Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gaan jy hemel toe?
Gaan jy hemel toe? [boodskap #36358] Sa, 11 November 2000 00:00
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Het jy 'n 100 ste van 'n sekonde gehuiwer voor jy 'JA' kon
antwoord?
Onthou die volgende:
Op aarde gaan jy tronk toe vir oortredings en kom weer uit
na jy jou vonnis uitgedien het......
die hel is vir EWIG, geen borg kan jy betaal om uit te
kom nie, geen amnestie nie, dit is
vir ewig, die vuur, swael en uitroepe om God van die
verdoemdes
..... vir EWIG EN ALTYD.

Sorg dat jy sonder huiwering 'JA' kan antwoord, sou jy weer
die
vraag hoor.
Ligsinniges en spotters vra jouself af
voor jy iets doen of sê "WAT SAL JESUS DOEN?"

Sondag is die 12 de dag van die 40 dae van vas en gebed vir
Afrika, en die land is Ekwatoriale Guinee. vir meer
inligting hieroor:
www.nupsa.org.za
Vorige onderwerp: Re: Is jy besig om deur die lewe te ploeter?
Volgende onderwerp: Hoe soen julle deesdae in SA?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 08:36:43 MGT 2024