Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » America en nuwe Rodney King
America en nuwe Rodney King [boodskap #32221] Do, 13 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine,

Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
geslaan het?
Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?

Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32222 is 'n antwoord op boodskap #32221] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dink jy ons het die woord sommer so uit die lug gegryp.  Heel moontlik kom
hy êrens uit Europa uit.....ek stry nie.
Die woord sal nou in die woordeboek wees omdat dit opgeneem is oor die jare.
Het jy geweet Afrikaans is een van die min tale wat elke jaar nuwe woorde in
die woordeboek byvoeg?  (Een van hulle van-va-re (uitspraak)  (of fanfare in
engels).  En so gaan die ou lysie aan.  As jy in jou ouer woordeboeke kyk
sal jy sien die woord kom nie voor nie.
Kom ons los dit maar daar, ek voel nogal sterk oor Afrikaans juis omdat ek
dink 'n mens homself so mooi kan uitdruk in die taal, en ons hoef nie die
pragtige taal te vernietig met yucki engelse woorde wat ons verafrikaans
nie.  Ons kan nog ure heen en weer baklei.

En ek het mos verantwoording geneem vir wat ek gesê het!!  Nee o hel ek
wonner wanner gaan jy die skille van jou oë afhaal.

Elaine

Bep Nieuwhof  skryf in boodskap news:8kk9r5$gir$1@rubidium.news.lion-access.net...
>  Elaine,
>
>  Veel dinge word gese in hiite van die oomblik maar jy verantwoording vir jy
>  gese het .............
>
>  Neem 'n engelse woordeboek en kyk wat "Negro" beteken  - dan neem jy 'n
>  Afrikaanse woordeboek en kyk wat "neger" beteken. So ook met die nederlande
>  woorde boek ens.
>
>  Jy moet dinge staaf met bewyse nie net wat jy dink nie of so uit die lug
>  gryp nie -- dit sal jou nog dekades se skade berokken.
>  Volg my raad en jy sal 'n gelukkiger lewe he .............
>
>
>  "Elaine"  wrote in message
>  news:396db5a4.0@news1.mweb.co.za...
>>  Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af.  Dis nou net blykbaar 'n
>>  aanvaarde woord in Suid Afrika.  Dit herinner my aan die ander anglisismes
>>  wat ons oor die jare aangeneem het - soos pawwement (so uitgespreek maar
>>  word pavement gespel - natuurlik van die engelse woord af) en dit gee my 'n
>>  kramp.  Sê dan maar liewer net pavement en kry klaar in plaas van pawwement.
>>  Ek kan in elk geval ure daaroor gesels...ek noem dit net so terloops.
>>  Anycase nie een van my programme wil jou foto "lees" nie so ek sal maar nog
>>  steeds liewer niks sê nie.
>>  Jy's reg ek het nie gedink toe ek gepraat het van die mense wat agter hulle
>>  rekenaarskerms wegkruip nie.  (Dit was in die hitte van die oomblik gesê)
>>  maar dit daar gelaat.
>>  Ek sal na die webblad toe gaan en kyk wat gaan daar aan sodra ek 'n kansie
>>  kry.
>>
>>  Elaine
>>
>>  Bep Nieuwhof  wrote in message
>>  news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>>  Elaine,
>>>
>>>  Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
>>>  "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
>>>  ens.
>>>  Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit onaanvaarbare
>>>  woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>>>
>>>  Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
>>>  woordelys die mail filter - automaties.
>>>
>>>  Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
>>>  Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
>>>  oor Aliases.
>>>  Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>>>
>>>  Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
>>>  www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
>>>  polisie manne betrokke is.
>>>
>>>  Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie motor
>>>  gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>>>
>>>  Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit swart
>>>  pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>>>
>>>  Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>>>
>>>
>>>
>>>  "Elaine"  wrote in message
>>>  news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>>>>  Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger" dis
>>>>  'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
>>>>  nie neger nie.
>>>>  Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>>>>  gebeur het.  Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>>>>  Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee.  Ek kruip nie weg nie, maar my
>>>>  werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het van
>>>>  "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek beskerm
>>>>  myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>>>>  Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te target.
>>>>  Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>>>>  nie.
>>>>
>>>>  Elaine
>>>>
>>>>  Bep Nieuwhof  wrote in message
>>>>  news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>>>  > Elaine,
>>>>  >
>>>>  > Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
>>>>  > geslaan het?
>>>>  > Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
>>>>  > Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>>  >
>>>>  > Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>>  >
>>>>  >
>>>>
>>>
>>
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32223 is 'n antwoord op boodskap #32221] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine,

Soos hulle se " 'n stil mond is 'n heel mond"

Sterkte !

"Elaine"  skryf in boodskap news:396db831.0@news1.mweb.co.za...
>  Ja nee wat ek dink ek bly stil oor hierdie een want dit gaan net 'n groot
>  geveg veroorsaak.
>
>  Elaine
>
>  Bep Nieuwhof  wrote in message
>  news:8kk2qm$1j0$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>  Elaine,
>>
>>  Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
>>  "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
>>  ens.
>>  Ek is net so versigtig met my woorde keuse -- jy sal my nooit onaanvaarbare
>>  woorde (skel woorde) waar ras in die geding kom vang gebruik nie.
>>
>>  Die mense hier in Holland monitor ook mail met 'n filter wat met 'n
>>  woordelys die mail filter - automaties.
>>
>>  Maar as jy bang is vir stalking wat ek regtig verstaan - is jy tereg om 'n
>>  Alias te gebruik ---- Ek wonder maar net waarom jy andere so uitgeskel het
>>  oor Aliases.
>>  Ek dink darm jy moet aan ons almal 'n verskoning aanbied!!
>>
>>  Ek las by die e-mail 'n picture oor die gebeure te kry op
>>  www.cnn.com/us ---- Jy sal duidelik op die prent sien dat daar ook neger
>>  polisie manne betrokke is.
>>
>>  Dit gaan oor 'n swarte wat 'n polisie man geskiet en toe sy patrollie motor
>>  gesteel het en in die straat afgejaag het ------ a COP killer !! m.a.w
>>
>>  Die polisie het 'n groot stress werk in Phili en hulle staan saam wit swart
>>  pienk en geel -- dit was net uit woede oor die anval op hulle kollega ...
>>
>>  Verstaanbaar dink jy nie so nie !!!!
>>
>>
>>
>>  "Elaine"  wrote in message
>>  news:396d986a.0@news1.mweb.co.za...
>>>  Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger" dis
>>>  'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
>>>  nie neger nie.
>>>  Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
>>>  gebeur het.  Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
>>>  Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee.  Ek kruip nie weg nie, maar my
>>>  werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het van
>>>  "internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek beskerm
>>>  myself maar net teen daai siek mense daar buite.
>>>  Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te target.
>>>  Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
>>>  nie.
>>>
>>>  Elaine
>>>
>>>  Bep Nieuwhof  wrote in message
>>>  news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
>>>>  Elaine,
>>>>
>>>>  Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
>>>>  geslaan het?
>>>>  Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
>>>>  Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>>>>
>>>>  Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>>>>
>>>
>>
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32224 is 'n antwoord op boodskap #32221] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai wil jy nie maar ophou om daai lelike woord te gebruik nie? "neger" dis
'n amerikaanse woord en ek haat dit....se dan maar liewer ka...r maar net
nie neger nie.
Nee wat ek weet nie, ek kry nie tyd vir nuus kyk nie, se maar vir my wat
gebeur het. Ek's seker daarvan ek sal 'n opinie he.
Ek het mos vir jou my regte e-mail gegee. Ek kruip nie weg nie, maar my
werk draai om die internet en as jy opgelet het sou jy nou al gehoor het van
"internet stalkers" en die sogenaamde "internet reeksmoordenaars" Ek beskerm
myself maar net teen daai siek mense daar buite.
Anyway, ek dink die Amerikaanse Polisie is geneig om swart mense te target.
Maar ek gaan myself nie uitlaat hieroor nie want ek weet niks van dit af
nie.

Elaine

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kjv5s$kms$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine,
>
> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
> geslaan het?
> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>
> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32225 is 'n antwoord op boodskap #32221] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Joggie Mentz wrote:

> . Dit gaan darem lekker in die
> land he, solank jou vel net swart is.
>

Ja-nee, ou Joggie, elke hond kry sy
dag, what goes around comes around.
Minder as vyftien jaar gelede was die-
selfde waar - dit het lekker gegaan in
die land, solank jou vel net wit was.
Wat is die moreel van die storie, ou
Joggie?

Die Ruiter in die Dag
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32226 is 'n antwoord op boodskap #32221] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Bewys maar weer net wat werklik in die wêreld aan die gang is en slegs SA word
uitgesonder as die sondebok. Regdeur is daar die wit/swart konfrontasie en
rassisme is wêreldwyd aan die orde van die dag. Apartheid is ook nog baie
lewendig en nou praat ek nie van Sa nie, let wel.
Christo

Bep Nieuwhof wrote:

> Elaine,
>
> Wat dink jy oor die gebeure in Philadelphia waar die polisie die neger plat
> geslaan het?
> Nou skreeu almal rassiste !! Dink jy hulle is tereg of dink jy ook dat die
> Polisie die neger plat geslaan het omdat hy swart is?
>
> Onthou verander jou "HOTMAIL" !!!
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32280 is 'n antwoord op boodskap #32221] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja Ntense jy's reg.  Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf.  So ons was almal (behalwe
nou jy) verkeerd.  Die woord het nou net blykbaar oor die jare aanvaarbaar
geword om enige swartmens the beskryf.  Ek weet nie....ek kan nie meer
"track" hou met al die nuwe woorde wat deesdae hier rondval nie.  hehehehe

Elaine
skryf in boodskap news:396dbca2$0$236@helios.is.co.za...
>
>  Elaine skryf ...
>>  Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af.  Dis nou net blykbaar 'n
>>  aanvaarde woord in Suid Afrika.
>
>>  Bep Nieuwhof het geskryf ...
>>>  Elaine,
>>>
>>>  Die woord neger beteken nie "Nigger" nie dit beteken swarte of in Amerikaans
>>>  "Negro" ---- Dit is 'n heel aanvaarbare woord in Afrikaans,Nederland,Belgie
>
>  Ek mis êrens iets ...
>  Ek was onder die indruk die PK (polities korrekte) woord wat Amerikaners
>  gebruik om 'n swart man daar te beskryf, was African-American ...
>  Negro was die ou gebruik, en die "slang" daarvoor is nigger.
>  Ek het verstaan Negro is 'n aanduiding van hulle herkoms, Nigerië?
>
>  Beide woorde klink my na skelname in elkgeval.
>  Negro kan dalk in Nederland en Belgie aanvaar word, maar ek wonder
>  oor Afrikaans.
>
>  Maar nou ja, ek het nie BA Tale geswot nie, so ek sal seker nie
>  weet nie. Ek sit dalk die pot heeltemal mis hier.
>  Miskien my maar uit hierdie "faait" hou, net-nou kry
>  ek bloedneus ...
>
>  Ek sê maar net Negro is nie 'n aanvaarde woord in *my* Afrikaans
>  nie.
>
>  Jan-die-lepel
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32281 is 'n antwoord op boodskap #32221] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan-die-Lepel  is tans af-lyn  Jan-die-Lepel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hilda en Gervaas wrote ...
>
>  Elaine  schreef in berichtnieuws
>  396ebc58.0@news1.mweb.co.za...
>
>  .  >Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
>> Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf.
>
>  Wonder wáár jy dit gelees het. Die woord "neger" kom, soos Arthur gesê het,
>  van die Latyn "niger" af - "Niger" beteken "swart". En die Latynse woord
>  bestaan al baie langer as die land, Nigeria, se naam :-).
>
>  Groete,
>
>  Hilda.

Ok, dan was ek verkeerd, of dalk verkeerd om?
Verstaan ek dan reg as ek se Nigeriee kom dan eerder van die woord
"niger" af, en nie andersom nie?

Jan (vrek voor ek vra)
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32282 is 'n antwoord op boodskap #32221] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehe....nee wat ek lees verklarende woordeboeke vir die pret daarvan.
Jy moet sien hoe party van ons woorde verlaar word, jy sal van dit nie glo
nie want jy het nooit aan die woorde so gedink nie!  Nee ek speel sommer.
Hier's 'n lekker woord vir julle om mee te speel.  Ons predikant se vrou
(wat 'n DOKTOR in afrikaans is het dit vir my gegee) VLOERMOER - of nou
natuurlik "'n fit vang"  Ek dink dis die oulikste afrikaanse woord wat hulle
nog uitgedink het.

Elaine
skryf in boodskap news:396ecf85$0$232@hades.is.co.za...
>
>  Elaine wrote ...
>>  Ja Ntense jy's reg.  Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
>>  Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf.  So ons was almal (behalwe
>>  nou jy) verkeerd.  Die woord het nou net blykbaar oor die jare aanvaarbaar
>>  geword om enige swartmens the beskryf.  Ek weet nie....ek kan nie meer
>>  "track" hou met al die nuwe woorde wat deesdae hier rondval nie. hehehehe
>
>  Huh? Ek was reg?
>  Dit moes 'n floekskoot gewees het!
>  Ek sal maar jou woord daarvoor moet vat, ek het laas in standerd 2 'n
>  woordeboek vasgehou. Moet sê dit was een van die verveligste boeke wat
>  ek nog ooit probeer lees het.
>  Ek kon nie eens deur hoofstuk A gekom het nie!
>
>  Jan-die-lepel
>  (Ja, ek wou 'n nar wees, maar ek het daai rooi bal op die verkeerde plek
>  vas gesit)
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32283 is 'n antwoord op boodskap #32221] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nou waar is die nuwe demokrasie en gelykheid nou ou Glods. Ek dog jy se
rassisme is verkeerd ?

Krokkie

@home.com wrote in message ...
> Joggie Mentz wrote:
>
>> . Dit gaan darem lekker in die
>> land he, solank jou vel net swart is.
>>
>
> Ja-nee, ou Joggie, elke hond kry sy
> dag, what goes around comes around.
> Minder as vyftien jaar gelede was die-
> selfde waar - dit het lekker gegaan in
> die land, solank jou vel net wit was.
> Wat is die moreel van die storie, ou
> Joggie?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32284 is 'n antwoord op boodskap #32221] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aaag tog...Ek het bedoel ONS het die word oorspronklik begin gebruik in Suid
Afrika om Nigeriers te beskryf....of hy nou van Latyn of kom of wat ookal.
Een of ander ou handboek wat nog van my skooldae of kom.  Afrikaans vir std
9 en 10 dink ek is die boek se naam.  Stokou boek hulle gebruik dit nie meer
nie.

Hilda en Gervaas  skryf in boodskap news:8dCb5.25092$Oo5.475491@afrodite.telenet-ops.be...
>
>  Elaine  schreef in berichtnieuws
>  396ebc58.0@news1.mweb.co.za...
>
>  .  >Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
>> Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf.
>
>  Wonder wáár jy dit gelees het. Die woord "neger" kom, soos Arthur gesê het,
>  van die Latyn "niger" af - "Niger" beteken "swart". En die Latynse woord
>  bestaan al baie langer as die land, Nigeria, se naam :-).
>
>  Groete,
>
>  Hilda.
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32285 is 'n antwoord op boodskap #32221] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Elaine wrote ...
> Ja Ntense jy's reg. Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
> Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf. So ons was almal (behalwe
> nou jy) verkeerd. Die woord het nou net blykbaar oor die jare aanvaarbaar
> geword om enige swartmens the beskryf. Ek weet nie....ek kan nie meer
> "track" hou met al die nuwe woorde wat deesdae hier rondval nie. hehehehe

Huh? Ek was reg?
Dit moes 'n floekskoot gewees het!
Ek sal maar jou woord daarvoor moet vat, ek het laas in standerd 2 'n
woordeboek vasgehou. Moet sê dit was een van die verveligste boeke wat
ek nog ooit probeer lees het.
Ek kon nie eens deur hoofstuk A gekom het nie!

Jan-die-lepel
(Ja, ek wou 'n nar wees, maar ek het daai rooi bal op die verkeerde plek
vas gesit)
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32286 is 'n antwoord op boodskap #32221] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine  schreef in berichtnieuws
396ebc58.0@news1.mweb.co.za...

.  >Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
> Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf.

Wonder wáár jy dit gelees het. Die woord "neger" kom, soos Arthur gesê het,
van die Latyn "niger" af - "Niger" beteken "swart". En die Latynse woord
bestaan al baie langer as die land, Nigeria, se naam :-).

Groete,

Hilda.
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32287 is 'n antwoord op boodskap #32221] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan-die-Lepel  is tans af-lyn  Jan-die-Lepel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Elaine wrote ...
> hehehehe....nee wat ek lees verklarende woordeboeke vir die pret daarvan.
> Jy moet sien hoe party van ons woorde verlaar word, jy sal van dit nie glo
> nie want jy het nooit aan die woorde so gedink nie! Nee ek speel sommer.
> Hier's 'n lekker woord vir julle om mee te speel. Ons predikant se vrou
> (wat 'n DOKTOR in afrikaans is het dit vir my gegee) VLOERMOER - of nou
> natuurlik "'n fit vang" Ek dink dis die oulikste afrikaanse woord wat hulle
> nog uitgedink het.

Ok, ons dwaal heeltemal van die onderwerp af, maar nouja.
EK het ook 'n woord vir jou. Die is nie eens nuut nie!
Ek het 'n Duitse kollega wat van Zim af kom. In een van
sy (vele) dronkenskappe hoor hy die woord "verknorsing"

Ek moet jou sê die ou is so soutie soos wat kan kom!
Hou wou nie glo daar bestaan so woord nie. Hy dog
sy pelle maak die woord op, net om sy siel te tart.

Hy se die woord met 'n bry-r, en vandat ek hom dit
so hoor se het, sukkel ek self om dit uit te spreek!

Maar terug op die onderwerp ...
Ek verstaan die Amerikaanse polisie se optrede teenoor 'n
sg. copkiller. Ons het dit ook al hier op ons eie kassies gesien.
Dit is dalk nie die korrekte optrede nie, maar hulle is maar net mense.

Jan-die-lepel
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32358 is 'n antwoord op boodskap #32221] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "Elaine"
-> Aaag tog...Ek het bedoel ONS het die word oorspronklik begin gebruik in Suid
-> Afrika om Nigeriers te beskryf...

Sit. En gaan doen jou huiswerk.
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32359 is 'n antwoord op boodskap #32221] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach "Elaine"
-> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af.

Ne? Al gehoor van die rivier in Afrika met
die naam Niger? Of noem jy dit African
American-rivier?
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32389 is 'n antwoord op boodskap #32221] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Elaine, jy moet vir my sê wat jy doen met jou settings,
want jou boodskap spring altyd reg bo-aan die lys, en hy bly daar
en al die ander boodskappe spring in in die volgorde wat hulle deurkom,
Doen jy dit opsetlik, of per abuis? Ek sou nogal
self dit wou doen as ek kon :-)

Ook jou tyd is weird, dit gee jou 9 uur voor ons, en soos ek
dit verstaan is julle net 7 uur voor ons hier in Amerika.

Pat

Elaine skryf in boodskap news:3971f0a4.0@news1.mweb.co.za...
> Jisssssss, jy's 'n mislike mens. Is dit lekker om so te wees?
> Vra maar net.
>
> "A.S. Pris" wrote in message
> news:397199a2.91083286@news.mweb.co.za...
>> Also sprach "Elaine"
>> -> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af.
>>
>> Ne? Al gehoor van die rivier in Afrika met
>> die naam Niger? Of noem jy dit African
>> American-rivier?
>>
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32390 is 'n antwoord op boodskap #32221] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jisssssss, jy's 'n mislike mens. Is dit lekker om so te wees?
Vra maar net.

"A.S. Pris" skryf in boodskap news:397199a2.91083286@news.mweb.co.za...
> Also sprach "Elaine"
> -> Die woord neger kom oorspronklik van Amerika af.
>
> Ne? Al gehoor van die rivier in Afrika met
> die naam Niger? Of noem jy dit African
> American-rivier?
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32391 is 'n antwoord op boodskap #32221] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Pat wrote:

> Ook jou tyd is weird, dit gee jou 9 uur voor ons, en soos ek
> dit verstaan is julle net 7 uur voor ons hier in Amerika.
>

Die ouens is natuurlik sewe uur voor jou in jou bepaalde
tydsone. Maar dis net ses uur in die tydsone oos van jou
in die VSA en ook in die deel van Kanada waarin ek nou
bly. Die indeling van tydsones daar onder in die suidelike
VSA maak my altyd 'n bietjie deurmekaar. Die sentrale
tydsone se begin in Kanada (en in die Upper Midwest)
is baie verder wes as in die suidelike deel van die VSA,
waar dit al begin by Alabama ('n staat wat ek nog sien
as in die oostelike deel van die VSA.) Ek wonder wie
het besluit dat Alabama in die Sentrale Tydsone moet
wees.

Gloudina
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32423 is 'n antwoord op boodskap #32221] Ma, 17 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan-die-Lepel  is tans af-lyn  Jan-die-Lepel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
A.S. Pris skryf in boodskap news:39729b16.91455266@news.mweb.co.za...
> Also sprach "Elaine"
> -> Aaag tog...Ek het bedoel ONS het die word oorspronklik begin gebruik in Suid
> -> Afrika om Nigeriers te beskryf...
>
> Sit. En gaan doen jou huiswerk.

Jou onderwyser houding staan my nie aan nie.
As jy iets weet wat die res van ons kan gebruik,
spoeg dit uit, man!


Ek het toe maar besluit om 'n woordeboek onder oë te kry.
Snaaks, die verklarende Afrikaanse woordeboek sê Neger is 'n persoon van
Midde- en Wes-Afrika.
Toegegee dit is 'n 1972 druk. Omenby dieselfde tyd dat ek "gedruk" is.
Nie dat ek sê dit is korrek nie, net dat dit die "voeling" vir die woord is
wat party het.

Die latynse oorsprong van die woord is nogal interessant.
Wonder of daar nog sulke gevalle is.

Maar nou ja, wat ek nie weet nie kan my seker nie skaad nie.
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32512 is 'n antwoord op boodskap #32221] Wo, 19 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
elai...  is tans af-lyn  elai...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nee ek doen dit seker per abuis. Ek's maar effe
dom met die goed. My rekenaar se tyd bly uitstel
ek weet nie hoekom nie. Dankie ek sal daarna kyk.

Elaine

In article ,
"Pat" wrote:
> Elaine, jy moet vir my sê wat jy doen met jou settings,
> want jou boodskap spring altyd reg bo-aan die lys, en hy bly daar
> en al die ander boodskappe spring in in die volgorde wat hulle deurkom,
> Doen jy dit opsetlik, of per abuis? Ek sou nogal
> self dit wou doen as ek kon :-)
>
> Ook jou tyd is weird, dit gee jou 9 uur voor ons, en soos ek
> dit verstaan is julle net 7 uur voor ons hier in Amerika.
>
> Pat

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32580 is 'n antwoord op boodskap #32221] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Elaine wrote in message ...
> hehehehe....nee wat ek lees verklarende woordeboeke vir die pret daarvan.
> Jy moet sien hoe party van ons woorde verlaar word, jy sal van dit nie glo
> nie want jy het nooit aan die woorde so gedink nie!  Nee ek speel sommer.
> Hier's 'n lekker woord vir julle om mee te speel.  Ons predikant se vrou
> (wat 'n DOKTOR in afrikaans is het dit vir my gegee) VLOERMOER - of nou
> natuurlik "'n fit vang"  Ek dink dis die oulikste afrikaanse woord wat hulle
> nog uitgedink het.
>
> Elaine
>  skryf in boodskap news:396ecf85$0$232@hades.is.co.za...
>>
>>  Elaine wrote ...
>>>  Ja Ntense jy's reg.  Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
>>>  Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf.  So ons was almal (behalwe
>>>  nou jy) verkeerd.  Die woord het nou net blykbaar oor die jare aanvaarbaar
>>>  geword om enige swartmens the beskryf.  Ek weet nie....ek kan nie meer
>>>  "track" hou met al die nuwe woorde wat deesdae hier rondval nie. hehehehe
>>
>>  Huh? Ek was reg?
>>  Dit moes 'n floekskoot gewees het!
>>  Ek sal maar jou woord daarvoor moet vat, ek het laas in standerd 2 'n
>>  woordeboek vasgehou. Moet sê dit was een van die verveligste boeke wat
>>  ek nog ooit probeer lees het.
>>  Ek kon nie eens deur hoofstuk A gekom het nie!
>>
>>  Jan-die-lepel
>>  (Ja, ek wou 'n nar wees, maar ek het daai rooi bal op die verkeerde plek
>>  vas gesit)
>>
>
Re: America en nuwe Rodney King [boodskap #32581 is 'n antwoord op boodskap #32221] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Hilda en Gervaas wrote in message
...
>
> Elaine  schreef in berichtnieuws
> 396ebc58.0@news1.mweb.co.za...
>
> .  >Ek het bietjie gister daaroor gaan oplees en die woord
>> Neger word toe gebruik om Nigeriers te beskryf.
>
> Wonder wáár jy dit gelees het. Die woord "neger" kom, soos Arthur gesê het,
> van die Latyn "niger" af - "Niger" beteken "swart". En die Latynse woord
> bestaan al baie langer as die land, Nigeria, se naam :-).
>
> Groete,
>
> Hilda.
>
Vorige onderwerp: NP is rascistisch
Volgende onderwerp: Plaas eise - nog 'n voorbeeld.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:35:22 MGT 2024