Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hanggliding
hanggliding [boodskap #31816] Ma, 26 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Jos  is tans af-lyn  Jos
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek die Afrikaanse woord vir "hanggliding" of "hangglider". Wie kan my
help asb.?

Jos.
Re: hanggliding [boodskap #31819 is 'n antwoord op boodskap #31816] Di, 27 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sweef ? Sweeftuig? Hangtuig?

"Jos" skryf in boodskap news:8j8ea3$i58$1@spectra.a2000.nl...
> Ek soek die Afrikaanse woord vir "hanggliding" of "hangglider". Wie kan my
> help asb.?
>
> Jos.
>
Re: hanggliding [boodskap #31820 is 'n antwoord op boodskap #31816] Di, 27 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Akuji  is tans af-lyn  Akuji
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Die woordeboek vertaal dit as "hangsweef(tuig) / skermsweef(tuig)"

Jos skryf in boodskap news:8j8ea3$i58$1@spectra.a2000.nl...
> Ek soek die Afrikaanse woord vir "hanggliding" of "hangglider". Wie kan my
> help asb.?
>
> Jos.
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: VSA (& EU) hoë spoed pendelaar Inisiatief
Volgende onderwerp: Re: Winterslaap in Zuid-Afrika ? Bolandse Wals - Virginia Lee!!s.mp3 [51/52]
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:37:16 MGT 2024