Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Groot asseblief
Re: Groot asseblief [boodskap #31473] Do, 08 Junie 2000 00:00
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Riaan

Dis (as ek reg kan onthou) die Alabama studentegeselskap.

Groente
Kaaskop

> En 'n bekende liedjie wat toe ek nog 'n laaitie was baie deur een of ander
> studente koor gesing was maar ek nie die naam van ken nie, ek kan ook net 'n
> reel of wat van die woorde onthou en dit gaan so
>
> Dis my land, dis my land die Boland vir my dis die land waar ek
> ..................ek ken nie die res nie.
Vorige onderwerp: Re: vir Gloudina: wie is my/jou naaste?
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Klere en tekstiel industrie produkte vir Afrika en die Planeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:13:42 MGT 2024