Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die ydel-emigrant se pornografiese opgepoftheid.
Die ydel-emigrant se pornografiese opgepoftheid. [boodskap #34797] Di, 26 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

> Riaan! RIAAN!!! RIAAAAAAAANNNN!!!! Pos tog daardie ding terug vir die antie
> wat die antie nou die dag uitgeskiet het. Sy het dit as 'n mondprop nodig.

Ek is amper skaam om te dink dat hierdie persoonaan die vroulike geslag
behoort. Ek herhaal weer:
sy is 'n ou- wit-omie gatkruiper, een van hierdie
soort vroumense wat enigiets sal doen om die
aandag te trek van mans. Min weet sy dat mans
hierdie soort vroumense verag.

Gloudina
Re: Die ydel-emigrant se pornografiese opgepoftheid. [boodskap #34868 is 'n antwoord op boodskap #34797] Di, 26 September 2000 23:51 Na vorige boodskap
Kwagga  is tans af-lyn  Kwagga
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
As ek ou Vloudina was dan sou ek nogal trots gewees
het op daai "sexy" kikki van haar (pers-kop en al) daar op
haar skelmpie se karwats.
Maar helaas, ek glo hierdie vrotvis-antie met die "fossilized
Pruneface" is lankal oor haar tyd om parraproppe te gebruik.
Ek verstaan oom Dracula het al haar gebruikte proppe by
haar aangekoop om as teesakkies te gebruik.
Dit wys jou net: Ou Vloudina bly maar 'n briljante verkoopsdame.
-En daarby nog "sexy" ook.

'n Dubbele "WOW"!

............................................................ ................
.........................
skryf in boodskap news:39D12CE0.95C1C4B@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>> Riaan! RIAAN!!! RIAAAAAAAANNNN!!!! Pos tog daardie ding terug vir die antie
>> wat die antie nou die dag uitgeskiet het. Sy het dit as 'n mondprop nodig.
>
> Ek is amper skaam om te dink dat hierdie persoonaan die vroulike geslag
> behoort. Ek herhaal weer:
> sy is 'n ou- wit-omie gatkruiper, een van hierdie
> soort vroumense wat enigiets sal doen om die
> aandag te trek van mans. Min weet sy dat mans
> hierdie soort vroumense verag.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: AKTIEF
Volgende onderwerp: ASSEBLIEF . . .!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:15:59 MGT 2024