Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan jy help Tobie?
Kan jy help Tobie? [boodskap #34554] Wo, 20 September 2000 00:00
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy's die voëlkenner hier rond Tobie. So half uur gelede merk ons dat
'n kokketiel wat al vyftien jaar in ons huis is, se onderste deel van
sy snawel op 'n stadium begin groei het en werklik ten minste
verdubbel het in lengte!
Die voël op 'n manier geleer eet deur kos van die kant van sy bek op
te pik. Ook is dit nie opgemerk nie omdat dit redelik onopsigtelik
onder sy ken in is. Ook is hy vry om te vlieg waar hy wil (wat tog
dikwels tot op iemand se skouer is) maar dit maak dat hy iewat
selfstandig is en sy eie ding doen.
Het jy advies Tobie? As jy nie vanaand 'n antwoord/raad/oplossing kan
gee nie, sal ons hom heelwaarskynlik môre veearts toe neem. Hoeveel
gevoel is in sy snawel? En hoe oud word hulle?

DD
Vorige onderwerp: www.krantnet.f2s.com
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Onderwys Taal Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 02:20:45 MGT 2024