Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: VSA (& EU) hoë spoed pendelaar Inisiatief
Toekoms Advies vir: VSA (& EU) hoë spoed pendelaar Inisiatief [boodskap #31773] Sa, 24 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Baie spesiale dank aan die Regering van die VSA, menige
Organisasies en Firmas in die VSA, die IMF en Wereld Bank, asook
EU lidlande vir inisiatiewe om die vrede en voorspoed van menige
lande op die Planeet te verhoog, veral aangaande miv+/vigs en
bekostigbare medisyne. En die metro / ondergrondse spoorweg
stelsel in Washington DC, vir die vinnige en effektiewe diens.
Veral vir die menige beleggings projekte om die vrede en
voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet te verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun
om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van die VSA (& EU), en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings in die VSA te verhoog, tussen alle
vlakke van die Regering, Graafskappe ("Counties"), Stad en
Metropool beplanners en spoorlyn en pad ontwerpers. Om die
implementering van super-vinnige spoor en ondersteunende pad
vervoer stelsel te verhoog, wat belangrike sentrums in die VSA
koppel. Om die keuse te verhoog van hoë spoed grond vervoer
stelsels, vir diegene wat pad vervoer verkies bo lug vervoer,
veral vir kort besoeke. Oos na Wes, en Noordoos na Suidwes
roetes trein stelsels word hier hoogstens aanbeveel. En/of 'n
ondersteunings netwerk om grondreise tussen hoof sentra en/of
hoof stede van state in die VSA te verhoog. Om aan die behoefte
te voldoen van ewig-groeiende hoë spoed vervoer.

Moontlike roetes kan wees: 1) New York - Washington DC - Atlanta
- Orlando - Miami. 2) San Francisco - Los Angeles - Dallas - New
Orleans - Miami. 3) Chicago - Dallas - Atlanta - Chicago. 4) New
York - Chicago - Washington DC - New York. 5) San Francisco -
Washington DC - New York.

Verbindings met Kanada en/of Meksiko kan ook verhoog word met
sekere roetes, waar en wanneer nodig.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die spoed en
effektiewiteit van huidige super-vinnige trein stelsels, en
gemakvolle manier van reis. Veral om op die super-vinnige trein
stelsels te verbeter wat in Japan, en elders op die Planeet
(indien enige) gebruik word. Om die bekendheid van die
super-vinnige trein stelsels bo die gebruik van motor voertuie
te verhoog, vir persone wat kort tot medium afstande reis. Om
die reis spoed van lug vervoer minder en/of dieselfde te wees as
om met super-vinnige trein stelsels te reis.

Menings vorming in die verband kan ook verhoog word. Veral
bestemmings waarheen persone reis, en die tyd wanneer daar
gereis word.

Super-vinnige treine kan die name van stede van eindbestemmings
gegee word, bv. Miami. Vir maklike verwysing, wanneer die
stelsel gebruik word. Om dieselfde naam te dra vir dieselfde
bestemming en die kleur baan van vertrek, ongeag vertrek tye.

Verbindings van super-vinnige trein stelsels kan ook verhoog
word met bestaande vervoer stelsels, Asook om haltes te verhoog
by lughawe terminale, waar nodig.

Lugreeling en sekuriteits maatreels kan ook verhoog word. Om
suksesvolle ritte te verhoog, waar en wanneer nodig.

Hoogstens aangeraai, om verbeterings aangaande gemakvolle reise
wat in Maleisiese treine aangebring is, te verhoog by ontwerp
en/of implementering van super-vinnige trein stelsels, indien
moontlik.

Parkeer garages by spoorweg stasies kan ook verhoog word, indien
nodig. Vir die publiek om hulle voertuie daar te laat, wanneer
hierdie manier van vervoer gebruik word.

Advies hier gegee is vir die VSA. Hoogstens aangeraai, om
soortgelyke advies as bg. te volg. Om super-vinnige trein
stelsels in die EU gelyktydig te verhoog. Om die effektiwiteit
van die EU te verhoog, veral vir lande wat 'n verhoogde bydrae
in die EU speel.

Hierdie projek word aanbeveel as 'n Planetere Projek. Vir die
VSA en EU lidlande om gesamentlik hieraan deel te neem. Om
fantastiese resultate met die implementering hiervan op die
Planeet te bereik.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die
ANC, President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
Paradys, aan die Regerings en die Persone van die VSA en EU. Om
vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys, en die Persone van
die VSA en EU, en elders op die Planeet, indien enige.

Wanneer hierdie bydrae perfeksie in die VSA en EU bereik, indien
nodig, kan dit elders implementeer word, waar nodig, bv. Kanada,
Sjina, Midde Oosterse Besigheids Gemeenskap, Oos Europa,
Rusland. En in ons Paradys, en SAOG lidlande, waar en wanneer
nodig.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Meer aangename reis tyd kan asemrowend verhoog word.
Tyd om saam met vriende en/of families te spandeer, kan
asemrowend verhoog.
Bestaande ekonomiee kan asemrowend stimuleer word.
Vrede en voorspoed kan asemrrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die VSA en EU Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetere Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van die VSA en EU, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Hierdie bydrae kan as 'n miljoener kaart beskou word, vir lande
/ gemeenskappe waar dit implementeer word. )

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Re: Toekoms Advies vir: VSA (& EU) hoë spoed pendelaar Inisiatief [boodskap #31790 is 'n antwoord op boodskap #31773] So, 25 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
reisiger schreef...
> Stel voor om ontmoetings in die VSA te verhoog, tussen alle
> vlakke van die Regering, Graafskappe ('Counties'), Stad en
> Metropool beplanners en spoorlyn en pad ontwerpers.
> .........
> Verbindings met Kanada en/of Meksiko kan ook verhoog word met
> sekere roetes, waar en wanneer nodig.

Vanwaar de grote belangstelling voor de VS de laatste tijd, reisiger? Je
bent toch zeker niet geïmigreerd?

> Menings vorming in die verband kan ook verhoog word. Veral
> bestemmings waarheen persone reis, en die tyd wanneer daar
> gereis word.

Ja, vakantiespreiding bijvoorbeeld, zoals we hier in Nederland kennen, kan
zeker effectief zijn.

> Verbindings van super-vinnige trein stelsels kan ook verhoog
> word met bestaande vervoer stelsels, Asook om haltes te verhoog
> by lughawe terminale, waar nodig.

Haltes verhogen? Bedoel je fysiek? Dan nemen ze bovengronds alleen maar meer
ruimte in. Bedoel je in aantal per luchthaven? Of bedoel je dat meer
luchthavens gekoppeld moeten worden aan het spoorwegnet? Dat laatste lijkt
me in ieder geval zeker zinnig.

Is er in de VS werkelijk interesse voor een goed spoorwegnet? In de jaren 60
en 70 hebben ze juist een heleboel sporen opgedoekt, dat zou dan zonde zijn
geweest!

Hier in Europa hebben we hetzelfde gedaan. Al wordt er vaak nog wel nuttig
gebruik van gemaakt in de vorm van fietsroutes: ik fiets dagelijks naar mijn
werk over het tracé van de voormalige spoorlijn door het Westland en ook in
Frankrijk heb ik een paar prachtige ritten gemaakt over verdwenen
spoorlijnen (bij Apt en bij Cluny)

> Advies hier gegee is vir die VSA. Hoogstens aangeraai, om
> soortgelyke advies as bg. te volg. Om super-vinnige trein
> stelsels in die EU gelyktydig te verhoog. Om die effektiwiteit
> van die EU te verhoog, veral vir lande wat 'n verhoogde bydrae
> in die EU speel.

Daar wordt al aan gewerkt. Met de bekende Europese verdeeldheid. Het Franse
TGV-net breidt zich uit en Duitsland beraadt zich op een eigen -mogelijk
niet compatibel- net. Wie weet zitten we over 10 jaar met de situatie dat je
vanuit Parijs naar Hamburg moet reizen via Amsterdam, omdat je daar kunt
overstappen van de Thalys op de magneettrein......

> Die VSA en EU Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> Die Planetere Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Ik geloof niet dat er van een Renaissance op VS, EU of planetair niveau
sprake kan zijn. De VS en de EU zijn nieuwe entiteiten, die net hun
"naissance" achter de rug hebben en ze kunnen dus onmogelijk al aan een
renaissance toe zijn. En ook op planetair niveau kan dat niet, omdat
verschillende beschavingen en economiën zich in verschillende stadia van
ontwikkeling bevinden. En mocht je willen verwijzen naar onze nieuwe
mondiale economie, het veelbesproken werelddorp, .... ook dat is een nieuw
gegeven.

> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van die VSA en EU, en elders op die Planeet, met Prag en
> Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
> hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Prachtig! Heel toepasselijk. Verstand, vlees en voorspoed ......... nooit
meer op dieet!

Of bedoel je het grimmiger en hebben we geen andere keus dan om voluit
presteren, zodat we over 20 jaar 10.000.000.000 monden kunnen voeden? Sorry
hoor, toch even zoeken naar sissende slangen.... ;)

Groeten,
Arthur
Re: Toekoms Advies vir: VSA (& EU) hoë spoed pendelaar Inisiatief [boodskap #31813 is 'n antwoord op boodskap #31773] Ma, 26 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" wrote:

> Vanwaar de grote belangstelling voor de VS de laatste tijd,
reisiger? Je bent toch zeker niet geïmigreerd?

Daar is besluit om die diens wat hier gelewer word, uit te brei.
En om bydraes van beide nasionale en internasionale belang te
lewer, wanneer nodig.

Die reisiger skryf...

> Asook om haltes te verhoog by lughawe terminale, waar nodig.

Groei hierdie lyn na:
Asook om die aantal haltes te verhoog by lughawe terminale, waar
nodig.

> Die VSA en EU Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> Die Planetere Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.

Kommentaar:
Wanneer die woord Renaissance in bydraes gebruik word, word 'n
verhoogde algemene sosio-ekonomiese belewenis bedoel.

> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
> Persone van die VSA en EU, en elders op die Planeet,
> met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou,
> sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Groei bg. lyn in hierdie en vorige bydraes, indien nodig, na:

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van die VSA en EU, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle
Prys, hulle Piek, kan Peil.

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Vorige onderwerp: Re: Toekoms Advies vir: miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief
Volgende onderwerp: hanggliding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:30:03 MGT 2024