Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was dit jý Elaine?
Was dit jý Elaine? [boodskap #33144] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die meisie vandag by die Decorex uitstalling by Gallagher
Estates wat vir my geknipoog, haar lippe getuit en toe vir
my 'n soentjie gegooi het terwyl my vrou weggekyk het, was
dit j� Elaine?

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Was dit jý Elaine? [boodskap #33145 is 'n antwoord op boodskap #33144] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai Davie!

Ek was nie by Decorex gewees nie, al wanneer ek Gallagher toe gaan is vir
die Rekenaarskou en vir die "odd" lesing of "comedy nights" wat daar gehou
word.
Ek flirt nie met getroude mans nie, dis "degrading" en vernederend teenoor
jou vrou. Buitendien ek weet nie eers hoe jy lyk nie, en ek het klaar man
gevang en glo daaraan om getrou teenoor hom te bly. Jammer om jou teleur te
stel.

Elaine

Davie Davis skryf in boodskap news:0fdb6e06.e1367b6e@usw-ex0108-061.remarq.com...
> Die meisie vandag by die Decorex uitstalling by Gallagher
> Estates wat vir my geknipoog, haar lippe getuit en toe vir
> my 'n soentjie gegooi het terwyl my vrou weggekyk het, was
> dit j� Elaine?
>
>
> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
Beautiful
Re: Was dit jý Elaine? [boodskap #33146 is 'n antwoord op boodskap #33144] Sa, 05 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Die meisie vandag
> wat vir my geknipoog, haar lippe getuit en toe vir
> my 'n soentjie gegooi het terwyl my vrou weggekyk het, was
> dit jý Elaine?
>

Arme Davie Davis moet seker aan 'n vroeg-
aanset van midlife crisis ly, met al hierdie
fantaseer oor seks. As hy nie regte pornografiese
goed oor ander kan vertel nie, dan fantaseer hy
oor hoe meisies vir hom bewonder. Intussen
weet hy nie dat hierdie soort opmerkings 'n
beleding vir sy vrou is nie, en hy homself minder
as 'n man maak as 'n voorbeeld vir sy seuntjies.
Maar so gereeld soos klokslag, sit hy more in
die kerk en spog daaroor.
Ou Davie, onthou: as 'n meisie na jou kyk
terwyl jy langs 'n ander vrou loop, dan is daardie
meisie besig om prostituut te speel. En sy wil
alleen aandag na haarself trek. Jy word gekies
heelwaarskynlik maar net omdat sy jou sien as
'n "maklike" prooi.

Minnehaha
Re: Was dit jý Elaine? [boodskap #33170 is 'n antwoord op boodskap #33144] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gewoonlik as mans so dink kan jy hulle foto gebruik as n
voelverskrikker.
Reenen van Niekerk

Reenen Reenen Reenen, die feit dat my hond en ek die 'Look
Alike' prys by die skou gewen het beteken steeds nie dat ek
kan voëlverskrikker speel nie. Selfs nie die feit dat
dit 'n steekbaard is ondersteun jou stelling nie. Want die
brak het 'n pedigree!

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Was dit jý Elaine? [boodskap #33171 is 'n antwoord op boodskap #33144] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gewoonlik as mans so dink kan jy hulle foto gebruik as n voelverskrikker.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:398C69AA.7A507222@home.com...
Davie Davis wrote:

> Die meisie vandag
> wat vir my geknipoog, haar lippe getuit en toe vir
> my 'n soentjie gegooi het terwyl my vrou weggekyk het, was
> dit j� Elaine?
>

Arme Davie Davis moet seker aan 'n vroeg-
aanset van midlife crisis ly, met al hierdie
fantaseer oor seks. As hy nie regte pornografiese
goed oor ander kan vertel nie, dan fantaseer hy
oor hoe meisies vir hom bewonder. Intussen
weet hy nie dat hierdie soort opmerkings 'n
beleding vir sy vrou is nie, en hy homself minder
as 'n man maak as 'n voorbeeld vir sy seuntjies.
Maar so gereeld soos klokslag, sit hy more in
die kerk en spog daaroor.
Ou Davie, onthou: as 'n meisie na jou kyk
terwyl jy langs 'n ander vrou loop, dan is daardie
meisie besig om prostituut te speel. En sy wil
alleen aandag na haarself trek. Jy word gekies
heelwaarskynlik maar net omdat sy jou sien as
'n "maklike" prooi.

Minnehaha
Re: Was dit jý Elaine? [boodskap #33209 is 'n antwoord op boodskap #33144] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wonder nou net:

Wie is baas en wie's brak?
Iemand het eendag gesê dat mense se troeteldiere later nes hulle lyk, en ook
andersom. Miskien was die hondeskou beoordeelaars al reeds te lank in die
kroeg/biertent voordat hulle vir Brak en sy Davie beoordeel het!
Ten minste kan daar darem van die brak gesê word dat hy 'n 'pedigree' het!
Was sy ma en pa altwee honde?
Thys oppie Bos
Lou wrote in message ...
> Soos jy kan sien Davie - hier is 'n totale gebrek aan 'n humor
>
> Davie Davis wrote:
>>
>> Gewoonlik as mans so dink kan jy hulle foto gebruik as n
>> voelverskrikker.
>> Reenen van Niekerk
>>
>> Reenen Reenen Reenen, die feit dat my hond en ek die 'Look
>> Alike' prys by die skou gewen het beteken steeds nie dat ek
>> kan voëlverskrikker speel nie. Selfs nie die feit dat
>> dit 'n steekbaard is ondersteun jou stelling nie. Want die
>> brak het 'n pedigree!
>>
>> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
Beautiful
> sin by sommige op die nuusgroep.

Re: Was dit jý Elaine? [boodskap #33210 is 'n antwoord op boodskap #33144] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soos jy kan sien Davie - hier is 'n totale gebrek aan 'n humor

Davie Davis wrote:
>
> Gewoonlik as mans so dink kan jy hulle foto gebruik as n
> voelverskrikker.
> Reenen van Niekerk
>
> Reenen Reenen Reenen, die feit dat my hond en ek die 'Look
> Alike' prys by die skou gewen het beteken steeds nie dat ek
> kan voëlverskrikker speel nie. Selfs nie die feit dat
> dit 'n steekbaard is ondersteun jou stelling nie. Want die
> brak het 'n pedigree!
>
> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
sin by sommige op die nuusgroep.

Re: Was dit jý Elaine? [boodskap #33211 is 'n antwoord op boodskap #33144] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thys en Lou, kan jy glo hier is darem mense met 'n sin vir
humor tussen ons! Julle twee is die enigste wat werd is om
geantwoord te word en is motivering om tóg deel van die
groep te bly...

Of sal ek skuif na 'n groep wat nie bang is hulle gesigte
kraak as hullle lag nie?

********************

Wie is baas en wie's brak? Iemand het eendag gesê dat mense
se troeteldiere later nes hulle lyk, en ook andersom.
Miskien was die hondeskou beoordeelaars al reeds te lank in
die kroeg/biertent voordat hulle vir Brak en sy Davie
beoordeel het! Ten minste kan daar darem van die brak gesê
word dat hy 'n 'pedigree' het! Was sy ma en pa altwee honde?
Thys oppie Bos

********************

Lou wrote in message
...
Soos jy kan sien Davie - hier is 'n totale gebrek aan 'n
humorsin by sommige op die nuusgroep

* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Re: Was dit jý Elaine? [boodskap #33212 is 'n antwoord op boodskap #33144] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Thys en Lou, kan jy glo hier is darem mense met 'n sin vir
> humor tussen ons! Julle twee is die enigste wat werd is om
> geantwoord te word en is motivering om tóg deel van die
> groep te bly...
>

O, jy gaan tog deel van die groep bly. Ek dag
jy het kort gelede aangekondig dat jy na ag
maande hier ingekyk het, gesien het dis die same
old same old, en toe weer totsiens gese het.
Praat van tweegat-jakkals.

Tant Hessie van Helsdingen (as die potgieter
die lood ingiet, dan giet Tant Hessie dit weer uit.)
Vorige onderwerp: Koelie en Neger
Volgende onderwerp: Re: "This Late Place" by STEPHEN WATSON
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:57:57 MGT 2024