Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vrylating van Brouwer-siektes
Re: Vrylating van Brouwer-siektes [boodskap #34977] Sa, 30 September 2000 00:27
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie skryf in boodskap news:39d4978b$0$233@helios.is.co.za...
>
> @home.com wrote in message ...
>
> Kakadina
>
> "Peasant" het verskeie betekenisse.
>
> So ons is dus lede van sekere klas van landbouwerkers ens of 'n platelandse
> persoon. Jammer ons is nie. So jy se al die swartes op die plateland en in
> afgelee gebiede is "bokbreine". Ek het altyd geweet dat jy diep in jou hart
> 'n RASSIS is.
>
> Snaaks hoe jy die bokke insleep , pas nogal by jou "satansliefde".
>
> Na jou onlangse foto moet jy liewer nie oor gekrok praat nie.
>
> Jy was dan die "hoogaangeskrewe" Gloudina Brouwer van Christelik-Nasionale
> onderwys todat hulle jou uitgewerk het, so moenie agter die deur wegkruip
> nie. -Nee ! Sy is nou "in the closet".

Ja; Nou is sy die Hoogaangeskrewe Bloudina Brouwer van Buddah-Nasionale
Onderwys waar sy ook gratis afstand-onderrig gee in die Karma-Sutra.

> Mens kom nogal gou agter dat hier 'n klomp onderwys mense op die ng betrokke
> is. Vader gaan merk boeke man. Julle kan noual aansoek doen om vraestelle
> vir die matriek-eindeksamen te merk.
>
> Terloops "@Home" , as jy hierdie sin gelees het , miskien is daar 'n wurm op
> jou rekenaar. Maar bietjie soek voor jy weer reboot.
>
> Krokkie
Vorige onderwerp: Taalmisbruik. Was Vrylating van prisoniere
Volgende onderwerp: Re: Perskop-Gloudina op rare Foto !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 20:00:03 MGT 2024