Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste?
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31423] Wo, 07 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Maar jy weet Boertjie, ek is nie n Buddhist nie, maar voel
my vreemd getrokke tot hulle godsdiens. Ek het vir n tyd in die
Ooste gewoon, en het gesien hoe die buddhiste in hulle wandel en
handel verkeer, en ek moet sê, meeste van hulle is inherent goed. Die
woord wat veral baie van hulle opsom is verdraagsaamheid. Ek keur baie van
hulle praktyke af (die dat hulle so voor die beelde sit en bid staan my glad
nie
aan nie, en vele ander gewoontes en rituele is vreemd), maar there is more
to it than meets the eye. Maar ek beskou myself eerstens as n Christen, en
sal nooit oorgaan na hulle geloof nie, maar wil tog van hulle goeie idees
oorneem.

Pat
wrote in message
news:393F05E0.A08B2743@eskom.co.za...
> Is jy dan nou 'n boedhis,jy was dan nog 'n rukkie gelede 'n christen?Ek
> wil graag hoor wat sê jy,wie is dit?
>
> @home.com wrote:
>
>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Kan jy dalk vir my sê?
>>
>> Die Buddhiste se antwoord hierop
>> is"all sentient beings." Dus sluit dit nie
>> alleen alle mense in nie, maar ook
>> ook onder andere diere.
>>
>> Gloudina
>
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31461 is 'n antwoord op boodskap #31423] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Pat wrote:

> en het gesien hoe die buddhiste in hulle wandel en
> handel verkeer, en ek moet sê, meeste van hulle is inherent goed.

Die Buddhiste sal vir jou se almal is "inherent goed." En datNirvana en
Samsara dieselfde is. Ons "suffering" se oorsaak is
"clinging." En om die "clinging" te vernietig, moet ons die
"Eightfold Path" volg. (Jammer vir die Engels. Ken nie die
Afrikaanse terme nie.)

Gloudina
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31462 is 'n antwoord op boodskap #31423] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Kan jy dalk vir my sê?

Die Buddhiste se antwoord hierop
is"all sentient beings." Dus sluit dit nie
alleen alle mense in nie, maar ook
ook onder andere diere.

Gloudina
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31463 is 'n antwoord op boodskap #31423] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Kan jy dalk vir my sê?

Die Buddhiste se antwoord hierop is"all sentient beings." Dus sluit dit
nie
alleen alle mense in nie, maar ook
ook onder andere diere.

Gloudina
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31464 is 'n antwoord op boodskap #31423] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Is jy dan nou 'n boedhis,jy was dan nog 'n rukkie gelede 'n christen?Ek
> wil graag hoor wat sê jy,wie is dit?
>

Wel, boertjie, hoekom dink jy dat ek 'n Christen was
'n rukkie gelede? Het ek verklaar dat ek 'n "Christen"
is, of het jy maar net sommer die besluit geneem?
Wat ek wel gedoen het, is om te wys dat ek
wat Christus geleer het, aanneem as die waarheid.
Hy het verklaar dat mens Sy (Onse) Vader moet liefh^e,
en ook jou naaste net soos jouself. Daarmee stem ek
volkome saam. Ek glo dat as 'n mens aan hierdie leer
van die Liefde glo, en ook glo dat die "egosentriese
jy" moet doodgaan voor die "geestelike jy" kan ontwikkel,
dan kan jy in die Paradys leef.
Maat terselfdertyd glo ek ook dat wanneer 'n Boeddhis
van die "Pure Land School" glo dat deur vir Amitabha
se naam te roep hy herbore sal word in die Paradys
in die Weste, hy presies dieselfde ding doen as 'n Christen,
en dat albei reg is.
Vir 'n Buddhis is daar egter verskillende Buddha-families
en Amithaba is net een van hulle. Ek sal later vir Pat probeer
verduidelik van hierdie Buddha-families en die "buddha-fields"
wat deur hulle benader kan word. Ek en my man het onlangs
begin om Dzogchen te bestudeer (die "Great Perfection"
tradisie, een van die vier Tibetan skole, die oudste van die vier.)
Terselfdertyd bestudeer ek ook Swedenborg, 'n man wat in
die agtiende eeu in Europa gelewe het en wat binne die Christelike
leer oor sommige van dieselfde dinge praat as Buddhiste.
Swedenborg was 'n groot invloed op William Blake, wat ons al
vir die laaste paar dekades bestudeer.
Ek kan dus nie se ek is Christen of Buddhis nie, maar al wat
ek weet, albei groepe is ernstig besig om te soek na die Waarheid
en die Woord.

Gloudina
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31465 is 'n antwoord op boodskap #31423] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Pat[2]  is tans af-lyn  Pat[2]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja, hulle doen baie goed wat vir ons vreemd is, maar hulle
filosofie is basies een wat ons baie by kan leer.

Pat

wrote in message
news:393F0EE3.E7D381D2@eskom.co.za...
>
> Is dit dan nie hulle wat hulself met een of ander goudkleurige stof besmeer dat
> hulle later aan soos die boedha beeld lyk nie,en glo in reinkarnasie nie?
>
> Boertjie
> Pat wrote:
>
>> Maar jy weet Boertjie, ek is nie n Buddhist nie, Ek keur baie van
>> hulle praktyke af (die dat hulle so voor die beelde sit en bid staan my glad
>> nie
>> aan nie, en vele ander gewoontes en rituele is vreemd),
>>
>> Pat
>> wrote in message
>> news:393F05E0.A08B2743@eskom.co.za...
>>> Is jy dan nou 'n boedhis,jy was dan nog 'n rukkie gelede 'n christen?Ek
>>> wil graag hoor wat sê jy,wie is dit?
>>>
>>> @home.com wrote:
>>>
>>>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>>
>>>> > Kan jy dalk vir my sê?
>>>>
>>>> Die Buddhiste se antwoord hierop
>>>> is"all sentient beings." Dus sluit dit nie
>>>> alleen alle mense in nie, maar ook
>>>> ook onder andere diere.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>
>
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31466 is 'n antwoord op boodskap #31423] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is jy dan nou 'n boedhis,jy was dan nog 'n rukkie gelede 'n christen?Ek
wil graag hoor wat sê jy,wie is dit?

@home.com wrote:

> Boer...@eskom.co.za wrote:
>
>> Kan jy dalk vir my sê?
>
> Die Buddhiste se antwoord hierop
> is"all sentient beings." Dus sluit dit nie
> alleen alle mense in nie, maar ook
> ook onder andere diere.
>
> Gloudina
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31467 is 'n antwoord op boodskap #31423] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Boer...@eskom.co.za wrote:

> Kan jy dalk vir my sê?

Die Buddhiste se antwoord hierop
is"all sentient beings." Dus sluit dit nie
alleen alle mense in nie, maar ook
ook onder andere diere.

Gloudina
Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste? [boodskap #31468 is 'n antwoord op boodskap #31423] Do, 08 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is dit dan nie hulle wat hulself met een of ander goudkleurige stof besmeer dat
hulle later aan soos die boedha beeld lyk nie,en glo in reinkarnasie nie?

Boertjie
Pat wrote:

> Maar jy weet Boertjie, ek is nie n Buddhist nie, Ek keur baie van
> hulle praktyke af (die dat hulle so voor die beelde sit en bid staan my glad
> nie
> aan nie, en vele ander gewoontes en rituele is vreemd),
>
> Pat
> wrote in message
> news:393F05E0.A08B2743@eskom.co.za...
>> Is jy dan nou 'n boedhis,jy was dan nog 'n rukkie gelede 'n christen?Ek
>> wil graag hoor wat sê jy,wie is dit?
>>
>> @home.com wrote:
>>
>>> Boer...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Kan jy dalk vir my sê?
>>>
>>> Die Buddhiste se antwoord hierop
>>> is"all sentient beings." Dus sluit dit nie
>>> alleen alle mense in nie, maar ook
>>> ook onder andere diere.
>>>
>>> Gloudina
>>
Vorige onderwerp: Re: Archives: June 6, 1900
Volgende onderwerp: Re: Groot asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 11:52:58 MGT 2024