Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Vraag aan Elaine - (Pijotrij)
Re: Vraag aan Elaine - (Pijotrij) [boodskap #32750] Wo, 26 Julie 2000 00:00
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek is self in die bedryf vasgevang. Maar op Midrange (As400) platforms.
Het so maand of wat terug my eerste VB 5 projek gedoen. Nogal frustrerend
gewees om gewoond te raak aan event driven programming. Het nou VB6
aangeskaf en sal maar bietjie daarmee speel. Sien Crystel Reports nie meer
deel van VB nie.

Is daar baie werk in VB ?
Wat van (AS400) RPGILE ens daar anderkant die water ?

Groete
Krokkie

Pijotrij wrote in message ...
> Hi Krokkie,
>
> Ek sit in die IT-bedryf. Ek is 'n "analyst/programmer" in oa. Visual Basic
> 5/6 en SQL Server 6.5/7.
>
> Om te dink ek kon nie universiteit toe nie, want ongelukkig was daar nie
> geld nie, en ek was nie van plan om so groot lening te maak nie, toe gaan ek
> maar Kaapse Tech toe, het daar IT geswot (omdat ek nie geweet het wat anders
> nie) en nou sit ek lekker met my gat in die botter - interesante werk, goeie
> geld en die kans om enige plek in die wereld te werk (so ek kan my my
> grootste hobby hou en dit is reis)
>
> Groetjes
> Pieter
>
>
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Hi daar
>>
>> Wat se tipe kontrakwerk doen jy daar ?
>>
>> Krokkie
>>
>>
>> Pijotrij wrote in message ...
>>> Hoi OOA,
>>>
>>> Ek's nou hier seker so bietjie meer as 2,5 jaar. (tyd vlieg darem) Het vir
>>> 6maande in Amsterdam gewoon - Rivierenbuurt, en toe na Zwanenburg getrek
>>> (net buite Amsterdam), op die oomblik bly ek in Voorburg, Den Haag.
>>>
>>> Ek ken actually 'n hele paar SA'ers wat in Amersfoort woon...
>>>
>>> Ek sit ook nog met die ou verblijfsvergunning en werksvergunning, maar kom
>>> Mei volgende jaar, wanneer ek 3 jaar hier is, het ek nie meer 'n
>>> werksvergunnning nodig nie en is ek nie meer gebonde aan een werkgever
> nie!
>>> (dus ek kan doen wat ek wil) Kan regtig nie wag nie, want ek is reeds 'n
>>> baie goeie deal in Amsterdam aangebied. Dit gaan beteken, ek kan van die
>>> huis af werk as ek wil, en somers gaan die company na Frankryk beweeg vir
>> 'n
>>> maand of wat (as ek wil...)
>>>
>>> Gelukkig het ek darem geweet wat om te verwag van die europese weer. Ek
>> het
>>> in Duitsland skool gegaan vir 'n jaar. Maar toe was die somer darem ook
>>> baie beter as die afgelope tyd wat ek hier sit.
>>>
>>> Gaan darem oor 2,5 weke na Griekeland op vakansie - lekker vir 3 weke, kan
>>> regtig nie meer wag nie.
>>>
>>> Hoe het julle dan hier uitgekom? Watse werk doen julle - as ek mag vra?
>>>
>>> Doi
>>> Pijotrij.
>>>
>>> OUT of Africa wrote in message ...
>>>> Hoi Pijotrij
>>>>
>>>> Woon en werk in Amersfoort omgewing, en jy? Woon julle darem bo seevlak?
>>>>
>>>> Hoe lank is 'n tydjie? Ja, as mens bereid is om in te val by die
>>> Nederlandse
>>>> leefwyse is hierdie regtig soos in die paradys woon... Ek ken egter ook
>>>> SA'ers wat net wil terug huistoe. As dit ons "lukt" wil ons graag
>> permanent
>>>> hier aanbly, maar op hierdie stadium dra ons nog "pasjes". Soos die
>>>> onderdruktes van vroeër!!!
>>>>
>>>> Mens het altyd gehoor dat die weer so "grys" is in Europa, maar nooit kon
>>>> mens dit regtig so voorstel nie!!! Maar is "regte" somersdae nie hemels
>>> nie?
>>>> (die tien dae per jaar!) Gelukkig verkies ek koeler weer, as ek warm kry,
>>>> raak ek sommer kort van draad ook!!!
>>>>
>>>> ooa
>>>>
>>>> Pijotrij schreef in berichtnieuws
>>>> 964537026.222902@ns0.klm.nl...
>>>> > OUT of Africa,
>>>> >
>>>> > Waar in die land van seks, drugs en kaas woon jy? Ek sit nou al self
>>> hier
>>>> > 'n tydjie op kontrak en moet se geniet dit ook terdee - behalwe nou vir
>>>> die
>>>> > weer...
>>>> >
>>>> > Groetjes
>>>> > Pijotrij
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vraag aan Elaine - (Pijotrij) [boodskap #32753 is 'n antwoord op boodskap #32750] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jong die ding is AS400 word hier gebruik - veral by KLM waar ek op die
oomblik kontrakteur. Maar ongelukkig is my kennis van AS400 maar baie
skraal. Dis tog 'n mainframe system of was dit unix?

So ek kan nie te veel daaroor se nie, veral nie die werksgeleenthede nie,
maar ek kan wel vir jou uitvind as jy belangstel.

VB - daar is altyd werk in VB en die client server omgewing

Ja VB6 het gelukkig ontslae geraak van Crystal Reports, en gebruik nou iets
anders (kan die naam nou nie onthou nie) wat baie beter is (ook meer oop vir
programering) Dit maak dan ook deel uit van die VB development environment
en sluit baie beter by vb aan.

Ek moet se om van 'n mainframe/unix omgewing oor te beweeg na 'n windows
omgewing (met event driven programmering) is nogal 'n aanpassing. Ek was
gelukkig in die sin dat ek nooit my COBOL skills uitprobeer het nie, en dus
nie in die "ander" wereld vasgevang is nie.

Dit was ook maar net toeval dat ek VB geleer het - moes dit natuurlik self
opswot sommer terwyl ek my eerste projek gedoen het - so baie tyd op die
newsgroups spandeer. Was eers in die netwerk rigting in, maar dis te
vervelend.

Anyway - ek moet seker maar iets doen vandag - het nou eers daai oorlog site
uitgekyk en vasgevang geraak in die boek - Killing Zone...

Ek sal vir jou uitvind oor die geleenthede en dit hier pos (dis nou te se as
jy nog belangstel... ;-))

Cheers
Pieter

Krokkie wrote in message ...
> Ja ek is self in die bedryf vasgevang. Maar op Midrange (As400) platforms.
> Het so maand of wat terug my eerste VB 5 projek gedoen. Nogal frustrerend
> gewees om gewoond te raak aan event driven programming. Het nou VB6
> aangeskaf en sal maar bietjie daarmee speel. Sien Crystel Reports nie meer
> deel van VB nie.
>
> Is daar baie werk in VB ?
> Wat van (AS400) RPGILE ens daar anderkant die water ?
>
> Groete
> Krokkie
>
>
>
>
> Pijotrij wrote in message ...
>> Hi Krokkie,
>>
>> Ek sit in die IT-bedryf. Ek is 'n "analyst/programmer" in oa. Visual Basic
>> 5/6 en SQL Server 6.5/7.
>>
>> Om te dink ek kon nie universiteit toe nie, want ongelukkig was daar nie
>> geld nie, en ek was nie van plan om so groot lening te maak nie, toe gaan
> ek
>> maar Kaapse Tech toe, het daar IT geswot (omdat ek nie geweet het wat
> anders
>> nie) en nou sit ek lekker met my gat in die botter - interesante werk,
> goeie
>> geld en die kans om enige plek in die wereld te werk (so ek kan my my
>> grootste hobby hou en dit is reis)
>>
>> Groetjes
>> Pieter
>>
>>
>>
>> Krokkie wrote in message ...
>>> Hi daar
>>>
>>> Wat se tipe kontrakwerk doen jy daar ?
>>>
>>> Krokkie
>>>
>>>
>>> Pijotrij wrote in message ...
>>>> Hoi OOA,
>>>>
>>>> Ek's nou hier seker so bietjie meer as 2,5 jaar. (tyd vlieg darem) Het
> vir
>>>> 6maande in Amsterdam gewoon - Rivierenbuurt, en toe na Zwanenburg getrek
>>>> (net buite Amsterdam), op die oomblik bly ek in Voorburg, Den Haag.
>>>>
>>>> Ek ken actually 'n hele paar SA'ers wat in Amersfoort woon...
>>>>
>>>> Ek sit ook nog met die ou verblijfsvergunning en werksvergunning, maar
> kom
>>>> Mei volgende jaar, wanneer ek 3 jaar hier is, het ek nie meer 'n
>>>> werksvergunnning nodig nie en is ek nie meer gebonde aan een werkgever
>> nie!
>>>> (dus ek kan doen wat ek wil) Kan regtig nie wag nie, want ek is reeds 'n
>>>> baie goeie deal in Amsterdam aangebied. Dit gaan beteken, ek kan van die
>>>> huis af werk as ek wil, en somers gaan die company na Frankryk beweeg
vir
>>> 'n
>>>> maand of wat (as ek wil...)
>>>>
>>>> Gelukkig het ek darem geweet wat om te verwag van die europese weer. Ek
>>> het
>>>> in Duitsland skool gegaan vir 'n jaar. Maar toe was die somer darem ook
>>>> baie beter as die afgelope tyd wat ek hier sit.
>>>>
>>>> Gaan darem oor 2,5 weke na Griekeland op vakansie - lekker vir 3 weke,
> kan
>>>> regtig nie meer wag nie.
>>>>
>>>> Hoe het julle dan hier uitgekom? Watse werk doen julle - as ek mag vra?
>>>>
>>>> Doi
>>>> Pijotrij.
>>>>
>>>> OUT of Africa wrote in message ...
>>>> >Hoi Pijotrij
>>>> >
>>>> >Woon en werk in Amersfoort omgewing, en jy? Woon julle darem bo seevlak?
>>>> >
>>>> >Hoe lank is 'n tydjie? Ja, as mens bereid is om in te val by die
>>>> Nederlandse
>>>> >leefwyse is hierdie regtig soos in die paradys woon... Ek ken egter ook
>>>> >SA'ers wat net wil terug huistoe. As dit ons "lukt" wil ons graag
>>> permanent
>>>> >hier aanbly, maar op hierdie stadium dra ons nog "pasjes". Soos die
>>>> >onderdruktes van vroeër!!!
>>>> >
>>>> >Mens het altyd gehoor dat die weer so "grys" is in Europa, maar nooit
> kon
>>>> >mens dit regtig so voorstel nie!!! Maar is "regte" somersdae nie hemels
>>>> nie?
>>>> >(die tien dae per jaar!) Gelukkig verkies ek koeler weer, as ek warm
> kry,
>>>> >raak ek sommer kort van draad ook!!!
>>>> >
>>>> >ooa
>>>> >
>>>> >Pijotrij schreef in berichtnieuws
>>>> >964537026.222902@ns0.klm.nl...
>>>> >> OUT of Africa,
>>>> >>
>>>> >> Waar in die land van seks, drugs en kaas woon jy? Ek sit nou al self
>>>> hier
>>>> >> 'n tydjie op kontrak en moet se geniet dit ook terdee - behalwe nou
> vir
>>>> >die
>>>> >> weer...
>>>> >>
>>>> >> Groetjes
>>>> >> Pijotrij
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vraag aan Elaine - (Pijotrij) [boodskap #32756 is 'n antwoord op boodskap #32750] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hoi Pijotrij

Woon en werk in Amersfoort omgewing, en jy? Woon julle darem bo seevlak?

Hoe lank is 'n tydjie? Ja, as mens bereid is om in te val by die Nederlandse
leefwyse is hierdie regtig soos in die paradys woon... Ek ken egter ook
SA'ers wat net wil terug huistoe. As dit ons "lukt" wil ons graag permanent
hier aanbly, maar op hierdie stadium dra ons nog "pasjes". Soos die
onderdruktes van vroeër!!!

Mens het altyd gehoor dat die weer so "grys" is in Europa, maar nooit kon
mens dit regtig so voorstel nie!!! Maar is "regte" somersdae nie hemels nie?
(die tien dae per jaar!) Gelukkig verkies ek koeler weer, as ek warm kry,
raak ek sommer kort van draad ook!!!

ooa

Pijotrij schreef in berichtnieuws
964537026.222902@ns0.klm.nl...
> OUT of Africa,
>
> Waar in die land van seks, drugs en kaas woon jy? Ek sit nou al self hier
> 'n tydjie op kontrak en moet se geniet dit ook terdee - behalwe nou vir die
> weer...
>
> Groetjes
> Pijotrij
Re: Vraag aan Elaine - (Pijotrij) [boodskap #32761 is 'n antwoord op boodskap #32750] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar

Wat se tipe kontrakwerk doen jy daar ?

Krokkie

Pijotrij wrote in message ...
> Hoi OOA,
>
> Ek's nou hier seker so bietjie meer as 2,5 jaar. (tyd vlieg darem) Het vir
> 6maande in Amsterdam gewoon - Rivierenbuurt, en toe na Zwanenburg getrek
> (net buite Amsterdam), op die oomblik bly ek in Voorburg, Den Haag.
>
> Ek ken actually 'n hele paar SA'ers wat in Amersfoort woon...
>
> Ek sit ook nog met die ou verblijfsvergunning en werksvergunning, maar kom
> Mei volgende jaar, wanneer ek 3 jaar hier is, het ek nie meer 'n
> werksvergunnning nodig nie en is ek nie meer gebonde aan een werkgever nie!
> (dus ek kan doen wat ek wil) Kan regtig nie wag nie, want ek is reeds 'n
> baie goeie deal in Amsterdam aangebied. Dit gaan beteken, ek kan van die
> huis af werk as ek wil, en somers gaan die company na Frankryk beweeg vir 'n
> maand of wat (as ek wil...)
>
> Gelukkig het ek darem geweet wat om te verwag van die europese weer. Ek het
> in Duitsland skool gegaan vir 'n jaar. Maar toe was die somer darem ook
> baie beter as die afgelope tyd wat ek hier sit.
>
> Gaan darem oor 2,5 weke na Griekeland op vakansie - lekker vir 3 weke, kan
> regtig nie meer wag nie.
>
> Hoe het julle dan hier uitgekom? Watse werk doen julle - as ek mag vra?
>
> Doi
> Pijotrij.
>
> OUT of Africa wrote in message ...
>> Hoi Pijotrij
>>
>> Woon en werk in Amersfoort omgewing, en jy? Woon julle darem bo seevlak?
>>
>> Hoe lank is 'n tydjie? Ja, as mens bereid is om in te val by die
> Nederlandse
>> leefwyse is hierdie regtig soos in die paradys woon... Ek ken egter ook
>> SA'ers wat net wil terug huistoe. As dit ons "lukt" wil ons graag permanent
>> hier aanbly, maar op hierdie stadium dra ons nog "pasjes". Soos die
>> onderdruktes van vroeër!!!
>>
>> Mens het altyd gehoor dat die weer so "grys" is in Europa, maar nooit kon
>> mens dit regtig so voorstel nie!!! Maar is "regte" somersdae nie hemels
> nie?
>> (die tien dae per jaar!) Gelukkig verkies ek koeler weer, as ek warm kry,
>> raak ek sommer kort van draad ook!!!
>>
>> ooa
>>
>> Pijotrij schreef in berichtnieuws
>> 964537026.222902@ns0.klm.nl...
>>> OUT of Africa,
>>>
>>> Waar in die land van seks, drugs en kaas woon jy? Ek sit nou al self
> hier
>>> 'n tydjie op kontrak en moet se geniet dit ook terdee - behalwe nou vir
>> die
>>> weer...
>>>
>>> Groetjes
>>> Pijotrij
>>
>
Re: Vraag aan Elaine - (Pijotrij) [boodskap #32769 is 'n antwoord op boodskap #32750] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hi Krokkie,

Ek sit in die IT-bedryf. Ek is 'n "analyst/programmer" in oa. Visual Basic
5/6 en SQL Server 6.5/7.

Om te dink ek kon nie universiteit toe nie, want ongelukkig was daar nie
geld nie, en ek was nie van plan om so groot lening te maak nie, toe gaan ek
maar Kaapse Tech toe, het daar IT geswot (omdat ek nie geweet het wat anders
nie) en nou sit ek lekker met my gat in die botter - interesante werk, goeie
geld en die kans om enige plek in die wereld te werk (so ek kan my my
grootste hobby hou en dit is reis)

Groetjes
Pieter

Krokkie wrote in message ...
> Hi daar
>
> Wat se tipe kontrakwerk doen jy daar ?
>
> Krokkie
>
>
> Pijotrij wrote in message ...
>> Hoi OOA,
>>
>> Ek's nou hier seker so bietjie meer as 2,5 jaar. (tyd vlieg darem) Het vir
>> 6maande in Amsterdam gewoon - Rivierenbuurt, en toe na Zwanenburg getrek
>> (net buite Amsterdam), op die oomblik bly ek in Voorburg, Den Haag.
>>
>> Ek ken actually 'n hele paar SA'ers wat in Amersfoort woon...
>>
>> Ek sit ook nog met die ou verblijfsvergunning en werksvergunning, maar kom
>> Mei volgende jaar, wanneer ek 3 jaar hier is, het ek nie meer 'n
>> werksvergunnning nodig nie en is ek nie meer gebonde aan een werkgever nie!
>> (dus ek kan doen wat ek wil) Kan regtig nie wag nie, want ek is reeds 'n
>> baie goeie deal in Amsterdam aangebied. Dit gaan beteken, ek kan van die
>> huis af werk as ek wil, en somers gaan die company na Frankryk beweeg vir
> 'n
>> maand of wat (as ek wil...)
>>
>> Gelukkig het ek darem geweet wat om te verwag van die europese weer. Ek
> het
>> in Duitsland skool gegaan vir 'n jaar. Maar toe was die somer darem ook
>> baie beter as die afgelope tyd wat ek hier sit.
>>
>> Gaan darem oor 2,5 weke na Griekeland op vakansie - lekker vir 3 weke, kan
>> regtig nie meer wag nie.
>>
>> Hoe het julle dan hier uitgekom? Watse werk doen julle - as ek mag vra?
>>
>> Doi
>> Pijotrij.
>>
>> OUT of Africa wrote in message ...
>>> Hoi Pijotrij
>>>
>>> Woon en werk in Amersfoort omgewing, en jy? Woon julle darem bo seevlak?
>>>
>>> Hoe lank is 'n tydjie? Ja, as mens bereid is om in te val by die
>> Nederlandse
>>> leefwyse is hierdie regtig soos in die paradys woon... Ek ken egter ook
>>> SA'ers wat net wil terug huistoe. As dit ons "lukt" wil ons graag
> permanent
>>> hier aanbly, maar op hierdie stadium dra ons nog "pasjes". Soos die
>>> onderdruktes van vroeër!!!
>>>
>>> Mens het altyd gehoor dat die weer so "grys" is in Europa, maar nooit kon
>>> mens dit regtig so voorstel nie!!! Maar is "regte" somersdae nie hemels
>> nie?
>>> (die tien dae per jaar!) Gelukkig verkies ek koeler weer, as ek warm kry,
>>> raak ek sommer kort van draad ook!!!
>>>
>>> ooa
>>>
>>> Pijotrij schreef in berichtnieuws
>>> 964537026.222902@ns0.klm.nl...
>>>> OUT of Africa,
>>>>
>>>> Waar in die land van seks, drugs en kaas woon jy? Ek sit nou al self
>> hier
>>>> 'n tydjie op kontrak en moet se geniet dit ook terdee - behalwe nou vir
>>> die
>>>> weer...
>>>>
>>>> Groetjes
>>>> Pijotrij
>>>
>>
>
Re: Vraag aan Elaine - (Pijotrij) [boodskap #32770 is 'n antwoord op boodskap #32750] Wo, 26 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoi OOA,

Ek's nou hier seker so bietjie meer as 2,5 jaar. (tyd vlieg darem) Het vir
6maande in Amsterdam gewoon - Rivierenbuurt, en toe na Zwanenburg getrek
(net buite Amsterdam), op die oomblik bly ek in Voorburg, Den Haag.

Ek ken actually 'n hele paar SA'ers wat in Amersfoort woon...

Ek sit ook nog met die ou verblijfsvergunning en werksvergunning, maar kom
Mei volgende jaar, wanneer ek 3 jaar hier is, het ek nie meer 'n
werksvergunnning nodig nie en is ek nie meer gebonde aan een werkgever nie!
(dus ek kan doen wat ek wil) Kan regtig nie wag nie, want ek is reeds 'n
baie goeie deal in Amsterdam aangebied. Dit gaan beteken, ek kan van die
huis af werk as ek wil, en somers gaan die company na Frankryk beweeg vir 'n
maand of wat (as ek wil...)

Gelukkig het ek darem geweet wat om te verwag van die europese weer. Ek het
in Duitsland skool gegaan vir 'n jaar. Maar toe was die somer darem ook
baie beter as die afgelope tyd wat ek hier sit.

Gaan darem oor 2,5 weke na Griekeland op vakansie - lekker vir 3 weke, kan
regtig nie meer wag nie.

Hoe het julle dan hier uitgekom? Watse werk doen julle - as ek mag vra?

Doi
Pijotrij.

OUT of Africa wrote in message ...
> Hoi Pijotrij
>
> Woon en werk in Amersfoort omgewing, en jy? Woon julle darem bo seevlak?
>
> Hoe lank is 'n tydjie? Ja, as mens bereid is om in te val by die Nederlandse
> leefwyse is hierdie regtig soos in die paradys woon... Ek ken egter ook
> SA'ers wat net wil terug huistoe. As dit ons "lukt" wil ons graag permanent
> hier aanbly, maar op hierdie stadium dra ons nog "pasjes". Soos die
> onderdruktes van vroeër!!!
>
> Mens het altyd gehoor dat die weer so "grys" is in Europa, maar nooit kon
> mens dit regtig so voorstel nie!!! Maar is "regte" somersdae nie hemels nie?
> (die tien dae per jaar!) Gelukkig verkies ek koeler weer, as ek warm kry,
> raak ek sommer kort van draad ook!!!
>
> ooa
>
> Pijotrij schreef in berichtnieuws
> 964537026.222902@ns0.klm.nl...
>> OUT of Africa,
>>
>> Waar in die land van seks, drugs en kaas woon jy? Ek sit nou al self hier
>> 'n tydjie op kontrak en moet se geniet dit ook terdee - behalwe nou vir
> die
>> weer...
>>
>> Groetjes
>> Pijotrij
>
Vorige onderwerp: Re: Vervolging van Christene
Volgende onderwerp: Grensoorlog - Elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:44:16 MGT 2024