Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir subie
Vir subie [boodskap #35708] Wo, 18 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
ritman  is tans af-lyn  ritman
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Waar kry 'n mens (akkurate) statistieke oor swart geweld in SA?
Re: Vir subie [boodskap #35749 is 'n antwoord op boodskap #35708] Do, 19 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Nerens nie.Die media rapporteer geen werklike/eerlike statistieke nie.
Beste inligting kan waarskynlik by een van die nooddienste verkry word ,ook
net in die area wat hulle bedien.
Jy sal iemand moet ken ook in hierdie instansies om die inligting vir jou te
kry.Polisie kan jy geen eerlike antwoord kry nie.
Meeste van ons probeer maar die enkele gevalle waarvan ons hoor so ver en
wyd te verkondig.
Geen akkurate statistieke oor swart geweld bestaan nie.

>
Re: Vir subie [boodskap #35799 is 'n antwoord op boodskap #35708] Vr, 20 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolf[1]  is tans af-lyn  Wolf[1]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Subie, ek het nie die oorspronklike berig gesien nie, maar oor swart geweld
:
Ek het 'n ruk terug 'n "studie" gemaak in my area :
Murder : Black on black & Black on white. Die meeste, alhoewel "black on
black" die meeste (by far) voorkom.
Attempted Murder : Selfde, met nog minder black on white.
Assault GBH : Moer baie! B on B
Assault Common : White on white, Black on Asian.

Heel deurmekaar maar interressant. Bygese, dis net in my area.
Wolf
Re: Vir subie [boodskap #35990 is 'n antwoord op boodskap #35708] Do, 02 November 2000 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Subie,
Hier by ons in Port Elizabeth is `n ander ding besig om lelik hand uit
te ruk.

Dit is in die swart woongebiede waar hulle misdadegers aantree, dis
nou die inwoners en eenvoudig net neclace of vermoor.

Anargie, dis al wat dit is en ek weet nou al van `n paar sulke
gevalle. Wys jou net ne, tot die swart gemeenskap is al gatvol vir al
hierdie dinge en beloftes wat onder die anc regering plaasvind.

Misdaad is in sy moer, moord ry tans op die rug van die samelewing en
verkragting het al die nasionale sport van SA geword.

Dit is die ergste wat in `n land kan gebeur as die Polisie nie meer
die wet kan handhaaf nie, en gee hon nog so jaar kans alhoewel dit
alreeds so blyk te wees.

Die ander probleem en ek glo dis een van die grootstes is die Howe wat
nie meer ordentlike strawwe kan uitdeel nie. Nee, dis mos menseregte
en wie weet als wat se stront. Wit of swart, as `n ou steel, moor of
wat ook al, asseblief STRAF hom tot in die hel, want dis waar die
oortreders van die gereg hoort.

Frikkie

On Thu, 19 Oct 2000 21:28:05 -0500, "subie" wrote:

> Nerens nie.Die media rapporteer geen werklike/eerlike statistieke nie.
> Beste inligting kan waarskynlik by een van die nooddienste verkry word ,ook
> net in die area wat hulle bedien.
> Jy sal iemand moet ken ook in hierdie instansies om die inligting vir jou te
> kry.Polisie kan jy geen eerlike antwoord kry nie.
> Meeste van ons probeer maar die enkele gevalle waarvan ons hoor so ver en
> wyd te verkondig.
> Geen akkurate statistieke oor swart geweld bestaan nie.
>
>

>
Re: Vir subie [boodskap #35997 is 'n antwoord op boodskap #35990] Do, 02 November 2000 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> die Howe wat
> nie meer ordentlike strawwe kan uitdeel nie. Nee, dis mos menseregte
> en wie weet als wat se stront. Wit of swart, as `n ou steel, moor of
> wat ook al, asseblief STRAF hom tot in die hel, want dis waar die
> oortreders van die gereg hoort.
>

Ja, en dit sluit nou in die mense wat in die tronk
sit vir die dood van Chris Hani. En dit sluit in
Wouter Basson en sy handlangers (wat mense
insluit wat van die elite van die ou Broeders
was.)

Gloudina
Re: Vir subie [boodskap #36002 is 'n antwoord op boodskap #35708] Do, 02 November 2000 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar hulle is mos in die tronk of besig om verhoor te word, of wat sê
ek alles Gloudina? :¬|

@home.com wrote:
>
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> die Howe wat
>> nie meer ordentlike strawwe kan uitdeel nie. Nee, dis mos menseregte
>> en wie weet als wat se stront. Wit of swart, as `n ou steel, moor of
>> wat ook al, asseblief STRAF hom tot in die hel, want dis waar die
>> oortreders van die gereg hoort.
>>
>
> Ja, en dit sluit nou in die mense wat in die tronk
> sit vir die dood van Chris Hani. En dit sluit in
> Wouter Basson en sy handlangers (wat mense
> insluit wat van die elite van die ou Broeders
> was.)
>
> Gloudina
Re: Vir subie [boodskap #36003 is 'n antwoord op boodskap #35708] Do, 02 November 2000 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Maar hulle is mos in die tronk of besig om verhoor te word, of wat sê
> ek alles Gloudina? :¬|
>

Wel, ou Lou, ek dink Frikkie wil hê hulle moet
die doodstraf kry.

Gloudina


; )


Lou:

((
; ()
((
Re: Vir subie [boodskap #36006 is 'n antwoord op boodskap #35708] Do, 02 November 2000 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
OK Hier is dit die eerste keer wat ek met jou gaan saamstem.
Praat reguit en ons kom op reguit antwoorde af.

Ek ken ook baie regse ouens wat nog in die tronke sit en sorry vir
hulle, hulle het die bomme gaan plant nie ek nie, maar nou word daar
ook def. nie deur dieselfde kam geskeur nie.
As Brig. Basson skuldig bevind word, sorry....
ntini was skuldig beviind deur twee howe aan verkragting, hy speel
steeds vir SA krieket.

Waar trek ons nou die streep.

Groete
Frikkie

As hanie, gonniwe, biko ens. nie daardie tyd gesterf het nie, glo my
daar sou baie meer swartes as gevolg van hulle optredes gesterf het as
daarna, maar daardie kant van die geskiedenis ken julle def. nie, en
ek glo dat julle dit ook nie sal wil glo en ken nie.

Daar is twee kante:

Groete
Frikkie

On Thu, 02 Nov 2000 14:37:33 GMT, @home.com wrote:

> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> die Howe wat
>> nie meer ordentlike strawwe kan uitdeel nie. Nee, dis mos menseregte
>> en wie weet als wat se stront. Wit of swart, as `n ou steel, moor of
>> wat ook al, asseblief STRAF hom tot in die hel, want dis waar die
>> oortreders van die gereg hoort.

>
> Ja, en dit sluit nou in die mense wat in die tronk
> sit vir die dood van Chris Hani. En dit sluit in
> Wouter Basson en sy handlangers (wat mense
> insluit wat van die elite van die ou Broeders
> was.)
>
> Gloudina
>
Re: Vir subie [boodskap #36007 is 'n antwoord op boodskap #36002] Do, 02 November 2000 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Lou, sy moet mos altyd iets te sê hê,
maar ook net soos wat dit haar pas.

Jy weet dis niks snaaks as jy iets in die lewe verniet kry om in te
druk en of om in te wees nie.
Hier is baie goeie voorbeelde daarvan....

Groete
Frikkie

On Thu, 02 Nov 2000 16:51:35 +0200, lous wrote:

> Maar hulle is mos in die tronk of besig om verhoor te word, of wat sê
> ek alles Gloudina? :�|
>
> @home.com wrote:

>> Frikkie Potgieter wrote:

>>> die Howe wat
>>> nie meer ordentlike strawwe kan uitdeel nie. Nee, dis mos menseregte
>>> en wie weet als wat se stront. Wit of swart, as `n ou steel, moor of
>>> wat ook al, asseblief STRAF hom tot in die hel, want dis waar die
>>> oortreders van die gereg hoort.
>>>

>> Ja, en dit sluit nou in die mense wat in die tronk
>> sit vir die dood van Chris Hani. En dit sluit in
>> Wouter Basson en sy handlangers (wat mense
>> insluit wat van die elite van die ou Broeders
>> was.)

>> Gloudina
Re: Vir subie [boodskap #36010 is 'n antwoord op boodskap #35708] Do, 02 November 2000 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> hulle het die bomme gaan plant nie ek nie, maar nou word daar
> ook def. nie deur dieselfde kam geskeur nie.

Dis "oor dieselfde kam skeer", my liewe Frikkie.

Tant Alie van die Derde Vryheidsoorlog
se taal-brigade.
Re: Vir subie [boodskap #36011 is 'n antwoord op boodskap #35708] Do, 02 November 2000 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolf[1]  is tans af-lyn  Wolf[1]
Boodskappe: 4
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit sluit in Ron Elgie se moordenaars, dit sluit in Ouma Biocci se
moordenaars, dit sluit in Mev Foster se moordenaars ens.
Re: Vir subie [boodskap #36019 is 'n antwoord op boodskap #35708] Vr, 03 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
O ja, en baie erge menseregte ook.
Onthou dat dit so erg is dat jy nie eens `n posisie in die Regering
kan kry as jy nie in die tronk was nie ne.. OK dan, sekere posisies...

Groete
Frikkie

On Fri, 03 Nov 2000 10:00:04 +0200, lous wrote:

> Maar dit is mos nie grondwetlik nie!!!! Onthou die moordenaars,
> verkragters, rowers ens. het ook menseregte!!!! :}
>
> @home.com wrote:

>> lous wrote:

>>> Maar hulle is mos in die tronk of besig om verhoor te word, of wat sê
>>> ek alles Gloudina? :�|
>>>

>> Wel, ou Lou, ek dink Frikkie wil hê hulle moet
>> die doodstraf kry.

>> Gloudina

>> (�
>> ; )
>> (�

>> Lou:

>> ((
>> ; ()
>> ((
Re: Vir subie [boodskap #36020 is 'n antwoord op boodskap #35708] Vr, 03 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> O ja, en baie erge menseregte ook.
> Onthou dat dit so erg is dat jy nie eens `n posisie in die Regering
> kan kry as jy nie in die tronk was nie ne..

Jy bedoel nou soos byvoorbeeld 26 jaarop Robbeneiland?

Gloudina
Re: Vir subie [boodskap #36031 is 'n antwoord op boodskap #35708] Vr, 03 November 2000 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar dit is mos nie grondwetlik nie!!!! Onthou die moordenaars,
verkragters, rowers ens. het ook menseregte!!!! :}

@home.com wrote:
>
> lous wrote:
>
>> Maar hulle is mos in die tronk of besig om verhoor te word, of wat sê
>> ek alles Gloudina? :¬|
>>
>
> Wel, ou Lou, ek dink Frikkie wil hê hulle moet
> die doodstraf kry.
>
> Gloudina
>
> (è
> ; )
> (è
>
> Lou:
>
> ((
> ; ()
> ((
Re: Vir subie [boodskap #36042 is 'n antwoord op boodskap #35708] Vr, 03 November 2000 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

lous wrote:

> Maar dit is mos nie grondwetlik nie!!!! Onthou die moordenaars,
> verkragters, rowers ens. het ook menseregte!!!! :}
>

Ja, Lou, dis wat ons hier in Kanada glo.
Dat die staat nie lewens kan neem nie.

Gloudina
Re: Vir subie [boodskap #36056 is 'n antwoord op boodskap #35708] Sa, 04 November 2000 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Niemand het met jou gepraat nie.
Gaan maak skoon jou kombuis asseblief.

On Fri, 03 Nov 2000 20:26:53 GMT, @home.com wrote:

> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> O ja, en baie erge menseregte ook.
>> Onthou dat dit so erg is dat jy nie eens `n posisie in die Regering
>> kan kry as jy nie in die tronk was nie ne..
>
> Jy bedoel nou soos byvoorbeeld 26 jaarop Robbeneiland?
>
> Gloudina
>
Re: Vir subie [boodskap #36262 is 'n antwoord op boodskap #35708] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach @home.com
Ja, en dit sluit nou in die mense wat in die
tronk sit vir die dood van Chris Hani. En dit
sluit in Wouter Basson en sy handlangers

Jy gaan nog jou woorde oor Wouter Basson
sluk, tantetjie.
Re: Vir subie [boodskap #36314 is 'n antwoord op boodskap #35708] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom gaan sy haar woorde sluk?

Reenen van Niekerk

A.S. Pris skryf in boodskap news:3a0d0438.97294877@news.mweb.co.za...
> Also sprach @home.com
> Ja, en dit sluit nou in die mense wat in die
> tronk sit vir die dood van Chris Hani. En dit
> sluit in Wouter Basson en sy handlangers
>
> Jy gaan nog jou woorde oor Wouter Basson
> sluk, tantetjie.
Re: Vir subie [boodskap #36359 is 'n antwoord op boodskap #35708] Sa, 11 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Londenboer  is tans af-lyn  Londenboer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
> Also sprach @home.com
> Ja, en dit sluit nou in die mense wat in die
> tronk sit vir die dood van Chris Hani. En dit
> sluit in Wouter Basson en sy handlangers

Het Wouter Basson vir Chris Hani vermoor?
Re: Vir subie [boodskap #36367 is 'n antwoord op boodskap #35708] Sa, 11 November 2000 03:11 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Hoekom gaan sy haar woorde sluk?
>
> Reenen van Niekerk
>
> A.S. Pris wrote in message
>
>> Jy gaan nog jou woorde oor Wouter Basson
>> sluk, tantetjie.

Ja, Leendert, Reenen ek ek wil graag weethoekom ek my woorde gaan sluk?

Gloudina
Vorige onderwerp: Hoe soen julle deesdae in SA?
Volgende onderwerp: Re: Noord Kaap se mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:59:22 MGT 2024