Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koelie en Neger
Koelie en Neger [boodskap #32997 is 'n antwoord op boodskap #32998] Di, 01 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Alex koster  is tans af-lyn  Alex koster
Boodskappe: 30
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ik heb ondervonden dat, zolang ik in het Nederlands praat, ik woorden zoals
"koelie" en "neger" gewoon gebruiken kan zonder dat deze woorden een
negatieve betekenis hebben, zoals een scheldwoord.

Als men "neger" in het Engels zegt, of "koelie" in het Afrikaans is dat een
andere zaak!

Zo zie je dus dat de Nederlandse taal ongekende vrijheden heeft, of is de
Nederlandse taal gewoon minder P.C. dan Afrikaans en Engels!!!

Alex.
Re: Koelie en Neger [boodskap #32998 is 'n antwoord op boodskap #32997] Di, 01 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Barry Nel  is tans af-lyn  Barry Nel
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
'n Koelie is 'n Indien persoon en 'n neger is n swart mens in die Afrikaanse
taal en albei is 'n skeldwoord.
Re: Koelie en Neger [boodskap #33054 is 'n antwoord op boodskap #32998] Wo, 02 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis net jy wat so sê.

"Barry Nel" skryf in boodskap news:01bffbe2$cc4de1a0$0ff7bad1@bnel...
> 'n Koelie is n Indien persoon en .n neger is n swart mens in die Afrikaanse
> taal en albei is 'n skeldwoord.
>
Re: Koelie en Neger [boodskap #33055 is 'n antwoord op boodskap #32998] Wo, 02 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Brian MacMillan was mos diep in die akies toe hy vir een van sy
spanmaats in 'n wedstryd gesê het om 'n "coolie creeper", dis nou 'n
bal wat op die grond langs rol, te boul na 'n teenstander. Ek onthou toe
ons klein was was dit een van informele krieket reels - geen
coolie-creepers nie! In die goeie Nuwe Suid Afrika tradisei is hy toe
onmiddellik as 'n rassis uitgeskel en moes terstond vir almal en sy hond
omverskoning vra.

Die woord "koelie" is 'n skel woord in afrikaans en blykbaar ook in
Engels.

Barry Nel wrote:
>
> 'n Koelie is 'n Indien persoon en 'n neger is 'n swart mens in die Afrikaanse
> taal en albei is 'n skeldwoord.
Re: Koelie en Neger [boodskap #33188 is 'n antwoord op boodskap #32998] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
websplash  is tans af-lyn  websplash
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit was die gebruik in oud Suid-Afrika dat ons die mense van Slaamse afkoms
koelie genoem het en die swartmense (soos in Amerika) neger genoem het. Dit
word nie aanbeveel om in vandag se opgevoede geselskap so na mense en hul
kulture te verwys nie.
Dog ek help maar net reg....

Alex Koster skryf in boodskap news:8m5s1m$qle$1@news8.svr.pol.co.uk...
> Ik heb ondervonden dat, zolang ik in het Nederlands praat, ik woorden zoals
> "koelie" en "neger" gewoon gebruiken kan zonder dat deze woorden een
> negatieve betekenis hebben, zoals een scheldwoord.
>
> Als men "neger" in het Engels zegt, of "koelie" in het Afrikaans is dat een
> andere zaak!
>
> Zo zie je dus dat de Nederlandse taal ongekende vrijheden heeft, of is de
> Nederlandse taal gewoon minder P.C. dan Afrikaans en Engels!!!
>
> Alex.
>
Re: Koelie en Neger [boodskap #33189 is 'n antwoord op boodskap #32998] So, 06 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink nie jou inligting is reg nie. Die Slamse mense was en is nooit
"koelies" genoem nie,
wel Indiërs. Swartmense was ook nooit "negers" in S.A. genoem nie.
Die deursnee man-in-die-straat het egter nie daardie terme gebruik nie, net
die laerklas onopgevoede tipes.

Pat

websplash skryf in boodskap news:8mk7be$7o0$1@apple.news.easynet.net...
> Dit was die gebruik in oud Suid-Afrika dat ons die mense van Slaamse afkoms
> koelie genoem het en die swartmense (soos in Amerika) neger genoem het. Dit
> word nie aanbeveel om in vandag se opgevoede geselskap so na mense en hul
> kulture te verwys nie.
> Dog ek help maar net reg....
> Alex Koster wrote in message
> news:8m5s1m$qle$1@news8.svr.pol.co.uk...
>> Ik heb ondervonden dat, zolang ik in het Nederlands praat, ik woorden zoals
>> "koelie" en "neger" gewoon gebruiken kan zonder dat deze woorden een
>> negatieve betekenis hebben, zoals een scheldwoord.
>>
>> Als men "neger" in het Engels zegt, of "koelie" in het Afrikaans is dat een
>> andere zaak!
>>
>> Zo zie je dus dat de Nederlandse taal ongekende vrijheden heeft, of is de
>> Nederlandse taal gewoon minder P.C. dan Afrikaans en Engels!!!
>>
>> Alex.
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Vic se 'Gloudina?'
Volgende onderwerp: Was dit jý Elaine?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 08:26:24 MGT 2024