Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Onderwys Taal Inisiatief
Toekoms Advies vir: Onderwys Taal Inisiatief [boodskap #34524] Wo, 20 September 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Menige onderwys en opleidings inisiatiewe. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Onderwys Departemente en Opleidings Instansies, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral
vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Menige
inisiatiewe om die vlak van onderrig en vaardigheid van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan Afrika en Suid Afrika Renaissance.
En om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Taal van onderrig - Taal/tale gekies deur ouers en/of leerders om in
onderrig te ontvang.
Besigheids taal - Taal/tale waarin handel in gevoer word.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met ouers en/of leerders. Om die
standpunt van ouers / leerders te verhoog aangaande die taal van
onderrig om aangewend te word. Om die effektiwiteit te verhoog wanneer
vakke geleer word. Taal aanpassings kursusse kan ook verhoog word. Om
die vermoee van leerders te verhoog wanneer onderwys en/of opleiding in
die betrokke taal ontvang word.

Ontmoetings kan ook verhoog word met loopbaan keuse personeel, ouers,
leerders en betrokke sektore waar leerders in diens geneem word na
voltooing van studies. Om die effektiewe keuse van taal van onderrig
aan leerders te verhoog. Verkieslik om dieselfde taal te wees vir die
volgende 12 maande om onderrig daarin te ontvang. Onderwys personeel en
vak materiaal kan daarna verhoog word in die taal waarin lering
verkies word.

Hoogstens aangeraai, vir leerders om hulle besigheids taal vermoee in
vakke benodig te verhoog. Die beskikbaarheid van studie materiaal in
besigheids taal, asook besigheids taal woordeboeke kan ook verhoog
word. Vir naslaan doenleindes. Asook, vir onderwys personeel om hulle
veeltaligheids vermoee te verhoog, waar en wanneer nodig. Om
ondersteuning te verhoog vir leerders in die besigheids taal benodig.

Hersiening van kwota vlakke aangaande die aantal leerders per klas kan
ook verhoog word, soos nodig. Om die effektiwiteit van onderrig te
verhoog. Asook, om die aanpassing van fooie betaalbaar aan onderwys
personeel te verhoog wanneer kwota vlakke oorsrky word, indien enige,
indien enigsinds moontlik.

Uitnodigings aan onderwys personeel en/of besigheids afgevaardiges kan
ook verhoog word. En/of besoeke aan verskeie besigheids sektore.
Verkieslik een keer per jaar, indien enigsinds moontlik, veral vir hoër
skool leerders. Om die verstaanbaarheid te verhoog waar indiensneming
plaasvind, asook vertroue van leerders te verhoog namate studies by
skole voltooi word.

Hoogstens aangeraai, om basiese rekenaar opleiding, insluitend 'n
werkende kennis van die sleutelbord en funksie sleutels, aan alle
leerders op skool te verhoog. Kennis van MS-Word en Excel, en/of
soortgelyke sagteware kan ook verhoog word aan leerders, asook 'n
werkende kennis van die Internet. Om die rekenaar gereedheid van
leerders te verhoog tydens indiens neming.

Die respek en doel van menslike bestaan, asook doel en rede om te leef
kan ook verhoog word, as deel van vak aanbieding aan leerders, indien
enigsinds moontlik. Om die vermoee van leerders te verhoog om die
kwaliteit van lewe op die persoonlike, asook groeps vlakke te verhoog.
Die verduideliking van die wisselwerking van bg. kan ook verhoog word
aan leerders. Om die wêreld 'n beter plek te maak om in te lewe. Die
filosofie van doelstelling, asook positiewe sielkundige aanpassings
oefeninge kan ook verhoog word op 'n gereelde basis. Asook ander
tegnieke om vredevolle voordelige verhoudings in die gemeenskap te
verhoog.

Hoogstens aangeraai, om die gebied van diepere en/of geestelike
onderwerpe, bv. die geloof in God, oorsprong van menslike lewe, karma,
reinkarnasie, ens. aan die gebied van debatte te verhoog. Asook, vir
onderwys personeel om hulle eie opinie in die verband te verhoog,
wanneer uitgevra word aangaande bg. onderwerpe, op so 'n manier, om die
klem te verhoog op die kwaliteit van sosiale lewe. Om die vermoee van
leerders se mede-skeppings eienskappe te verhoog. Die beskikbaarheid
van sosiale, geestelike en/of godsdienstige raadgewers kan ook verhoog
word by skole en/of instansies, waar en wanneer nodig. Om ondersteuning
te verhoog aan leerders om effektiewe aanpassings te verhoog in bg.
onderwerpe.

Die beskikbaarheid van praktiese op-hande besigheids orienteerde
kursusse by technikons en/of kolleges kan ook verhoog word. Om die
besigheids vaardighede van studente te verhoog. Leer en studeer, in
deeltydse asook voltydse formaat van studie kan ook verhoog word, waar
en wanneer nodig. Om die ekonomiese deelname en/of bydraes van studente
/ werknemers te verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word met sektore waar opgeleide personeel
benodig word. Om die tipe kursusse benodig te verhoog. Studie beurse,
plasings programme asook praktiese by-die-werk sessies. Om die
gereedheid van studente wat deur sektore benodig word, te verhoog.

Hoë menslike waardes, bv. van regte gedrag, vrede, waarheid, liefde en
mede-afhanklike verhoudinge kan ook verhoog word as die basis vir
suksesvolle lewenstyl, indien enigsinds moontlik. Wanneer vak materiaal
verhoog word aan leerders.

Hoogstens aangeraai, om kommunikasie te verhoog van taal/tale waarin
handel gedrywe word - mondelings, korrespondensie, asook waarin data
verwerk word in rekenaar stelsels - gedurende onderhoude. Om die
helderheid te verhoog van taal/tale in gebruik vir voornemende
werknemers. Asook, om hierdie waardevolle inligting op aantellings
briewe en/of kontrakte te verhoog. Ondersteuning kan ook verhoog word
gedurende dienslewering, indien enigsinds nodig. Om die taal
vaardigheid van nuwe werknemers te verhoog.

Firmas kan ook die taal/tale verhoog wanneer kommunikeer word met
verskaffers en/of die publiek, indien enigsinds moontlik. Om die
veeltaligheids vermoee van firmas te verhoog, om dienslewering in
ewigdurende groeiende markte, veral afset gebiede in ander tale, te
verhoog.

Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te
stel. Asook om mark navorsing te verhoog regoor die Planeet, om volume
van opleidings vlakke vas te stel. Hoogstens aangeraai, om loopbaan
benodighede aan die Opleidings sektor te verhoog. Om die daarstelling
van kwotas benodig en toelating te verhoog wanneer leerders / studente
loopbaan keuses neem.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Moeder taal en/of verkose taal opleiding en onderrig kan asemrowend
verhoog word.
Veeltalige vermoee van leerders kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe opleidings kursusse kan asemrowend verhoog word.
Meer opgeleide personeel om ekonomiese bydraes te lewer kan asemrowend
verhoog word.
Verdienings vermoee en moontlikheid van promosie van werknemers kan
asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: Onderwys Taal Inisiatief [boodskap #34595 is 'n antwoord op boodskap #34524] Do, 21 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
mickey  is tans af-lyn  mickey
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
reisiger skryf:

> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet.

Besoek http://www.oocities.org/southafrica2000/aids.htm

> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Taal van onderrig - Taal/tale gekies deur ouers en/of leerders om in
> onderrig te ontvang.
> Besigheids taal - Taal/tale waarin handel in gevoer word.

Besoek: http://www.oocities.org/groep63/

> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
> Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Sela.
Vorige onderwerp: Kan jy help Tobie?
Volgende onderwerp: Lesse uit die Natuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 15:38:35 MGT 2024