Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bakgat spinnerakker2
Bakgat spinnerakker2 [boodskap #33361] So, 13 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Soos Davie Davis sê, kom ons maak dit 'n nuwe tema. Ek wil net vir Sas
spesifiek sê:
Ek dink jy is jonk en bedorwe en daarom gebruik jy eerstens sulke taal
en tweedens het jy nie 'n idee wat ek bedoel het in my pos oor die
armgat afrikaners wat uit die gemors opgestaan het nie want jy was toe
nog nie eers 'n gedagte nie. Vra jou pa wat swaarkry was want ek glo hy
het ook maar gesukkel dat dit vrek om te kom waar hy vandag is. Niks het
in enigiemand se skoot geval nie. Jy moet liewer stilbly want lyk my jy
ry op jou pa se rug.
Gaan lees gerus Grahame se pos ook, laaitie.
Christo
Re: Bakgat spinnerakker2 [boodskap #33362 is 'n antwoord op boodskap #33361] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dot  is tans af-lyn  dot
Boodskappe: 20
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek moet dit dalk net beter spesifiseer.... wanneer as ek as Afrikaner
(waarop ek werklik baie trots en heilig is) in die kategorie "dom agterlike
afrikaner" soos in die meeste tv- en rolprentproduksies uitgebeeld...
geplaas
word, word ek baie rooi om die kraag en gee so 'n persoon "piece of my
mind". Daar is sekere taagroepe wat die woord boer as 'n skelwoord gebruik
om bovermelde begrip van die Afrikaner te vervat. Gesien in hierdie konteks
dink ek dat jy sal verstaan as ek die vieste in raak. Ek werklik geen
probleem daarmee wanneer ek as 'n boer gesien word omdat ek
Afrikaanssprekend is nie. Ek besef dat die heelwat Afrikaners hulself as 'n
boer sien. Vir my egter beteken die woord boer: "'n Persoon wat 'n plaas
besit en dit bestuur", wat ek wel wens ek kon doen.

Davie Davis skryf in boodskap news:17cdb5b8.3813e406@usw-ex0110-076.remarq.com...
> Met verwysing na brief 28.
>
> Stem geheel en al nié met jou saam nie Dot!
> Hoe op aarde kan dit, met die volksgeskiedenis wat agter
> ons is, vir jou 'n belediging wees om 'n "Boer' genoem te
> word?
>
> ***********
>
> From: dot
> Topic: Re: Die bakgat spinnerakker
> Message: 28 of 32 (In response to Boertjie)
> Sent: Fri, 11 Aug 2000 21:46:10 +0200
>
> boertjie ek reageer net op jou skrywe hieronder betreffende
> die woordkeuses wat jy daar gebruik het .... ek het ook
> niks teen 'n naam soos boertjie nie .... word self hoog die
> vieste in as ek uitgeskel word vir 'n "boer" ....
>
>
> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
Beautiful
Re: Bakgat spinnerakker2 [boodskap #33363 is 'n antwoord op boodskap #33361] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Met verwysing na brief 28.

Stem geheel en al nié met jou saam nie Dot!
Hoe op aarde kan dit, met die volksgeskiedenis wat agter
ons is, vir jou 'n belediging wees om 'n "Boer' genoem te
word?

***********

From: dot
Topic: Re: Die bakgat spinnerakker
Message: 28 of 32 (In response to Boertjie)
Sent: Fri, 11 Aug 2000 21:46:10 +0200

boertjie ek reageer net op jou skrywe hieronder betreffende
die woordkeuses wat jy daar gebruik het .... ek het ook
niks teen 'n naam soos boertjie nie .... word self hoog die
vieste in as ek uitgeskel word vir 'n "boer" ....

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Bakgat spinnerakker2 [boodskap #33364 is 'n antwoord op boodskap #33361] So, 13 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy's heel reg Dot. Jou woorde was verkeerd verstaan (skuus
daarvoor!) en soos jy dit nou stel, stem ek 101% saam!

******************

>> From: dot
>> Topic: Re: Die bakgat spinnerakker
>> Message: 28 of 32 (In response to Boertjie)
>> Sent: Fri, 11 Aug 2000 21:46:10 +0200
>>
>> boertjie ek reageer net op jou skrywe hieronder
> betreffende
>> die woordkeuses wat jy daar gebruik het .... ek het
> ook
>> niks teen 'n naam soos boertjie nie .... word self
> hoog die
>> vieste in as ek uitgeskel word vir 'n "boer" ....

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Bakgat spinnerakker2 [boodskap #33531 is 'n antwoord op boodskap #33361] Vr, 18 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Liewe Dawie.

My pa het op 41 afgetree en gaan vis vang. Hy is nou 61 en doen dit
steeds. Die swaarste wat hy ooit gekry het was om ander idiote sy
ontwerpe te laat verstaan.

Dankie vir die kompliment. ek is volgende jaar 21 jaar getroud. My
dogter is binnekort op universiteit. So ja, ek is seker maar 'n jong
snuiter.

As for being a sukkellaar, dit was ek self nooit nie. Ry ook nie op my
pa se rug nie. Toe ek 18 was het my ma my motor eenkeer afgeskryf. My
pa het my reguit vertel dat dit nie sy probleem was dat ek my goed
uitleen nie en het geweier om vir die skade te betaal. Geen probleem
nie, ek het gou 'n ander ryding aangeskaf want 1. Ek was vindingryk en
het my eie inkomste verdien en 2. ek het nie nodig gehad om vir 'n
"baas" te werk nie. Op skool het ek al meer verdien uit my eie
besigheidjie as baie van my vriende se pa's. Armgatte wat maar te bly
was om 'n aalmoesie te verdien uit die staat, myne, poskantoor, Evkom,
onderwys etc, etc. Geestelike armlastiges. Vandag nog.

Ek werk steeds nie vir 'n baas nie en kyk niemand in die oë nie. Het
ook nie skuld nie. Kan bekostig om te maak soos ek wil. Doen ook niks
skelms nie. (DIT haat ek!) My vrou ook. Al wat ons keer is die
kinders se opvoeding, anders was ons al lankal op een of ander
wêreldavontuur.

Dankie

Sas

PS - Ek het nou eers gou my pa gebel op sy selfoon. Hy's mos loshotnot
vandat my ma oorlede is so sewe jaar terug en is die hele land vol.
Het hom opgespoor in Laingsburg van alle plekke. Ons het eers lekker
gelag, toe sê hy ek moet vir jou sê jy moet fokkof. Met sy
komplimente. En groete aan al die ander hier.

On Sun, 13 Aug 2000 07:51:23 +0200, Chr...@eskom.co.za wrote:

> Soos Davie Davis sê, kom ons maak dit 'n nuwe tema. Ek wil net vir Sas
> spesifiek sê:
> Ek dink jy is jonk en bedorwe en daarom gebruik jy eerstens sulke taal
> en tweedens het jy nie 'n idee wat ek bedoel het in my pos oor die
> armgat afrikaners wat uit die gemors opgestaan het nie want jy was toe
> nog nie eers 'n gedagte nie. Vra jou pa wat swaarkry was want ek glo hy
> het ook maar gesukkel dat dit vrek om te kom waar hy vandag is. Niks het
> in enigiemand se skoot geval nie. Jy moet liewer stilbly want lyk my jy
> ry op jou pa se rug.
> Gaan lees gerus Grahame se pos ook, laaitie.
> Christo
>
Vorige onderwerp: Suid Afrikaanse Mans
Volgende onderwerp: Suid Afrikaanse Vroue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:21:51 MGT 2024