Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Stukkie Willem Wikkelspies vir Hilda...
Re: 'n Stukkie Willem Wikkelspies vir Hilda... [boodskap #36575] Do, 16 November 2000 00:00
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gee nie om as iemand 'n skuilnaam kies nie. Dis net snaaks, soos Gloudina
dit opmerk, dat mense wat so behep is met godsdiens, so dikwels na bepaalde
liggaamsdele en funksies verwys. Wel, ek het nie regtig 'n probleem daarmee
nie - ek lag net 'n keer as ek dit lees, maar dit is wel tipies vir hulle.

Groete,
Hilda.

Ek hoop hierdie beriggie word net een keer gestuur :-)

--
*>No te mueras sin decirme adónde vas Wat is almal so behep met watse skuilname mense kies?[/color]
>
> 'n Stukkie uit Romeo and Juliet:
>
> " 'Tis but thy name that is my enemy;
> Thou art thyself, though not a Montague.
> What's Montague? it is nor hand, nor foot,
> Nor arm, nor face, nor any other part
> Belonging to a man. O, be some other name!
> What's in a name? that which we call a rose
> By any other name would smell as sweet;
> So Romeo would, were he not Romeo call'd,
> Retain that dear perfection which he owes
> Without that title. Romeo, doff thy name,
> And for that name which is no part of thee
> Take all myself."
>
> Kom by!
>
> Skunk
>
>
> Hilda en Gervaas schreef in berichtnieuws
> 9UMQ5.142778$iI2.2908904@afrodite.telenet-ops.be...
>> Wel, ek dink dat jy nog reg is ook, Gloudina. Ek het nie eers na die
>> oorsprong van die berig gekyk nie. Net toe ek dink dat die Nasty Quaker
> dalk
>> ietsie meer nadink as die ander klomp, verwys jy na die e-pos adres. Dit
> het
>> my ook al opgeval hoe laag-by-die-gronds en haatdraend hierdie sogenaamde
>> christene is. En soos jy sê, as hulle nie meer woorde kry om te
> argumenteer
>> nie, dan verwys hulle na sekere liggaamsdele en -funksies wat nogal ver
> van
>> die brein af lê. Wel, gedurende 'n periode in elke mens se kinderjare is
> dit
>> normaal om heeltyd daarna te verwys, maar gewoonlik is dit verby voor 'n
>> mens skool toe gaan.
>> Wys maar net ...
>>
>> Groete,
>> Hilda.
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> schreef in bericht news:3A121A02.3BF83AF1@home.com...
>>> Nasty Quaker wrote:
>>>
>>>> Groete Arno, ek bid vir jou, dat jy ophou lag, en daadwerklik DieGod
> van
>> die
>>>> Eeue leerken.
>>>>
>>>
>>> En Nasty Quaker het in sy epos-adres die
>>> woord "testicle." Dus nog een van hierdie
>>> mense wat op hulle geslagsdele gefokus
>>> is, wat seksuele innuendos maak in die-
>>> selfde asem as wat hulle uit die Bybel
>>> "aanhaal." Iemand moet 'n Ph.D. tesis
>>> skryf oor hierdie verskynsel: hoe veral
>>> mans wat pornografies dink en praat,
>>> nog ook hulleself kan voordoen as
>>> belydende en outoritatiewe Christene.
>>> Daar is 'n disconnect erens.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: 'n Stukkie Willem Wikkelspies vir Hilda... [boodskap #36579 is 'n antwoord op boodskap #36575] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is ek bietjie fyngevoelig oor die hele naamstorie. Moes al baie
aanmerkings oor Skunk ook hoor, maar dis juis een van die redes hoekom ek
die naam gekies het, lekker dubbelsinnig!

Jy hoef nie eers na sommige "Christene" se name te kyk nie, sommiges van
hulle poste is om van te sidder!!!

Ek het gelukkig Carte Blanche, want Glouds ignoreer my soos 'n stopstraat
(in SA)!

Doeg!
Skunk

Hilda en Gervaas schreef in berichtnieuws
deQQ5.144939$iI2.2911709@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek gee nie om as iemand 'n skuilnaam kies nie. Dis net snaaks, soos Gloudina
> dit opmerk, dat mense wat so behep is met godsdiens, so dikwels na bepaalde
> liggaamsdele en funksies verwys. Wel, ek het nie regtig 'n probleem daarmee
> nie - ek lag net 'n keer as ek dit lees, maar dit is wel tipies vir hulle.
>
> Groete,
> Hilda.
>
> Ek hoop hierdie beriggie word net een keer gestuur :-)
>
> --
> *>No te mueras sin decirme adónde vas
> "Skunk" schreef in bericht
> news:8v0i1v$hn9$1@azure.nl.gxn.net...
>> Wat is almal so behep met watse skuilname mense kies?
>>
>> 'n Stukkie uit Romeo and Juliet:
>>
>> " 'Tis but thy name that is my enemy;
>> Thou art thyself, though not a Montague.
>> What's Montague? it is nor hand, nor foot,
>> Nor arm, nor face, nor any other part
>> Belonging to a man. O, be some other name!
>> What's in a name? that which we call a rose
>> By any other name would smell as sweet;
>> So Romeo would, were he not Romeo call'd,
>> Retain that dear perfection which he owes
>> Without that title. Romeo, doff thy name,
>> And for that name which is no part of thee
>> Take all myself."
>>
>> Kom by!
>>
>> Skunk
>>
>>
>> Hilda en Gervaas schreef in berichtnieuws
>> 9UMQ5.142778$iI2.2908904@afrodite.telenet-ops.be...
>>> Wel, ek dink dat jy nog reg is ook, Gloudina. Ek het nie eers na die
>>> oorsprong van die berig gekyk nie. Net toe ek dink dat die Nasty
Quaker
>> dalk
>>> ietsie meer nadink as die ander klomp, verwys jy na die e-pos adres.
Dit
>> het
>>> my ook al opgeval hoe laag-by-die-gronds en haatdraend hierdie
> sogenaamde
>>> christene is. En soos jy sê, as hulle nie meer woorde kry om te
>> argumenteer
>>> nie, dan verwys hulle na sekere liggaamsdele en -funksies wat nogal
ver
>> van
>>> die brein af lê. Wel, gedurende 'n periode in elke mens se kinderjare
is
>> dit
>>> normaal om heeltyd daarna te verwys, maar gewoonlik is dit verby voor
> 'n
>>> mens skool toe gaan.
>>> Wys maar net ...
>>>
>>> Groete,
>>> Hilda.
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> schreef in bericht news:3A121A02.3BF83AF1@home.com...
>>>> Nasty Quaker wrote:
>>>>
>>>> > Groete Arno, ek bid vir jou, dat jy ophou lag, en daadwerklik
DieGod
>> van
>>> die
>>>> > Eeue leerken.
>>>> >
>>>>
>>>> En Nasty Quaker het in sy epos-adres die
>>>> woord "testicle." Dus nog een van hierdie
>>>> mense wat op hulle geslagsdele gefokus
>>>> is, wat seksuele innuendos maak in die-
>>>> selfde asem as wat hulle uit die Bybel
>>>> "aanhaal." Iemand moet 'n Ph.D. tesis
>>>> skryf oor hierdie verskynsel: hoe veral
>>>> mans wat pornografies dink en praat,
>>>> nog ook hulleself kan voordoen as
>>>> belydende en outoritatiewe Christene.
>>>> Daar is 'n disconnect erens.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hondenuus vol 48
Volgende onderwerp: Ek en Frikkie gesels...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 07:16:46 MGT 2024