Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Siener van Rensburg
Siener van Rensburg [boodskap #24681] Sa, 10 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
dave[1]  is tans af-lyn  dave[1]
Boodskappe: 4
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Het iemand dalk Adriaan Snyman se boek "Siener van Rensburg - Boodskapper
van God" gelees?

Ek sou graag opinies daaroor wou hoor.

Groete
Re: Siener van Rensburg [boodskap #25109 is 'n antwoord op boodskap #24681] So, 01 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Het alreeds artikels gepos daaroor. Lees gerus "Vandag en
2000 jaar gelede" en andere. Miskien kan jy vir Leendert
vra om dit vir jou aan te stuur. Ek weet nie hoe die
geskiedenis werk op hierdie ng nie.

Maar een ding is verseker, dat ons as Afrikaners gesuiwer
word van yster na staal. Dit is nie te betwyvel nie. Moenie
haat teenoor andere uiter nie, ongeag ras, geslag
of godsdiens. Dit veroorsaak spanning en konflik. Suiwer
jouself eerste. Raak ontslae van die gemors wat andere in
jou programmeer het. Vergewe hulle, en va hulle om jou te
vergewe. Dan gaan jy as mens van yster na staal, en jy sal
skitter soos 'n diamand. Saam sal ons weer "Gods own
country" wees soos wat aangehaal word in "The mini nuke
conspiracy", deur Peter Hounam en Steve McQuillan.

Glo niks. Vind alles jouself uit. Ek gebruik baie die naam
van God, maar dit is my eie opinie. Ek is ook 'n mens met
swakhede. Moenie myself of ander glo nie, veral nie wanneer
ek God se naam gebruik nie.

Re: Siener van Rensburg [boodskap #25133 is 'n antwoord op boodskap #24681] Ma, 02 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 Aug 1999 21:58:48 +0200, "Francois Fernhout" wrote:

<<>Is hier enigiemand wat kennis dra oor Siener van Rensburg.>>

Ja. Ek dink hy het gese die Boere gaan die Anglo Boere oorlog wen en
toe verloor hulle dit.
Re: Siener van Rensburg [boodskap #25158 is 'n antwoord op boodskap #24681] Di, 03 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leon  is tans af-lyn  Leon
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
E-mail my terug as jy belangstel, ek het 'n boek van hom wat oorgetik is in Ms-Word formaat.

Leon i...@aec.co.za
Francois Fernhout skryf in boodskap news:37a4b3a5.0@pluto.acenet.co.za...
Is hier enigiemand wat kennis dra oor Siener van Rensburg.

Francois
Re: siener van rensburg [boodskap #26481 is 'n antwoord op boodskap #24681] So, 19 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "hitler"
wrote:
> Dag mense die van julle wat vir my inligting oor
> siener van rensburg het
> mail my asb. hit...@internext.co.za Dankie

In van die Siener materiaal is geskrywe om die inligting
geheim te hou. As die vyande dit in die hande kry, sal dit
nie so gebeur nie. Die boeke word vandag in Afrikaans en
Engels publiseer. 'n Mens kan profesiee verander as jy weet
wat voorspel is. Bv. JFK se dood. Indien hy vandag sou
President was, sou hy 'n sukses gewees het. Hy het nie
geluister nie, en die res is geskiedenis.

Re: Siener van Rensburg [boodskap #32111 is 'n antwoord op boodskap #24681] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Soos hulle sê " stick around" Jy gaan beslis reaksie kry. Boertjie en 'n paar
ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke. Dit is baie
interessante feite daardie.
Christo

Orcas wrote:

> Volgens my was hy 'n groot man in ons geskiedenis. Is hier dalk kenners van
> sy werk? Kan ons dalk sy werk hier bespreek?
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32112 is 'n antwoord op boodskap #24681] Di, 11 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
us...  is tans af-lyn  us...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Also sprach Chr...@eskom.co.za
-> Boertjie en 'n paar
-> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke. Dit is baie
-> interessante feite daardie.

Feite? FEITE??
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32173 is 'n antwoord op boodskap #24681] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ha, moenie sommer vir Nostradamus net so weggooi nie. Die probleem is dat almal
sukkel om uit te vind wat sy verse regtig beteken. Daar is al soveel
verskillende verklarings uitgereik dat niemand met sekerheid kan sê wat is wat
nie. Ek glo tog dat as ons die ware storie kan kry sal dit ons dalk verbaas.
christo

Elaine wrote:

> Hierso moet ek saam met boertjie stem. 'n Verstommende aantal van Siener se
> voorspellings het waar geword. Ek het net altyd gewonder as die Bybel nou
> sê ons mag nie waarseêrs glo nie, hoekom het Siener dan so 'n verstommende
> talent gehad om die toekoms te sien? 'n Paar van sy ander voorspellings het
> ook waar geword. Ek glo eerder die goeters wat hy voorspel het voordat ek
> Nostredamus s'n glo.
>
> Elaine
>
> wrote in message
> news:396C2741.3253AD49@eskom.co.za...
>> Jy soek feite,lees die volgende:
>>
>> Die nasionale party was in die dae van Siener nog aan die begin van sy bestaan,hy
>> het egter gesien dat dat die np sou skeur (kp breek weg van die np)daarna oorgawe
>> aan 'n swart regering onder druk van die weste,daarna die vinnige agteruitgang
>> van die NP,daarna die bedanking van sy hoofleier en die leierskap wat in die
>> hande van 'n jong man val(Martinus van Schalkwyk),daarna die naamsverandering(NP
>> word NNP) en daarna die samesmelting met ander ppolitieke party wat eers die
>> oppossisie was(wat nou aan die gang is) en daarna die werdwyning van die NP.
>> Nie sleg vir 1921 nie.
>>
>> Boertjie
>>
>> "A.S. Pris" wrote:
>>
>>> Also sprach Chr...@eskom.co.za
>>> -> Boertjie en 'n paar
>>> -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke. Dit is baie
>>> -> interessante feite daardie.
>>>
>>> Feite? FEITE??
>>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32174 is 'n antwoord op boodskap #24681] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Siener was nie 'n waarseêr nie,hy is die boereprofeet.In die volksmond egter
staan hy bekend as "siener" wat misleidend is-hy was 'n man van God.Hy het slegs
die Bybel gelees en geen ander boek of tydskrif/koerant nie en was verbasend op
datum met alle gebeure in de wêreld.

Boertjie

Elaine wrote:

> Hierso moet ek saam met boertjie stem. 'n Verstommende aantal van Siener se
> voorspellings het waar geword. Ek het net altyd gewonder as die Bybel nou
> sê ons mag nie waarseêrs glo nie, hoekom het Siener dan so 'n verstommende
> talent gehad om die toekoms te sien? 'n Paar van sy ander voorspellings het
> ook waar geword. Ek glo eerder die goeters wat hy voorspel het voordat ek
> Nostredamus s'n glo.
>
> Elaine
>
> wrote in message
> news:396C2741.3253AD49@eskom.co.za...
>> Jy soek feite,lees die volgende:
>>
>> Die nasionale party was in die dae van Siener nog aan die begin van sy bestaan,hy
>> het egter gesien dat dat die np sou skeur (kp breek weg van die np)daarna oorgawe
>> aan 'n swart regering onder druk van die weste,daarna die vinnige agteruitgang
>> van die NP,daarna die bedanking van sy hoofleier en die leierskap wat in die
>> hande van 'n jong man val(Martinus van Schalkwyk),daarna die naamsverandering(NP
>> word NNP) en daarna die samesmelting met ander ppolitieke party wat eers die
>> oppossisie was(wat nou aan die gang is) en daarna die werdwyning van die NP.
>> Nie sleg vir 1921 nie.
>>
>> Boertjie
>>
>> "A.S. Pris" wrote:
>>
>>> Also sprach Chr...@eskom.co.za
>>> -> Boertjie en 'n paar
>>> -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke. Dit is baie
>>> -> interessante feite daardie.
>>>
>>> Feite? FEITE??
>>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32175 is 'n antwoord op boodskap #24681] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek weet. Hy het ook volgens sommige mense nie self sy visioene
neergeskryf nie, sy dogter het alles neergeskryf. Ek het maar net gewonder
dis al. Ek sê mos ek moet alles ontleed anders is ek nie gelukkig nie.

Elaine
wrote in message
news:396C45CE.B64DD45E@eskom.co.za...
> Siener was nie 'n waarsêer nie,hy is die boereprofeet.In die volksmond egter
> staan hy bekend as "siener" wat misleidend is-hy was 'n man van God.Hy het slegs
> die Bybel gelees en geen ander boek of tydskrif/koerant nie en was verbasend op
> datum met alle gebeure in de wêreld.
>
> Boertjie
>
> Elaine wrote:
>
>> Hierso moet ek saam met boertjie stem. 'n Verstommende aantal van Siener se
>> voorspellings het waar geword. Ek het net altyd gewonder as die Bybel nou
>> sê ons mag nie waarsêers glo nie, hoekom het Siener dan so 'n verstommende
>> talent gehad om die toekoms te sien? 'n Paar van sy ander voorspellings het
>> ook waar geword. Ek glo eerder die goeters wat hy voorspel het voordat ek
>> Nostredamus s'n glo.
>>
>> Elaine
>>
>> wrote in message
>> news:396C2741.3253AD49@eskom.co.za...
>>> Jy soek feite,lees die volgende:
>>>
>>> Die nasionale party was in die dae van Siener nog aan die begin van sy
>> bestaan,hy
>>> het egter gesien dat dat die np sou skeur (kp breek weg van die
np)daarna
>> oorgawe
>>> aan 'n swart regering onder druk van die weste,daarna die vinnige
>> agteruitgang
>>> van die NP,daarna die bedanking van sy hoofleier en die leierskap wat
in
>> die
>>> hande van 'n jong man val(Martinus van Schalkwyk),daarna die
>> naamsverandering(NP
>>> word NNP) en daarna die samesmelting met ander ppolitieke party wat
eers
>> die
>>> oppossisie was(wat nou aan die gang is) en daarna die werdwyning van
die
>> NP.
>>> Nie sleg vir 1921 nie.
>>>
>>> Boertjie
>>>
>>> "A.S. Pris" wrote:
>>>
>>>> Also sprach Chr...@eskom.co.za
>>>> -> Boertjie en 'n paar
>>>> -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke.
Dit is
>> baie
>>>> -> interessante feite daardie.
>>>>
>>>> Feite? FEITE??
>>>
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32176 is 'n antwoord op boodskap #24681] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierso moet ek saam met boertjie stem. 'n Verstommende aantal van Siener se
voorspellings het waar geword. Ek het net altyd gewonder as die Bybel nou
sê ons mag nie waarsêers glo nie, hoekom het Siener dan so 'n verstommende
talent gehad om die toekoms te sien? 'n Paar van sy ander voorspellings het
ook waar geword. Ek glo eerder die goeters wat hy voorspel het voordat ek
Nostredamus s'n glo.

Elaine

wrote in message
news:396C2741.3253AD49@eskom.co.za...
> Jy soek feite,lees die volgende:
>
> Die nasionale party was in die dae van Siener nog aan die begin van sy bestaan,hy
> het egter gesien dat dat die np sou skeur (kp breek weg van die np)daarna oorgawe
> aan 'n swart regering onder druk van die weste,daarna die vinnige agteruitgang
> van die NP,daarna die bedanking van sy hoofleier en die leierskap wat in die
> hande van 'n jong man val(Martinus van Schalkwyk),daarna die naamsverandering(NP
> word NNP) en daarna die samesmelting met ander ppolitieke party wat eers die
> oppossisie was(wat nou aan die gang is) en daarna die werdwyning van die NP.
> Nie sleg vir 1921 nie.
>
> Boertjie
>
> "A.S. Pris" wrote:
>
>> Also sprach Chr...@eskom.co.za
>> -> Boertjie en 'n paar
>> -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke. Dit is baie
>> -> interessante feite daardie.
>>
>> Feite? FEITE??
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32177 is 'n antwoord op boodskap #24681] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek praat van Nostradamus. Maar sy goed is so dubbelsinnig gewees dat ek
Siener se voorspellings eerder sal glo. Ek het nie baie kennis van
Nostradamus nie so ek het beluit om liewer nie weer my neus in hierdie sakie
te steek nie.

Elaine

Frik Lombard skryf in boodskap news:396c7c37$0$233@helios.is.co.za...
> Elaine jy praat nou van nostradamus wat waar is
> Elaine wrote in message
> news:396c47e7.0@news1.mweb.co.za...
>> mmmmm. Ek weet van een van sy voorspelling wat waar geword het. Hy het
> net
>> voor sy dood 'n voorspelling neergeskryf wat oor sy graf gegaan het. Hy
> het
>> presies die dag datum en tyd gegee waarop sy graf ontdek gaan word en hoe
>> die persone gaan lyk wat sy graf gaan opgrawe. Die stukkie papier is
glo
> in
>> sy graf gevind waar hy dit in sy hande gehou het.
>> Maar dis ook maar net 'n storie wat ek gehoor het by 'n vriend so ek praat
>> onder korreksie.
>>
>> Elaine
>> wrote in message
> news:396C468D.A341C0F6@eskom.co.za...
>>> Ha, moenie sommer vir Nostradamus net so weggooi nie. Die probleem is
> dat
>> almal
>>> sukkel om uit te vind wat sy verse regtig beteken. Daar is al soveel
>>> verskillende verklarings uitgereik dat niemand met sekerheid kan sê
wat
> is
>> wat
>>> nie. Ek glo tog dat as ons die ware storie kan kry sal dit ons dalk
>> verbaas.
>>> christo
>>>
>>> Elaine wrote:
>>>
>>>> Hierso moet ek saam met boertjie stem. 'n Verstommende aantal van
>> Siener se
>>>> voorspellings het waar geword. Ek het net altyd gewonder as die
Bybel
>> nou
>>>> sê ons mag nie waarsêers glo nie, hoekom het Siener dan so 'n
>> verstommende
>>>> talent gehad om die toekoms te sien? 'n Paar van sy ander
> voorspellings
>> het
>>>> ook waar geword. Ek glo eerder die goeters wat hy voorspel het
> voordat
>> ek
>>>> Nostredamus s'n glo.
>>>>
>>>> Elaine
>>>>
>>>> wrote in message
>>>> news:396C2741.3253AD49@eskom.co.za...
>>>> > Jy soek feite,lees die volgende:
>>>> >
>>>> > Die nasionale party was in die dae van Siener nog aan die begin
van
> sy
>>>> bestaan,hy
>>>> > het egter gesien dat dat die np sou skeur (kp breek weg van die
>> np)daarna
>>>> oorgawe
>>>> > aan 'n swart regering onder druk van die weste,daarna die vinnige
>>>> agteruitgang
>>>> > van die NP,daarna die bedanking van sy hoofleier en die leierskap
> wat
>> in
>>>> die
>>>> > hande van 'n jong man val(Martinus van Schalkwyk),daarna die
>>>> naamsverandering(NP
>>>> > word NNP) en daarna die samesmelting met ander ppolitieke party
wat
>> eers
>>>> die
>>>> > oppossisie was(wat nou aan die gang is) en daarna die werdwyning
> van
>> die
>>>> NP.
>>>> > Nie sleg vir 1921 nie.
>>>> >
>>>> > Boertjie
>>>> >
>>>> > "A.S. Pris" wrote:
>>>> >
>>>> > > Also sprach Chr...@eskom.co.za
>>>> > > -> Boertjie en 'n paar
>>>> > > -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en
boeke.
>> Dit is
>>>> baie
>>>> > > -> interessante feite daardie.
>>>> > >
>>>> > > Feite? FEITE??
>>>> >
>>>
>>
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32178 is 'n antwoord op boodskap #24681] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy soek feite,lees die volgende:

Die nasionale party was in die dae van Siener nog aan die begin van sy bestaan,hy
het egter gesien dat dat die np sou skeur (kp breek weg van die np)daarna oorgawe
aan 'n swart regering onder druk van die weste,daarna die vinnige agteruitgang
van die NP,daarna die bedanking van sy hoofleier en die leierskap wat in die
hande van 'n jong man val(Martinus van Schalkwyk),daarna die naamsverandering(NP
word NNP) en daarna die samesmelting met ander ppolitieke party wat eers die
oppossisie was(wat nou aan die gang is) en daarna die werdwyning van die NP.
Nie sleg vir 1921 nie.

Boertjie

"A.S. Pris" wrote:

> Also sprach Chr...@eskom.co.za
> -> Boertjie en 'n paar
> -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke. Dit is baie
> -> interessante feite daardie.
>
> Feite? FEITE??
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32179 is 'n antwoord op boodskap #24681] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine jy praat nou van nostradamus wat waar is

Elaine skryf in boodskap news:396c47e7.0@news1.mweb.co.za...
> mmmmm. Ek weet van een van sy voorspelling wat waar geword het. Hy het net
> voor sy dood 'n voorspelling neergeskryf wat oor sy graf gegaan het. Hy het
> presies die dag datum en tyd gegee waarop sy graf ontdek gaan word en hoe
> die persone gaan lyk wat sy graf gaan opgrawe. Die stukkie papier is glo in
> sy graf gevind waar hy dit in sy hande gehou het.
> Maar dis ook maar net 'n storie wat ek gehoor het by 'n vriend so ek praat
> onder korreksie.
>
> Elaine
> wrote in message
news:396C468D.A341C0F6@eskom.co.za...
>> Ha, moenie sommer vir Nostradamus net so weggooi nie. Die probleem is dat almal
>> sukkel om uit te vind wat sy verse regtig beteken. Daar is al soveel
>> verskillende verklarings uitgereik dat niemand met sekerheid kan sê wat is wat
>> nie. Ek glo tog dat as ons die ware storie kan kry sal dit ons dalk verbaas.
>> christo
>>
>> Elaine wrote:
>>
>>> Hierso moet ek saam met boertjie stem. 'n Verstommende aantal van Siener se
>>> voorspellings het waar geword. Ek het net altyd gewonder as die Bybel nou
>>> sê ons mag nie waarsêers glo nie, hoekom het Siener dan so 'n verstommende
>>> talent gehad om die toekoms te sien? 'n Paar van sy ander voorspellings het
>>> ook waar geword. Ek glo eerder die goeters wat hy voorspel het voordat ek
>>> Nostredamus s'n glo.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> wrote in message
>>> news:396C2741.3253AD49@eskom.co.za...
>>>> Jy soek feite,lees die volgende:
>>>>
>>>> Die nasionale party was in die dae van Siener nog aan die begin van sy bestaan,hy
>>>> het egter gesien dat dat die np sou skeur (kp breek weg van die np)daarna oorgawe
>>>> aan 'n swart regering onder druk van die weste,daarna die vinnige agteruitgang
>>>> van die NP,daarna die bedanking van sy hoofleier en die leierskap wat in die
>>>> hande van 'n jong man val(Martinus van Schalkwyk),daarna die naamsverandering(NP
>>>> word NNP) en daarna die samesmelting met ander ppolitieke party wat eers die
>>>> oppossisie was(wat nou aan die gang is) en daarna die werdwyning van die NP.
>>>> Nie sleg vir 1921 nie.
>>>>
>>>> Boertjie
>>>>
>>>> "A.S. Pris" wrote:
>>>>
>>>> > Also sprach Chr...@eskom.co.za
>>>> > -> Boertjie en 'n paar
>>>> > -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke. Dit is baie
>>>> > -> interessante feite daardie.
>>>> >
>>>> > Feite? FEITE??
>>>>
>>
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32180 is 'n antwoord op boodskap #24681] Wo, 12 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmmm. Ek weet van een van sy voorspelling wat waar geword het. Hy het net
voor sy dood 'n voorspelling neergeskryf wat oor sy graf gegaan het. Hy het
presies die dag datum en tyd gegee waarop sy graf ontdek gaan word en hoe
die persone gaan lyk wat sy graf gaan opgrawe. Die stukkie papier is glo in
sy graf gevind waar hy dit in sy hande gehou het.
Maar dis ook maar net 'n storie wat ek gehoor het by 'n vriend so ek praat
onder korreksie.

Elaine
skryf in boodskap news:396C468D.A341C0F6@eskom.co.za...
> Ha, moenie sommer vir Nostradamus net so weggooi nie. Die probleem is dat almal
> sukkel om uit te vind wat sy verse regtig beteken. Daar is al soveel
> verskillende verklarings uitgereik dat niemand met sekerheid kan sê wat is wat
> nie. Ek glo tog dat as ons die ware storie kan kry sal dit ons dalk verbaas.
> christo
>
> Elaine wrote:
>
>> Hierso moet ek saam met boertjie stem. 'n Verstommende aantal van Siener se
>> voorspellings het waar geword. Ek het net altyd gewonder as die Bybel nou
>> sê ons mag nie waarsêers glo nie, hoekom het Siener dan so 'n verstommende
>> talent gehad om die toekoms te sien? 'n Paar van sy ander voorspellings het
>> ook waar geword. Ek glo eerder die goeters wat hy voorspel het voordat ek
>> Nostredamus s'n glo.
>>
>> Elaine
>>
>> wrote in message
>> news:396C2741.3253AD49@eskom.co.za...
>>> Jy soek feite,lees die volgende:
>>>
>>> Die nasionale party was in die dae van Siener nog aan die begin van sy
>> bestaan,hy
>>> het egter gesien dat dat die np sou skeur (kp breek weg van die
np)daarna
>> oorgawe
>>> aan 'n swart regering onder druk van die weste,daarna die vinnige
>> agteruitgang
>>> van die NP,daarna die bedanking van sy hoofleier en die leierskap wat
in
>> die
>>> hande van 'n jong man val(Martinus van Schalkwyk),daarna die
>> naamsverandering(NP
>>> word NNP) en daarna die samesmelting met ander ppolitieke party wat
eers
>> die
>>> oppossisie was(wat nou aan die gang is) en daarna die werdwyning van
die
>> NP.
>>> Nie sleg vir 1921 nie.
>>>
>>> Boertjie
>>>
>>> "A.S. Pris" wrote:
>>>
>>>> Also sprach Chr...@eskom.co.za
>>>> -> Boertjie en 'n paar
>>>> -> ander is goed op hoogte met Siener se voorspellings en boeke.
Dit is
>> baie
>>>> -> interessante feite daardie.
>>>>
>>>> Feite? FEITE??
>>>
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32264 is 'n antwoord op boodskap #24681] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek weet nie ou Frik. Ek's seker maar stupid, wil jy nie maar vir my se
wat jy dink dit beteken nie toe?

Elaine

Frik Lombard skryf in boodskap news:396d75a0$0$233@hades.is.co.za...
> 5 Now.
> Ek gaan naar die Weste en kom by een stasie uit en daar staan een trein met
> 'n lang ry trokke aan en vertrek naar Buluwayo, toe gaan ek verder en kom by
> wit kalk klippe uit en die brand
> skyn groen.
>
> Nog een van Siener se voorspellings - Klink dit nie vreeslik bekend nie.
>
>
> Orcas wrote in message
> news:3969cfe6$0$227@helios.is.co.za...
>> Volgens my was hy 'n groot man in ons geskiedenis. Is hier dalk kenners van
>> sy werk? Kan ons dalk sy werk hier bespreek?
>>
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32265 is 'n antwoord op boodskap #24681] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine
Die wit klippe wat brand in Bulawayo? Dit het my laat dink aan die
Plaasaanvalle in Zimbabwe

Elaine skryf in boodskap news:396d8b4e.0@news1.mweb.co.za...
> Nee ek weet nie ou Frik. Ek's seker maar stupid, wil jy nie maar vir my se
> wat jy dink dit beteken nie toe?
>
> Elaine
>
> Frik Lombard wrote in message
> news:396d75a0$0$233@hades.is.co.za...
>> 5 Now.
>> Ek gaan naar die Weste en kom by een stasie uit en daar staan een trein met
>> 'n lang ry trokke aan en vertrek naar Buluwayo, toe gaan ek verder en kom by
>> wit kalk klippe uit en die brand
>> skyn groen.
>>
>> Nog een van Siener se voorspellings - Klink dit nie vreeslik bekend nie.
>>
>>
>> Orcas wrote in message
>> news:3969cfe6$0$227@helios.is.co.za...
>>> Volgens my was hy 'n groot man in ons geskiedenis. Is hier dalk kenners van
>>> sy werk? Kan ons dalk sy werk hier bespreek?
>>>
>>
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32266 is 'n antwoord op boodskap #24681] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
5 Now.
Ek gaan naar die Weste en kom by een stasie uit en daar staan een trein met
'n lang ry trokke aan en vertrek naar Buluwayo, toe gaan ek verder en kom by
wit kalk klippe uit en die brand
skyn groen.

Nog een van Siener se voorspellings - Klink dit nie vreeslik bekend nie.

Orcas skryf in boodskap news:3969cfe6$0$227@helios.is.co.za...
> Volgens my was hy 'n groot man in ons geskiedenis. Is hier dalk kenners van
> sy werk? Kan ons dalk sy werk hier bespreek?
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32267 is 'n antwoord op boodskap #24681] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bep Nieuwhof  is tans af-lyn  Bep Nieuwhof
Boodskappe: 45
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Elaine merk jy dit nou eers ........ (HeHeHeHe)

Ek sien jou adress is nog HOTMAIL !!

Cool teenstelling dink jy nie? - Heel grappig - dubble vurk tong !

"Elaine" skryf in boodskap news:396d8b4e.0@news1.mweb.co.za...
> Nee ek weet nie ou Frik. Ek's seker maar stupid, wil jy nie maar vir my
se
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32268 is 'n antwoord op boodskap #24681] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @eskom.co.za

er

Frik Lombard wrote:

> 5 Now.
> Ek gaan naar die Weste en kom by een stasie uit en daar staan een trein met
> 'n lang ry trokke aan en vertrek naar Buluwayo, toe gaan ek verder en kom by
> wit kalk klippe uit en die brand
> skyn groen.
>
> Nog een van Siener se voorspellings - Klink dit nie vreeslik bekend nie.
>
> Orcas wrote in message
> news:3969cfe6$0$227@helios.is.co.za...
>> Volgens my was hy 'n groot man in ons geskiedenis. Is hier dalk kenners van
>> sy werk? Kan ons dalk sy werk hier bespreek?
>>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32269 is 'n antwoord op boodskap #24681] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Og natuurlik...ek dink my brein is dood gebrand van al die gamma strale.

Orcas skryf in boodskap news:396dae34$0$233@helios.is.co.za...
> Elaine
> Die wit klippe wat brand in Bulawayo? Dit het my laat dink aan die
> Plaasaanvalle in Zimbabwe
>
>
> Elaine wrote in message
> news:396d8b4e.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee ek weet nie ou Frik. Ek's seker maar stupid, wil jy nie maar vir my se
>> wat jy dink dit beteken nie toe?
>>
>> Elaine
>>
>> Frik Lombard wrote in message
>> news:396d75a0$0$233@hades.is.co.za...
>>> 5 Now.
>>> Ek gaan naar die Weste en kom by een stasie uit en daar staan een trein met
>>> 'n lang ry trokke aan en vertrek naar Buluwayo, toe gaan ek verder en kom by
>>> wit kalk klippe uit en die brand
>>> skyn groen.
>>>
>>> Nog een van Siener se voorspellings - Klink dit nie vreeslik bekend nie.
>>>
>>>
>>> Orcas wrote in message
>>> news:3969cfe6$0$227@helios.is.co.za...
>>>> Volgens my was hy 'n groot man in ons geskiedenis. Is hier dalk kenners van
>>>> sy werk? Kan ons dalk sy werk hier bespreek?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #32270 is 'n antwoord op boodskap #24681] Do, 13 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aaag Bep gaan vlieg. As jy wil baklei gaan baklei met my by een van die
boonste postings hierdie gaan oor Siener van Rensburg en nie oor ons vete
nie.
Hoe donker en ongelukkig moet dit nie wees in jou wêreld nie

Elaine

Bep Nieuwhof skryf in boodskap news:8kjujp$lg8$1@rubidium.news.lion-access.net...
> Elaine merk jy dit nou eers ........ (HeHeHeHe)
>
> Ek sien jou adress is nog HOTMAIL !!
>
> Cool teenstelling dink jy nie? - Heel grappig - dubble vurk tong !
>
> "Elaine" wrote in message
> news:396d8b4e.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee ek weet nie ou Frik. Ek's seker maar stupid, wil jy nie maar vir my
> se
>
Re: Siener van Rensburg [boodskap #72150 is 'n antwoord op boodskap #24681] Vr, 17 Januarie 2003 18:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy spreek nou net een kultuurgroep aan - wat van die kleurlinge,
Indiëers, oosterlinge, Portugese, Grieke en Italianers?
Annette

"Annette"
> wrote:
>
>> of as boeties van 'n ander
>> kultuurgroep uitgeskel te word.
>>
>
> Jy sal my miskien moeilik glo, Annette, maar
> hulle word selfs as kafferboeties uitgeskel!
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Die Zim soustrein
Volgende onderwerp: Ook terug...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:18:27 MGT 2024