Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek en Frikkie gesels...
Ek en Frikkie gesels... [boodskap #36587] Do, 16 November 2000 00:00
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter"
> Snaaks dat ek ou WALGWORS

Frikkie, ek was al so kwaad vir jou dat ek jou 'n "fucknut" genoem het!
Hoekom het jy nie toe al gesê dat dit jou ontstel nie... Walgwors is 'n
"skoon" woord, en jy het my gewalg toe ek dit geskryf het... Ek is
jammer as dit jou ontstel het.

> nou my Godsdiens vir myself moet hou en ek

Hou op om heeltyd agter Godsdiens weg te kruip! Scroll eerder af en lees
weer my mail!!!

> probeer geensuns, en glo my GEENSUNS

Jou spelling val my op... Lees jy nie jou posts deur voordat jy op
"send" klik nie?

> iemand se sieninge verander nie,
> al wat ek sê is maak oop julle oë, maar in net `n vorige boodskap maak
> jy `n opmerking wat `n antwoord regverdig, hoe verstaan ek dan nou,
> Is jy miskien die wagwors...Weet jy nie hoe jou delete knoppie werk
> nie, ek verduidelik met graagte want lyk my jou kennis is werklik
> Ernstig gebroke.

Jou moer broer. Jy weet te min van my om my kennis aan te vat!

> Ek help graag.

Dankie

> Groete
Right back at ya!

Skunk

>
>
> On Thu, 16 Nov 2000 15:03:18 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> Frikkie Potgieter:
>> (knip)
>>> Jy mors werklik jou tyd want hierdie mense sal jy NOOIT soos in der
>>> Ewigheid kan oortuig nie, want hulle is vir die Wêreld en klaar.
>> (knip)
>>
>> 'n Pragtige voorbeeld van volharding. As jy geroepe voel om mense op hierdie
>> groep tot bekering te bring, is dit defenitief nie die manier nie. As jy nie
>> geroepe voel nie, hou jou Godsdiens gerus vir die binnekamer, ou Walgwors.
>>
>> Skunk
>>
>
Vorige onderwerp: Re: 'n Stukkie Willem Wikkelspies vir Hilda...
Volgende onderwerp: 'n Stukkie Willem Wikkelspies vir Hilda...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 06:11:05 MGT 2024