Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » sa
sa [boodskap #33992] Sa, 02 September 2000 08:21 na volgende boodskap
Fanie  is tans af-lyn  Fanie
Boodskappe: 7
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
julle praat hier net hoe sleg dit gaan met suid afrika is daar nie ook mooi
ding daar nie
of kan julle oor niks anders meer praat
Re: sa [boodskap #34006 is 'n antwoord op boodskap #33992] So, 03 September 2000 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die meeste mense hier kla met die witbrood onder die arm. Natuurlik is dit
'n goeie plek om te bly hoekom dink jy bly die mense hier. Jy moet net nie
stupid wees nie, maar kry jy nog 'n land met soveel vryheid en sonskyn.

Ek

Fanie skryf in boodskap news:5M2s5.157449$Kw2.1129680@flipper...
> julle praat hier net hoe sleg dit gaan met suid afrika is daar nie ook mooi
> ding daar nie
> of kan julle oor niks anders meer praat
>
Re: sa [boodskap #34008 is 'n antwoord op boodskap #34006] So, 03 September 2000 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Londenboer  is tans af-lyn  Londenboer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?

Vlad wrote in message ...
> Die meeste mense hier kla met die witbrood onder die arm. Natuurlik is dit
> 'n goeie plek om te bly hoekom dink jy bly die mense hier. Jy moet net nie
> stupid wees nie, maar kry jy nog 'n land met soveel vryheid en sonskyn.
>
> Ek
>
> Fanie wrote in message
> news:5M2s5.157449$Kw2.1129680@flipper...
>> julle praat hier net hoe sleg dit gaan met suid afrika is daar nie ook mooi
>> ding daar nie
>> of kan julle oor niks anders meer praat
>
Re: sa [boodskap #34010 is 'n antwoord op boodskap #34008] So, 03 September 2000 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Londenboer wrote:

> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>

Al wat ek weet, is dat lede van my en my man se familie
nie wil emigreer nie. In die sewentigerjare het ons druk
op my ma en suster probeer uitoefen om na Kanada te
kom (toe dit sleg gelyk het met Kubaanse soldate op die
kontinent en alles.) Hulle het altyd volstrek geweier om
enigsins daaraan te dink. Verlede jaar, toe ons kinders
SA vir 'n bruilof besoek, het een van hulle my swaer
trompop gevra of hy nie wil emigreer nie, en hy het gese
"nooit nie." (Hy is seker nie baie pro-regering nie. Was
baie aktief in die ou NP.) My jongste suster vertel van
vriende wat in die tagtigerjare geemigreer het na Kanada,
nie daarvan gehou het nie, toe na Engeland met 'n
huis in Frankryk (hulle was ryk), maar was nooit gelukkig
nie en is nou weer terug in Suid-Afrika. Met sulke voor-
beelde, is daar nou nie baie kompulsie vir emigreer nie.
En ek praat nou van mense wat dit kan "bekostig" om
te emigreer, en wat aktief verwelkom sal word as hulle
emigreer.

Gloudina
Re: sa [boodskap #34015 is 'n antwoord op boodskap #33992] So, 03 September 2000 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[1]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 02 Sep 2000 08:21:21 GMT, "Fanie" wrote:

> julle praat hier net hoe sleg dit gaan met suid afrika is daar nie ook mooi
> ding daar nie
> of kan julle oor niks anders meer praat

Hulle sukkel om oor iets anders te praat.
whine moan whine moan whine ag jirre tog whine moan ......
Re: sa [boodskap #34016 is 'n antwoord op boodskap #34008] So, 03 September 2000 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[1]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 3 Sep 2000 10:44:23 +0100, "Londenboer" wrote:

> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?

Se hy klaarblyklik uit Londen.

Nou raak dit kompleks. As hy geemmigreer het, MOET hy natuurlik se dit
gaan sleg in SA....
Re: sa [boodskap #34017 is 'n antwoord op boodskap #33992] So, 03 September 2000 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling[1]  is tans af-lyn  Ferdi Greyling[1]
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 2 Sep 2000 18:27:07 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek kan dit bekostig, maar wil nie. Wie wil nou daar in 'n beknopte
> triestige stad gaan sit as jy in vrolike sonnige Suid-Afrika kan bly en
> werk? Nee wat Afrika is in jou bloed, jy kan nie daarvan wegkom nie.

Jip

Ek behoort aan die plek en die plek behoort aan my.
Re: sa [boodskap #34021 is 'n antwoord op boodskap #33992] So, 03 September 2000 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
En die Ferdi ene begin nou sê Sas woorde gebruik, (dieselfde tipe
woorde wat maak dat Sas 'n geignoreerde is) dat hy selfs Sas kan wees.

DD

On Sun, 03 Sep 2000 18:24:46 GMT, pro...@olimpolis.com (Protus) wrote:

> Sun, 03 Sep 2000 17:38:27 GMT:: ferdina...@icon.co.za (Ferdi
> Greyling) skrywe:
>
>> On Sat, 02 Sep 2000 08:21:21 GMT, "Fanie"

>> wrote:

>> > ook mooi
>>> ding daar nie
>>> of kan julle oor niks anders meer praat

>> Hulle sukkel om oor iets anders te praat.
>> whine moan whine moan whine ag jirre tog whine moan ......
>
> Ek sien die Ferdi ene kla ook maar net.
> P
Re: sa [boodskap #34022 is 'n antwoord op boodskap #33992] So, 03 September 2000 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sun, 03 Sep 2000 13:08:47 GMT:: @home.com skrywe:

> Londenboer wrote:
>
>> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?

>
> Al wat ek weet, is dat lede van my en my man se familie
> nie wil emigreer nie. In die sewentigerjare het ons druk
> op my ma en suster probeer uitoefen om na Kanada te
> kom (toe dit sleg gelyk het met Kubaanse soldate op die
> kontinent en alles.) Hulle het altyd volstrek geweier om
> enigsins daaraan te dink. Verlede jaar, toe ons kinders
> SA vir 'n bruilof besoek, het een van hulle my swaer
> trompop gevra of hy nie wil emigreer nie, en hy het gese
> "nooit nie." (Hy is seker nie baie pro-regering nie. Was
> baie aktief in die ou NP.) My jongste suster vertel van
> vriende wat in die tagtigerjare geemigreer het na Kanada,
> nie daarvan gehou het nie, toe na Engeland met 'n
> huis in Frankryk (hulle was ryk), maar was nooit gelukkig
> nie en is nou weer terug in Suid-Afrika. Met sulke voor-
> beelde, is daar nou nie baie kompulsie vir emigreer nie.
> En ek praat nou van mense wat dit kan "bekostig" om
> te emigreer, en wat aktief verwelkom sal word as hulle
> emigreer.
>
> Gloudina

Ek het nog van niemand gehoor wat teruggekom het nie, maar van baie
wat hier kom kuier het net om huis te verkoop en meubels te laat
stuur. Natuurlik gaan iemand wat nie kan emigreer nie vir jou sê
hulle wil nie. Ons wil en gaan probeer. As iemand soos Gloudina in
'n relatief beskaafde land toegelaat word kan ons dit ook regkry.
Re: sa [boodskap #34023 is 'n antwoord op boodskap #34015] So, 03 September 2000 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sun, 03 Sep 2000 17:38:27 GMT:: ferdina...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) skrywe:

> On Sat, 02 Sep 2000 08:21:21 GMT, "Fanie"
> wrote:
>
> ook mooi
>> ding daar nie
>> of kan julle oor niks anders meer praat
>
> Hulle sukkel om oor iets anders te praat.
> whine moan whine moan whine ag jirre tog whine moan ......

Ek sien die Ferdi ene kla ook maar net.
P
Re: sa [boodskap #34064 is 'n antwoord op boodskap #34016] Di, 05 September 2000 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Londenboer  is tans af-lyn  Londenboer
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
> emigreer nie? Of
>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>
> Se hy klaarblyklik uit Londen.
>
> Nou raak dit kompleks. As hy geemmigreer het, MOET hy natuurlik se dit
> gaan sleg in SA....

Het nie ge-emigreer nie, maar niemand kan sê dit gaan besonders goed in SA
nie. Stry?
Re: sa [boodskap #34092 is 'n antwoord op boodskap #33992] Wo, 06 September 2000 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Poefies! In die rekenaar bedryf waai daar elke maand 'n paar van my
kollegas - soveel so dat ons binnekort met 'n skills probleem sal sit -
he he - dan kan ek vra wat ek wil. Maar dat mense waai op strepe is 'n
feit soos 'n koei! En as jy weer 'n slag daar oorsee was en sien hoe
lekker en veilig dit daar is dan wonder jy ...

@home.com wrote:
>
> Londenboer wrote:
>
>> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>>
>
> Al wat ek weet, is dat lede van my en my man se familie
> nie wil emigreer nie. In die sewentigerjare het ons druk
> op my ma en suster probeer uitoefen om na Kanada te
> kom (toe dit sleg gelyk het met Kubaanse soldate op die
> kontinent en alles.) Hulle het altyd volstrek geweier om
> enigsins daaraan te dink. Verlede jaar, toe ons kinders
> SA vir 'n bruilof besoek, het een van hulle my swaer
> trompop gevra of hy nie wil emigreer nie, en hy het gese
> "nooit nie." (Hy is seker nie baie pro-regering nie. Was
> baie aktief in die ou NP.) My jongste suster vertel van
> vriende wat in die tagtigerjare geemigreer het na Kanada,
> nie daarvan gehou het nie, toe na Engeland met 'n
> huis in Frankryk (hulle was ryk), maar was nooit gelukkig
> nie en is nou weer terug in Suid-Afrika. Met sulke voor-
> beelde, is daar nou nie baie kompulsie vir emigreer nie.
> En ek praat nou van mense wat dit kan "bekostig" om
> te emigreer, en wat aktief verwelkom sal word as hulle
> emigreer.
>
> Gloudina
Re: sa [boodskap #34093 is 'n antwoord op boodskap #34064] Wo, 06 September 2000 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ladyhawke[1]  is tans af-lyn  Ladyhawke[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
En dit gaan besonder goed in London?
Seker - be my guest as jy elke dag 1 uur en 'n half in 'n tube spandeer,
hierdie mislike weer wil hanteer, alleen wees, maar geld he? Ek sal veel
eerder in Kaapstad wees - by my familie, sonnige weer, dood arm. Al gaan dit
nie goed daar nie, ek gaan oor 'n jaar terug, wanneer my visa verval -
jammer maar my hart le in SA. Al gaan dit erger, ek sal nogsteeds daar
bly....want dit is my "roots".

Londenboer skryf in boodskap news:8p3l65$epj$1@neptunium.btinternet.com...
>
>
>> > emigreer nie? Of
>>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>>
>> Se hy klaarblyklik uit Londen.
>>
>> Nou raak dit kompleks. As hy geemmigreer het, MOET hy natuurlik se dit
>> gaan sleg in SA....
>
>
> Het nie ge-emigreer nie, maar niemand kan sê dit gaan besonders goed in SA
> nie. Stry?
>
Re: sa [boodskap #34097 is 'n antwoord op boodskap #34093] Wo, 06 September 2000 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
As dit so sleg is, hoekom gaan jy nie dadelik terug nie?

Ladyhawke schreef in berichtnieuws
968232865.16605.0.nnrp-01.c29f0439@news.demon.co.uk...
> En dit gaan besonder goed in London?
> Seker - be my guest as jy elke dag 1 uur en 'n half in 'n tube spandeer,
> hierdie mislike weer wil hanteer, alleen wees, maar geld he? Ek sal veel
> eerder in Kaapstad wees - by my familie, sonnige weer, dood arm. Al gaan dit
> nie goed daar nie, ek gaan oor 'n jaar terug, wanneer my visa verval -
> jammer maar my hart le in SA. Al gaan dit erger, ek sal nogsteeds daar
> bly....want dit is my "roots".
>
>
> Londenboer wrote in message
> news:8p3l65$epj$1@neptunium.btinternet.com...
>>
>>
>>> >> emigreer nie? Of
>>>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>>>
>>> Se hy klaarblyklik uit Londen.
>>>
>>> Nou raak dit kompleks. As hy geemmigreer het, MOET hy natuurlik se dit
>>> gaan sleg in SA....
>>
>>
>> Het nie ge-emigreer nie, maar niemand kan sê dit gaan besonders goed in SA
>> nie. Stry?
>>
>
Re: sa [boodskap #34134 is 'n antwoord op boodskap #34092] Do, 07 September 2000 05:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Lou in watter gedeelte van die bedryf werk jy. Platform taal etc....

Krokkie

Lou wrote in message ...
> Poefies! In die rekenaar bedryf waai daar elke maand 'n paar van my
> kollegas - soveel so dat ons binnekort met 'n skills probleem sal sit -
> he he - dan kan ek vra wat ek wil. Maar dat mense waai op strepe is 'n
> feit soos 'n koei! En as jy weer 'n slag daar oorsee was en sien hoe
> lekker en veilig dit daar is dan wonder jy ...
>
> @home.com wrote:

>> Londenboer wrote:

>>> Hoeveel mense in SA het dit nie al baie sterk oorweeg om te emigreer nie? Of
>>> hoeveel mense sou dit gedoen het as hulle dit kon bekostig?
>>>

>> Al wat ek weet, is dat lede van my en my man se familie
>> nie wil emigreer nie. In die sewentigerjare het ons druk
>> op my ma en suster probeer uitoefen om na Kanada te
>> kom (toe dit sleg gelyk het met Kubaanse soldate op die
>> kontinent en alles.) Hulle het altyd volstrek geweier om
>> enigsins daaraan te dink. Verlede jaar, toe ons kinders
>> SA vir 'n bruilof besoek, het een van hulle my swaer
>> trompop gevra of hy nie wil emigreer nie, en hy het gese
>> "nooit nie." (Hy is seker nie baie pro-regering nie. Was
>> baie aktief in die ou NP.) My jongste suster vertel van
>> vriende wat in die tagtigerjare geemigreer het na Kanada,
>> nie daarvan gehou het nie, toe na Engeland met 'n
>> huis in Frankryk (hulle was ryk), maar was nooit gelukkig
>> nie en is nou weer terug in Suid-Afrika. Met sulke voor-
>> beelde, is daar nou nie baie kompulsie vir emigreer nie.
>> En ek praat nou van mense wat dit kan "bekostig" om
>> te emigreer, en wat aktief verwelkom sal word as hulle
>> emigreer.

>> Gloudina
Re: sa [boodskap #34140 is 'n antwoord op boodskap #34134] Do, 07 September 2000 07:49 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie wrote:
>
> Lou in watter gedeelte van die bedryf werk jy. Platform taal etc....
>

Unix, Oracle, High Availability, Storage (die goed vertaal nie lekker
nie).
Vorige onderwerp: Kaapings.
Volgende onderwerp: Die Petrolprys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:54:04 MGT 2024