Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bestel Lysie
Re: Bestel Lysie [boodskap #31199] Wo, 31 Mei 2000 00:00
Rocco Van Tonder  is tans af-lyn  Rocco Van Tonder
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil nou nie so VRAaaATSIG soos jy wees nie maar hier is my ou klein
bestellys:
1. Landrover Discovery Tdi ES (Net nie SWART nie)
2. Landcruiser vir die 1 000 000 hektaar wilds plasie in Zimbawe.
3. Die ou Leer Jet wat nou nie meer goed genoem is nie sal doen vir die
trippie plaas toe.
4. N ou klein huisie in WESTCLIFF in Johannesburg, ag dit is baie centraal
gelee.
5. Dan sal ook n ou nederige huisie doen op die strand by Clifton.
6. Dan wil ek OOK n kom uit die tronk gratis kaartjie HE, HE, HE,
7. Ek wil he jy moet net my ID vat en ingee by jou werk en se vir hulle dan
ek die "Silent Director" is. Ek sal dan my salaris met jou deel. Dan is ek
ook een van daai SPOoooOKE waar voor die dom boere se belasting moet betaal.
8. Dan sal ons nou lekker in NUWE suid afrika kan bly.

Riaan skryf in boodskap news:8h311t$1jvl$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Aangesien ek nie 'n Moslem is nie, en dus dan nou ook 'n kaffer is kan ek
> seker dan maar vir my "broer" Thabo my lysie versoeke deurstuur.
>
> 1. Mercedes SLK (silver)
>
> 2. Drie verdieping huis in Waterkloof, en nog een in Clifton.
>
> 3. 4 Dag werkweek / 3 dae naweek
>
> 4. Geen rekeninge tov al my uitgawes meer nie.
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Verhoogde Produksie Inisiatief vir ons Paradys
Volgende onderwerp: Re - die Boetmans, die Politiek & Saam vir 'n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 23:08:26 MGT 2024