Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie
Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33728] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
waar hy gaan wegkruip het.
Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
http://news24.co.za

Elaine
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33729 is 'n antwoord op boodskap #33728] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit kan nie 'n mens wees wat so iets doen nie Elaine. Moet asseblief
nie die volgende sien as enigsins 'n poging dat jy die Sasol gebeure
in 'n ander lig moet sien as net onmenslik (by gebrek aan 'n krasser
woord)

Ek het in my hande 'n skrywe wat nie in Suid Afrika toegelaat sal word
nie. Ek kwoteer 'n berig op die tweede bladsy:

"Hierdie fanatiese riltuele plaasmoorde en verkragtings, is erger as
enigiets wat nog ooit in die verlede met 'n volk gebeur het,
insluitend die moorde van Bloukrans en Moordspruit. Net in hiérdie
week alléen is sewe mense al wreedaardig vermoor, onder andere 'n jong
seuntjie. In Groot Marico is 'n witman vermoor, sy geslagsdele is
lewendig uitgeslag en hy is gekruisig ! Kan u dit glo, 'n man word so
wreedaardig vermink en dan gekruisig ! ! Wat anders is hierdie
moordenaars as besete dissipels van satan wat besig is om die Witman
te tart, om sy God te tart en dit in sy eie Godgegewe land. Waarom
berig die pers niks hieroor nie, waarom maak die polisie nie
persverklarings hieroor nie? Waarom die skynbare onvermoë of dalk
onwilligheid van die anc regering om die saak aan te spreek?"

stop quote

Let wel dat in niks wat hier geskryf is weerspiël ek my eie mening
nie. Let wel dat ek slegs die berig woord vir woord gekwoteer het
vanaf 'n drukstuk wat blykbaar in die geheim uitgegee word en waarvan
die oorsprong onbekend is. Dit is gedateer 12 Augustus 2000 wat
beteken dat die genoemde gebeure blykbaar in die eerste twee weke van
Augustus 2000 of kort voor dit plaasgevind het.

Het enigiemand van julle meer kennis hieroor?

On Mon, 28 Aug 2000 10:06:06 +0200, "Elaine" wrote:

> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
> waar hy gaan wegkruip het.
> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
> http://news24.co.za
>
> Elaine
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33730 is 'n antwoord op boodskap #33728] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moet saam stem. Moord bly moord.

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:39aab020.0@news1.mweb.co.za...
> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
> waar hy gaan wegkruip het.
> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
> http://news24.co.za
>
> Elaine
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33731 is 'n antwoord op boodskap #33728] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie.
Die man wat die swart man vermoor het is volgens my NIKS beter as die moorde
waaroor berig word nie. Maar soos jy sê, jy wil nie hê ek moet dit as niks
minder as onmenslik sien nie.
Die man verdien niks beter as om self aan 'n bakkie vasgemaak en 5.4km deur
Sasolburg se strate gesleep te word nie.
En die moorde waarvan jy praat. Die swart mans verdien niks beter as om
dieselfde aangedoen te word nie.
Moord is moord en ek verstaan dit nie. Dis (om dit nou in engels te stel)
"beyond my comprehension"

Elaine

"Davie Davis" skryf in boodskap news:39aaca74.11274115@news.intekom.co.za...
>
>
> Dit kan nie 'n mens wees wat so iets doen nie Elaine. Moet asseblief
> nie die volgende sien as enigsins 'n poging dat jy die Sasol gebeure
> in 'n ander lig moet sien as net onmenslik (by gebrek aan 'n krasser
> woord)
>
> Ek het in my hande 'n skrywe wat nie in Suid Afrika toegelaat sal word
> nie. Ek kwoteer 'n berig op die tweede bladsy:
>
> "Hierdie fanatiese riltuele plaasmoorde en verkragtings, is erger as
> enigiets wat nog ooit in die verlede met 'n volk gebeur het,
> insluitend die moorde van Bloukrans en Moordspruit. Net in hi�rdie
> week all�en is sewe mense al wreedaardig vermoor, onder andere 'n jong
> seuntjie. In Groot Marico is 'n witman vermoor, sy geslagsdele is
> lewendig uitgeslag en hy is gekruisig ! Kan u dit glo, 'n man word so
> wreedaardig vermink en dan gekruisig ! ! Wat anders is hierdie
> moordenaars as besete dissipels van satan wat besig is om die Witman
> te tart, om sy God te tart en dit in sy eie Godgegewe land. Waarom
> berig die pers niks hieroor nie, waarom maak die polisie nie
> persverklarings hieroor nie? Waarom die skynbare onvermoë of dalk
> onwilligheid van die anc regering om die saak aan te spreek?"
>
> stop quote
>
> Let wel dat in niks wat hier geskryf is weerspi�l ek my eie mening
> nie. Let wel dat ek slegs die berig woord vir woord gekwoteer het
> vanaf 'n drukstuk wat blykbaar in die geheim uitgegee word en waarvan
> die oorsprong onbekend is. Dit is gedateer 12 Augustus 2000 wat
> beteken dat die genoemde gebeure blykbaar in die eerste twee weke van
> Augustus 2000 of kort voor dit plaasgevind het.
>
> Het enigiemand van julle meer kennis hieroor?
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> On Mon, 28 Aug 2000 10:06:06 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
>> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy
> werknemers,
>> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die
> dorp
>> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se
> kantoor
>> waar hy gaan wegkruip het.
>> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier.
> Hulle moes
>> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man
> vang en
>> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
>> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar
> deesdae het
>> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle
> my vra
>> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
>> http://news24.co.za
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33732 is 'n antwoord op boodskap #33728] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Of die winkelbomme en ander moorde wat mense soos
Wouter Basson geinspireer het

Jy moet oppas liefie, Ek het op 'n plaas groot geword. En jong perde
geleer. 'n Perd kan skielik wanneer sy ruiter gerus is, viervoet
vassteek.

> En vir enigiemand wat kla oor die "rituele moorde", vertel hulle
> tog van die rituele moorde van Wouter Basson (wat die
> Afrikaner se naam modder gemaak het.)
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33733 is 'n antwoord op boodskap #33728] Ma, 28 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Ek het in my hande 'n skrywe wat nie in Suid Afrika toegelaat sal word
> nie. Ek kwoteer 'n berig op die tweede bladsy:

> Let wel dat ek slegs die berig woord vir woord gekwoteer het
> vanaf 'n drukstuk wat blykbaar in die geheim uitgegee word en waarvan
> die oorsprong onbekend is. Dit is gedateer 12 Augustus 2000

Ag, stop tog die dramatics. Dis 'n stuk ver-regse gekwetterwat nou in die
kubertyd oor die wereld heen en weer vlieg.
En vir enigiemand wat kla oor die "rituele moorde", vertel hulle
tog van die rituele moorde van Wouter Basson (wat die
Afrikaner se naam modder gemaak het.)

Die Ruiter in die Dag
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33771 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bullshit!! Dis al wat ek vir jou kan sê. Dis 'n vreeslike skrikland. Jou
suster moet so bietjie hier in Jo'burg kom rondloop dis nog veilig daar in
Pretoria. In Johannesburg stop ons na sononder nie eers by 'n robot nie.
Jy kyk sommer so op die aantog links en regs om te kyk of daar karre kom. Na
10 in die aande begin al die robotte flikker en gebruik jy dit soos 'n
toegee teken
Jy stop nie eers om iemand te help nie, want sy pelle kan dalk in die bosse
wegkruip.
In Sasolburg het 'n klomp rowers nou die dag 'n man sommer so helder oordag
voor die poskantoor doodgeskiet.
Gister is nog twee plaasmoorde gepleeg. En sowat twee maande gelede is 'n
swart vrou deur 5 swart mans verkrag. Hulle het haar vingers, haar tone en
haar neus afgeslag. Die polisie het niks gedoen om haar te help nie.
Drie maande gelede hardloop 'n verskrikte 14 jarige by die polisie stasie in
sy's verkrag. Die polisiemanne besluit sy's sommer baie mooi as sy so bang
is, en 5 van hulle verkrag haar weer, terwyl die ander net toekyk.
Swart mans wat HIV+ loop jong kinders en verkrag, want die sangoma het vir
hulle gese as hulle saam met 'n maagd slaap (of 100 mense met die virus
besmet) sal hulle genees word.
Elke 24 sekondes (of 1 uit 6 vrouens) word 'n vrou verkrag.
En so kan ek aangaan. Nee Gloudina, jammer jy's verkeerd. Die is een van
die grootste SKRIKLANDE in die wêreld. En volgens statistieke een van die
gevaarlikste lande om in vakansie te hou.

Vriendelike groete uit skrikwekkende Suid Afrika

Elaine

skryf in boodskap news:39ABF927.AF544048@home.com...
Maar ek weet ook dis nie 'n skrikland, soos party van die mense op hierdie
nuusgroep mens wou laat dink nie.
>
> Gloudina
>
>
>>
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33772 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoor hier, voor die doodstraf afgestel is in hierdie land het ons nog iets
gehad om kriminele mee bang te maak. Wat het ons nou. Moenie moord pleeg
nie of ons sluit jou toe en gee vir jou 'n free ride tot jou oudag, en as jy
gelukkig is kan jy uitkom op Mandela se verjaarsdag, of miskien as jou
familie geld het kan jy 'n wag omkoop om jou vry te laat sodat jy verder kan
moor.
Asseblief man. In een oorsterse land (ek dink dis miskien China of een van
daai plekke) straf hulle die persoon wat die moord gepleeg het, deur presies
dieselfde aan hom te doen. Hulle "crime-rate" is aansienlik minder as ons
s'n en daar leef 5 keer meer mense daar as hier.
So ja, hy's skuldig, hy't 'n onskuldige man se lewe op 'n wrede en onmenslik
wyse geneem. So wat dink jy verdien hy?

Elaine

Bennie Boekwurm skryf in boodskap news:39ab5461.340659682@natreffw.sasol.com...
> NIEMAND verdien dit nie. Nie eens die man wat skuldig is aan hierdie
> moord nie. Daar is geen respek vir mense lewe in Suid Afrika meer oor
> nie. Dit is 'n baie dieper probleem en om dieselfde aan hierdie
> persoon te wil doen (of te doen) gaan nie die probleem oplos nie, net
> vererger.
>
> Bennie
>
> On Mon, 28 Aug 2000 13:35:42 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33773 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Elaine wrote in message ...
> Ja en haai weet jy, jy's nou niks beter as daai moordenaar nie. Want jy kry
> lekker daaroor. En daai wit moordenaar is niks beter as slangkak se
> skaduwee nie. Jy kan nie laer as dit nie.
>
> Elaine

Kreefkak se skaduwee?

knormoer
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33774 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Vic wrote:

> Hoekom kruit jy almal op hierdie nuusgroep uit. Jy weet nie
> hoe dit gaan in Suid Afrika nie. Mind you ek weet ook nie regtig nie

Ek kreit nie almal op die nuusgroep uit nie.Sal ek vir jou 'n lysie stuur van
die wat ek
nie uitkreit nie?

Gloudina
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33775 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Vic wrote:

> Wat het
> wit Afrikaners jou gedoen. Waarom het jy Suid Afrika verlaat?
> Wat is jou verskoning?

Dis wat die apartheidsvarke aan die Afrikaner en aandie res van my landgenote in
Suid-Afrika gedoen het,
wat ons laat verhuis het. En het mens nou 'n verskoning
nodig om in 'n ander deel van die wereld te bly? Ek is
Kanadese burger vir lank al en Noord-Amerikaner in
murg en bloed nou. Maar ek praat amper elke middag
met my suster in Pretoria op "Messenger" en het noue
bande met baie familie, dus weet ek "wat in Suid-
Afrika aangaan." Ek weet dis 'n land wat deur 'n
moeilike tydperk van aanpassing gaan om hom los
te maak van 'n koloniale verlede en die neo-koloniale
regime wat die vaders van apartheid begin het. Maar
ek weet ook dis nie 'n skrikland, soos party van die
mense op hierdie nuusgroep mens wou laat dink nie.

Gloudina

>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33776 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tue, 29 Aug 2000 18:25:17 +0100:: "Vic" skrywe:

> Wat het
> wit Afrikaners jou gedoen.

Sy is vermoedelik 'n kleurling en hulle is nie baie lief vir die
witmense nie.

> Waarom het jy Suid Afrika verlaat?

Hulle het seker maar vir die destydse veiligheidspolisie gevlug.

> Ek sal vir
> jou vertel hoekom ek daar weg is. Ek het vir 'n jaar in Europa gaan
> rondtoer, en toe die meisie wat nou my vrou is ontmoet. Nou is ek nog hier
> na 8 jaar. Wat is jou verskoning?
>
> Anyway, genoeg hiervan
> Vic
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33777 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Vic wrote:

> Ek dink ek sal net van nou af gloudina in my killfile sit. Ek kan nie
> hanteer hoe vir alles 'n antwoord het nie. En die antwoord is gewoonlik
> anders as joune.
>
> Oh well.
>
> Vic

Wel, Viccie my dear, see who cares.Real men sit ander mense op hulle kill
files en basuin dit nie uit op die huise
se dakke nie. Die ander soort verkondig
dit, blykbaar vir applous. Soos Johan
van Minnesota, wat maande gelede
omtrent ses keer verkondig het dat hy
my op sy kill file gesit het. Nou is hy
weer terug as Davie Davis, met my
blykbaar van sy kill file af.

Gloudina
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33778 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Wel, Viccie my dear, see who cares.Real men sit ander mense op hulle kill
> files en basuin dit nie uit op die huise
> se dakke nie. Die ander soort verkondig
> dit, blykbaar vir applous. Soos Johan
> van Minnesota, wat maande gelede
> omtrent ses keer verkondig het dat hy
> my op sy kill file gesit het. Nou is hy
> weer terug as Davie Davis, met my
> blykbaar van sy kill file af.
>
> Gloudina
>

Wel, Gloudina,

Om die waarheid te se, het ek jou nie op die killfile gesit nie, want anders
sou ek nie hierdie gesien het nie. Ek het gewonder of jy iets sou se. 'n
Vraag aan jou. Hoekom kruit jy almal op hierdie nuusgroep uit. Jy weet nie
hoe dit gaan in Suid Afrika nie. Mind you ek weet ook nie regtig nie want
ek sit met my agterstewe heel gemaklik in 'n roomkan in Noord Ierland. Jy
hoor my nie mense sleg se oor wat hulle berig van die huis af nie. Wat het
wit Afrikaners jou gedoen. Waarom het jy Suid Afrika verlaat? Ek sal vir
jou vertel hoekom ek daar weg is. Ek het vir 'n jaar in Europa gaan
rondtoer, en toe die meisie wat nou my vrou is ontmoet. Nou is ek nog hier
na 8 jaar. Wat is jou verskoning?

Anyway, genoeg hiervan
Vic
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33779 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee Krokkie man, moenie dit omdraai nie, ek sou net so geskok gewees het
as 'n klomp swartes die moord gepleeg het. Dit het my dalk net meer so
geskok omdat dit my dorp is was en altyd sal wees. Dis sleg, baie sleg, en
die ergste is dat my familie nog daar is. Wat's volgende?

Elaine

Krokkie skryf in boodskap news:39ab4650$0$235@helios.is.co.za...
> Nou maak hulle alweer 'n ophef as 'n witman 'n swartman vermoor. Wat van die
> omgekeerde ? Dit tally maar net by die statistiek. Nee man die meeste wittes
> hier is hulle grootste vyande.
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33780 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, die arme kaffer.
As die boere vermoor word is dit aanvaarbaar.

"Elaine" skryf in boodskap news:39aab020.0@news1.mweb.co.za...
> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy werknemers,
> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
> waar hy gaan wegkruip het.
> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle moes
> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man vang en
> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae het
> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my vra
> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
> http://news24.co.za
>
> Elaine
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33781 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is die waarheid, maar omdat blankes die slagoffers is is dit nie
nuuswaardig nie. 'n Kaffer kan nie rassisties wees nie
skryf in boodskap news:39AAE96D.A1F7A893@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Ek het in my hande 'n skrywe wat nie in Suid Afrika toegelaat sal word
>> nie. Ek kwoteer 'n berig op die tweede bladsy:
>
>> Let wel dat ek slegs die berig woord vir woord gekwoteer het
>> vanaf 'n drukstuk wat blykbaar in die geheim uitgegee word en waarvan
>> die oorsprong onbekend is. Dit is gedateer 12 Augustus 2000
>
> Ag, stop tog die dramatics. Dis 'n stuk ver-regse gekwetterwat nou in die
> kubertyd oor die wereld heen en weer vlieg.
> En vir enigiemand wat kla oor die "rituele moorde", vertel hulle
> tog van die rituele moorde van Wouter Basson (wat die
> Afrikaner se naam modder gemaak het.)
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33782 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is Wouter al skuldig bevind en die sogenaamde moorde was 'n daad van oorlog

"Protus" skryf in boodskap news:39ab34d8.1301140925@news.citilink.com...
> Mon, 28 Aug 2000 22:27:53 GMT:: @home.com skrywe:
>
>
>> En vir enigiemand wat kla oor die "rituele moorde", vertel hulle
>> tog van die rituele moorde van Wouter Basson (wat die
>> Afrikaner se naam modder gemaak het.)
>>
>> Die Ruiter in die Dag
>>
> .....en wat die ou tannie in Kanada elke dag in haar swart hart ook
> pleeg.
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33783 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vic

Ek het dit al lankal gedoen, maar sy bly terugkom deur al die antwoorde van
ander!!! Ontslae raak is nie maklik nie.

Vic schreef

> Ek dink ek sal net van nou af gloudina in my killfile sit. Ek kan nie
> hanteer hoe vir alles 'n antwoord het nie. En die antwoord is gewoonlik
> anders as joune.
>
> Oh well.
>
> Vic
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33784 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vic  is tans af-lyn  Vic
Boodskappe: 49
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
> Aan Gloudina
>
> Sodra iemand op die nuusgroep praat oor wit mense wat vermoor word dan
> spring jy op en skree "WOUTER BASSON"
>
> Hy word tans verhoor vir sy misdade ,maar die klomp wat die wit mense
> uitmoor loop nog vry en die wat wel gevang word loop weg uit die selle en
> die een of twee wat wel sover vorder om skuldig bevind te word, word
> belaglike lae vonnise gegee.
>
> Ek raai jou aan om al die regte feite wat wel tans hier aangaan te kry en
> ophou om in die verlede te lewe.
>
> Ek glo aan die doodstraf. Dit is al wat die klomp sal afskrik, want hy moor
> want hy weet as hy gevang word sal hy net n paar jaar sit en dan is hy weer
> uit.
>
> Die staat sal regtig daaraan moet dink om geld uit te sit sodat die
> polisiemag te vergroot sodat die geweld hokgeslaan kan word.As hulle nie n
> plan gaan doen nie gaan mense die wet in hulle eie hande neem en dan kan jy
> nie die mense blameer nie, want as iemand my vrou moet verkrag of iets aan
> my kinders doen sal ek ook hulle vrek maak want ek weet dat hulle nie
> behoorlik gestraf sal word nie.

Ek dink ek sal net van nou af gloudina in my killfile sit. Ek kan nie
hanteer hoe vir alles 'n antwoord het nie. En die antwoord is gewoonlik
anders as joune.

Oh well.

Vic
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33785 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Cool Vic! Almal moan so oor ou Gloudina, maar skynbaar is sy op amper
niemand se kill file nie. Sy is seker die persoon op die nuusgroep van wie
se mening ek die minste dink, daarom het ek haar al aaaaaaaaaages gelede op
my kill file gesit. Sy's bietjie scaly want sy't al van @igs. net na
@sympatico.ca na @home.com verander, maar mens moet maar net die filter
aanhou update.

knormoer

Vic wrote in message ...
>> Aan Gloudina

>> Sodra iemand op die nuusgroep praat oor wit mense wat vermoor word dan
>> spring jy op en skree "WOUTER BASSON"

>> Hy word tans verhoor vir sy misdade ,maar die klomp wat die wit mense
>> uitmoor loop nog vry en die wat wel gevang word loop weg uit die selle en
>> die een of twee wat wel sover vorder om skuldig bevind te word, word
>> belaglike lae vonnise gegee.

>> Ek raai jou aan om al die regte feite wat wel tans hier aangaan te kry en
>> ophou om in die verlede te lewe.

>> Ek glo aan die doodstraf. Dit is al wat die klomp sal afskrik, want hy
> moor
>> want hy weet as hy gevang word sal hy net n paar jaar sit en dan is hy
> weer
>> uit.

>> Die staat sal regtig daaraan moet dink om geld uit te sit sodat die
>> polisiemag te vergroot sodat die geweld hokgeslaan kan word.As hulle nie n
>> plan gaan doen nie gaan mense die wet in hulle eie hande neem en dan kan
> jy
>> nie die mense blameer nie, want as iemand my vrou moet verkrag of iets aan
>> my kinders doen sal ek ook hulle vrek maak want ek weet dat hulle nie
>> behoorlik gestraf sal word nie.
>
>
> Ek dink ek sal net van nou af gloudina in my killfile sit. Ek kan nie
> hanteer hoe vir alles 'n antwoord het nie. En die antwoord is gewoonlik
> anders as joune.
>
> Oh well.
>
> Vic
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33786 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vollie  is tans af-lyn  Vollie
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek sekondeer, Elaine...!!!

Vollie

Elaine skryf in boodskap news:39ab68f9.0@news1.mweb.co.za...
> Hoor hier, voor die doodstraf afgestel is in hierdie land het ons nog iets
> gehad om kriminele mee bang te maak. Wat het ons nou. Moenie moord pleeg
> nie of ons sluit jou toe en gee vir jou 'n free ride tot jou oudag, en as jy
> gelukkig is kan jy uitkom op Mandela se verjaarsdag, of miskien as jou
> familie geld het kan jy 'n wag omkoop om jou vry te laat sodat jy verder kan
> moor.
> Asseblief man. In een oorsterse land (ek dink dis miskien China of een van
> daai plekke) straf hulle die persoon wat die moord gepleeg het, deur presies
> dieselfde aan hom te doen. Hulle "crime-rate" is aansienlik minder as ons
> s'n en daar leef 5 keer meer mense daar as hier.
> So ja, hy's skuldig, hy't 'n onskuldige man se lewe op 'n wrede en onmenslik
> wyse geneem. So wat dink jy verdien hy?
>
> Elaine
>
> Bennie Boekwurm wrote in message
> news:39ab5461.340659682@natreffw.sasol.com...
>> NIEMAND verdien dit nie. Nie eens die man wat skuldig is aan hierdie
>> moord nie. Daar is geen respek vir mense lewe in Suid Afrika meer oor
>> nie. Dit is 'n baie dieper probleem en om dieselfde aan hierdie
>> persoon te wil doen (of te doen) gaan nie die probleem oplos nie, net
>> vererger.
>>
>> Bennie
>>
>> On Mon, 28 Aug 2000 13:35:42 +0200, "Elaine"
>> wrote:
>>
>
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33787 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en haai weet jy, jy's nou niks beter as daai moordenaar nie. Want jy kry
lekker daaroor. En daai wit moordenaar is niks beter as slangkak se
skaduwee nie. Jy kan nie laer as dit nie.

Elaine

koos skryf in boodskap news:8og6n8$e1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, die arme kaffer.
> As die boere vermoor word is dit aanvaarbaar.
> "Elaine" wrote in message
> news:39aab020.0@news1.mweb.co.za...
>> Ai tog, my hart wou breek toe ek daarvan hoor. Hoe 'n 44 jarige
>> besigheidsman van Sasolburg 'n onskuldige swart man, een van sy
> werknemers,
>> met 'n stuk draad aan sy bakkie vasgemaak het en hom 5.4km deur die dorp
>> gesleep het. Die polisie het die bloedspoor gevolg na die man se kantoor
>> waar hy gaan wegkruip het.
>> Die man het vandag in die magistraat verskyn en is borg geweier. Hulle
> moes
>> ook die hof afspan met draad om te keer dat 'n horde swartes die man
vang
> en
>> self aan 'n bakkie vasmaak en begin sleep nie
>> Sasolburg is my geboorte dorp en hoewel dit maar sleg gaan daar deesdae
> het
>> ek nog nooit van iets so wreed gehoor nie. Dis barbaars en as julle my
> vra
>> verdien so man die doodstraf. Gaan lees ook gerus die hoofberig op
>> http://news24.co.za
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33833 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 00:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Jy moet oppas liefie,

Moenie vir my liefie nie. Ek is nie jou "liefie"nie, jou "gopher." (Ek
vind nou die dag uit
Minnesotans word gophers genoem. Nogal
gepas. )

Minnehaha
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33837 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mon, 28 Aug 2000 22:27:53 GMT:: @home.com skrywe:

> En vir enigiemand wat kla oor die "rituele moorde", vertel hulle
> tog van die rituele moorde van Wouter Basson (wat die
> Afrikaner se naam modder gemaak het.)
>
> Die Ruiter in die Dag
>
.....en wat die ou tannie in Kanada elke dag in haar swart hart ook
pleeg.
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33841 is 'n antwoord op boodskap #33837] Di, 29 Augustus 2000 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou maak hulle alweer 'n ophef as 'n witman 'n swartman vermoor. Wat van die
omgekeerde ? Dit tally maar net by die statistiek. Nee man die meeste wittes
hier is hulle grootste vyande.

Protus wrote in message ...
> Mon, 28 Aug 2000 22:27:53 GMT:: @home.com skrywe:
>
>
>> En vir enigiemand wat kla oor die "rituele moorde", vertel hulle
>> tog van die rituele moorde van Wouter Basson (wat die
>> Afrikaner se naam modder gemaak het.)

>> Die Ruiter in die Dag

> .....en wat die ou tannie in Kanada elke dag in haar swart hart ook
> pleeg.
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33845 is 'n antwoord op boodskap #33728] Di, 29 Augustus 2000 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BennieB...[1]  is tans af-lyn  BennieB...[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
NIEMAND verdien dit nie. Nie eens die man wat skuldig is aan hierdie
moord nie. Daar is geen respek vir mense lewe in Suid Afrika meer oor
nie. Dit is 'n baie dieper probleem en om dieselfde aan hierdie
persoon te wil doen (of te doen) gaan nie die probleem oplos nie, net
vererger.

Bennie

On Mon, 28 Aug 2000 13:35:42 +0200, "Elaine" wrote:

> Davie.
> Die man wat die swart man vermoor het is volgens my NIKS beter as die moorde
> waaroor berig word nie. Maar soos jy sê, jy wil nie hê ek moet dit as niks
> minder as onmenslik sien nie.
> Die man verdien niks beter as om self aan 'n bakkie vasgemaak en 5.4km deur
> Sasolburg se strate gesleep te word nie.
> En die moorde waarvan jy praat. Die swart mans verdien niks beter as om
> dieselfde aangedoen te word nie.
> Moord is moord en ek verstaan dit nie. Dis (om dit nou in engels te stel)
> "beyond my comprehension"
>
> Elaine
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33847 is 'n antwoord op boodskap #33841] Di, 29 Augustus 2000 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Aan Gloudina

Sodra iemand op die nuusgroep praat oor wit mense wat vermoor word dan
spring jy op en skree "WOUTER BASSON"

Hy word tans verhoor vir sy misdade ,maar die klomp wat die wit mense
uitmoor loop nog vry en die wat wel gevang word loop weg uit die selle en
die een of twee wat wel sover vorder om skuldig bevind te word, word
belaglike lae vonnise gegee.

Ek raai jou aan om al die regte feite wat wel tans hier aangaan te kry en
ophou om in die verlede te lewe.

Ek glo aan die doodstraf. Dit is al wat die klomp sal afskrik, want hy moor
want hy weet as hy gevang word sal hy net n paar jaar sit en dan is hy weer
uit.

Die staat sal regtig daaraan moet dink om geld uit te sit sodat die
polisiemag te vergroot sodat die geweld hokgeslaan kan word.As hulle nie n
plan gaan doen nie gaan mense die wet in hulle eie hande neem en dan kan jy
nie die mense blameer nie, want as iemand my vrou moet verkrag of iets aan
my kinders doen sal ek ook hulle vrek maak want ek weet dat hulle nie
behoorlik gestraf sal word nie.

Reenen van Niekerk

Krokkie skryf in boodskap news:39ab4650$0$235@helios.is.co.za...
> Nou maak hulle alweer 'n ophef as 'n witman 'n swartman vermoor. Wat van die
> omgekeerde ? Dit tally maar net by die statistiek. Nee man die meeste wittes
> hier is hulle grootste vyande.
>
>
>
>
>
>
> Protus wrote in message ...
>> Mon, 28 Aug 2000 22:27:53 GMT:: @home.com skrywe:
>>
>>
>>> En vir enigiemand wat kla oor die "rituele moorde", vertel hulle
>>> tog van die rituele moorde van Wouter Basson (wat die
>>> Afrikaner se naam modder gemaak het.)
>
>>> Die Ruiter in die Dag
>
>> .....en wat die ou tannie in Kanada elke dag in haar swart hart ook
>> pleeg.
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33855 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek het haar ook al lankal geblock, maar julle ouens bly aan
die gang om haar pos te herhaal in julle antwoorde aan haar
.... so ek lees elk geval nie veel van julle briewe asg
daarvan, so almal blok haar asb en hou op moan oor haar
kotsels wat sy hier kom galbraak.
Soos my 'vriend' in Pretoria altyd sê:
vriendelike groete
--
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33856 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Tobie wrote:

> ek het haar ook al lankal geblock

Kan julle nie oor iets anders kekkel nie?

Gloudina
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33857 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:39ad69f3.0@news1.mweb.co.za...
> Maar sy antwoord nie wat jy haar vra nie
>
> Reenen van Niekerk

GRAP AAN:
Sing vir haar dan "Die Stem".
[ Ons sal offer, wat jy vra. Ruis die Stem van ons geliefde, van ons land,
Suid Afrika. ]
GRAP AFF



--------------------------------------
"If you are going to commit premeditated murder, do some premeditating." Mel
After hearing about a guy who shot someone 5 times with a revolver and
claimed his finger jerked.

"> then you %#!&*%#'s
At least you refrained from calling them %++!&*%++'s, that would have hurt."
386sx in comp.lang.c

Mighty Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
--------------------------------------
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33858 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Mel wrote:

> . Ek wou net 'n klein grappie maak.
> Maar, ek dink nie dat dit baie goed was. Wat dink tannie?
>

Nouja, Mel. Ek het nogal jou grappie geniet waar jy
verwys na Die Stem. Ek wou net uitwys dat daar 'n
Gloudina-neurose onder sommige mense op die nuus-
groep bestaan.

Die tannie wat sal antwoord op Reenen se
roepstem, as hy net beter vrae vra.
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33859 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Mel wrote:

> Sing vir haar dan "Die Stem".

Kan julle nie oor iets anders kekkel nie?

Gloudina
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33860 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina se storie:

On Tue, 29 Aug 2000 14:09:41 GMT, @home.com wrote:

> Wel, Viccie my dear, see who cares.Real men sit ander mense op hulle kill
> files en basuin dit nie uit op die huise
> se dakke nie. Die ander soort verkondig
> dit, blykbaar vir applous. Soos Johan
> van Minnesota, wat maande gelede
> omtrent ses keer verkondig het dat hy
> my op sy kill file gesit het. Nou is hy
> weer terug as Davie Davis, met my
> blykbaar van sy kill file af.
>
> Gloudina
>
>

Davie Davis se antwoord:

Jy het 'n ete bederf hiermee Minnehaha.
Ek het dit nie raakgesien nie tot Elaine dit gisteraand
in die restuarant aan die tafel vir my sê.

Dit is hier waar die perd onverwags vassgesteek
het en die ruiter in die dag hard laat val het want
jy's so verkeerd as kan kom.

Die Kalkoenboer
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33861 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Reenen van Niekerk wrote:

> Maar sy antwoord nie

Kan julle nie oor iets anders kekkel nie?

Gloudina
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33862 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar sy antwoord nie wat jy haar vra nie

Reenen van Niekerk

Vic skryf in boodskap news:39ab7f70$1@ni-news.utvinternet.com...
>> Aan Gloudina
>>
>> Sodra iemand op die nuusgroep praat oor wit mense wat vermoor word dan
>> spring jy op en skree "WOUTER BASSON"
>>
>> Hy word tans verhoor vir sy misdade ,maar die klomp wat die wit mense
>> uitmoor loop nog vry en die wat wel gevang word loop weg uit die selle en
>> die een of twee wat wel sover vorder om skuldig bevind te word, word
>> belaglike lae vonnise gegee.
>>
>> Ek raai jou aan om al die regte feite wat wel tans hier aangaan te kry en
>> ophou om in die verlede te lewe.
>>
>> Ek glo aan die doodstraf. Dit is al wat die klomp sal afskrik, want hy
> moor
>> want hy weet as hy gevang word sal hy net n paar jaar sit en dan is hy
> weer
>> uit.
>>
>> Die staat sal regtig daaraan moet dink om geld uit te sit sodat die
>> polisiemag te vergroot sodat die geweld hokgeslaan kan word.As hulle nie n
>> plan gaan doen nie gaan mense die wet in hulle eie hande neem en dan kan
> jy
>> nie die mense blameer nie, want as iemand my vrou moet verkrag of iets aan
>> my kinders doen sal ek ook hulle vrek maak want ek weet dat hulle nie
>> behoorlik gestraf sal word nie.
>
>
> Ek dink ek sal net van nou af gloudina in my killfile sit. Ek kan nie
> hanteer hoe vir alles 'n antwoord het nie. En die antwoord is gewoonlik
> anders as joune.
>
> Oh well.
>
> Vic
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33887 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ok se dan van ie begin af so. (kan nie glo wat in my dorp gebeur......)

Elaine wrote in message ...
> Ag nee Krokkie man, moenie dit omdraai nie, ek sou net so geskok gewees het
> as 'n klomp swartes die moord gepleeg het. Dit het my dalk net meer so
> geskok omdat dit my dorp is was en altyd sal wees. Dis sleg, baie sleg, en
> die ergste is dat my familie nog daar is. Wat's volgende?
>
> Elaine
>
> Krokkie skryf in boodskap news:39ab4650$0$235@helios.is.co.za...
>> Nou maak hulle alweer 'n ophef as 'n witman 'n swartman vermoor. Wat van
> die
>> omgekeerde ? Dit tally maar net by die statistiek. Nee man die meeste
> wittes
>> hier is hulle grootste vyande.
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33906 is 'n antwoord op boodskap #33728] Wo, 30 Augustus 2000 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:39AD8840.C266C275@home.com...
> Mel wrote:
>> Sing vir haar dan "Die Stem".
> Kan julle nie oor iets anders kekkel nie?

Eksuus tannie, maar ek hou baie van kekkel.
Dit was nie my mening om onbeskof te wees. Ek wou net 'n klein grappie maak.
Maar, ek dink nie dat dit baie goed was. Wat dink tannie?

--------------------------------------
"If you are going to commit premeditated murder, do some premeditating." Mel
After hearing about a guy who shot someone 5 times with a revolver and
claimed his finger jerked.

"> then you %#!&*%#'s
At least you refrained from calling them %++!&*%++'s, that would have hurt."
386sx in comp.lang.c

Mighty Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
--------------------------------------
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33977 is 'n antwoord op boodskap #33728] Vr, 01 September 2000 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MARIA PILLEMER  is tans af-lyn  MARIA PILLEMER
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nog beter! Wat van haaikak se skaduwee?
MJPillemer

knormoer skryf in boodskap news:8oh9jg$5jo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Elaine wrote in message ...
>> Ja en haai weet jy, jy's nou niks beter as daai moordenaar nie. Want jy
> kry
>> lekker daaroor. En daai wit moordenaar is niks beter as slangkak se
>> skaduwee nie. Jy kan nie laer as dit nie.
>>
>> Elaine
>
>
>
> Kreefkak se skaduwee?
>
> knormoer
>
Re: Skokkende moord in stil Vrystaat Dorpie [boodskap #33990 is 'n antwoord op boodskap #33977] Sa, 02 September 2000 06:29 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Op die see bodem heheheheh

"MARIA PILLEMER" skryf in boodskap news:8op20i$jcl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nog beter! Wat van haaikak se skaduwee?
> MJPillemer
Vorige onderwerp: Konferensie op rassisme
Volgende onderwerp: Nee man mense!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 04:14:45 MGT 2024