Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaas eise - nog 'n voorbeeld.
Plaas eise - nog 'n voorbeeld. [boodskap #32241] Do, 13 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
In die Soutpansberg gedeelte is daar ook 'n plaasboer wat redelik
verbaas is oor die eis van sy grond. Hy het die plaas nou al 'n tydjie
(so 40 jaar). Dit is so 1,000 hektaar groot met baie min water. Dit
tagtig jarige oom Stoffel kan net so 100 beeste op die plaas aanhou. Met
die min reën kry hy ook nie eers ordentlik gemelk nie. Die 100 koeie gee
hom so 20 litre melk 'n dag. En, dit proe soos dit lyk - wit water wat
vrot kan word. So, dit is ook maar net 'n bestaan.

Nou, daar is een probleem op sy plaas. So in die een hoek staan daar 'n
paar grafte van swartes wat daar was in die agtien honders. Niemand weet
wie daar begrawe is nie. Dit was maar daar, sê die swartes in die
omgewing. So twee jaar gelede was daar so 'n Gautengese ingevoerde
Duitse 4x4 met 'n man in 'n suit wat daar rongery het op soek na sy pa
se graf. Gelukkig was dit winter anders sou hy gevrek van die hitte as
hy by die airkonditioned 4x4 sou uitklim. Dit word lekker warm daar. Hy
het van plaas na plaas gery. Van party is hy afgejaag en ander het hom
toegelaat om te soek. Dis mos vriendelik mense daar en, dit is nog 'n
einaardige verskynsel om 'n swartman in 'n suit te sien. Vernaam 'n
swart suit en bruin hemp met geel taai. Vernaam as die mense daar nie
eers met baadjie aan kerk toe gaan nie. Dis mos Bosveld area. Anderkant
die berg Bosveld. So, dit was seker meer verbasing as vriendlikheid
waaroor hy toegelaat was.

Nou is daar 'n eies vir die plaas. Die hele plaas want, dit was
"veggevat van die mense". Na verdere ondersoek word die naam op die eis
geiditifiseer as 'n werker op die plaas. Die plaasboer is sommer net
daar af na werker en vra meer uit oor die eis. Tot die werker se
verbasing vind hy toe uit dat hy 'n eis ingestel het. Hy het nie eers
geweet dat hy familie in die omgewing het nie.

Dit begin toe 'n groot onkoste ondersoek. Tot almal se verbasing kom die
volgende te lig. Die werker het nog nooit 'n eis ingesit nie. Inteendeel
hy het nie eers geweet hy mag eis nie. So, waar die naam op die
dokument? Die prokureer wat in Pretoria sit moet 'n naam invul voor die
eis voorgelê kan word. Hy vra toe die plaaswerkers unie, of ander bron
(die is nog nooit vasgestel nie) vir 'n naam. Hulle verskaf toe 'n naam
en siedaar die plaaswerker stel 'n offisieele eis in op die plaas waar
hy werk.

Ek wonder nou net dat, sou die eis eendag afgehandel word en dit word
gevind dat die eis gegekeur word, gaan die plaas aan die werker gegee
word. Of, sal die plaas in ander se hande val.

Wat die boere in die omgewing nou aan opspring het is dat elkeeen van
die gevalle hoëgeregshof sake is en dit kos die boere meer as R100,000
elk om te bewys dat die plaas werklik syne is. Die geld is ook nie
aftrekbaar van die onkoste van die plaas nie. Geluk by die ongeluk is
die wet ook nou besig om te verander en mag die minister van landbou nou
self besluit om die eis goed te keur (sonder hoflike wets toepassing).
En, kan die boer maar die saak self hof toe neem as hy voel dit is
onregverdig. Dit word gesien as 'n groter probleem want, het die
minister al die inligting tot sy beskikking om so 'n besluit te neem?
Die stap is so naby aan die diktatorskap van Zim dat daar sal moet
fyngtrap word (altans die boere).

Ernest
Re: Plaas eise - nog 'n voorbeeld. [boodskap #32323 is 'n antwoord op boodskap #32241] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy se dat jy die brief geniet het.

Maar wat van die feit dat daar wel sulke gevalle gebeur want snaaks ek het
ook verskei sulke gevalle gehoor.

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:396ebd45.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ek moet net sê. Ek het hierdie brief nou vreeslik geniet, jy gebruik die
> taal heel oulik.
>
> Elaine
> E Bessinger wrote in message
> news:396e8f07.0@news1.mweb.co.za...
>> In die Soutpansberg gedeelte is daar ook 'n plaasboer wat redelik
>> verbaas is oor die eis van sy grond. Hy het die plaas nou al 'n tydjie
>> (so 40 jaar). Dit is so 1,000 hektaar groot met baie min water. Dit
>> tagtig jarige oom Stoffel kan net so 100 beeste op die plaas aanhou. Met
>> die min reën kry hy ook nie eers ordentlik gemelk nie. Die 100 koeie gee
>> hom so 20 litre melk 'n dag. En, dit proe soos dit lyk - wit water wat
>> vrot kan word. So, dit is ook maar net 'n bestaan.
>>
>> Nou, daar is een probleem op sy plaas. So in die een hoek staan daar 'n
>> paar grafte van swartes wat daar was in die agtien honders. Niemand weet
>> wie daar begrawe is nie. Dit was maar daar, sê die swartes in die
>> omgewing. So twee jaar gelede was daar so 'n Gautengese ingevoerde
>> Duitse 4x4 met 'n man in 'n suit wat daar rongery het op soek na sy pa
>> se graf. Gelukkig was dit winter anders sou hy gevrek van die hitte as
>> hy by die airkonditioned 4x4 sou uitklim. Dit word lekker warm daar. Hy
>> het van plaas na plaas gery. Van party is hy afgejaag en ander het hom
>> toegelaat om te soek. Dis mos vriendelik mense daar en, dit is nog 'n
>> einaardige verskynsel om 'n swartman in 'n suit te sien. Vernaam 'n
>> swart suit en bruin hemp met geel taai. Vernaam as die mense daar nie
>> eers met baadjie aan kerk toe gaan nie. Dis mos Bosveld area. Anderkant
>> die berg Bosveld. So, dit was seker meer verbasing as vriendlikheid
>> waaroor hy toegelaat was.
>>
>> Nou is daar 'n eies vir die plaas. Die hele plaas want, dit was
>> "veggevat van die mense". Na verdere ondersoek word die naam op die eis
>> geiditifiseer as 'n werker op die plaas. Die plaasboer is sommer net
>> daar af na werker en vra meer uit oor die eis. Tot die werker se
>> verbasing vind hy toe uit dat hy 'n eis ingestel het. Hy het nie eers
>> geweet dat hy familie in die omgewing het nie.
>>
>> Dit begin toe 'n groot onkoste ondersoek. Tot almal se verbasing kom die
>> volgende te lig. Die werker het nog nooit 'n eis ingesit nie. Inteendeel
>> hy het nie eers geweet hy mag eis nie. So, waar die naam op die
>> dokument? Die prokureer wat in Pretoria sit moet 'n naam invul voor die
>> eis voorgelê kan word. Hy vra toe die plaaswerkers unie, of ander bron
>> (die is nog nooit vasgestel nie) vir 'n naam. Hulle verskaf toe 'n naam
>> en siedaar die plaaswerker stel 'n offisieele eis in op die plaas waar
>> hy werk.
>>
>> Ek wonder nou net dat, sou die eis eendag afgehandel word en dit word
>> gevind dat die eis gegekeur word, gaan die plaas aan die werker gegee
>> word. Of, sal die plaas in ander se hande val.
>>
>> Wat die boere in die omgewing nou aan opspring het is dat elkeeen van
>> die gevalle hoëgeregshof sake is en dit kos die boere meer as R100,000
>> elk om te bewys dat die plaas werklik syne is. Die geld is ook nie
>> aftrekbaar van die onkoste van die plaas nie. Geluk by die ongeluk is
>> die wet ook nou besig om te verander en mag die minister van landbou nou
>> self besluit om die eis goed te keur (sonder hoflike wets toepassing).
>> En, kan die boer maar die saak self hof toe neem as hy voel dit is
>> onregverdig. Dit word gesien as 'n groter probleem want, het die
>> minister al die inligting tot sy beskikking om so 'n besluit te neem?
>> Die stap is so naby aan die diktatorskap van Zim dat daar sal moet
>> fyngtrap word (altans die boere).
>>
>> Ernest
>>
>
Re: Plaas eise - nog 'n voorbeeld. [boodskap #32324 is 'n antwoord op boodskap #32241] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die Antie in Kanada het my al baie kortgevat oor my misbruik van die
taal. Solank jy dit verstaan dan komunikeer ons. Gelukkig sien ek daar
is nou 'n nuusgroep oor die gebruik van Afrikaans. Nou kan sy my nie
meer byt nie.

Ernest

"Elaine" skryf in boodskap news:396ebd45.0@news1.mweb.co.za...
> Ag ek moet net sê. Ek het hierdie brief nou vreeslik geniet, jy gebruik die
> taal heel oulik.
Re: Plaas eise - nog 'n voorbeeld. [boodskap #32325 is 'n antwoord op boodskap #32241] Vr, 14 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek moet net sê. Ek het hierdie brief nou vreeslik geniet, jy gebruik die
taal heel oulik.

Elaine

E Bessinger skryf in boodskap news:396e8f07.0@news1.mweb.co.za...
> In die Soutpansberg gedeelte is daar ook 'n plaasboer wat redelik
> verbaas is oor die eis van sy grond. Hy het die plaas nou al 'n tydjie
> (so 40 jaar). Dit is so 1,000 hektaar groot met baie min water. Dit
> tagtig jarige oom Stoffel kan net so 100 beeste op die plaas aanhou. Met
> die min reën kry hy ook nie eers ordentlik gemelk nie. Die 100 koeie gee
> hom so 20 litre melk 'n dag. En, dit proe soos dit lyk - wit water wat
> vrot kan word. So, dit is ook maar net 'n bestaan.
>
> Nou, daar is een probleem op sy plaas. So in die een hoek staan daar 'n
> paar grafte van swartes wat daar was in die agtien honders. Niemand weet
> wie daar begrawe is nie. Dit was maar daar, sê die swartes in die
> omgewing. So twee jaar gelede was daar so 'n Gautengese ingevoerde
> Duitse 4x4 met 'n man in 'n suit wat daar rongery het op soek na sy pa
> se graf. Gelukkig was dit winter anders sou hy gevrek van die hitte as
> hy by die airkonditioned 4x4 sou uitklim. Dit word lekker warm daar. Hy
> het van plaas na plaas gery. Van party is hy afgejaag en ander het hom
> toegelaat om te soek. Dis mos vriendelik mense daar en, dit is nog 'n
> einaardige verskynsel om 'n swartman in 'n suit te sien. Vernaam 'n
> swart suit en bruin hemp met geel taai. Vernaam as die mense daar nie
> eers met baadjie aan kerk toe gaan nie. Dis mos Bosveld area. Anderkant
> die berg Bosveld. So, dit was seker meer verbasing as vriendlikheid
> waaroor hy toegelaat was.
>
> Nou is daar 'n eies vir die plaas. Die hele plaas want, dit was
> "veggevat van die mense". Na verdere ondersoek word die naam op die eis
> geiditifiseer as 'n werker op die plaas. Die plaasboer is sommer net
> daar af na werker en vra meer uit oor die eis. Tot die werker se
> verbasing vind hy toe uit dat hy 'n eis ingestel het. Hy het nie eers
> geweet dat hy familie in die omgewing het nie.
>
> Dit begin toe 'n groot onkoste ondersoek. Tot almal se verbasing kom die
> volgende te lig. Die werker het nog nooit 'n eis ingesit nie. Inteendeel
> hy het nie eers geweet hy mag eis nie. So, waar die naam op die
> dokument? Die prokureer wat in Pretoria sit moet 'n naam invul voor die
> eis voorgelê kan word. Hy vra toe die plaaswerkers unie, of ander bron
> (die is nog nooit vasgestel nie) vir 'n naam. Hulle verskaf toe 'n naam
> en siedaar die plaaswerker stel 'n offisieele eis in op die plaas waar
> hy werk.
>
> Ek wonder nou net dat, sou die eis eendag afgehandel word en dit word
> gevind dat die eis gegekeur word, gaan die plaas aan die werker gegee
> word. Of, sal die plaas in ander se hande val.
>
> Wat die boere in die omgewing nou aan opspring het is dat elkeeen van
> die gevalle hoëgeregshof sake is en dit kos die boere meer as R100,000
> elk om te bewys dat die plaas werklik syne is. Die geld is ook nie
> aftrekbaar van die onkoste van die plaas nie. Geluk by die ongeluk is
> die wet ook nou besig om te verander en mag die minister van landbou nou
> self besluit om die eis goed te keur (sonder hoflike wets toepassing).
> En, kan die boer maar die saak self hof toe neem as hy voel dit is
> onregverdig. Dit word gesien as 'n groter probleem want, het die
> minister al die inligting tot sy beskikking om so 'n besluit te neem?
> Die stap is so naby aan die diktatorskap van Zim dat daar sal moet
> fyngtrap word (altans die boere).
>
> Ernest
>
Re: Plaas eise - nog 'n voorbeeld. [boodskap #32365 is 'n antwoord op boodskap #32241] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sorry

Mis verstaan

Reenen van Niekerk

Elaine skryf in boodskap news:396fb2dd.0@news1.mweb.co.za...
> Ja en...ek het het 'n aanmerking oor sy oulike skryftaal gemaak. Ek weet
> van die dinge, maar ek kies om stil te bly omdat ek nie genoeg daarvan af
> weet nie.
> Ek wou maar nie vir Ernest sê dat ek dit waardeer het. Te min mense buig en
> verander die taal tot dit so lekker oppie oor val. Dis wat afrikaans mooi
> maak dan nie?
>
> Elaine
>
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:396f785a.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy se dat jy die brief geniet het.
>>
>> Maar wat van die feit dat daar wel sulke gevalle gebeur want snaaks ek het
>> ook verskei sulke gevalle gehoor.
>>
>> Reenen van Niekerk
>> Elaine wrote in message
>> news:396ebd45.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ag ek moet net sê. Ek het hierdie brief nou vreeslik geniet, jy
gebruik
>> die
>>> taal heel oulik.
>>>
>>> Elaine
>>> E Bessinger wrote in message
>>> news:396e8f07.0@news1.mweb.co.za...
>>>> In die Soutpansberg gedeelte is daar ook 'n plaasboer wat redelik
>>>> verbaas is oor die eis van sy grond. Hy het die plaas nou al 'n tydjie
>>>> (so 40 jaar). Dit is so 1,000 hektaar groot met baie min water. Dit
>>>> tagtig jarige oom Stoffel kan net so 100 beeste op die plaas aanhou.
> Met
>>>> die min reën kry hy ook nie eers ordentlik gemelk nie. Die 100 koeie
> gee
>>>> hom so 20 litre melk 'n dag. En, dit proe soos dit lyk - wit water wat
>>>> vrot kan word. So, dit is ook maar net 'n bestaan.
>>>>
>>>> Nou, daar is een probleem op sy plaas. So in die een hoek staan daar
> 'n
>>>> paar grafte van swartes wat daar was in die agtien honders. Niemand
> weet
>>>> wie daar begrawe is nie. Dit was maar daar, sê die swartes in die
>>>> omgewing. So twee jaar gelede was daar so 'n Gautengese ingevoerde
>>>> Duitse 4x4 met 'n man in 'n suit wat daar rongery het op soek na sy pa
>>>> se graf. Gelukkig was dit winter anders sou hy gevrek van die hitte as
>>>> hy by die airkonditioned 4x4 sou uitklim. Dit word lekker warm daar.
> Hy
>>>> het van plaas na plaas gery. Van party is hy afgejaag en ander het hom
>>>> toegelaat om te soek. Dis mos vriendelik mense daar en, dit is nog 'n
>>>> einaardige verskynsel om 'n swartman in 'n suit te sien. Vernaam 'n
>>>> swart suit en bruin hemp met geel taai. Vernaam as die mense daar nie
>>>> eers met baadjie aan kerk toe gaan nie. Dis mos Bosveld area.
> Anderkant
>>>> die berg Bosveld. So, dit was seker meer verbasing as vriendlikheid
>>>> waaroor hy toegelaat was.
>>>>
>>>> Nou is daar 'n eies vir die plaas. Die hele plaas want, dit was
>>>> "veggevat van die mense". Na verdere ondersoek word die naam op die
> eis
>>>> geiditifiseer as 'n werker op die plaas. Die plaasboer is sommer net
>>>> daar af na werker en vra meer uit oor die eis. Tot die werker se
>>>> verbasing vind hy toe uit dat hy 'n eis ingestel het. Hy het nie eers
>>>> geweet dat hy familie in die omgewing het nie.
>>>>
>>>> Dit begin toe 'n groot onkoste ondersoek. Tot almal se verbasing kom
> die
>>>> volgende te lig. Die werker het nog nooit 'n eis ingesit nie.
> Inteendeel
>>>> hy het nie eers geweet hy mag eis nie. So, waar die naam op die
>>>> dokument? Die prokureer wat in Pretoria sit moet 'n naam invul voor
> die
>>>> eis voorgelê kan word. Hy vra toe die plaaswerkers unie, of ander bron
>>>> (die is nog nooit vasgestel nie) vir 'n naam. Hulle verskaf toe 'n
> naam
>>>> en siedaar die plaaswerker stel 'n offisieele eis in op die plaas waar
>>>> hy werk.
>>>>
>>>> Ek wonder nou net dat, sou die eis eendag afgehandel word en dit word
>>>> gevind dat die eis gegekeur word, gaan die plaas aan die werker gegee
>>>> word. Of, sal die plaas in ander se hande val.
>>>>
>>>> Wat die boere in die omgewing nou aan opspring het is dat elkeeen van
>>>> die gevalle hoëgeregshof sake is en dit kos die boere meer as R100,000
>>>> elk om te bewys dat die plaas werklik syne is. Die geld is ook nie
>>>> aftrekbaar van die onkoste van die plaas nie. Geluk by die ongeluk is
>>>> die wet ook nou besig om te verander en mag die minister van landbou
> nou
>>>> self besluit om die eis goed te keur (sonder hoflike wets toepassing).
>>>> En, kan die boer maar die saak self hof toe neem as hy voel dit is
>>>> onregverdig. Dit word gesien as 'n groter probleem want, het die
>>>> minister al die inligting tot sy beskikking om so 'n besluit te neem?
>>>> Die stap is so naby aan die diktatorskap van Zim dat daar sal moet
>>>> fyngtrap word (altans die boere).
>>>>
>>>> Ernest
>>>>
>>>
>>
>
Re: Plaas eise - nog 'n voorbeeld. [boodskap #32366 is 'n antwoord op boodskap #32241] Sa, 15 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en...ek het het 'n aanmerking oor sy oulike skryftaal gemaak. Ek weet
van die dinge, maar ek kies om stil te bly omdat ek nie genoeg daarvan af
weet nie.
Ek wou maar nie vir Ernest sê dat ek dit waardeer het. Te min mense buig en
verander die taal tot dit so lekker oppie oor val. Dis wat afrikaans mooi
maak dan nie?

Elaine

"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:396f785a.0@news1.mweb.co.za...
> Jy se dat jy die brief geniet het.
>
> Maar wat van die feit dat daar wel sulke gevalle gebeur want snaaks ek het
> ook verskei sulke gevalle gehoor.
>
> Reenen van Niekerk
> Elaine wrote in message
> news:396ebd45.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag ek moet net sê. Ek het hierdie brief nou vreeslik geniet, jy gebruik
> die
>> taal heel oulik.
>>
>> Elaine
>> E Bessinger wrote in message
>> news:396e8f07.0@news1.mweb.co.za...
>>> In die Soutpansberg gedeelte is daar ook 'n plaasboer wat redelik
>>> verbaas is oor die eis van sy grond. Hy het die plaas nou al 'n tydjie
>>> (so 40 jaar). Dit is so 1,000 hektaar groot met baie min water. Dit
>>> tagtig jarige oom Stoffel kan net so 100 beeste op die plaas aanhou. Met
>>> die min reën kry hy ook nie eers ordentlik gemelk nie. Die 100 koeie gee
>>> hom so 20 litre melk 'n dag. En, dit proe soos dit lyk - wit water wat
>>> vrot kan word. So, dit is ook maar net 'n bestaan.
>>>
>>> Nou, daar is een probleem op sy plaas. So in die een hoek staan daar 'n
>>> paar grafte van swartes wat daar was in die agtien honders. Niemand weet
>>> wie daar begrawe is nie. Dit was maar daar, sê die swartes in die
>>> omgewing. So twee jaar gelede was daar so 'n Gautengese ingevoerde
>>> Duitse 4x4 met 'n man in 'n suit wat daar rongery het op soek na sy pa
>>> se graf. Gelukkig was dit winter anders sou hy gevrek van die hitte as
>>> hy by die airkonditioned 4x4 sou uitklim. Dit word lekker warm daar. Hy
>>> het van plaas na plaas gery. Van party is hy afgejaag en ander het hom
>>> toegelaat om te soek. Dis mos vriendelik mense daar en, dit is nog 'n
>>> einaardige verskynsel om 'n swartman in 'n suit te sien. Vernaam 'n
>>> swart suit en bruin hemp met geel taai. Vernaam as die mense daar nie
>>> eers met baadjie aan kerk toe gaan nie. Dis mos Bosveld area. Anderkant
>>> die berg Bosveld. So, dit was seker meer verbasing as vriendlikheid
>>> waaroor hy toegelaat was.
>>>
>>> Nou is daar 'n eies vir die plaas. Die hele plaas want, dit was
>>> "veggevat van die mense". Na verdere ondersoek word die naam op die eis
>>> geiditifiseer as 'n werker op die plaas. Die plaasboer is sommer net
>>> daar af na werker en vra meer uit oor die eis. Tot die werker se
>>> verbasing vind hy toe uit dat hy 'n eis ingestel het. Hy het nie eers
>>> geweet dat hy familie in die omgewing het nie.
>>>
>>> Dit begin toe 'n groot onkoste ondersoek. Tot almal se verbasing kom die
>>> volgende te lig. Die werker het nog nooit 'n eis ingesit nie. Inteendeel
>>> hy het nie eers geweet hy mag eis nie. So, waar die naam op die
>>> dokument? Die prokureer wat in Pretoria sit moet 'n naam invul voor die
>>> eis voorgelê kan word. Hy vra toe die plaaswerkers unie, of ander bron
>>> (die is nog nooit vasgestel nie) vir 'n naam. Hulle verskaf toe 'n naam
>>> en siedaar die plaaswerker stel 'n offisieele eis in op die plaas waar
>>> hy werk.
>>>
>>> Ek wonder nou net dat, sou die eis eendag afgehandel word en dit word
>>> gevind dat die eis gegekeur word, gaan die plaas aan die werker gegee
>>> word. Of, sal die plaas in ander se hande val.
>>>
>>> Wat die boere in die omgewing nou aan opspring het is dat elkeeen van
>>> die gevalle hoëgeregshof sake is en dit kos die boere meer as R100,000
>>> elk om te bewys dat die plaas werklik syne is. Die geld is ook nie
>>> aftrekbaar van die onkoste van die plaas nie. Geluk by die ongeluk is
>>> die wet ook nou besig om te verander en mag die minister van landbou nou
>>> self besluit om die eis goed te keur (sonder hoflike wets toepassing).
>>> En, kan die boer maar die saak self hof toe neem as hy voel dit is
>>> onregverdig. Dit word gesien as 'n groter probleem want, het die
>>> minister al die inligting tot sy beskikking om so 'n besluit te neem?
>>> Die stap is so naby aan die diktatorskap van Zim dat daar sal moet
>>> fyngtrap word (altans die boere).
>>>
>>> Ernest
>>>
>>
>
Re: Plaas eise - nog 'n voorbeeld. [boodskap #32405 is 'n antwoord op boodskap #32241] So, 16 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:39707216.0@news1.mweb.co.za...
> Sorry
>
> Mis verstaan
>
> Reenen van Niekerk

hehehehe dis okay
Re: Plaas eise - nog 'n voorbeeld. [boodskap #32597 is 'n antwoord op boodskap #32241] Sa, 22 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
www.eep.co.za  is tans af-lyn  www.eep.co.za
Boodskappe: 42
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
www.eep.co.za

Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Jy se dat jy die brief geniet het.
>
> Maar wat van die feit dat daar wel sulke gevalle gebeur want snaaks ek het
> ook verskei sulke gevalle gehoor.
>
> Reenen van Niekerk
> Elaine wrote in message
> news:396ebd45.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag ek moet net sê. Ek het hierdie brief nou vreeslik geniet, jy gebruik
> die
>> taal heel oulik.
>>
>> Elaine
>> E Bessinger wrote in message
>> news:396e8f07.0@news1.mweb.co.za...
>>> In die Soutpansberg gedeelte is daar ook 'n plaasboer wat redelik
>>> verbaas is oor die eis van sy grond. Hy het die plaas nou al 'n tydjie
>>> (so 40 jaar). Dit is so 1,000 hektaar groot met baie min water. Dit
>>> tagtig jarige oom Stoffel kan net so 100 beeste op die plaas aanhou. Met
>>> die min reën kry hy ook nie eers ordentlik gemelk nie. Die 100 koeie gee
>>> hom so 20 litre melk 'n dag. En, dit proe soos dit lyk - wit water wat
>>> vrot kan word. So, dit is ook maar net 'n bestaan.
>>>
>>> Nou, daar is een probleem op sy plaas. So in die een hoek staan daar 'n
>>> paar grafte van swartes wat daar was in die agtien honders. Niemand weet
>>> wie daar begrawe is nie. Dit was maar daar, sê die swartes in die
>>> omgewing. So twee jaar gelede was daar so 'n Gautengese ingevoerde
>>> Duitse 4x4 met 'n man in 'n suit wat daar rongery het op soek na sy pa
>>> se graf. Gelukkig was dit winter anders sou hy gevrek van die hitte as
>>> hy by die airkonditioned 4x4 sou uitklim. Dit word lekker warm daar. Hy
>>> het van plaas na plaas gery. Van party is hy afgejaag en ander het hom
>>> toegelaat om te soek. Dis mos vriendelik mense daar en, dit is nog 'n
>>> einaardige verskynsel om 'n swartman in 'n suit te sien. Vernaam 'n
>>> swart suit en bruin hemp met geel taai. Vernaam as die mense daar nie
>>> eers met baadjie aan kerk toe gaan nie. Dis mos Bosveld area. Anderkant
>>> die berg Bosveld. So, dit was seker meer verbasing as vriendlikheid
>>> waaroor hy toegelaat was.
>>>
>>> Nou is daar 'n eies vir die plaas. Die hele plaas want, dit was
>>> "veggevat van die mense". Na verdere ondersoek word die naam op die eis
>>> geiditifiseer as 'n werker op die plaas. Die plaasboer is sommer net
>>> daar af na werker en vra meer uit oor die eis. Tot die werker se
>>> verbasing vind hy toe uit dat hy 'n eis ingestel het. Hy het nie eers
>>> geweet dat hy familie in die omgewing het nie.
>>>
>>> Dit begin toe 'n groot onkoste ondersoek. Tot almal se verbasing kom die
>>> volgende te lig. Die werker het nog nooit 'n eis ingesit nie. Inteendeel
>>> hy het nie eers geweet hy mag eis nie. So, waar die naam op die
>>> dokument? Die prokureer wat in Pretoria sit moet 'n naam invul voor die
>>> eis voorgelê kan word. Hy vra toe die plaaswerkers unie, of ander bron
>>> (die is nog nooit vasgestel nie) vir 'n naam. Hulle verskaf toe 'n naam
>>> en siedaar die plaaswerker stel 'n offisieele eis in op die plaas waar
>>> hy werk.
>>>
>>> Ek wonder nou net dat, sou die eis eendag afgehandel word en dit word
>>> gevind dat die eis gegekeur word, gaan die plaas aan die werker gegee
>>> word. Of, sal die plaas in ander se hande val.
>>>
>>> Wat die boere in die omgewing nou aan opspring het is dat elkeeen van
>>> die gevalle hoëgeregshof sake is en dit kos die boere meer as R100,000
>>> elk om te bewys dat die plaas werklik syne is. Die geld is ook nie
>>> aftrekbaar van die onkoste van die plaas nie. Geluk by die ongeluk is
>>> die wet ook nou besig om te verander en mag die minister van landbou nou
>>> self besluit om die eis goed te keur (sonder hoflike wets toepassing).
>>> En, kan die boer maar die saak self hof toe neem as hy voel dit is
>>> onregverdig. Dit word gesien as 'n groter probleem want, het die
>>> minister al die inligting tot sy beskikking om so 'n besluit te neem?
>>> Die stap is so naby aan die diktatorskap van Zim dat daar sal moet
>>> fyngtrap word (altans die boere).
>>>
>>> Ernest
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: America en nuwe Rodney King
Volgende onderwerp: Etnisiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:48:08 MGT 2024