Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Noord Kaap se mense
Re: Noord Kaap se mense [boodskap #36338 is 'n antwoord op boodskap #36341] Sa, 11 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Wel, daar het jy dit. Heelwaarskynlik een in 'n langlyn van
> Gloudina Marias deur die eeue. Het jy enigsins
> meer informasie? Wonder wanneer die eerste Gloudina
> Maria in Suidelike Afrika geland het? Mens wonder
> ook of dit 'n Nederlander was. Gloudina is die
> vernederlandse vorm van Claudine. Kon dit oorspronklik
> so in SA ingekom het?
>

In het verre verleden kwam de naam hier inderdaad wel eens voor, maar zeer
zelden. Om als voorbeeld maar eens mijn eigen stad te nemen: in de laatste 4
eeuwen (1575-1949) is er 1 Gloudina gedoopt (1651), 1 Gloudine (1640), 2
Glaudina's (1637 en 1657), 1 Glaudine (1643). Opvallend is wel dat in
diezelfde periode geen enkele Claudine (in welke spellingsvariant dan ook)
gedoopt of geboren is.

(bron: http://www.archief.delft.nl/ )

Delft was één van de grotere steden en dus -denk ik- redelijk representatief
voor de rest van Holland. Aangezien er maar zo weinig Gloudina's hier
geboren werden, lijkt het me dan ook het meest waarschijnlijk dat de eerste
Gloudina Maria ergens in Frankrijk als Claudine Marie geboren is.

Groeten,
Arthur
Re: Noord Kaap se mense [boodskap #36339 is 'n antwoord op boodskap #36338] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

>
>
> In het verre verleden kwam de naam hier inderdaad wel eens voor, maar zeer
> zelden. Om als voorbeeld maar eens mijn eigen stad te nemen: in de laatste 4
> eeuwen (1575-1949) is er 1 Gloudina gedoopt (1651), 1 Gloudine (1640), 2
> Glaudina's (1637 en 1657), 1 Glaudine (1643). Opvallend is wel dat in
> diezelfde periode geen enkele Claudine (in welke spellingsvariant dan ook)
> gedoopt of geboren is.
>
> (bron: http://www.archief.delft.nl/ )
>
> Delft was één van de grotere steden en dus -denk ik- redelijk representatief
> voor de rest van Holland. Aangezien er maar zo weinig Gloudina's hier
> geboren werden, lijkt het me dan ook het meest waarschijnlijk dat de eerste
> Gloudina Maria ergens in Frankrijk als Claudine Marie geboren is.
>
>

Dankie Arthur. Dis interessant. En jy mag reg wees oordie Franse konneksie.
Maar is dit nie snaaks dat al die
variante van Gloudina in die sewentiende eeu voorkom en
dan nie weer nie (in Delft.) Miskien het die oorspronklike
Gloudina uit die Lae Lande padgegee. Ek hoop dat mens
een van die dae die soort digitale navorsing ook in SA
kan doen as wat mens nou al in Nederland kan doen.
Maar die hou van registers het seker minder gereeld
in SA voorgekom plek-plek. Mens dink natuurlik
aan die boekhouding van geboortes en huwelike
gedurende die Groot Trek, wat hoogstens in familie-
bybels moes voorgekom het.

Gloudina
Re: Noord Kaap se mense [boodskap #36340 is 'n antwoord op boodskap #36338] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
>
> Maar is dit nie snaaks dat al die
> variante van Gloudina in die sewentiende eeu voorkom en
> dan nie weer nie (in Delft.)

Ik denk dat ook hier een Franse connectie in het spel is. Na 1585 hadden
zich veel vluchtelingen uit de zuidelijke Nederlanden zich hier gevestigd.
Delft had zelfs een eigen Waalse kerk ... hij bestaat overigens nog steeds,
maar ik weet niet of er na al die tijd nog steeds diensten in het Frans
worden gegeven.

De eerder genoemde Glaudine had als ouders Josse Prevos en Francoise Doulet
en met namen van getuigen als Winan Renier, Sile Morelle, Glaudine Houlle en
Elizabet Mathieu wordt het vermoeden van een Franse oorsprong voor in ieder
geval deze Gloudina wel heel sterk.

De naam komt later ook wel sporadisch voor, maar ik keek alleen naar
geboortes in Delft. De Gloudina's na het midden van de 17e eeuw zijn
allemaal import. Hoewel, Maria Gloudina van der Burgh (in de verte
waarschijnlijk nog familie van me) komt vast niet van zo heel ver weg,
Gloudina Cornelia Ripperdina van Roijen werd rond 1803 in Katwijk geboren en
rond die tijd leefde er kennelijk ook een Glaudine de Knoop in Amsterdam; ze
waren er dus wel, maar zeldzaam.

> Miskien het die oorspronklike
> Gloudina uit die Lae Lande padgegee. Ek hoop dat mens
> een van die dae die soort digitale navorsing ook in SA
> kan doen as wat mens nou al in Nederland kan doen.

De mogelijkheden voor genealogisch onderzoek op Internet nemen continu toe.
Toen ik voor het eerst op Internet kwam was er maar heel weinig voorhanden,
maar in de afgelopen paar jaar heb ik tientallen voorouders gevonden door
rond te snuffelen in digitale archieven en op sites van mede-genealogen. Een
zelfde ontwikkeling zal vast in Zuid Afrika ook op gang komen.

> Maar die hou van registers het seker minder gereeld
> in SA voorgekom plek-plek. Mens dink natuurlik
> aan die boekhouding van geboortes en huwelike
> gedurende die Groot Trek, wat hoogstens in familie-
> bybels moes voorgekom het.

Ja, dat vormt een probleem. Hier is veel meer archiefmateriaal beschikbaar.
Al lopen ook hier wel eens sporen dood omdat mijnheer pastoor ervandoor was
gevlucht met de kerkboeken of omdat de Fransen zonodig weer eens een stad in
puin moesten schieten.

Maar je hebt één voordeel: als Gloudina's in Zuid Afrika door de eeuwen heen
net zo zeldzaam zijn als hier maakt dat een zoektocht makkelijker.

Groeten,
Arthur
Re: Noord Kaap se mense [boodskap #36341 is 'n antwoord op boodskap #36338] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur Hagen wrote:

> Maar je hebt één voordeel: als Gloudina's in Zuid Afrika door de eeuwen heen
> net zo zeldzaam zijn als hier maakt dat een zoektocht makkelijker.
>
>

Ja, Gloudina is blykbaar seldsaam in SA. En
bietjie 'n las van 'n naam om te hê. Ek het
dwarsdeur my kinderdae altyd so gewens dat
ek ook 'n bekende naam soos Sarie of Sannie
kon gehad het. Dit gekoppel aan 'n van wat
nog seldsamer was, was werklik 'n struikelblok.
Ek onthou nog hoe my hart in my skoene gesak
het toe ek aan Universiteit kom, en vir die
professors moet sê my naam is "Gloudina Rykheer."
Meeste van hulle het nog nooit van die van gehoor
nie, en gewoonlik met 'n vonkel in hulle oë gesê
dat hulle verwag het dat ek 'n man behoort te
gewees het.

Gloudina
Noord Kaap se mense [boodskap #36363 is 'n antwoord op boodskap #36338] Sa, 11 November 2000 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
skryf in boodskap news:3A0C87A9.8A9CA50E@home.com...
| jgj wrote:
|
| > Stel jy belang in genealogie? In my stamlyn is daar 'n Gloudina Aggenbach
| > uit daardie deel van die land. Enige konneksie?
| >
| >
|
| Ek weet nie. My grootmoeder Gloudina Maria is tweekeergetroud en daar is
| seker teen hierdie tyd baie Gloudinas in
| omloop. Vind uit of haar tweede naam Maria was. Dit kan
| miskien 'n aanduiding wees.
|
| Gloudina Maria van die Noord-Kaap
|
|

Dag Gloudina,

Dankie vir jou antwoord.

Hier is die inligting wat ek het:

Gloudina Maria Aggenbach
Huwelik: 25 Oktober 1840 - Gysbertus Johannes Goosen

jgj
Re: Noord Kaap se mense [boodskap #36368 is 'n antwoord op boodskap #36363] Sa, 11 November 2000 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

jgj wrote:

> Dag Gloudina,
>
> Dankie vir jou antwoord.
>
> Hier is die inligting wat ek het:
>
> Gloudina Maria Aggenbach
> Huwelik: 25 Oktober 1840 - Gysbertus Johannes Goosen
>
>

Wel, daar het jy dit. Heelwaarskynlik een in 'n langlyn van Gloudina Marias
deur die eeue. Het jy enigsins
meer informasie? Wonder wanneer die eerste Gloudina
Maria in Suidelike Afrika geland het? Mens wonder
ook of dit 'n Nederlander was. Gloudina is die
vernederlandse vorm van Claudine. Kon dit oorspronklik
so in SA ingekom het?

Gloudina
Re: Noord Kaap se mense [boodskap #36372 is 'n antwoord op boodskap #36363] Sa, 11 November 2000 05:37 Na vorige boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
| Wel, daar het jy dit. Heelwaarskynlik een in 'n langlyn van Gloudina
Marias
| deur die eeue. Het jy enigsins
| meer informasie? Wonder wanneer die eerste Gloudina
| Maria in Suidelike Afrika geland het? Mens wonder
| ook of dit 'n Nederlander was. Gloudina is die
| vernederlandse vorm van Claudine. Kon dit oorspronklik
| so in SA ingekom het?
|
| Gloudina
|

Genealogie is een van my stokperdjies, en ek het heelwat inligting oor
sommige lyne, en niks oor andere nie. As jy wil kan jy my kontak by
mee...@bigpond.net.au

Ek wil nie graag die hele familie geskiedenis op hierdie nuusgroep bespreek
nie, mens weet nooit.....

jgj
Vorige onderwerp: Vir subie
Volgende onderwerp: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:42:08 MGT 2024