Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid Afrikaanse Mans
Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33348] So, 13 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is mal oor mans, ek's mal oor hulle geselskap en ek's mal oor hoe hulle
ruik en die maai diep klank van hulle stemme. Moenie my verkeerd verstaan
nie, ek's nie 'n flerrie nie, en ek slaap nie rond nie, ek dink net mans
maak vir goeie geselskap. Maar dit het altyd vir my gelyk asof meeste van
die mans wat ek mee bevriend word, in varke verander sodra daar emosies
bykom, en dat ons mans sommer 'n klomp idiote is, wat nie hulle vrouens
waardeer nie, plak homself voor die televisie neer met 'n bier in die een
hand en die "remote" in die anner hand, terwyl vroulief net moet sorg. My
man is seker een van die selfsugtigste mans wat ek ken en ek moet van die
more tot die aand sy vuil onderbroeke en sokkies agter hom optel, maar dis
klein goetertjies in vergelyking wat ander vrouens oorkom.
Vrouens van Suid Afrika - waardeer julle mans!!!!! Ek weet, ek weet dis nie
altyd maklik nie, maar hoor bietjie wat doen die Europese mans.
In Griekeland is dit algemene praktyk dat hulle mans rondloop en rondslaap
en die vrou mag niks se nie, sy moet daarmee saamleef of sy kry 'n goeie
loesing.
In Turkeie, mag die hoof manlike gesinslid vrouens vermoor hulle noem dit
"honour killings", en word gewoonlik of sy dogters of niggies gepleeg as
hulle iets doen waarvan die Pa of Oupa nie hou nie. 'n Jonger manlike lid
van die gesin moet die moord pleeg as Pa of Oupa besluit het dit moet gedoen
word. En dis heeltemal wettig.
In Saudi-Arabie word 'n vrou wat verkrag is tronk toe gestuur, en as sy
swanger is word sy ter dood veroordeel.
Regoor die wereld lees en hoor 'n mens van hierdie rillers, en meeste mense
regoor die wereld is dit eens dat ons mans van die mees bedagsame en
vriendelik mans is.

Moenie my verkeerd verstaan nie dames, ek praat nie hier van Suid Afrikaanse
mans wat hulle vrouens aanrand of verkragters nie. Ek praat van die ander
90% van ons mans wat (al is hulle vol foute, net soos ons) ware galante here
is. Ons is gelukkig in vergelyking met vrouens in ander lande.
Volgende keer as jy jou man se vuil sokkies moet optel, dink aan al jou
klein irritasies en dink aan jou susters in minder bevoorregte posisies.

Groete
Elaine
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33377 is 'n antwoord op boodskap #33348] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine ek is bly om te sien jy sê "die meeste mans" so daar is darem die
paartjies wat nie onder hulle tel nie.
Dis waar wat jy sê en ja, dit is swak van 'n man om sy vuil klere (veral onder)
en sokkies ens. net neer te smyt.
Daar is darem die uitsonderings en nou wil ek nie my eie beuel blaas nie maar ek
ken ook enkele ander mans wat dieselfde doen.
Ek gooi elke stukkie vuil wasgoed in die regte houer. Meesal was ek my eie
onderklere uit.As dit by kosmaak kom, is my vingers nie krom nie. Ek help
gereeld met die was van die skottelgoed. Ons het nog nooit bediendes gehad nie
en alles wat in en om die huis gebeur gaan deur ons hande.My kinders is groot en
uit die huis, so nou is dit nog makliker vir ons twee om alles elke dag self te
doen.My vrou is my maat, nie die bediende nie en al is ek die broodwinner sit sy
nie ledig by die huis of lê in die strate nie. Alles is elke dag op sy plek,
netjies, kos op die tafel ens.
Ag nee kom nou manne, moenie dat die vrouens so 'n slegte indruk van ons kry
nie.
Dankie ook aan die vrouens wat elke dag hulle kant bring. Onthou om voltyds
huisvrou te wees is net so 'n harde werk as iemand wat 'n pos buite ook nog moet
vul.
Drie hoera's vir die vrouens en moeders van die land.
Christo

Elaine wrote:

> Ek is mal oor mans, ek's mal oor hulle geselskap en ek's mal oor hoe hulle
> ruik en die maai diep klank van hulle stemme. Moenie my verkeerd verstaan
> nie, ek's nie 'n flerrie nie, en ek slaap nie rond nie, ek dink net mans
> maak vir goeie geselskap. Maar dit het altyd vir my gelyk asof meeste van
> die mans wat ek mee bevriend word, in varke verander sodra daar emosies
> bykom, en dat ons mans sommer 'n klomp idiote is, wat nie hulle vrouens
> waardeer nie, plak homself voor die televisie neer met 'n bier in die een
> hand en die "remote" in die anner hand, terwyl vroulief net moet sorg. My
> man is seker een van die selfsugtigste mans wat ek ken en ek moet van die
> more tot die aand sy vuil onderbroeke en sokkies agter hom optel, maar dis
> klein goetertjies in vergelyking wat ander vrouens oorkom.
> Vrouens van Suid Afrika - waardeer julle mans!!!!! Ek weet, ek weet dis nie
> altyd maklik nie, maar hoor bietjie wat doen die Europese mans.
> In Griekeland is dit algemene praktyk dat hulle mans rondloop en rondslaap
> en die vrou mag niks se nie, sy moet daarmee saamleef of sy kry 'n goeie
> loesing.
> In Turkeie, mag die hoof manlike gesinslid vrouens vermoor hulle noem dit
> "honour killings", en word gewoonlik of sy dogters of niggies gepleeg as
> hulle iets doen waarvan die Pa of Oupa nie hou nie. 'n Jonger manlike lid
> van die gesin moet die moord pleeg as Pa of Oupa besluit het dit moet gedoen
> word. En dis heeltemal wettig.
> In Saudi-Arabie word 'n vrou wat verkrag is tronk toe gestuur, en as sy
> swanger is word sy ter dood veroordeel.
> Regoor die wereld lees en hoor 'n mens van hierdie rillers, en meeste mense
> regoor die wereld is dit eens dat ons mans van die mees bedagsame en
> vriendelik mans is.
>
> Moenie my verkeerd verstaan nie dames, ek praat nie hier van Suid Afrikaanse
> mans wat hulle vrouens aanrand of verkragters nie. Ek praat van die ander
> 90% van ons mans wat (al is hulle vol foute, net soos ons) ware galante here
> is. Ons is gelukkig in vergelyking met vrouens in ander lande.
> Volgende keer as jy jou man se vuil sokkies moet optel, dink aan al jou
> klein irritasies en dink aan jou susters in minder bevoorregte posisies.
>
> Groete
> Elaine
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33378 is 'n antwoord op boodskap #33348] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet darem by sê dat ek onthou my ma het altyd gesê toe sy en my pa net
getroud is het hy ook altyd sy vuil klere oral laat rond lê. Ek weet vir 'n
feit hy doen dit nie meer nie.
Miskien kan ek my man ook nog regruk, ons is darem nou eers 3 maande in
dieselfde huis. Maar hy help darem met skottelgoed en huis skoonmaak, dis
net daai afgryslike gewoonte van hom om sy vuil klere die hele wêreld vol te
laat lê.
Self het ons 'n bediende omdat ons altwee voltyds werk en omtrent nooit tyd
kry vir huis skoonmaak nie, maar sy kom ook net eenkeer 'n week in om klere
te was en bietjie af te stof. Die res van die week maak ons maar self skoon
en was skottelgoed. Veral Saterdae na die week se "jol" wanneer dit lyk
asof 'n oorlog in ons sitkamer uitgebreek het. En ons het nie eers kinders
om te blameer nie!!!

skryf in boodskap news:3997BA14.CD1347AE@eskom.co.za...
> Dis waar wat jy sê en ja, dit is swak van 'n man om sy vuil klere (veral onder)
> en sokkies ens. net neer te smyt.
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33379 is 'n antwoord op boodskap #33348] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dot  is tans af-lyn  dot
Boodskappe: 20
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dit is wonderlik om al die reaksies van die manne te lees..... ek het al
gedink dat dié spesie uitgesterf het....... Ek is besig om van opinie te
verander ......... Lyk my 'n mens is nooit te oud om te leer nie ... Alle
vroue met sulke mans het moet hulle asseblief waardeer!

Dottie

Krokkie skryf in boodskap news:3998042e$0$226@hades.is.co.za...
> Ons het maar 'n voltydse bediende gekry want daar is so min "vrye tyd" en om
> die tyd nog te gebruik om heeldag skoon te maak en op te ruim beperk mens om
> meer kwaliteit tyd aan jou gesin te bestee. Anyway ek haat skottelgoed was.
> Ander werk soon opknapping en tuin werk word eerder as 'n gesin aangepak.
> Maar daar word nie net agter almal skoongemaak nie. Die kinders met
> nogsteeds opruim waar hulle gemors het,
> anders sal hulle nooit leer nie.
>
>
> Groete
> Krokkie
>
>
> Reenen van Niekerk wrote in message ...
>> Ek voel dat dit n plig van n man te wees om te help met die huiswerk waar
> hy
>> kan veral in vandag se lewe waar die meeste vroue ook moet werk om geld in
>> te bring. Ek probeer ook my deel doen en sal alles doen behalwe om
>> skottelgoed te was.
>>
>> n Man moet dink dat as die vrou ook heeldag gewerk het sy ook nie lus is om
>> heelaand te staan en skoonmaak nie.
>>
>> Reenen van Niekerk
>>
>> Elaine wrote in message
>> news:3997c401.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek moet darem by sê dat ek onthou my ma het altyd gesê toe sy en my pa
> net
>>> getroud is het hy ook altyd sy vuil klere oral laat rond lê. Ek weet
vir
>> 'n
>>> feit hy doen dit nie meer nie.
>>> Miskien kan ek my man ook nog regruk, ons is darem nou eers 3 maande in
>>> dieselfde huis. Maar hy help darem met skottelgoed en huis skoonmaak,
> dis
>>> net daai afgryslike gewoonte van hom om sy vuil klere die hele wêreld
vol
>> te
>>> laat lê.
>>> Self het ons 'n bediende omdat ons altwee voltyds werk en omtrent nooit
>> tyd
>>> kry vir huis skoonmaak nie, maar sy kom ook net eenkeer 'n week in om
>> klere
>>> te was en bietjie af te stof. Die res van die week maak ons maar self
>> skoon
>>> en was skottelgoed. Veral Saterdae na die week se "jol" wanneer dit lyk
>>> asof 'n oorlog in ons sitkamer uitgebreek het. En ons het nie eers
>> kinders
>>> om te blameer nie!!!
>>>
>>> wrote in message
>> news:3997BA14.CD1347AE@eskom.co.za...
>>>> Dis waar wat jy sê en ja, dit is swak van 'n man om sy vuil klere
> (veral
>>> onder)
>>>> en sokkies ens. net neer te smyt.
>>>
>>>
>>
>
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33380 is 'n antwoord op boodskap #33348] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oops... Elaine ek hoop jy gaan nie 'n klomp briewe kry van
die mans wat sê "ja jy's reg Elaine... eintlik is ons heel
�raait".

Ons maak ook net deure vir oop julle en skuif stoele uit
voor ons getroud is.

Hoekom is ek so eerlik? My vrou se rekenaar en myne is
op 'n netwerk en so maklik kan sy op die skakel kliek en
lees wat ek alles hier sê.

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33381 is 'n antwoord op boodskap #33348] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek voel dat dit n plig van n man te wees om te help met die huiswerk waar hy
kan veral in vandag se lewe waar die meeste vroue ook moet werk om geld in
te bring. Ek probeer ook my deel doen en sal alles doen behalwe om
skottelgoed te was.

n Man moet dink dat as die vrou ook heeldag gewerk het sy ook nie lus is om
heelaand te staan en skoonmaak nie.

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:3997c401.0@news1.mweb.co.za...
> Ek moet darem by sê dat ek onthou my ma het altyd gesê toe sy en my pa net
> getroud is het hy ook altyd sy vuil klere oral laat rond lê. Ek weet vir 'n
> feit hy doen dit nie meer nie.
> Miskien kan ek my man ook nog regruk, ons is darem nou eers 3 maande in
> dieselfde huis. Maar hy help darem met skottelgoed en huis skoonmaak, dis
> net daai afgryslike gewoonte van hom om sy vuil klere die hele wêreld vol te
> laat lê.
> Self het ons 'n bediende omdat ons altwee voltyds werk en omtrent nooit tyd
> kry vir huis skoonmaak nie, maar sy kom ook net eenkeer 'n week in om klere
> te was en bietjie af te stof. Die res van die week maak ons maar self skoon
> en was skottelgoed. Veral Saterdae na die week se "jol" wanneer dit lyk
> asof 'n oorlog in ons sitkamer uitgebreek het. En ons het nie eers kinders
> om te blameer nie!!!
>
> wrote in message
news:3997BA14.CD1347AE@eskom.co.za...
>> Dis waar wat jy sê en ja, dit is swak van 'n man om sy vuil klere (veral
> onder)
>> en sokkies ens. net neer te smyt.
>
>
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33382 is 'n antwoord op boodskap #33348] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel grond het jy vir die feite wat jy oor Turkeye stel?
Hoe seker is jy van jou feite?

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33384 is 'n antwoord op boodskap #33348] Ma, 14 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ons het maar 'n voltydse bediende gekry want daar is so min "vrye tyd" en om
die tyd nog te gebruik om heeldag skoon te maak en op te ruim beperk mens om
meer kwaliteit tyd aan jou gesin te bestee. Anyway ek haat skottelgoed was.
Ander werk soon opknapping en tuin werk word eerder as 'n gesin aangepak.
Maar daar word nie net agter almal skoongemaak nie. Die kinders met
nogsteeds opruim waar hulle gemors het,
anders sal hulle nooit leer nie.

Groete
Krokkie

Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Ek voel dat dit n plig van n man te wees om te help met die huiswerk waar hy
> kan veral in vandag se lewe waar die meeste vroue ook moet werk om geld in
> te bring. Ek probeer ook my deel doen en sal alles doen behalwe om
> skottelgoed te was.
>
> n Man moet dink dat as die vrou ook heeldag gewerk het sy ook nie lus is om
> heelaand te staan en skoonmaak nie.
>
> Reenen van Niekerk
>
> Elaine wrote in message
> news:3997c401.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek moet darem by sê dat ek onthou my ma het altyd gesê toe sy en my pa net
>> getroud is het hy ook altyd sy vuil klere oral laat rond lê. Ek weet vir
> 'n
>> feit hy doen dit nie meer nie.
>> Miskien kan ek my man ook nog regruk, ons is darem nou eers 3 maande in
>> dieselfde huis. Maar hy help darem met skottelgoed en huis skoonmaak, dis
>> net daai afgryslike gewoonte van hom om sy vuil klere die hele wêreld vol
> te
>> laat lê.
>> Self het ons 'n bediende omdat ons altwee voltyds werk en omtrent nooit
> tyd
>> kry vir huis skoonmaak nie, maar sy kom ook net eenkeer 'n week in om
> klere
>> te was en bietjie af te stof. Die res van die week maak ons maar self
> skoon
>> en was skottelgoed. Veral Saterdae na die week se "jol" wanneer dit lyk
>> asof 'n oorlog in ons sitkamer uitgebreek het. En ons het nie eers
> kinders
>> om te blameer nie!!!
>>
>> wrote in message
> news:3997BA14.CD1347AE@eskom.co.za...
>>> Dis waar wat jy sê en ja, dit is swak van 'n man om sy vuil klere
(veral
>> onder)
>>> en sokkies ens. net neer te smyt.
>>
>>
>
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33414 is 'n antwoord op boodskap #33348] Di, 15 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm .... as julle nou in die badkamer sou 'jol', dan is
die wasgoedmandjie darem nader om die onderbroeke in te
gooi.

Elaine
------snip------------

. Veral Saterdae na die week se "jol" wanneer dit lyk
: asof 'n oorlog in ons sitkamer uitgebreek het. En ons
het nie eers kinders
: om te blameer nie!!!
:
:

: > Dis waar wat jy sê en ja, dit is swak van 'n man om sy
vuil klere (veral
: onder)
: > en sokkies ens. net neer te smyt.
:
:
:
Re: Suid Afrikaanse Mans [boodskap #33525 is 'n antwoord op boodskap #33348] Vr, 18 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hello Elaine,

Nou kom ek jou 'n ietsie vertel. In Januarie vanjaar was ek die een
dag so sterk soos 'n bees en die volgende dag heeltemal verlam.
Guillain-Barre het vir my kom kuier. Ek wat 113kg geweeg het was
skielik weer 'n babatjie. Na 19 dae in die intensiewe sorg eenheid en
nog 'n paar dae in die hospitaal het hulle my huistoe gestuur. Hoewel
ek 'n voltydse verpleegster vir 6 maande gehad het, het my vrou die
meeste van die werk moes doen. Sy is 'n klein mensie wat minder as die
helfte as ek weeg, maar sy het alles vir my gedoen. Selfs nou nog bad
sy my, trek my my aan, voer my en so aan.

Vir 7 maande het ek nie 'n oomblik se depressie beleef nie omdat sy
deur die lyding heen blindelings voortgegaan het en nooit gekla het
nie. Sy moes onsmaaklike tye deurmaak maar het altyd geglimlag. Alles
was vir haar 'n plesier. Ek het eendag vir my skoonma dankie gesê
omdat sy haar dogter so mooi grootgemaak het. Ek het baie maal aan my
vrou my dankbaarheid probeer wys. Ek dank my Skepper elke dag vir die
meisie wat jare terug my pad gekruis het. Ek is geen ekspert op "Suid
Afrikaanse" mans/vrouens nie, maar wat ek wel weet is dat daar selfs
in die tye wonderlike mense onder die Afrikaners is.

Ons sien te gereeld die lelike in ons samelewing. Hier is its moois.
En weet jy wat? Mooi of lelik, lui of fluks, dis tyd dat ons mekaar
begin waardeer. Suid Afrikaanse mans moet mooi dink. Hul vrouens is 9
uit 10 keer goud werd.

On Sun, 13 Aug 2000 02:50:55 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek is mal oor mans, ek's mal oor hulle geselskap en ek's mal oor hoe hulle
> ruik en die maai diep klank van hulle stemme. Moenie my verkeerd verstaan
> nie, ek's nie 'n flerrie nie, en ek slaap nie rond nie, ek dink net mans
> maak vir goeie geselskap. Maar dit het altyd vir my gelyk asof meeste van
> die mans wat ek mee bevriend word, in varke verander sodra daar emosies
> bykom, en dat ons mans sommer 'n klomp idiote is, wat nie hulle vrouens
> waardeer nie, plak homself voor die televisie neer met 'n bier in die een
> hand en die "remote" in die anner hand, terwyl vroulief net moet sorg. My
> man is seker een van die selfsugtigste mans wat ek ken en ek moet van die
> more tot die aand sy vuil onderbroeke en sokkies agter hom optel, maar dis
> klein goetertjies in vergelyking wat ander vrouens oorkom.
> Vrouens van Suid Afrika - waardeer julle mans!!!!! Ek weet, ek weet dis nie
> altyd maklik nie, maar hoor bietjie wat doen die Europese mans.
> In Griekeland is dit algemene praktyk dat hulle mans rondloop en rondslaap
> en die vrou mag niks se nie, sy moet daarmee saamleef of sy kry 'n goeie
> loesing.
> In Turkeie, mag die hoof manlike gesinslid vrouens vermoor hulle noem dit
> "honour killings", en word gewoonlik of sy dogters of niggies gepleeg as
> hulle iets doen waarvan die Pa of Oupa nie hou nie. 'n Jonger manlike lid
> van die gesin moet die moord pleeg as Pa of Oupa besluit het dit moet gedoen
> word. En dis heeltemal wettig.
> In Saudi-Arabie word 'n vrou wat verkrag is tronk toe gestuur, en as sy
> swanger is word sy ter dood veroordeel.
> Regoor die wereld lees en hoor 'n mens van hierdie rillers, en meeste mense
> regoor die wereld is dit eens dat ons mans van die mees bedagsame en
> vriendelik mans is.
>
> Moenie my verkeerd verstaan nie dames, ek praat nie hier van Suid Afrikaanse
> mans wat hulle vrouens aanrand of verkragters nie. Ek praat van die ander
> 90% van ons mans wat (al is hulle vol foute, net soos ons) ware galante here
> is. Ons is gelukkig in vergelyking met vrouens in ander lande.
> Volgende keer as jy jou man se vuil sokkies moet optel, dink aan al jou
> klein irritasies en dink aan jou susters in minder bevoorregte posisies.
>
> Groete
> Elaine
>
Vorige onderwerp: WAAROM (1)
Volgende onderwerp: Bakgat spinnerakker2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:04:46 MGT 2024