Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Is jy besig om deur die lewe te ploeter?
Re: Is jy besig om deur die lewe te ploeter? [boodskap #36344] Sa, 11 November 2000 00:00
nic  is tans af-lyn  nic
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, jy koop eers iets. Maar dan verkoop jy dit aan tientalle, en selfs baie
meer ander mense. Dit is hoe normale besigheid werk, weet jy? Checkers bid
nie hard vir hulle goedere voordat hulle dit verkoop nie. Hulle koop dit.

Die verskil is die: jy koop die produk een keer, en verkoop dit baie.
Checkers kan 'n brood net een keer verkoop.

GROOTBAAS wrote in message ...
> Nog een van die tipe kak idees. Eintlik verkoop jy 'n pot snot wat jy eers
> moet koop
>
>
>
>
> "nic" wrote in message
> news:3a0c8c28.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy kan die kwaliteit van jou lewe verbeter met hierdie e-pos besigheid.
>> Ongelooflike hoë bedrae geld word nie belowe nie, want dit is feitlik
>> onmoontlik om te bereik, en dan voel jy slegter as voorheen.

>> Wat hierdie besigheid jou bied is die geleentheid om 'n bereikbare
> inkomste
>> te verdien, sonder veel moeite en risiko. Wie sal nou nee sê vir so R5000
> 'n
>> maand ekstra? En dit is baie bereikbaar.

>> Hoekom stuur jy nie 'n briefie aan fer...@mweb.co.za om meer uit te vind
>> nie.
>> Of vind meer uit by http://geocities.com/earn_more_money_now

>> Vind meer uit. Dit kan jou duur te stane kom as jy hierdie geleentheid
> laat
>> verby gaan.


>
Vorige onderwerp: South Africa help!!
Volgende onderwerp: Gaan jy hemel toe?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:51:56 MGT 2024