Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Taxi's
Re: Taxi's [boodskap #36675] Vr, 17 November 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daar moet n mens saamstem . As ons beter publieke vervoer gehad het maar
erens langs die pad het iemand nie daaraan gedink nie en nou sit ons met die
probleme.

Die probleem met die taxies kan opgelos word as daar net genoeg
wetstoepassers was om die wette af te dwing. Dit is daarom ,en dit sluit
alle bestuurders in, dat almal ry soos hy wil want hy weet die kans dat hy
gevang of n boete gaan kry is nul.

Reenen van Niekerk

Skunk skryf in boodskap news:8v31mo$9q7$1@azure.nl.gxn.net...
> Ons moet nie vergeet dat openbare vervoer in SA eintlik net uit taxi's
> bestaan nie. Hoe walglik hulle ookal is, sal ons moet leer om daarmee saam
> te leef, want daar is nie 'n terugkeer nie...
>
> Sou ook nie maklik gewees het as die 25 mense (weet nie of ek al 50 gesien
> het nie) elkeen met hulle eie kar die pad op gegaan het nie... 'n Oplossing
> vir almal sou wees as die Blankes ook begin Taxi ry het. Maar ek waag nie my
> lewe in een nie!
>
> Ek's bly ek's nie Minister van vervoer nie!!!
>
> Dit sou wel lekker wees as die outjies (Taxi bestuurders) goeie maniere wil
> aanleer!
>
> Groete
> Skunk
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 3a1453f0.0@news1.mweb.co.za...
>> Dan Gloudina is jou familie gelukkig want ek voel al nes skunk en ek het
>> myself nog nooit met apartheid geidentifiseer nie. Dit sal wel altyd deel
>> van ons geskiedenis bly. Gloudina jy bewys weereens jy't nie 'n clue nie.
>> Road Rage word nie veroorsaak deur apartheid nie, maar deur 'n gevoel van
>> magteloosheid. As jy nie vir daai taxi (wat nooit deur die toets sal kom
>> nie) padgee nie druk hy jou eenvoudig van die pad af. Ek verstaan dat die
>> taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
>> langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
>> tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap.
> Veral
>> as jy nou al 'n uur lank in bloedige hitte agter die bliksems vas sit want
>> hulle stop mos waar en wanneer hulle wil. Al gesien dat hulle in die
> middel
>> van die hoofpad reg voor 'n groen robot stop om 50 mense uit 'n taxi wat
> vir
>> 25 bedoel is te laai.
>> Kom jou familie ooit uit hul huise - kan nie wees as hulle nie die goed
>> ervaar nie.
>>
>> Elaine
>>
>> wrote
>>
>> Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie.
> Miskien
>> het hulle nooit geidentifiseer
>> met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
>> tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
>> Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
>> Wat is verkeerd met "muishond."
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Taxi's [boodskap #36676 is 'n antwoord op boodskap #36675] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja die regering wou......maar die taxi-bestuurders het gesê dis kommunisties
of so iets en nou's daar 'n moerse fight tussen die taxi unies en die
regering aan die gang. Hulle sal natuurlik nie die tipe geld maak wat hulle
nou maak as die regering so iets doen nie.

Net die HIV genoem, ek's ook bietjie dik daarvoor.

Elaine

Skunk skryf in boodskap news:8v3o8i$fdg$6@azure.nl.gxn.net...
> Hoekom kan die regering nie 'n klomp bussies aankoop en "run" nie... Dis
> moerse winsgewend, en as die geld eerlik verdeel word kan dit weer 'n
> klomp werksgeleendhede skep. Outjies wat die bussies saans nagaan en
> skoonmaak.
>
> Die Taxibestuurders mag net 'n aantal ure werk - op dié stadium beperk
> hulle dit glad nie!
>
> Minder groot taxiranks, op meer plekke kan dalk die probleem met die
> violence oplos.
>
> Ek's nie lus om oor HIV te praat nie...
>
> Skunk
Re: Taxi's [boodskap #36678 is 'n antwoord op boodskap #36675] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nevermind jou lewe in die taxi waag, ek sal nie my lewe by die taxi ranks
gaan waag nie. Die taxi oorlog is besig om hande uit te ruk.
Jy is reg, ons moet iets doen omtrent openbare vervoer vir almal in SA, maar
solank die vrot busse en die opgeroeste taxis toegelaat word op die pad -
nie eers te praat van die misdaad wat daarmee saamgaan nie, sal jy maar
sukkel om wit EN indier mense op daai taxis te kry. Dis eenvoudig net te
gevaarlik vir 'n wit vrou om taxi te ry, want die sangoma's het mos nou weet
te vertelle dat as jy HIV+ is jy saam met 100 maagde moet bed toe gaan dan
sal jy genees word. Of jy moet 100 mense besmet met jou virus, dit sal ook
die trick doen. Anyway ek dwaal af.

Elaine

Skunk skryf in boodskap news:8v31mo$9q7$1@azure.nl.gxn.net...
> Ons moet nie vergeet dat openbare vervoer in SA eintlik net uit taxi's
> bestaan nie. Hoe walglik hulle ookal is, sal ons moet leer om daarmee saam
> te leef, want daar is nie 'n terugkeer nie...
>
> Sou ook nie maklik gewees het as die 25 mense (weet nie of ek al 50 gesien
> het nie) elkeen met hulle eie kar die pad op gegaan het nie... 'n Oplossing
> vir almal sou wees as die Blankes ook begin Taxi ry het. Maar ek waag nie my
> lewe in een nie!
>
> Ek's bly ek's nie Minister van vervoer nie!!!
>
> Dit sou wel lekker wees as die outjies (Taxi bestuurders) goeie maniere wil
> aanleer!
>
> Groete
> Skunk
Vorige onderwerp: @ ??
Volgende onderwerp: Die verkeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:42:17 MGT 2024