Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AKTIEF
AKTIEF [boodskap #34772] Di, 26 September 2000 00:00
Alex koster  is tans af-lyn  Alex koster
Boodskappe: 30
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
A.K.T.I.E.F. (Afrikaner Kultuur Taal en Identiteits Erfgoed Forum)
http://www.aktief.za.org

Aktief is 'n forum vir Afrikaners en hul stamgenote oor 'n wye reeks sake
betreffende die versterking van kulturele bande met die Europese stamvolke.
Die klem lê op gesprekvoering oor 'n wye reeks onderwerpe om daardeur
vriendskaps en kulturele bande met Europa te versterk.

Aktief IS die bydraes van sy gespreksgenote.

Word deel van die gesprek! Tik jou e-pos adres in op ons webblad om aan te
sluit by ons poslys.

Groete,

A.K.T.I.E.F.
http://www.aktief.za.org
Vorige onderwerp: Hallo
Volgende onderwerp: Die ydel-emigrant se pornografiese opgepoftheid.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 14:09:56 MGT 2024