Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina
Gloudina [boodskap #32688] Di, 25 Julie 2000 00:00
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina het in een van haar vele (te veel) poste geskryf:
[knip] Dis tyd dat die Afrikaner as groep grootword... [knip]

Nou toe, word jy sommer ook groot!

Jy sit soos 'n spinnekop in jou web en remarks toesnou aan al die SA'ers wat
nog hoop het. Die feit dat jy nie meer in SA sit nie (ek terloops ook nie),
maak van jou GEEN beter mens as hulle nie, al dink jy so...

Ek ken jou nie, maar jy't sekerlik nie as gevolg van jou eie skills in
Kanada beland nie, maar lekker op manlief se rug gery!!! Indien ek verkeerd
is, moet jy my laat weet vir wie jy werk, want jy sit heeldag op hulle
onkoste en poste plaas...

Terloops, geen nut om te antwoord nie, want ek het jou geblok! Whê!

Tarra Parra
Vorige onderwerp: Poliesman maak amôk
Volgende onderwerp: Re: Uitgevang - Liegbek!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:55:10 MGT 2024