesus was uit die stam van Juda, en was dus 'n Judeër.
Die Judeërs was een van die twaalf Stamme van Israel.
Hulle was blankes.

>
>> Dit is vir my nuut dat iemand Adam en Eva
>> net sien as die oerouers van die blankes!
>
> Wel, each to his/her own ne? :-)
> Dis net dat al die sogenaamde wetenskaplike feite van blommetjie uitbring
> is dated - meestal vroeg 1911 en 40's en daar rond. Verder word dinge
> ook liederlik verdraai. Darwinism het nog nooit voorgestel dat 'n leeu
> in 'n jag-luiperd of watookal verander nie. Dit was die eerste keer wat
> ek so stelling sien. Maar nou ja...:-)

Jy weet dat dit was slegs 'ter illustrasie'.
- Of is jy nie só 'slim' nie ? (grin).

>
> Hierdie is nou een van daardie "tipiese" gevalle waar die bybel as 'n
> wetenskap handboek gebruik word.

Nou praat jy snert.

> gelowe op hierdie ou aardetjie van ons, en wat vir my "snaaks" is, is vir
> 'n ander persoon heeltemal aanvaarbaar en logies - ou blommetjie se
> siening is sekerlik nie uniek nie. Wie is ek of enige iemand nou om vir
> hom verkeerd te probeer wys?
>
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #36976 is 'n antwoord op boodskap #36843] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Genetika het vandag 'n nuwe lewe in geneem. Daar is die afgelope twee
jaar bewys dat die DNA van dinge ogeswaai kan word. Daar is 'n
natuurlike oorlewings proses maar, daar is ook gevalle waar die natuur
'fratse' voortbring. Daar is altyd gedink dat 'n sel nie sal begin slit
nie tensy dit van diesefde spesie is nie. AGV DNA navorsing is daar
gevind dat dit wel kan gebeur (solank die sel na genoeg dieselfde DNA
struktuur het. So, Darwin mag korrek wees. Die Bybel se geskiedenis
strek in 'n form van detail vir 2000 jaar. Minder detail van 8,000 en
opsommings van 5,000 jaar. Ook weet ons die aarde is miljoene jare oud.
So, wat het in die opsommings periode gebeur? Kom ek probeer dit opsom.
Die bybel beskryf die 'bou' van die eerste mens (Adam). Wie was die
twee? Alomal wat ek die vraag gestel het sê Eva. Dis nie waar nie. Dit
verklaar nie tweede nie maar, 'ander'. Kom ons gaan verder. Adam en Eva
het kinders gehad. Die kinders het vrouens gehad. Waar kom die vrouens
vandaan? Van die land Nod? Hoe het hulle daar gekom? Dit was dan al 'n
gevestige gemeenskap, of dan nie?

Nou vir die verdere: spesies wat baie vér van mekaar verwyder is kan nou
bymekaar gesit word. Soos plante en diere. Dit word vandag algemeen
gedoen. Byvoorbeeld. Tamaties kan vandag gekweek word in ryprykke areas.
Die tamatie wetenskaplikes het die tamatie se DNA vervang met met die
Helibut ('n vis wat soos 'n Sole lyk en in diep koue water leef) en
siedaar nou is daar 'n tamatie wat in koue areas kan leef.

Ernest

"Sue" skryf in boodskap news:MPG.1484948deb07ce1798977b@news...

> Om dus op te som...
> Darwin was verkeerd - die mens stam nie van ape af nie - daar is groot
> verskille geneties tussen die mens en die aap. Dit bleik dat die mens se
> oorsprong iewers in Afrika was, en volgens data van argeoloee,
> paleontoloee, genetici en ander, bleik dit dat die Khoi San die naaste
> verwant is - geneties gesproke.
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #37003 is 'n antwoord op boodskap #36843] Wo, 22 November 2000 00:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> jy geskape na Sy "beeld"?

As Christene sê dat hulle geskape is na God se beeld,beteken dit vir my dat die mens
antropomorfies dink.
Ons is dus in die beeld van God. Ons is wired om
onsself te sien as homo sapiens, en die konsep van
God is ook die van 'n Deus sapiens.

> Hierdie teorie postuleer dat ons almal dieselfde "moeder" het. Dat die
> mense-ras in Afrika onstaan het, en daarvandaan na die res van die wereld
> versprei het

Die sentraal-afrikaanse oermoeder is maar net die oer-moeder van alle bestaande "mense" op
die planeet vandag.
Dit kan nie aangeneem word dat dit die bybelse Eva is
(as Eva nou die eerste vroulike mens was nie.) Tot my
verbasing sien Blommetjie ook nie "Eva" as die eerste
vrou nie.

> Waar Wilson et al se navorsing afgehang het van die mitochondriale geen
> wat net deur die vrouens oorgedra kon word van een generasie na die ander
> (die manlike mt dna word opgechop tydens bevrugting), berus die Y-
> chromosoom navorsing op die Y chromosoom wat 'n MANLIKE chromosoom is, en
> van vader na seun oorgedra word deur die generasies heen. Dit is juis
> hierdie navorsing wat baie aspekte van die bybel ook bevestig het -

Kan jy meer verduidelik, en watter aspekte van die bybelbevestig dit?

Gloudina

>
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #37005 is 'n antwoord op boodskap #36843] Wo, 22 November 2000 01:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sue wrote:

> Hmmm...ek dog hy sien "Eva" as die 2de mens, maar wel 1ste vrou? Maar
> dan het ek net vinnig gelees...

Lees hom weer. Eva en Adam het in 4004 voor Christus geleef.Die aarde het
miljoene jare al daarvoor bestaan, bevolk met
allerhande wesens. Dit is vir my nuut dat iemand Adam en Eva
net sien as die oerouers van die blankes!

> Ek het my eie
> teoriee, maar het 'n vriend wat 'n teoloog is, en saam met ons groepie
> werk. Ek gaan vir hom vra, en sal dan terugkom na jou toe.
>
> Wil jy nog meer weet oor die "Y chromosoom" navorsing as sulks?

Enigiets sal welkom wees. Dit is verfrissend om iets intelligents
op die nuusgroep te lees.

Gloudina
Re: Die PE Potgieters :-))) [boodskap #37140 is 'n antwoord op boodskap #36843] Sa, 25 November 2000 05:11 Na vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy nou van die Joodse geloof, of die Jood se gene? Of praat jy
miskien van die group mense wat afstammeling van die Bybel se figuur
'Isreal' (ook genoem Isrealiete) of is dit miskien die Isreal wat op 6
April 1948 gestig is?

Ernest

"Peace Makes Plenty" skryf in boodskap news:HDcWOllWaNCxgAR=w6r9bKmJsZJC@4ax.com...
> On Tue, 21 Nov 2000 19:20:34 GMT, Sue wrote:
> Het hulle nie in Suid-Afrika met die Y-chromosoom bewys dat die swart
> jode van Israelse afkoms is nie...
Vorige onderwerp: Gloudina Baster-Brak.
Volgende onderwerp: Re: Byname en pansies...er...blommetjies - was Re: Basters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 14:56:51 MGT 2024